Grensgeval

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Army Girl

Kobus is iewers in die operasionele gebied en ek sit in my kantoor. Hy is nou al ‘n hele ruk weg en ek verlang na sy voël (en hom ook!). Ons praat byna elke dag met mekaar – die weermag het mos uitstekende kommunikasie. Een van die jong dienspligtiges steek sy kop om die deur en fluister-praat: “Kaptein, die majoor vra of kaptein asseblief na die dienskamer sal kom.”

Ek vind dit snaaks, want Kobus sal my direk kontak en nie ‘n boodskap via een van die dienspligtiges stuur nie, maar my belangstelling is geprikkel. Ek staan op, maak seker dat my uniform reg sit en volg hom na die dienskamer. Hierdie is die hart
en siel van die eenheid, al die radios en ander kommunikasiemedia is hier gesentraliseer en toegang is beperk so ek kom nie baie hier nie. Die offisier aan diens, salueer en heet my met ‘n glimlag op sy bakkies welkom; dit is nog meer vreemd. Hy beduie dat Kobus ‘n nuwe kanaal geskep het en dat ons nou via video kan praat – die beeld is glo nogal baie goed en die klank uitstekend. Hy vra my om te gaan sit en hy skakel die skerm aan – hier sit Kobus in sy volle glorie iewers in die operasionele gebied. Ek herken hom amper nie so bruingebrand is hy. Langs hom staan ‘n man met ‘n vreemde uniform, maar met die blou kentekens van die Verenigde Nasies. Dit is Kobus se eweknie en die ou is blykbaar van Finland.

Na die gewone militêre protokol en ‘n kort gesprek met die plaaslike man, vra Kobus hom of hy asseblief my na die skoon vertrek kan neem. Hierdie is ‘n vertrek sonder enige vensters of openinge na buite, die mure is bedek met klankabsorberende materiaal en alles moontlik word gedoen om te voorkom dat iemand ‘n gesprek hier kan meeluister. Die vertrek is nie te klein nie, maar ook nie te groot nie. Daar is ‘n halfmaanvormige tafel en ‘n aantal stoele, mikrofoon en kamera voor elke sitplek en ‘n groot skerm wat van die dak af hang sodat elke persoon die skerm kan sien.

Die plaaslike man sorg vir alles wat nodig is, water op die tafel, koffie en alles. “Is alles in orde? Die majoor het gevra dat net die kaptein hier moet wees en dat die lyn van end tot end gekodeer moet word. Roep ons as u klaar is.”

Daarmee stap hy en sy manne uit en is dit net ek in die kamer. Die skerm gaan aan en hier is Kobus en die Fin weer. Kobus praat Afrikaans en dit lyk nie of die Fin enige woord verstaan nie, want hy knip nie ‘n oog toe Kobus vra of ek darem ‘iets kry nie’ – daar is mos baie viriele jong voëls naby. Nou kyk ons twee het seker een van die bedrywigste sekslewens in Suid-Afrika, maar nog nooit het ek ‘n ander man naby my, laat staan nog in my, gehad nie en die donner weet dit!

“Jy weet ek kry nie ‘iets’ nie hoewel hier baie gewillige manne is wat sal wil uithelp terwyl jy weg is.”

Van hulle het dit ook al duidelik gestel en veral van die dienspligtiges loop soms met ‘n leêr voor hom as ek die dag net nie meer kan nie en vinnig in die toilet gaan seker maak of my poesie nog daar is nie. Ek het nou die dag gehoor dat een vir sy maat sê: “Die kaptein was weer ‘n hele ruk in die toilet en al wat jy ruik, is poes. Ek kan wragtag nie uithou nie.”

Daarmee is hy uit die kantoor uit om na ‘n ruk met ‘n blos op sy wange te verskyn. Van die manne het al probeer om by my bloes in te kyk en laat ek nou eerlik wees, daardie stel tiete wat Kobus se aandag die eerste keer getrek het, lyk amper nog beter met al die oefening en hantering. Ongelukkig vir hulle het die donner wat die Weermag se uniforms ontwerp het nie daaraan gedink dat ‘n vrou dalk haar cleavage sal wil vertoon nie so hulle kan maar net droom.

Ek het julle al vertel van Kobus se wonderlike vermoë om jou met sy stem te vry en byna onmiddelik begin hy om my te vertel hoe hy my gaan vry sodra hy terug is en met die VN wat nou teenwoordig is, kan dit dalk gouer wees as wat ek verwag. Hy vra of ek dalk per ongeluk my poesie geskeer het. Nee, ek het nie. Is my tepels nog so vinnig om op te staan as iets aan hulle raak? Ja, jou bliksem jy weet dit mos. Het ek ‘n romp of ‘n langbroek aan? Hy het mos gesien dat ek vandag ‘n romp en bloes dra! Het ek ‘n pantie aan? Nee, ek dra net die kouse vandag – so wat daarvan? Gaan my bene al oop? Natuurlik gaan my bene al oop – dink hy ek is van ys gemaak! Sal ek my kouse so effens aftrek sodat ek my poesie kan voel? Hier in die diepte van ‘n militêre gebou! Is jy mal!

Hy hou so aan en die Fin sit die hele tyd met ‘n moerse glimlag op sy bakkies asof hy alles verstaan. Hoe meer hy praat, hoe warmer word my poesie en naderhand kan ek dit nie meer hou nie – ek skuif my romp op en my kouse af. Kobus sien sien dit en beduie dat ek meer na daardie kant toe moet skuif, want die kamera se hoek is nie so lekker nie. Gelukkig het ek dubbel seker gemaak dat die deur gesluit en gegrendel is sodat niemand onverwags kan inkom nie en nou kan ek nie meer ‘n moer omgee nie – pluk my bloes en bra af en laat val die romp op die vloer. Hier sit ek poedelkaal op die tafel en wys vir Kobus wat hy nou mis. Ek sien die Fin begin ook nou belangstel en probeer beduie hoe ek wat moet draai sodat hulle beter kan sien.

Oor die video beduie Kobus en die Fin vir my wat ek alles moet doen. Kyk as jy so lank soos ek sonder enige seks moes klaarkom, sal jy enigiets doen en ek doen wat hulle vra. Ek wil hê Kobus moet sy draad begin trek sodat ons saam kan kom, maar hy klou soos ‘n neet aan sy broek vas.

Gelukkig weet ek wat ek doen en dit is nie lank nie of ek voel die golwe wat oor my spoel en ek kom, nie een keer nie, maar sommer heelwat kere. Die twee manne is baie beïndruk en laat my ook so verstaan. Ek wil net weer my klere aantrek toe Kobus sê dat ek moet gaan sit – hy wil my iets wys.

Die skerm flikker so effens en dan wys dit ‘n meisie wat die deur vir ‘n man oopmaak. Sy het ‘n kamerjas aan. Hulle gaan sit en sy gee hom ‘n drankie. Terwyl sy so terug it, skuif haar kamerjas op en mens kan duidelik die swart kol van haar ongeskeerde poesie sien; die ou kyk en dan maak sy toe.

Hulle gaan voort met die gesprek so asof niks gebeur het nie. Hulle praat oor koeitjies en kalfies en so. Die ou sit sy drankie neer en druk die meisie op die bank vas – sy sit haar eers so effens teë, maar gee gou in. Dan het hy haar kamerjas heeltemal af en ek kan sien dat sy ook goedgevormde tiete het – Kobus het later gesê dit is hoekom hy die video vir my gewys het. Die ou begin met die tiete speel en voor jy nog kan dink, het sy sy broek oop. Ek moet tog vir Kobus daarop wys dat die manne in hierdie flieks nie onderbroeke dra nie so die meisie het sommer gou sy voël in die hand. Aan die ander kant is die meeste van hulle besny – hier in Suid-Afrika waar min mans besny is, kan dit dalk pla as die voorvel in die rits vashaak!

Sy een hand troetel die tiete en die ander hand begin om haar poesie oop te maak. Ek weet jy dink dit is dalk omdat dit ‘n fliek is waar hulle stukke uitsny, maar hy is na my smaak te gou binne in haar en rek haar oop dat jy byna tot by haar keelgat kan sien. Ek het al met ‘n spieël gekyk, maar hier sien ek toe hoe ‘n ander vrou se poes van naby lyk – en daardie kameraman ken van nabyskote! Hy fokus hier en daar en dan trek hy die kamera weer terug. Hy neem haar klit af, dan haar piepiegatjie en dan sommer amper al die pad in die poesie op! Dan weer terug na die tiete en so gaan hulle die hele tyd aan, nie een keer op haar gesig nie. Sy suig en trek aan sy voël – die ou is redelik goed gebou, maar hy kom nie naby Kobus nie! Ek sê dit ook vir Kobus en die Fin wil weet wat ek vir hom gesê het. Kobus moes toe vertaal en daar stel die Fin voor dat hulle vergelyk! Daar staan twee manne toe met hulle broeke so halfmas op hulle knieë en ek moet nou oordeel wie se voël die beste is. Kobus het so met ‘n kortkop (letterlik en figuurlik) gewen.

Sonder enige voorspel of waarskuwing dop die ou die meisie om en begin haar pomp – regtig pomp, geen voel-voel met die voël nie of ander manier om die pad behoorlik oop te maak nie – nee, sommer net so al die pad tot onder. Hy varieer ook nie sy
spoed nie, nee al die pad volspoed in en uit soos die suiers van ‘n stoomlokomotief! Sy maak geluide asof sy nie kan glo dat ‘n vrou so lekker kan kry nie en hy grom en brul ook sy deel. Nou kyk, ek weet van hoe dit is om lekker te kry en Kobus sal dit beaam – ek kan luidrugtig wees, maar hierdie flieknaaiery is vir my baie kunsmatig.

Hy het haar van agter bygekom, sy het op sy skoot gesit en vorentoe en agtertoe gekyk – die hele tyd het die kameraman gewys waar die aksie is en naby en verafskote geneem. Ek dink die hele film het seker so tien vyftien minute geduur toe hy skielik sy voël uitpluk en omtrent die hele kamer vol spuit. Sy sit regop en trek haar drankie nader om verder daaraan te drink – die beeld skuif so uit en dan ENDE; einde van die storie.

Kobus sê dat hulle nogal baie Playboys op die grens gesien het, maar toe die VN troepe daar kom, was daar ‘n absolute oorvloed van VHS bande en selfs CD’s. Dit is hoekom hy gevra het om te kyk sodat ek kan sien wat beskikbaar is.

Toe ek die deur ontsluit en ontgrendel, staan die samajoor in die gang en sê “Kaptein, ek is baie ouer as jy en gelukkig getroud, maar ek kan met gesag sê daardie tiete is wragtag mooi!”

Ek bloos en stamel: “Het jy dan gesien?”

“Ja, kaptein en so het al die troepe in die gebou.”

“Nou hoe dan, dit was ‘n lyn wat van ent tot ent gekodeer was!”

“Het jy al ooit ‘n troep gesien wat nie weet hoe om iets te gippo nie? En moenie worry oor die tafel nie, die troepe sal daar ook skoonmaak, net soos die dienskamer wat die ene kom is.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)