Gastehuis Gunsies (6)
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Nadat Martha die aandete se skottelgoed klaar gemaak het en die kombuis skoon is na ‘n goeie mop met die dweil, vee sy haar hande droog, skakel die kombuislig af en stap na haar kamer toe.
Van die personeel het woonkwartiere buite die hoofgebou met ablusiegeriewe wat hulle gemeenskaplik deel.
Sy staan onder die een stort en was hard en vinnig haar hele lyf met seep, so veel so, dat die skerp reuk van die seep eintlik in die lug hang. Na sy die krane toegedraai het skuur sy haar voetsole, een vir een, met ‘n seepsteen blokkie dat hulle amper wit lyk. Sy bind die handdoek om haar lyf en stap uit en terug in haar kamer in. Sy smeer Zambuksalf aan haar hakke en elmboë en dan uit ‘n potjie waarin sy skaapvet en lanfer gemeng het, smeer sy hale daarvan oral in haar naakte lyf in. Sy trek ‘n japon aan wat met een koord om haar middel vasmaak, stoot haar voete in ‘n paar Nike sandale en smeer bietjie Vaseline oor haar gesig. Dan is daar ‘n kloppie aan haar kamer deur.
Sy maak oop en Simon staan daar in ‘n Boxer-broekie en ‘n helder geel frokkie, plakkies aan die voete en ‘n potjie blomme in sy hande met ‘n groot glimlag .
Met ‘n hartlike laggie en “Eish, whena!” staan sy opsy en wys met haar hand dat hy moet inkom.
Na ‘n half uur van gesels en lag (hulle het selfs ‘n botteltjie Black Label uit haar yskassie gedeel) vra hy skielik: “Het jy familie, Martha?”
Sy plaas haar hand spontaan op sy bo-been, op die bed waar hulle langs mekaar sit, want dis die enigste sitplek wat sy in haar kamer het.
“Ek het twee kinders in Mpumalanga op die plaas wat my Ma na kyk, hul pa werk ook daar by die ko-operasie.”
Simon plaas sy hand oor hare en skuif dit na sy geslagsdele toe terwyl hy haar lyf met sy ander arm omvou en haar teen sy lyf druk en haar innig begin soen.
***
Met die “ping” van die Beemer se alarm, stap Melt en Heleen voordeur toe.
“Speel jy Brug vanaand? “ vra hy.
“Ja, hoekom?”
“Ek wil die personeel, met die twee nuwe manne nou by, bietjie laat saam gees vang, toe’t gedink Adolf kan sommer ‘n vingerete bedien vanaand, ons maak die kombuis toe en André kan ‘n paar doppe bedien daar bo langs die swembad?“
Heleen se hart gee ‘n ruk as Simon se groot penis deur haar gedagte flits met die woorde “bo langs die swembad.”
Sy antwoord: “Goeie idee, maar ek kan nie bywoon nie, ons speel ‘n toernooi huidiglik. Go for it!”
Sy stap by hom verby soos hy die voordeur vir haar oophou.
***
Simon se hand los haar hand op sy voël en bring sy hand op en trek die japon se gordel los en skuif sy hand op na haar een bors toe en speel met die tepel. Martha se asem begin effens jaag en sy neem die dik stang in haar hand en vryf dit op en af. Sy breek die soen en dwing sy kop af na haar ander bors toe waar die tepel dik en swart glim. Sy kyk af en besef haar vinger punte kom nie eers bymekaar om sy dik wortel nie! Sy beweeg met lang hale haar hand op en af oor die lang plesierstok en voel dit warm klop in haar hand. Met ‘n skok los sy skielik sy voël as hy meteens drie vingers gelyk in haar poes op druk.
“E-e-iiiish,” kreun sy en haar onderlyf dril vinniger teen sy hand.
Hy staan vinnig op en wys haar op die bed op terwyl sy besnede enormiteit op en af voor hom wieg in afwagting. Sy weet dadelik wat hy wil hê en klim op die bed dat sy hande-viervoet staan. Hy is soos blits ook op die bed en skuif haar boude oop met sy hande … en dan stamp sy piel met een slag heeltemal in haar in!
“Ooo Baba! Ooo Baba!” gil sy, maar die pynvuur verander in gekettingde sirkels van suiwer plesier en seksuele genot. Hulle naai mekaar verwoed.
3 COMMENTS
Die miesies gaan jaloers wees!!!
Will ons ou maat, ek sien vandag kry Martha leeker. Binne kort is dit die miesies se beurt. Weereens netjies gedoen.
Gelukkige Martha