Fisio (3)
deur Niel A Morum
Voorwoord
Ek het haar gevra om ‘n los toppie aan te trek, want ek wou gemaklik voor inloer. Maar toe kom sy daar aan met ‘n nommer wat so hoog toemaak dat dit soos ‘n serp gelyk het. En toe volg die volgende:
My liefste fisio
Ek het vir ‘n groot deel van die pad huis toe gesit en grinnik.
Want dit was nogal snaaks …
Ek weet nie of jy ‘n toe-er (as daar so ‘n woord is) toppie KON aantrek nie. Ek bedoel, daar was GEEN manier dat ek eers effens kon inloer nie; dit terwyl ek so gehoop het jy trek die meer toeganklike rooi een aan. Maar dis ok. Ek het geweet dat die enigste manier waarop ek enigiets sou kon sien, sou behels dat ek die toppie oor jou kop trek. Ek erken dat die mongrel in my wou gehad het ek moet dit doen, maar ek het nie.
Jy is veilig by my.
Ek sal nooit iets doen wat jy my nie toelaat nie.
Ek het baie lank gelede al geleer dat die adrenalien van (self)beheer ‘n onbeskryflike groot kick is. Die besef dat “ek kan, en ek WIL, maar ek gaan nie, want my brein is my lyf se baas”, is ‘n high wat beter as hormone se skop is.
Maar ek wil jou graag van my fantasieë oor jou vertel.
In een van hulle is my hand teen jou sy terwyl jy my skouer bewerk. Die agterkant van my vingers raak net-net aan die ronding van jou bors. Ons altwee weet dit, maar ons gesels asof niks aangaan nie. Dan skuif ek hom tussen jou borste in, weer die rugkant teen jou. Steeds gesels ons net en ek hou my vingers doodstil. Die wete van naby-wees is genoeg.
In ‘n ander een is jou bo-lyf kaal en ek kan jou bruin tieties sien. Sien. Net dit. Ek kom baie naby en kyk noukeurig (onthou dat ek oud is en my oë is maar swakkerig). Ek blaas saggies oor jou tepel en sien hoe dit harder word, opkreukel en donkerder word en ek kan aan jou asemhaling sien dat dit sensitief is en dat jy daarvan hou. Maar steeds raak ek nie, want dit is jou limiet (en dan noodwendig myne ook).
Nr 3. Ek lê op jou tafel, my linker-arm hang ontspanne grond toe. As jy naderkom, maak jy jou bene effens oop en ek gly my hand tussen jou bo-bene deur tot agter in die waai van jou rug. Jy staan dan teen my, jou vrou-wees teen my bo-arm. Ek doen niks, behalwe om my hele arm stil te hou. Enige beweging is slegs jy. Selfs in die fantasie wonder ek of ek self my bo-armspier moet span en of ek moet wag dat jy my vra. Jy bly in beheer van als wat gebeur …
In geen van hierdie verbeeldingsvlugte is ek in jou nie. Ek vat jou nie en jy gee jouself ook nie vir my nie. Maar ons is soms kaal en gemaklik daarmee en met mekaar. Ons kyk soos ons wil en doen wat die ander een vra (soos byvoorbeeld dat jou hande bo jou kop hou sodat ek kan sien hoe jou borste oplig, of jy wat my vra om myself te vryf en die druppel skoon nat op my punt vir jou te wys).
Ek het geen idee hoe jy lyk nie. My fantasie oor jou gee nie sulke detail nie. Dus wonder ek maar en verbeel my soms dat jy gladglad skeer, sodat jy ontbloot en amper kwesbaar onder my kyk is. Anders verbeel ek my jy is “natuurlik”, maar ek weet ook dat jy dit netjies geknip hou. Dan maak dit die ontdekkingsreis om uit te vind hoe jy op jou intiemste lyk, ‘n avontuur waarin ek jou moet vra om my stukkie vir stukkie te wys.
Noodwendig is daar ‘n tussen-in waarin jou lippe glad en skoon is terwyl jy ‘n beduidenis van haartjies op jou bultjie het. Dit maak die kyk en sien ook dan weer op ‘n ander manier eroties.
Confession: ek het jou van agter af bestudeer toe jy gebuk het om my verwysing te skryf. Ek is seker ek kon die buitelyne van ‘n klein driehoekie onder jou langbroek sien. Dan moet ek verder erken dat ek gewonder het oor die kleur. Is dit gewoon beige? Is jou lenige gymlyf aanloklik en uitlokkend genoeg dat jy nie nog hoef te bodder met wilde onderklere nie, of dra jy dit in elk geval omdat jy kan en wil?
Of dra jy gemaklike, sensible goedjies ter wille van jou werk?
En dan wonder ek of jy onderklere dra as jy by die huis is. Loop jy sonder ‘n bra sodat jy sag en los onder jou toppie beweeg?
Nou moet ek eers my wonder stop. My lyf (en brein) kan net soveel vat.
BTW: Jy soen lekker.
(Lees vorige episode HIER)

Sy maak my gek.
Hierdie “Voorspel” kan en moet vir ewig aanhou, Niel!☺
Uitmuntend geskryf…soos altyd.
Dankie.