Emmet Gowin se erotiese foto’s

deur Bikilus

Emmet Gowin, 1941, is meer bekend as Amerikaanse landskapsfotograaf, maar sy vroeë werke, foto’s van sy familie en veral sy vrou Edith, is as gewaagd beskou.

Die foto circa 1971 “Edith peeing in the barn” het opslae gemaak.

 

En dink net, Edith “flash” vir hom agter haar Ouma se rug.

 

Edith sê dat sy gou geleer het om haar “pose” te hou as Emmet vir haar kyk. Dan het hy sy kamera gegryp en gekliek.

‘n Swanger Edith circa 1974

‘n Foto van Edith waar sy veel ouer is.

 

 

Die man het lig, agtergrond en komposisie verstaan.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

10 thoughts on “Emmet Gowin se erotiese foto’s

  • Jan 2, 2018 at 9:57 am
    Permalink

    Ek stem saam dat die woeste pubiese haredos nie ‘n passieblusser is nie. ‘n Volbos, soos hierdie, fokus die aandag vir altyd so mooi op dit wat saak maak, afgesien daarvan dat mens nie die spleet en die buite- en binnelippe kan sien nie. Mens kan jou verbeelding mos vrye teuels oor hoe daai deeltjies lyk. En ek sou my kop (my hoof) op ‘n blok sit dat haar klitorissie tussen die buitelippe uitloer. Maar jy sal hom alleen kan sien as jy die moeite sou doen om met jou twee duime geduldig, duimhaaltjie vir duimhaaltjie, die haartjies oopsperrend weerskante toe te stryk, totdat jy ‘n spleetontblotende middelpaadjie het.

    Terloops, opnames toon dat vrouens (en mans) genoeg gehad het van kaalgeskeerde dosies. Kaalheid is in die verlede te ver gedryf. Alhoewel ons sensueles daarvan hou om uit ‘n ekshibisionistiese en voyeuristiese oogpunt kaalgat te wees, kaalgat mense te sien en kaalgat met mekaar te speel, is dit nie nodig om al jou natuurlike behaardheid prys te gee nie. Jy hoef nie jou spleet en al die deeltjies daarbinne te wys nie. Net so min as wat ‘n vrou haar hoofhare afskeer — dit deel van haar seksuele aantreklikheid vorm — so help ‘n goed versorgde en mooi behaarde pubisarea om haar seksueel meer aantreklik te maak. En dit geld mans ook. ‘n Kaalgeskeerde pubiese area word deur baie geasossieer met ‘n baba-agtige voorkoms. Die slotsom: Daar is wêreldwyd ‘n terugkeer na behaardheid, al is dit nie noodwendig by almal na die volle pubiese bos nie — eerder ‘n mooi getrimde haredos, soos ‘n driehoekie, hartjie, landingstrokie of traandruppel (laasgenoemde strekkend van die pubisheuwel tot rondom die buitelippe). Maar moet ook nie ‘n meer wilde bos onderskat nie!

    Ook interessant is Edith se parmantige tuitende borsies. Terwyl die normale dissimmetrie van die menslike liggaam in die gesig prominent is — die een oog aansienlik laer as die ander — blyk die beeld van die twee prammetjies so te sê volmaak simmetries te wees. Die tietrondings is ewe groot. Hulle is volrond en staan ewe styf en puntig na vore. Die areolas, behalwe dat hulle amper perfek rond en skerp gerand is, is ook ewe groot en het dieselfde donkerheidskakering. Die albastergroot ronderige tepels sit ewe hoog en daar is niks wat daarop dui dat die twee nie in dieselfde mate jou mond sal vul en andersins dieselfde gevoel op jou tong sal hê nie. En in die foto met die swangerskap-boep is dit duidelik dat die meer geaksentueerde tepelbekroonde tuiting en volheid van die borste duidelik tot ‘n baie gelukkige babatjie gaan lei. Mens sou dink mnr Gowin het ook die kondisie van die tiete te baat geneem en, terwyl daar onderlangs moontlik beperkte geleenthede vir plesier was, hom bolangs mondeling verlustig het — en dalk ook heerlike tussenbors-omgang gehad het.

    Die pisstraal wat deur Edith se versperrende bos hare op die plankvloer neerplons was natuurlik vir daardie tyd baie gewaagd. Dit sal natuurlik so in die kraam val van vandag se watersport-entoesiaste. En dink net hoe hulle die nat haartjies van nader sou wou bekyk en dalk met hande en mond met hulle sou wou speel.

    Reply
  • Nov 26, 2017 at 8:50 am
    Permalink

    “Edith peeing in the barn” is ongelooflik eroties. Sy is pragtig, kaal, en lyk so op haar gemak. Sou darem ongelooflik gewees het as daar daardie tyd video was, om haar dit te sien doen met die piepietjies wat so uit haar uitspuit.

    Reply
  • Nov 17, 2017 at 11:50 am
    Permalink

    Hoekom is die hare ‘n passion killer Leon? Dis ‘n vrou soos sy eintlik lyk. Wanneer het skeer ‘n verpligting geword? Ons Oumas het almal so gelyk – so ook Playboy se 1960’s modelle. M.i is dit die individu se keuse en in Edith se geval juis outentiek.

    Reply
    • Nov 17, 2017 at 12:49 pm
      Permalink

      Dis seker maar net vir Leon persoonlik ‘n passionkiller. Dis die gewer en die ontvanger se keuse/voorkeur. Ek hou ook meer van die “skoner” variasie, maar ek weet baie van die lesers en skrywers hier hou van die wildewoeste keuse ook. Mal daaroor dat daar altyd iemand is wat deur iets aangedraai sal wees. Dis nogal vir my iets cool van prikkeling – die feit dat dit so kan verskil. 😉

      Reply
      • Nov 17, 2017 at 6:57 pm
        Permalink

        Ek stem Annelise, en gooi ‘n klip in die bos: Mans kan ook maar van die hare ontslae raak. Dis asof mens vassuig as albei “skoon” is. En sonder hare is vir pragtig, maar so het ook waardering vir hare. Daar is plek vir albei. Ek dink net nie ons moet ons voorkeure en afkeure universeel maak nie. 🙂

        Reply
        • Nov 17, 2017 at 11:33 pm
          Permalink

          Ek dink ook nie ons moet dit universeel maak nie, dit sal net te boring wees – veral as dit by die seksuele kom. 🙂

          Reply
  • Nov 16, 2017 at 8:03 am
    Permalink

    Jy is reg Wille, en sy het self goeie terugvoer gekry. Haar oe is n besondere bate.

    Reply
  • Nov 16, 2017 at 5:55 am
    Permalink

    Sy is pragtig. Smeulend. Maar ai. Daai bos hare. N regte passion killer.

    Reply
  • Nov 15, 2017 at 2:36 pm
    Permalink

    Ons moenie Edith se bydrae tot Emmet se sukses miskyk nie !
    Sy is aantreklik met nog steeds ‘n mooi. fikse lyf selfs waar sy al ouer is.
    En vol avontuur (verw, foto agter ouma se rug) !
    Dankie Bikilus !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)