Die lank en kort daarvan (variasie 2)

0
Hoe lank gaan ek lees: 11 minute

deur Geriatrix

(Lees eerste variasie HIER)

Ons is net twee kinders, my suster is ouer as ek. Ons ouers is nou totaal anders as ander mense s’n. Hoewel niemand hulle so durf noem nie, is hulle die grootste ‘swingers’ in hulle distrik. My pa sê altyd, wanneer die ouens hom vra, ‘does size matter?’ is sy antwoord: “Net in boerdery.”

Hy het die stuk grond wat hy van sy pa geerf het uitgebrei tot ‘n megaboerdery – as ek die onderneming van ‘n afstand bekyk, wil ek amper die term Gigaboerdery skep so groot is dit. Ek het al baie keer in die nag wakker geword as my ma gil. Ek het eers gedink sy word aangeval, maar dié gille klink nie soos angs nie – dit is anders; amper so half van lekkerkry. Die ding met die gille is dat dit sommer lank aanhou – nie net een of twee gille en dit is dit nie maar sommer vir een of twee uur en dikwels langer. Naderhand kon ek nie meer my nuuskierigheid inhou nie en toe gaan kyk ek maar – omdat ek op ‘n plaas groot geword het, is die bymekaar kom van die twee gelagte nie vir my vreemd nie en ek kon duidelik sien dat my pa besig is om my ma te spyker. Wat my net opgeval het, is dat anders as die beeste of skape of om die waarheid te sê al die diere op die plaas is hierdie gespykery nie ‘n vinnige storie nie, nee dit hou aan en aan en aan.

Ek verkyk my aan hoe hulle soos wafferse gimnaste aangaan, ek kon nie glo dat ‘n mens se lyf in so baie posisies kan vorm nie. Omdat hulle swingers is, is daar partykeer ‘n ander vrou saam met my pa en dalk ‘n ander man saam met my ma. As my pa dan ‘n ander meisie spyker, gaan dit ook lank aan en sy maak aanmekaar geluide maar, met ma is dit nie so intensief nie. Sy maak geluide, maar die hele show is sommer gou verby en dan sit hulle net in die sitkamer.

Soos enige ander plaaskind het ek saam met pa lande toe gery en onvermydelik moes ons iewers langs die land pis, so ek het geweet dat my pa se voël baie kort is en daarom het dit my nie gepla dat my voël ook kort is nie. Van die plaaswerkers met wie ek gespeel het se voëls was in verglyking met myne baie langer, maar wie gee nou om? Op skool het die ander manne my daaroor geterg en ek het by my pa gekla. Sy antwoord was: “Kyk Boet, die hele wêreld is behep met grootte, al waar groote tel, is by boerdery. Vir die res is dit nie die lengte wat tel nie, maar hoe jy gebruik wat jy het.”

Ek het toe maar besluit om sy raad te volg om absoluut seker te maak dat ek weet hoe alles werk voor ek met iets begin – op die plaas is daar meer as genoeg geleentheid om te eksperimenteer. Die eerste keer dat ek al die teoretiese kennis kon toepas, was met die matriekafskeid; om die waarheid
te sê by die ‘after party’. Die girl en ek het al ‘n paar keer gevry maar nog nie regtig tot by daardie punt gekom nie. Met al die dop by die ‘after party’ het ons genoeg moed bymekaar geskraap om al die pad te gaan. Sy het het gesê dat dit vir haar die eerste keer sal wees en dat ek versigtig moet
wees. Toe ek probeer om my klein voëltjie in te druk, het ek nogal gesukkel maar naderhand was dit (vir my) al die pad in en nog het ek nie daardie vlies teegekom waaroor almal gepraat het nie. Tot vandag toe weet ek nie of ek haar regtig ‘n vrou gemaak het nie – sy is later met ‘n vriend van my
getroud en hy het gesê dat dit vir hulle ‘n groot oomblik was toe hulle die vereiste bloedkol op die laken gesien het.

Na die meisie het ek net meisies gevry wat nou al geïnisieer is so ek weet nie of die lengte voldoende is nie. Ek het wel my pa se raad gevolg en baie seker gemaak dat ek weet hoe alles werk en ook baie gou uitgevind dat die girls dit nogal geniet as ek hier aan die begin rondspeel en daarom het ek my tegnieke verfyn.

Soos ek gesê het, is my pa se filosofie dat grootte net by boerdery geld – so ons boerdery is geweldig groot en uitgebreid met vertakkings in omtrent elke tak waaraan jy kan dink. My pa hanteer die praktiese sake en ek gebruik my grade in rekeningkunde en die rekenaarwetenskap om die bestuur
van die onderneming te hanteer.

Ek praat een dag met my suster oor my probleem om veral die statistiek te vertolk. Sy noem toe van hierdie girl in hulle ‘groep’ wat ‘n dosent in statistiek aan die plaaslike universiteit is – hierdie girl is besig met haar tweede doktorsgraad en blykbaar ken sy van statistiek. In my geestesoog sien ek iemand met ‘n dik bril, hare in ‘n bolla, ‘n A-figuur en ‘n romp wat tot op haar enkels hang – ‘n regte nerdmeisie.

O, ja my suster se groep. Ons het in ‘n baie oop huis groot geword en seks is openlik in ons huis bespreek. Sy het my geleer wat ek van soen en vry weet – maar nooit het ons regtig aan mekaar geraak nie. Sy het ook geweet van my en my pa se kort mannetjies. Op universiteit het sy hierdie
man ontmoet en toe sy een naweek huis toe kom, het sy begin praat van hierdie ou se swingel – soos sy beduie het, het ons instrumente soos puisies teen syne gelyk. Toe sy hom een naweek huis toe bring het ons lande toe gegaan en onvermydelik moes ons water afslaan. Magtig my suster het
nie vergroot nie – hierdie ou sal die stoethings ‘n goeie go gee! Ek hoor later my suster en haar groep praat van die Weapon of Mass Destruction.

Na hulle getroud is, het hulle ‘n groep van so dertig geword en omdat sy gewoond was om te swing het dit later deel van die groep geword. Die girl wat my met statistiek kan help is deel van dié groep.

Ek gaan kuier toe maar een naweek vir my suster en swaer en toe stel sy aan hierdie girl voor. Sy sê die naam en noem toe dat sy eintlik doktor is en dat sy my met die statistiek kan help. Nerd? Se gat – hierdie girl is net so onder die ses voet, lang blonde hare en ‘n figuur wat van stoetgehalte is. Sy
het ‘n kort rompie aan en haar bene is nou iets om oor opgewonde te raak! Later hoor ek sy ry so half professioneel fiets – dit verklaar die mooi gespierde bene. Ek kan nie wag om my hande op daardie bene te kry nie. Haar borste is klein maar ferm – later gehoor dit is 36B’s – die ideale
grootte, net mooi ‘n hand vol en min morsvleis.

Die doktor en ek besluit om die kwessie van die toepassing van die statistiek op die bedryfsmodel van ons onderneming Vrydag te bespreek, sy het nie klasse nie en ek is op pad terug van die Kaap af waar ek by die vrugteplase aangedoen het. Ons ontmoet by ‘n klein koffiewinkel naby haar
werkplek. Ek verduidelik hoe ons sukkel om die tendense in ons model te verwerk; sy luister en maak so hier en daar ‘n tussenwerpsel – hoe langer die gesprek duur hoe swakker word my konsentrasie want hierdie dame voor my is iets uit ‘n ander wêreld, super slim en dan gebou soos geen model kan droom om te wees nie! Voor jy nog kan dink, het sy die probleem ingesien, opgelos en sommer ook ons model verbeter. Ek het gereken op so twee tot drie uur se werk voor ek haar gaan uitneem, dan dalk na haar plek toe (of miskien my suster se plek) en dan kyk of ek haar kan spyker.

Sy het die hele joppie in minder as ‘n halfuur afgehandel en nou sit ons – sy sê iets van fietsry en ek stem in; ek bêre ‘n fiets by my suster se plek en omdat sy net om die draai van my suster af bly, spreek ons af om mekaar oor ‘n halfuur te ontmoet vir so ‘n vinnige 60 km. Jirre, mense, julle weet
mos hoe styf fietsryklere pas – hier kom die girl aan met die styfste spandex wat jy jou kan voorstel – ek kan nou sien hoe mooi haar bene regtig is en sy het net die fietsrybroek aan – geen liner nie so ek kan die kameel se voet baie duidelik sien – die sportbra (regtig?) beklemtoon die 36B’s. Vergeet die 60 km – hel man hierdie girl soek om gespyker te raak!

Ek probeer om haar in dié rigting te stuur maar daar is geen manier nie – sy wil die 60 doen en ek moet saam. Gelukkig is ek fiks en die 60 is darem nie te erg nie. Die fietsry het ons weer honger gemaak en ons besluit om by ‘n ander plek te gaan eet. Sy dra ‘n wye romp (dit is mos baie makliker
om ‘n girl met ‘n romp te vry as wanneer sy ‘n jean dra) en ons sit langs mekaar op die bank.

Nie te lank geneem om uit te vind dat sy nie iets onder die romp aan het nie en ook dat sy nie alles afgeskeer het nie. Natuurlik het sy nie ‘n bra aan nie want daardie 36B’s staan vanself regop. Klaar ge-eet en toe na haar huis toe. Omdat ek in die huis geleer het dat ‘n man sy tyd moet vat om die meisie behoorlik te vry en nie sommer net soos ‘n bronstige ding haar te bespring nie en dan ook jou tyd te vat om alles behoorlik te doen, is die meeste van my vrysessies nie veel korter as so twee tot drie uur nie en dan gebruik ek ook al my kennis en veral my hande om te doen wat gedoen moet word. My swingeltjie is nou wel kort maar aan die ander kant is ek geseën met ‘n kop wat soos ‘n sampioen gevorm is, groot en met
‘n rand soos ‘n Stetson hoed.

So, hande en veral vingers eerste. Ek werk wel op ‘n plaas maar was so lank laas in die lande dat ek amper nie eers meer weet hoe grond ruik nie. My hande is dus lekker sag en gevoelig. Mens begin darem ook eers om die meisie behoorlik te soen – kyk ons Boeremense is mos groot soeners so ek
weet alles daarvan af. Soen haar so liggies op die wang – sy draai dan haar vol lippe na my kant toe – hokaai ou girl, nie so vinnig nie; ek gebruik my tyd en jy gaan moet wag vir die lekkerte! Skuif my lippe na haar oortjies toe (man die goedjies is te fraai en sy het nie oorbelle in nie). Suig die
lelletjies. Dit voel of hulle styf word; dan af met haar nek langs tot by haar skouer. Uit die hoek van my oog sien ek hoe die 36B begin opstaan om te wys ‘ek is ook hier’. Ja, ek weet maar jy sal jou beurt moet afwag – daar is nog baie tyd. Terug na die rooi lippe, raak net so effens aan hulle en dan
weer ander kant toe na die ander oor se kant toe. Weer by die lippe en ek kan voel hoe sy haar mond oopmaak sodat my tong haar binnekant kan ontdek. Goed, sy weet hoe om te soen en ek hoef haar nie te leer nie.

My een hand raak net so aan haar voet en streel haar tone, een vir een. Haar asem begin al effens jaag – stadig ou girl – die aand is nog jonk en daar is baie tyd! Effens op met die enkel langs en dan by kuite, dit is duidelik dat sy baie fiets ry. Weer terug na die voet toe – kielie so half onder die tone.
Weer op met die been – haar een hand vat my los hand en bring hom na die 36B toe. Meet sy maat so oor die materiaal om te sien of dit regtig die grootte is – die ronding is reg en die puntjie begin roep: Hier is ek! Wag ou maat, jou beurt kom.

Die een hand beweeg stadig met die been op, die ander een langs die nek af tot agter haar rug en dan al met die ruggraat langs tot by die spleet van die boude. Ek weet dat sy niks onder die romp aan het nie en trek die bloes stadig uit die romp uit sodat my hand makliker die spleet kan verken.
Die beenhand is op pad maar het nog ‘n hele ent om te gaan – hy is nog aan die buitekant van die gespierde been en van die vingers neig om so na die binnekant toe te vou. Die pinkie kom in kontak met die eerste klompie hare van die bossie – dit is nou nie meer so ver nie. Baie ouens hou nie van
die bossie nie; hulle wil net op die skoonveld speel maar ek het lankal geleer dat die bossie baie gevoelig is en as jy hom reg speel, maak dit die teiken nog meer sigbaar – so toe speel ek maar hierdie instrument ook.

Teen die tyd het ek darem al die hindernisse soos rompe en bloese verwyder en net die skoon speelveld lê voor my. Die girl het ook my hemp af en die broek se lyfband is los. Baie behendig (ek moet sê hierdie girl ken nie net haar statistiek nie, sy ken van vry ook) het sy my broek uit en ek sien
sy kyk na wat nou volgens haar ‘n moerse knop in my onderbroek moet wees. Uit die hoek van my oog sien ek hoe sy so half bekommerd begin lyk en dan lig sy onderbroek se band en kyk in. Sit band terug en lig hom dan weer – dit lyk so half of sy ‘n vergrootglas soek. Toemaar Poppie, die lengte
skort miskien maar wat saak maak is hoe dit gebruik word wat daar is! Hou vas en jy sal nog op die ride van jou lewe gaan.

Die nuuskierigheid neem oor en sy pluk die hele onderbroek af; neem die man in haar hand en begin om die voorvel terug te trek – soos ek gesê het, ek het miskien nie die langste voël in die land nie maar die kop se omtrek maak op vir die lengte wat nie daar is nie. Sy meet die omtrek met haar
duim en voorvinger – sien aan haar oë dat sy nie so iets verwag het nie. Toe sy eers hierdie nuwe speelding ontdek het, kon sy nie ophou om hom oop en toe te maak nie; partykeer vinnig en dan weer stadig – net om kyk hoe daardie groot sampioen blom.

Ek ken nou miskein nie meer die reuk van vars grond do goed nie maar ek weet watter reuk hier voor my is – die reuk van ‘n vrou. Met my tong verken ek die hele gebied en asem die diep muskusgeur in. Te lekker man!

Teen die tyd voel ek darem al dat ek meer as my deel gedoen het; sy het al soveel strepies op die muur getrek dat die muur al amper soos ‘n bar code lyk. Die teiken lê oop voor my en ek verbeel my seker maar ek kan hoor hoe die lippe in afwagting klap. Hoe nader ek aan die teiken kom, hoe nader
kom die teiken aan my en hoe nader hoe vinniger. Omdat my voël se kop so groot is, moet ek effens anders as die ander manne die teiken benader; so
half skuins om eers een helfte van die kop in te kry en dan so ‘n stadige swaai van die lyf om die ander helte in te wig; ek het ook al lankal geleer dat die meeste meisies nogal verbaas is oor hierdie beweging. Hulle verwag iets heel anders maar die slag as die hele kop sy regmatige plek gevul het,
word hulle oë al hoe groter en groter. Ek gebruik hom amper soos die plunger wat loodgieters gebruik om verstoppings op te klaar – jy pomp hom om ‘n amperse vakuum te vorm en as jy terugtrek, vorm dit ‘n vakuum wat alles vorentoe dwing. Die bewegings veroorsaak nogal lekker gevoelens vir die girls en omdat ek nie die voordeel van ‘n lang slag het nie, is die meeste van die aksie hier by die binnerand van die silinder. Vir die girl het die vorm van my kop ook die voordeel dat dit haar klit goed streel.

Jong ons het alle posisies probeer en omdat sy so atleties is, kon ons selfs posisies benut wat ander mense nie kan doen nie. Die girl het ‘n horlosie teen haar muur en ek sien ons is al meer as twee uur aan die gang – ek vang haar dat sy half ongelowig na die horlosie kyk en nie kan glo dat ons al so lank spyker en ek nog nie gekom het nie. Ek het lankal opgehou tel hoeveel keer sy gekom het. Met die fietsry het sy ook ongelooflike beheer oor haar poesknyers ontwikkel – so half of sy die ou wil vasknyp dat hy nie kan uitglip nie.

Nou is dit tyd vir my piece de resistance – die meeste manne glo my nie dat ek dit kan doen en dit het nogal baie oefen geneem om dit reg te kry. Hiervoor maak ek my pisgat oop en skuif hom dan oor die nippel sodat die nippel half binne in is. As die nippel nou mooi inpas, begin ek my voorvel op en af oor die nippel vryf. Ja, om te spyker is lekker maar dalk is ek effens mal, draadtrek was nog altyd vir my die toppunt. Jy kan jou spoed ook aanpas. Ek hou die girl dop, sy kan nie glo wat nou haar gebeur nie – ek vat die ander hand wat nie by die nippel besig is nie en begin haar klit te werk – so tussen twee vingerpunte; kompleet of dit ‘n klein pielietjie en ek besig is om sy draad te trek. Die doktor kom nou in een aanhoudende gegil en toe dit vir my amper voel of haar klitpielietjie begin ruk asof hy gaan kom, trek my ballas saam en ek skiet een van my beste skote nog oor haar 36B.

Kolskoot.

0

8 thoughts on “Die lank en kort daarvan (variasie 2)

  • Avatar
    Jul 29, 2019 at 1:49 pm
    Permalink

    Baie goeie storie. En die pic daarby is die netjieste boobs wat mens kan kry.

    Reply
  • Avatar
    Jul 23, 2019 at 6:44 pm
    Permalink

    Heerlike storie! Lekker om jou hierin te lewe.
    wel gedaan

    Reply
  • Avatar
    Jul 22, 2019 at 2:31 pm
    Permalink

    Mal oor die perfekte stel tiete in die foto!

    Reply
  • Avatar
    Jul 22, 2019 at 1:40 pm
    Permalink

    Geriatrix – absoluut puik geskryf.

    Reply
  • Avatar
    Jul 21, 2019 at 7:33 pm
    Permalink

    Ek wil net eers iets se oor die foto… die buuste fotos raak al mooier Annelise.
    Nou die storie…

    Reply
  • Avatar
    Jul 20, 2019 at 9:42 am
    Permalink

    Sommer spils lekker, dankie

    Reply
  • Avatar
    Jul 20, 2019 at 2:00 am
    Permalink

    Bliksem maar dit was nou lekker lees stof. Goed gedoen!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)