
Die Affêre (2)
deur Ramkat Erasmus
Haar grys-groen oë kyk diep in myne en sy het die effense Mona Lisa glimlaggie op haar bakkies, wat ek teen die tyd weet, beteken dat sy aan seks dink.
“Wat?” vra ek.
“Jy’t my baie seer gemaak.”
“Jammer.”
“Nee, jy is nie!”
“En jy het nie regtig omgegee nie.”
Sy lag. Ons lê kaal op die bed in die gastehuis se tuinwoonstel waar ons vroeër die dag, vir die eerste keer in die twee jaar wat ons mekaar ken, oor die tou getrap het . In die paar jaar wat ek in die BDSM wêreld betrokke was het ek geleer om die tekens te lees in die ongelooflik diverse behoeftes van vrouens en hulle seksualiteit. BDSM gaan oor beheer en dominansie, oor submissie en onderwerping. Ongelukkig is daar ‘n heel paar van die poepholle wat hulleself as arbiters van die “leefstyl” aangestel het wat nie van die teenoorgestelde geslag hou nie. Mans sal vrouens verneder en stukkend bliksem in die naam van die “leefstyl” en van die vrouens is nog erger.
Werklike onderwerping is ‘n kopspeletjie en pyn is maar ‘n klein deeltjie daarvan.
Kopspeletjies…
Natasha lê op haar maag langs my met haar arm op my bors. Sy rus haar ken op haar arm en kyk na my. Met haar ander hand vroetel sy tussen my bene en ek kan voel dat dit die uitwerking het waarvoor sy gehoop het.
“Wat gaan jy nou met my doen?” wil sy weet.
“Vir die oomblik gaan ek niks doen nie. Jy gaan…” en ek beduie met met oë na my onderlyf toe. Sy kry die boodskap en beweeg af en neem my in haar mond in. Daar word gesê dat Koning George geabdikeer het omdat sy Amerikaanse vriendin (‘n geskeide vrou) vir hom ‘blow-jobs’ gegee het waaraan hy verslaaf geraak het. Hy was bereid om die Britse troon prys te gee vir die gevoel van haar mond om sy penis. Ek weet nou nie of ek alles sal opgee vir ‘n ordentlike suigie nie, maar dis een van die lekkerste goed wat ‘n man in die bed kan ontvang. (En ek ken ‘n paar meisies wat mal is daaroor om dit te gee.)
Natasha ken haar storie en ek lê terug met my oë toe en geniet die golwe van plesier wat oor my spoel. Ek tik haar op die skouer en sy kyk vraend na my. Ek beduie sy moet omdraai en haar onderlyf oor my gesig kom sit. Mona Lisa glimlag weer vir my en sy doen wat ek vra. Haar geurige spleet verskyn bokant my gesig en ek drink haar soet muskusgeur in. Na die eerste rondte het ons gaan stort en toe ‘n bietjie gerus, maar nou is dit weer tyd.
Sy liefkoos my voël en ballas met haar tong en ek soen haar lippies met my lippe en tong. Ek kan voel hoe sy begin wriemel van die lekker en ek boelie haar klit met lekker lang hale. Dan wissel ek dit af met vinnige tongpuntjie lekkies, dan druk ek my tong diep in haar in. Wanneer haar sappe vrylik oor my gesig begin loop, druk ek haar van my af en rol van die bed af. Ek draai haar op haar rug en trek haar sodat haar kop van die bed afhang. Dan leun ek oor haar en druk my piel diep in haar keel in. Net soos sy begin stik, trek ek uit sodat sy kan asem kry, dan druk ek weer diep in. “Deep throat” was die titel van ‘n berugte pornofilm in die 70’s waarin Linda Lovelace beroemd geraak het omdat sy ‘n man se penis tot agter in haar keel kon intrek . Dis nie maklik nie, maar met die samewerking van die man, kan meeste vrouens dit hanteer. Ek gryp ‘n handvol van Natasha se lieflike borste en begin haar tepels tussen my duim en wysvinger rol.
Volgens my is haar borste die perfekte groote met groterige ligbruin tepels wat met die geringste aanraking regop staan. Ek leun verder vooroor terwyl ek steeds konsentreer om haar nie met my piel in haar keel te versmoor nie en neem een van haar tepels in my mond. Ek knibbel en byt liggies en haar hande druk in my ribbes in. Dan vat ek die ander tepel in my mond en suig hom hard tot agter in my keel.
Ek kan voel Natasha se nek begin styf raak en trek uit. Sy lê en hyg na haar asem en haar hande reik na my. Ek vat een van die groot kussings wat teen die tyd op die vloer lê en lê dit oor die voetenent van die bed. Ek help haar af en laat haar oor die kussing buig sodat sy met haar voete op die grond staan en met haar borskas op die bed lê. Dan gaan staan ek op my knieë en trek haar boude van mekaar af weg. Ek lek haar behoorlik nat van bo tot onder en dan druk ek my wysvinger in haar papnat poesie in. In hierdie posisie kan ek haar g-kol maklik raakvat met net ‘n effense afwaartse drukking. Ek begin die towerkolletjie saggies met my vinger masseer. Ek kan voel hoe sy binne begin swel en aan die beweging van haar boude kan ek sien sy gaan kom. Net voor die groot oomblik trek ek my vinger uit en los haar daar in ‘n staat van opgehewe spanning. Sy kreun en steun en por my aan, maar ek sê net vir haar dat ek in beheer is.
Sy gil in die matras in en slaan met haar vuisies op die bed, maar ek beveel haar om net so te bly. Ek kry my haarborsel en begin haar rug liggies daarmee streel. Daar gebeur ‘n rilling van spiere onder haar vel, net soos wanneer mens ‘n perd roskam. Ek streel liggies en dan bietjie harder tot ek die rooi hale op haar vel kan sien. Dan begin ek haar vel met die borsel tik. Die borsel se vesels is skerp en sy ruk elke keer as ek die borsel neerbring. Ek begin die borsel van bo, na onder beweeg en gee dan spesiale aandag aan haar boudjies. Haar bene sprei oop, maar ek weerstaan die versoeking om haar poesie met die borselhare by te kom. Die vel is te delikaat en ek wil haar nie beskadig nie. Dan gee ek haar een laaste harde hou op die boude met die agterkant van die borsel. Sy ruk van die skielike pyn en voor sy tot verhaal kan kom druk ek my middelvinger weer in haar koekie in. Die keer vryf ek die g-kol hard en sommer gou-gou spuit sy my weer nat as ‘n geweldige orgasme deur haar ruk. Ek lek haar skoon. Die eerste keer toe ‘n vrou oor my gespuit het, was ek nogal onervare en ek het my byne dood geskrik. Deesdae is dit iets wat ek geniet. En die smaak daarvan… As ek dit kon vervang in ‘n slaaisous sou baie mans meer slaai geëet het!
Ek druk haar kop in die bed in en druk my piel stadig in haar sopnat spleet in. Ek druk hom in totdat daar nie meer plek oor is om te gaan nie. Dan bly ek net so staan. Sy wriemel en ruk en probeer haar boude vorentoe en agtertoe beweeg, maar ek hou haar vas met my gewig teen haar onderlyf en my hand op haar kop.
“Asseblief” fluister sy.
“Asseblief wat?”
“Asseblief naai my..”
“Nee.”
Sy verstyf en ek bly doodstil staan. Dan begin sy my vloek, maar ek druk haar kop net dieper in die beddegoed in. Uiteindelik is sy uitasem en te moeg om verder te spartel, en dan begin ek haar saggies met stadige en klein bewegingkies naai. Haar liggaam verstyf en haar bene gaan wyer oop as sy onspan. Dan pluk ek uit haar poesie uit en druk dit tussen haar boude in. Ek bou ‘n ritme op. Vyf stote bo dan vyf stote onder. Nes sy daaraan gewoond raak verander ek weer. Sy kom keer op keer en probeer regop staan maar ek kan voel my eie orgasme is ook aan die kom.
My piel is baldiep in haar anus as die groot oomblik aanbreek. Ek trek uit, pluk haar regop, draai haar om en kom oor haar gesig. Sy sidder en ek sweer sy kom nog ‘n keer. Dan sak sy af, suig my skoon en gaan staan op haar kniëe voor my. Sy sit haar arms om my bene en terwyl sy hortend na haar asem snak en so tussendeur my pielkop ‘n lekkie of twee gee vat ek ‘n bos hare in my hand vas. Ek trek haar nek agteroor sodat sy met daai pragtige oë vir my moet kyk.
Haar mondhoeke het van my saad op. Daar is trane in haar oë en haar neus loop. Sy lyk asof sy die slagoffer van een of ander wrede aanval was, maar sy glimlag haar Mona Lisa glimlaggie en sê: “Nog… asseblief.”
Later die nag, gil sy my naam.