Dagdroom lover

Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Chopperman

Ek sit op my stoep en kyk uit oor Pretoria se Jakaranda-persblou strate, die mooiheid van die uitsig laat my aan jou dink en ek wonder waar jy is en wat jy doen. Skielik besef ek dit is laatnamiddag en dat dit jou roetine was om nou in jou groot bad te lê en ontspan na ‘n harde dag se werk. Die gedagte aan jou lenige liggaam van 1.75 m met die skerp blou oë laat my verbeelding verder op hol gaan. Ek begin dagdroom en daarin teleporteer ek myself direk na jou badkamer toe. Jy is nie verbaas om my daar te sien nie en jy kyk na my met daardie skalkse glimlaggie wat my uitdaag om jou te liefkoos en te bederf. Ek ruk my klere van my lyf en gaan sit agter jou rug terwyl ek my hande seepsmeer. My hande gly oor jou rug en ek voel die luukse sagtheid van jou vel wat kontrasteer met ferm atletiese lyf. Ek streel my hande oor jou sye en hul kom bymekaar by jou tieties wat ek masseer en streel tot die tepels verhard en ek hul saggies vasknyp. Ek hoor jou kreuntjies en my stokstywe voël druk al hoe harder teen jou lae rug en boudjies.

Meteens voel ek die hongerte in my wakker word en ek laat my hande afgly tot tussen jou bene waar ek met my wysvinger jou spleet verken. Ek voel hoe jou lippies oopmaak en druk my wysvinger in jou gleuf in. Jou nat warmte klem om my vinger van lekkerte en ek weet net, ek moet jou proe en die smaak van jou sappe maak dat ek weer gulsig my vingers weer in jou indruk. Ek voel hoe jy teen my terugleun en jou kop na my draai, jou poesie pols om my vingers en druk hul vas asof om hul binne te hou. Ek kan voel hoe jou asemteue korter raak soos jy aangedraai raak. Ek trek my vingers uit en proe net aan die punte. Ek sien die blos op jou nek en hals en hoor hoe jy sug dan sit ek my sapnat vingers teen jou lippe en druk saggies totdat jy my vingers in jou mond ingaan sodat jy jouself kan proe. Dit is so warm dat ek kreun en my voël is nou nog harder en ek kan nie keer om vorentoe te druk dat ek jou boudgleuf kan verken nie. Ons kreun beide saggies van die heerlike gevoel en die spanning van afwagting.

Ek laat jou opstaan sodat ek jou hele lyf kan bykom met streling en was, vat my tyd om jou voete een vir een en toontjies een vir een te masseer terwyl ek dit was. Hande om jou enkels en dan bowaards oor jou kuite en die sagte plekkie agter jou knieë, nou meer doelgerig en meer ferm oor jou bobene tot net voor die mik waar ek my hand nou omskuif om jou boudjies en boudgleuf te was en te masseer. My vingers dip af en raak skrams oor jou lippies om net weer te skuif na jou boudjies en lae rug en op om weer jou lieflike tietie en tepels aandag te gee.

Ek kan voel hoe jy my hande wil wens na die sopnat warmte tussen jou bene, maar ek skuif hul boontoe om jou nek en agterkop te masseer, dan sit ek my hande ferm om jou kop om jou lippe na my toe te draai en hul saggies te lek en net-net die punt van my tong tussen hulle te druk voor ek jou mond gulsig met myne te bedek en die sagte tekstuur van jou lippe en warm tong te proe en voel. Hemels lekker en nou druk ek my lyf vollengte teen jou vas om die sagte skuur van jou vel op myne by te voeg in sensoriese oorbelading sodat ek hardop kreun van lekkerte. Die geluidjies uit jou keel maak my byna mal en ek knie jou tieties harder en streel oor jou tepels totdat ek hul ook saggies vasknyp en voel die sagte rilling deur jou lyf speel.

Ek bring my hand op na jou nek en dwing jou kop na my toe sodat ek jou kan soen. Ek lek eers net oor jou lippe totdat jy verder terugdraai en my tong insuig en ek jou kan proe, Ons soene verdiep en ons tonge gly oormekaar in voorspel tot die sekspel later. My lus is nou aangewakker en ek laat jou opstaan sodat ek jou klaar kan was. Ek staan agter jou met my harde punt teen jou boudjies en ek voel jou lus deur jou soekende terugleun teen my voel. Ek begin op jou skouers wat ek liefkosend was en masseer, my hand gly oor jou rug tot op jou middel en dan oor jou boudjies wat pragtig in die holte van my hande pas. Ek masseer jou boudjies en laat my vingers met tye in jou boudgleuf gly, maar kort van jou poesie. Ek kan voel hoe jy my vingers wil vasvang en nader trek. Ek begin nou met jou bobene en stadig af tot in die sagte vleis agter jou knieë wat ek streel en afwas en dan met my tong streel. Ek sien hoe lekkerkry hoendervleis op jou bene vorm en was af tot by jou lenige voete waar ek elke toontjie een vir een was en masseer, weereens sien ek hoendervleis van lekkerkry op jou bene.

Ek staan op uit die bad en tel die wolsagte handdoek op waarin ek jou toevou met jou uitklim en saggies oor jou hele lyf vryf. Die handdoek wat my hande weghou van jou vel is tegelyke tyd obstruksie en eroties in die afwagting om daardie sysagte vel teen myne te voel. Ek lei jou na die bed en draai jou om en laat die handdoek val, die prentjie van die kaal lenige lyf met sagte rondings, borste wat trots staan en tepels ten volle gepunt, die effens geronde magie, die pragtige skoongeskeerde poesie wat diep pienk vir my loer is pragtig en eroties verby woorde. Jy staan fier en trots voor my blik met ń skalkse glimlag en lig jou hande op om nader te bring.

Ek laat jou na agter val op die bed en skuif jou sodat jou boudjies op die rand van die bed lê en druk stadig jou bene wyd oop. Skielik sien ek jou poesie lippies gaap en sien ń slymdraad tussen hulle hang, Goed, dan is jy nou net so jags en aangedraai soos ek. Ek begin om jou voete te soen en stadig teen jou linkerbeen op tot net kort van jou mik en skuif oor om jou regterbinnebeen te soen en knibbel. Jy rol rusteloos onder my mond en probeer my kop vasvang en nader aan jou poesie te bring. Ek bring my mond nader aan jou poesie en ruik jou muskus, dit laat my beheer verloor en ek sit my mond op jou poesielippies wat ek in my mond in suig. Ek trek jou lippies en druk my tong tussen jou lippies in om uiteindelik jou heerlike sappe te proe. Ek kan voel hoe ek stywer word en kan byna nie langer wag om daardie heerlike warm natheid om my voëlkop te voel nie. Ek lek nou eers met ‘n stadige plat tong oor jou poesie en dan steek ek ‘n gepunte tong wat ek op en af asook van kant tot kant flikker tussen jou lippies en binne in jou poesie. Ek wissel die tongbewegings af na gelang van jou reaksies, ek kan hoor hoe jou kreungeluidjies harder word en jou asem begin meer jaag.

Meteens sit jy jou hande op my kop om my mond nog dieper tussen jou bene in te dwing, ek volg die leiding van jou hande en lyf en voel hoe jy die kruin van orgasme nader. Jy hou op asemhaal en ek kan voel hoe jou lyf span soos n boogsnaar, meteens kreet jy in ‘n hoë stemtoon in jou orgasme en jy klem my kop tussen jou bene vas, ek hou aan met lek en voel golf op golf deur jou poesie en lyf pols. Dan ruk jy my kop op en sê: “Nie nog meer nie, nie nog meer nie.” Ek sien die ligte sweet van passie op jou magie terwyl ek boontoe beweeg na jou mond toe en dit draai my verder aan. Ek weet jy sal honger wees om jou sappe op my mond en ken te proe en af te lek en soen jou gulsig en trek jou styf teen my sodat ek my hele lyf oor joune kan laat gly om sensoriese oorlading te kry met die kontras van jou sysagte vel op myne.

Ek kan voel hoe die spanning in my oplaai en weet dit is tyd vir my om jou warm dieptes met my voël te penetreer en self die golf van orgasme te beleef. Ek begin my onderlyf reg opstel en voel dan jou natheid teen my voëlkop, ek druk liggies teen jou poesiespleet en speel die punt op en af tussen jou lippies om jou te tart en om sappies om die punt te kry vir gladder penetrasie.

Skielik is daar ń harde skril geluid wat die beeld voor my laat vervaag, verdomp net nie nou nie. Maar dit is die werksnoodlyn en ek weet die dagdroom is vir nou in sy maai in en dat ek met ‘n stokstywe horing die verkeer sal moet aandurf kantoor toe.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Dagdroom lover

  • Avatar
    Jan 13, 2019 at 8:47 pm
    Permalink

    Chopperman, sopas hierdie storie gelees en baie geniet, dankie !
    Herinneringe of dagdrome oor werklike mense of situasies is soms meer eroties as die werklikheid.
    Jy sal weet wat jou gedagtes hieroor weerspieël maar jy is welkom om meer hiervan met ons te deel, ons geniet dit geweldig !

    Reply
    • Avatar
      Jan 14, 2019 at 3:53 am
      Permalink

      Dankie vir die kompliment Willewill, komend van ń skrywer van formaat is dit aanmoediging om nog projekte klaar te maak

      Reply
  • Avatar
    Jan 10, 2019 at 9:26 pm
    Permalink

    Uiters erotiese storie. Dit baie geniet. Welgedaan Chopperman

    Reply
  • Avatar
    Jan 9, 2019 at 7:55 pm
    Permalink

    Neeee…..f…k Chopperman….hoe kan jy ons nie die res vertel nie. Die is een van die mees sensuele oorvertellings tot nog en ek twyfel nie in my hart dat dit nie ‘n dagdroom was nie en dat dit by memoirs hoort .

    Reply
    • Avatar
      Jan 9, 2019 at 9:49 pm
      Permalink

      Ongelukkig net ń droom Bobcat, sal nog ń storie aanpak met jou bemoedigende woorde

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)