Mymeringe van ‘n Weduwee (finaal)

deur Wille Will

(Lees vorige episodie HIER)

Hy kyk vining en verward op en sy hande bedek asof outomaties sy geslagsdele. Sy mond gaan oop om te antwoord, maar sy oë staar na die een pragtige bors wat uitsteek met die erekte, dik, maroen tepel.

Sy gee sonder bedoeling, ‘n sensuele borrellaggie en sê na sy kant toe: “Sien jou oormôre, moenie laat wees nie!” en maak dan die blinders toe en skuif die deur ook toe. Sy leun met haar rug teen die toe deur, kop agteroor, en oë vir ‘n oomblik toe, want sy herroep daardie groot voël in haar gedagtes en dan begin sy aan een tepel aanhou vryf en trek en die ander hand roep met ‘n warrelende aksie haar klit op tot sy op die mat neersak met ‘n rukkende orgasme. Sy’t in ‘n tydskrif gelees dat wit Suid-Afrikaners ook goed bedeeld is, maar sy kan haar nie voorstel hoe daai stuk “wors” sal lyk as dit styf is nie!

** Willem het sy handdoek vining om sy lende gedraai, sy klere opgetel en geskarrel buite, na sy kamer toe. Hy het hom vining afgedroog en besef dat sy voël nou tot volle ereksie gegroei het. Hy gaan sit op die kant van sy bed en neem sy dik be-aarde stang in sy een hand en begin sy voorhuid op en af skuif oor die ligpers harde kop. Hy sien weer die olyfbors met die donker, harde, dik tepel voor sy geestesoog wat hy al tydens die onderhoud deur die deursigtige bloes opgelet het. Fok hy wil haar naai maar hy kan dalk sy werk verloor as sy nie geneë is nie. Hy los sy voël en besluit hy sal maar die situasie dophou, dag vir dag. Tog is sy dalk gewillig as sy haarself so ten toon stel? Hy wonder hoe lank is sy al weduwee en of sy al intussen weer ‘n man by haar gehad het sedert haar man se dood? Hy hervat sy masturbasie met verbeeldings-prentjies van hoe haar poes lyk en hoe hy in en uit haar gaan …

Sy kamer was gouer agtermekaar as wat hy gedink het en die volgende middag het hy aan die agterdeur geklop. Sy het amper onmiddellik oopgemaak en was besig om iets van haar vingers af te lek toe sy binnensmonds lag en groet met ‘n mond vol kos : “Ek was (mompel-mompel) … bedig bet … lag … met die laaste van die voorbereiding vir my middag ete … mompel … toe jy k-klop.” Sy sluk die laaste iets af en vra: “Het jy al geëet?”

“Nee dis sό warm, ek wou net vra of ek bietjie in die swembad mag spring?” Hy het effens gebloos en in haar bruin oë gesoek of daar nog iets van sy naakte verleëntheid by die Jacuzzi gister by haar te bespeur is. Hy wonder hoeveel het sy gesien?

Haar baie armbande klingel toe sy haar blink-swart hare op haar hoof agtertoe gooi en die wit hareband op haar kop ook terugskuif met haar een hand. Hy sien in ‘n oogwink die wit, met swart skuinsstrepe, baie kort, halter-nek rokkie wat sy aan het.

Met die agteroor beweging het dit opgeskuif dat hy haar mooi bo-bene amper tot op die mik kan sien en haar tepels druk stywe knoppies deur die materiaal by haar borste. (Here-weet, sy’s beeldskoon!) Hy voel sy voël alweer styf word. “Natuurlik, jy is meer as welkom, jy moet hierdie huis as jou eie beskou, behalwe my slaapkamer.” Dis asof daar ‘n vraagteken hang by die einde van die sin.

“Ek sit reeds daarbuite en eet, maar wil nie nou dadelik swem nie.” Voor sy omdraai om te loop lag sy na hom: “Trek net hierdie keer iets aan voor jy in die water spring, dis bietjie onthutsend as jy dit nie doen nie.” Sy gesig is weer skarlaken as hy in sy kamer instap om te verkleë.

Toe hy by die swembad aankom het sy die dekstoel se onderste gedeelte ingebuig en sy lê op haar rug met haar knieë gebuig en haar kaalvoete op die plaveisel en haar arms agter om haar nek met ‘n groot donkerbril op haar gesig. Langs haar staan ‘n laë tafeltjie met ‘n gerangskikte bord van koue vleis, kaas en vrugte daarop.

Sy oë gly weer vining oor haar rokkie wat nou effens vaskleef aan die kontoere van haar lyf. Hy gly saggies in die water in aan die oorkant van die bad, van waar sy sit, want hy voel alweer die stuwing in sy klein swembroekie. Hy dompel sy kop onder die helder water in en beweeg vanself vorentoe. Wanneer hy weer sy kop uit die water lig vir asem skud hy sy kop heen en weer vir die water in sy oë en hare.

Hy besef dat hy amper tot by die wand van die swembad beweeg het. Hy kyk op na waar sy lê, skaars vier meter van hom af. Sy pupille vergroot as hy reg onder haar rokkie kan inkyk en met haar voete wat wyd van mekaar geplant is kan hy haar opgehewe poesie duidelik sien met haar magie bo-kant wat beweeg soos sy asemhaal.

Hy wil weg beweeg, maar kan nie sy oë losskeur van die sappige vrug wat hy sien nie. Hy voel soos Adam wat so pas ‘n hap van die verbode Appel gebyt het. Sy penis is nou kliphard en hy druk sy onderlyf teen die binnekant van die swembadwand plat met die hoop dit sal bedaar.
Sy kom meteens ôrent en haar voete skuif bietjie verder van mekaar af. Sy sien hom onmiddellik en hy slaan sy oë af na haar swart toonnaels.

“Is die water lekker? Wanneer jy klaar is moet jy hier by my kom sit, ek wil ons skedule vir môre met jou bespreek.”

“Hier’s ek sommer nou” lag hy en trek homself aan sy arms uit die swembad uit. Sy lag saam en gooi vir hom ‘n handdoek.

Hy gooi dit oor sy hoof en vryf sy hare en gesig vlytig droog. Sy vang met haar oë die duidelike omlyning van sy blykbaar erekte penis, wat van tussen sy bene skuins oor sy swembroek tot amper by die lyfband strek.  Hy gooi die handdoek eenkant neer, buk by die tafeltjie, vat ‘n appel en gaan sit op die gras langs haar. Hy het een been ingevou en sy hand met die appel rus by die elmboog op sy ander knie wat in die lug buig terwyl hy met sy linker uitgestrekte arm op die gras leun.“ Laat waai met die instruksies, madame,” sê hy en knars sy tande in die appel in.

Sy haal haar sonbril af en skuif haar onderlyf om tot voor hom dat sy direk na hom kan kyk. “Ek wil eerstens Wynberg toe gaan na my prokureur toe en dan …” Sy sien hoe sy oop mond aarsel om die volgende hap van die appel te vat terwyl sy oë tussen haar oop bene staar. Sy klap haar bene teenmekaar en met ‘n warm gevoel by haar hals vra sy: “Waarna kyk jy, Willem?”

Hy lig sy oë vas op in hare met ’n smeertjie van ‘n glimlag om sy lippe. “Dit lyk lekkerder as die appel.” (Het hy dalk nou té ver gegaan?) flits dit deur Will se gedagtes.

Maria kyk hom berekend deur terwyl sy knibbel aan die bril se een armpie. “Die tyd het aangebreek dat ons bietjie oop kaarte speel met mekaar.”

Sy kruis weer haar bene en hy sien weer ‘n vinnige glimps van haar doos. Sy wieg nou die bril tussen haar vingers. Hul oë bly vasgenael in mekaar.

“Ek het aan die suggestiewe dinge wat jy soms sê, jou oë-taal en veral jou lyftaal bewus geword dat jy my graag onder jou eie lyf sou wou hê.” Sy pluk ‘n druiwekorrel af, uit die bord, en suig dit suggestief en stadig deur haar lippe, in haar mond in. Dan knars sy dit skerp met haar tande.

“Maar ons werksverhouding maak dit vir jou bykans onmoontlik  om toenadering by my te soek. Ek is al ses jaar ‘n weduwee en het al verskeie seksuele aanbiedinge, suggestiewe voorstelle en toenaderings van ander mans reg om die wêreld van die hand gewys en ontbeer. Sommige was van ‘n hoër status en bankbalans as joune, maar ek het nie toegegee en het selibaat gelewe.” Sy sluk die laaste van die druiwekorrel in en vee met haar voorvinger oor haar lippe. “Jou persoonlikheid en direkte maniere het egter iets amusants in my wakker gemaak. Jou mooi liggaam en skoon …amper aantreklike gesig het iets anders binne my ontwaak. Ek het besef dat ek ‘n regte man se intieme nabyheid weer in my lewe wil toelaat.”

Sy kyk af en sien dat sy penis se kop nou by die swembroek se gordel uitbeur. Sy lig albei arms op en maak die enigste knoop van die halternek agter haar nek los en laat die bokant val dat haar borste heeltemal ontbloot voor sy oë wieg met baie erekte tepels.

“Indien jy saam met my daardie behoefte wil vervul of liewer my verkeerd wil bewys en normaal aangaan, sonder dat dit ons werksomstandighede verander … is jou besluit” Haar hande rus nou in haar skoot. Haar bruin oë vra ‘n antwoord.

Will lig homself op tot op sy knieë en plaas sy hande op háár twee knieë en begin dit saggies streel “Jou eerlike openbaring het my aanvanklike opsomming van jou as ‘n “genuine girl” bevestig. Jy doen my dus ‘n eer aan om in te stem tot iets wat ek vurig gewens het en wat nou in my bereik is.”

Terwyl hy gepraat het het hy sy bo-lyf opgelig en sy hande in haar binne dye laat op beweeg onder die rokkie. Hy bring sy lippe rakelings tot by een van opgeswelde tepels en skuif sy duime in haar lieste in. Hy kyk weer op na haar oë vol verwagting en liefkoos haar lieste met sy duime. Dan neem hy die maroen tepel in sy mond en suig saggies daaraan. Hy voel hoe dit nog meer erek word en dan begin hy dit knibbel met sy tande. Hy hoor haar harde sug bokant hom en sy duime streel nou buite haar lieste ook oor haar kaalgeskeerde monslippe. Wanneer hy sy mond vining verskuif na haar ander tepel liefkoos hy nou haar buite lippe met sy vingers en spoor op en af met haar gleuf. “Oooo …”uiter sy weer en haar hande is skielik tussen sy hare. Hy gee ‘n harde bytjie aan haar sappige tepel en trek dan ‘n nat spoor oor die bors tot tussen die twee buuste. Sy hande het intussen in die gleuf ingegly en masseer die buite lippe op en af.

“Karaki!” roep sy oorlede Arí se geliefde vloekwoord uit en trek Will se kop en skouers op na haar gesig toe. Maria voel sy penis op haar maag en haar lyf gaan ligtelik aan die bewe wanneer sy Will se gesig aan sy wange vasdruk sentimeters van haar eie gesig af. Sy soek in die felblou oë erkenning, dankie, genoegdoening, goedkeuring.

Hy sak met sy gesig dat sy lippe net-net raak aan haar sagte mond en fluister: “Jy is vir my baie mooi.” Sy open haar mond en neem sy mond gulsig in hare. Sy trek met haar naels lang strepe op en af oor sy rug terwyl sy hom indrink  met haar mond en sy tong naarstigtelik soek en woeker met haar eie. Sy lig sy gesig weg van hare as sy hande skielik  haar borste in albei sy hande styf vasdruk .

“Kom ons trek eers ons klere uit, agapitόs (liefling),” sê sy.

Hy staan regop met sy bene weerskante van haar stoel. Sy wikkel die rok van onder haar tiete af tot oor haar heupe en dye en skop dit dan af met haar voete.

Haar oë bly egter gerig op wat hy doen en sy glimlag by haarself as sy opmerk dat sy baie stywe penis nou in elke geval uit die stywe swembroek uitgebeur het. Hy hak sy vingers in en trek die kostuum vinnig uit en gooi dit eenkant.

“Jy is vir my ook baie mooi, boerseun.” Sy steek albei haar arms uit om hom terug te nooi na haar lyf.

Hy tel haar een been op dat haar knie se inham oor sy elmboog se binnekant hang terwyl sy lyf afsak en hy met sy duim haar kliteraar ontbloot en dit baie vining manipuleer. “Ooe … Oooeee … wat maak jy nou?”skree sy waneer sy afkyk en sien sy druppende glans het nou heeltemal uit die voorhuid gekom. Die groot ligpers kop lyk soos ‘n wapen wat haar wil inneem. Sy lig hom aan sy stang op dat hy weer staan en neem dit in haar hand en bring dit tot by haar poesopening.

“Neem my nou, maar eers stadig, ek wil elke sekonde geniet.” Hy gaan stadig verby haar buite lippe in tot sy glans in haar tonnel is en sy hoor sy asemhaling verskerp met ‘n effense kreun. Sy voel ‘n tenger pyn soos sy groot voël haar van binne begin vul, maar dan begin sy met die kringspiertjies in haar vulvakanaal sy penis vasknyp en los, vasknyp en los soos Arí haar laat oefen het vir sy eie genot. Dit maak Will blykbaar rasend van genot en hy steek met een fel stoot tot heelagter teen haar cervix.                                                                               

Maria gryp sy boude styf vas dat hy nie kan terugtrek nie.

“Maak  eers jou gedagtes leeg en troetel hierdie oomblik voor ons mekaar tot op die kruin bring.” Sy voel ‘n druppeltjie sweet van hom op haar wang val en voel sy warm asem kielie op haar vel. Haar hele liggam gloei soos in ‘n glasbel van genot. Stadig begin sy haar onderlyf teen syne vasdruk en terugtrek tot hy ook die ritme optel. Hul lywe spiraal nou tot ‘n tornado se punt as hul tempo versnel en hul lywe freneties teen mekaar begin klap. Sy voel ‘n orgasme ontplof maar dit moedig haar net aan om nog vinniger met sy ritme saam te val.

“Stadig nou, hier’s ietsie special.” Hy gaan lê op sy rug op haar stoel en trek haar aan die hand dat sy oor hom klim. “Hurk nou met jou koekie reg bokant my voël.”

Maria is verbaas, maar maak soos hy sê dat haar koek  nou so ‘n paar sentimeter bo sy regop voël hang soos sy oor sy lende hurk. “Moenie roer nie, probeer uithou,” sê hy saggies. Hy begin sy lyf opstoot in haar in, maar gaan elke slag net tot binne die vulvaopening in met die groot kop en raak dan net aan haar klit. Elke slag as hy die klit raak is dit asof daar ‘n elektriese skok deur haar gaan. Dis asemrowend lekker en sy weet sy gaan weer klimaks. Skielik slaan hy sy voël heeltemal in haar in dat sy rug eintlik opboog. Sy gee ‘n uitgerekte gil en slaan haar vingernaels in sy bo-skouers in en soos sy orgasmeer ry sy sy voël met haar hele lyf en binneste so vinning as wat sy kan terwyl golf na golf van erotiese genot uit haar spoel soos lawa uit ‘n vuurspuwende berg.

“O, fok, bulder hy en hy wil sy voël uittrek, maar sy knyp sy bo-bene met haar voete vas dat hy nie kan beweeg nie  en voel dan sy saad warm, met dik strale in haar opskiet. Sy klimaks nog ‘n keer en haar bene steun teen sy onderlyf  en haar arms gaan albei om sy middellyf terwyl sy stamp teen sy bekken.

Hulle tempo bedaar en sy voel hoe sy stywe lyf in haar arms begin ontspan. Sy vryf met teerheid op en af oor sy bors en sak dan vorentoe om saggies op sy lyf te gaan lê.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

7 thoughts on “Mymeringe van ‘n Weduwee (finaal)

  • Jan 16, 2019 at 3:13 pm
    Permalink

    eish…..al wat ek kan dink is …. lekker!

    Reply
  • Jan 13, 2019 at 9:11 pm
    Permalink

    Dankie vir die pragtige terugvoer, ouens. Dis al wat ‘n skrywer vra : dat die leser sy ‘storie’ ten volle geniet !
    Ek kry selde respons van die vroulike Kom-biekie-hierders, geniet julle darem die stories ook ?
    Ons sal in die toekoms kyk na die vordering van die Weduwee en Willem se verdere kennismaking en ontdekkings van mekaar.
    Groetnis

    Reply
    • Jan 14, 2019 at 2:52 pm
      Permalink

      Moet tog nie laat ons te lank wag nie ou Will.

      Reply
  • Jan 12, 2019 at 7:52 pm
    Permalink

    Lekker! Niks soos om te ontdek en te -vat- nie…

    Reply
  • Jan 9, 2019 at 6:25 pm
    Permalink

    Ja daar moet asb nog wees!

    Reply
  • Jan 9, 2019 at 1:35 pm
    Permalink

    Baie dankie Will, die finaal van die eerste episode was baie goed, ons wag nou op die res. Weereens puik gedoen ou mater.

    Reply
  • Jan 8, 2019 at 1:54 pm
    Permalink

    Nee….hierdie mag nie die finale hoofstuk wees nie. Kom nou Wille…..die tweetjies was seker nog baie stout?

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)