2 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Willewil

    Maar jy kan nie stry nie … daai stel sagte hemelse ervarings wat sy het…. jy kan hulle nou nie juis mis kyk nie.

    Maar ek stem tog saam met jou stelling, en dit is hoekom lingerie gaan koop so ‘n lekker “kinky” tyd verdryf kan word

    Verbeel jou ons vat Madam na ‘n lingerie winkel toe ….. verbeel jou maar net ….

    …. en o ja… sy mag dalk ook ‘n vriendin of wat saambring wat dalk ook …… mmmm.. of weet jy wat .. hoekom jie van die dames wat deel is van Kombiekiehier nie, dit kan nogal baie stomende interresant raak.

    Reply
  • Willewill

    Weereens vir my ‘n bewys dat die semi-geklede, soms deursigtige kledingstuk dikwels baie sexier is aan ‘n model vs die naakte waarheid wat jy enige plek op die Internet (selfs is Afrikaans (hehe ek wonder waar?) elke dag na kan kyk.
    Daardie suggestie, misterieuse, “wil meer sien” foto is baie meer prikkelend !
    …MAAR sonder voorbehoud: Dankie aan die ongelooflike liggame wat ons soms naak sien!
    “A thing of beauty is a joy forever.”

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)