Sjoe, dis nie aldag dat mens so ‘n perfekte paar boudjies, versier deur so ‘n oulike halfmas kantpêntietjie, te siene kry nie. Dis so mooi en sensueel — en so mooi diep — in die boudegleuf ingewig. En om nie te praat van daai bypassende kousophouer-belt met sy lang wit bandjies wat die wit dyhoogte kouse so petieterig ophou nie!
Wat Jack se entoesiasme oor die hartjie-silhoeët betref, ek kon eers nie uitmaak waarvan hy praat nie. Maar toe sien ek dit — daar mooi in die middel van die donker, misterieuse plekkie waar dye, boudjies en moemfie bymekaarkom.
Vir my persoonlik, een van die mooiste Blou-Maandag-foto’s wat nog ooit geplaas is !
Die pragtige kant onderklere het die perfekte boudjies ge-aksensueer en afgerond.
Dankie Annelise♥
10 COMMENTS
Waar de F** is jy, Bobcat? Ek het jou gemis met jou lekker-gee stories?
Ek hoop jy is nou vir goed terug?
Groetnis☺
Sjoe, dis nie aldag dat mens so ‘n perfekte paar boudjies, versier deur so ‘n oulike halfmas kantpêntietjie, te siene kry nie. Dis so mooi en sensueel — en so mooi diep — in die boudegleuf ingewig. En om nie te praat van daai bypassende kousophouer-belt met sy lang wit bandjies wat die wit dyhoogte kouse so petieterig ophou nie!
Wat Jack se entoesiasme oor die hartjie-silhoeët betref, ek kon eers nie uitmaak waarvan hy praat nie. Maar toe sien ek dit — daar mooi in die middel van die donker, misterieuse plekkie waar dye, boudjies en moemfie bymekaarkom.
Inderdaad ‘n stresverligter-prentjie!
As n boude man moet ek saam met Will stem. Uit die boonste rakke!
Bobcat!!!! Ek het jou so gemis! Hello daar ?
As n boude man moet ek saam met Will stem. Uit die boonste rakke! Mmmm….mis julle baie
Ai mooiste mooi…. geen verdere stress meer nie!
Dis nou wraggies mooi, maar ouens weet julle wat sou nog mooier gewees het –
as Onse Edeldierbare die model sou kon gewees het.
Pragtige hartjie silhoette. pragtige foto
Vir my persoonlik, een van die mooiste Blou-Maandag-foto’s wat nog ooit geplaas is !
Die pragtige kant onderklere het die perfekte boudjies ge-aksensueer en afgerond.
Dankie Annelise♥
Baie dankie Annelise,baie sexy foto?