10 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Waar de F** is jy, Bobcat? Ek het jou gemis met jou lekker-gee stories?
    Ek hoop jy is nou vir goed terug?
    Groetnis☺

    Reply
  • Lusman

    Sjoe, dis nie aldag dat mens so ‘n perfekte paar boudjies, versier deur so ‘n oulike halfmas kantpêntietjie, te siene kry nie. Dis so mooi en sensueel — en so mooi diep — in die boudegleuf ingewig. En om nie te praat van daai bypassende kousophouer-belt met sy lang wit bandjies wat die wit dyhoogte kouse so petieterig ophou nie!

    Wat Jack se entoesiasme oor die hartjie-silhoeët betref, ek kon eers nie uitmaak waarvan hy praat nie. Maar toe sien ek dit — daar mooi in die middel van die donker, misterieuse plekkie waar dye, boudjies en moemfie bymekaarkom.

    Inderdaad ‘n stresverligter-prentjie!

    Reply
  • As n boude man moet ek saam met Will stem. Uit die boonste rakke!

    Reply
    • annelisePost author

      Bobcat!!!! Ek het jou so gemis! Hello daar 😁

      Reply
      • As n boude man moet ek saam met Will stem. Uit die boonste rakke! Mmmm….mis julle baie

        Reply
  • mydream

    Ai mooiste mooi…. geen verdere stress meer nie!

    Reply
  • Dis nou wraggies mooi, maar ouens weet julle wat sou nog mooier gewees het –
    as Onse Edeldierbare die model sou kon gewees het.

    Reply
  • JACK

    Pragtige hartjie silhoette. pragtige foto

    Reply
  • Vir my persoonlik, een van die mooiste Blou-Maandag-foto’s wat nog ooit geplaas is !
    Die pragtige kant onderklere het die perfekte boudjies ge-aksensueer en afgerond.
    Dankie Annelise♥

    Reply
    • Castle

      Baie dankie Annelise,baie sexy foto🌷

      Reply

Leave a Reply to Bobcat Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)