En dan word daar vir ons gesê, huiswerk is nie lekker nie. Dit lyk darem vreeslik lekker en mooi ne. Miskien het die loodgieter kom kuier…… Reply
Sjoe uitlokkend!
Dis die seksieste BlouMaandag begin wat my al ooit oorgekom het !
Va-Va-Vrooooom! ♥♥
Ek sal graag haar loodgieter wil wees
En dan word daar vir ons gesê, huiswerk is nie lekker nie.
Dit lyk darem vreeslik lekker en mooi ne. Miskien het die loodgieter kom kuier……