Bloufoto vir ‘n bloumaandag

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Vandag se foto’s is opgedra aan al die mense wat op Kombiekiehier rondhang wat nie hier hoort nie. Almal met droeë panties en dun lippies wat ‘n permanente frons onderstreep. Almal wie se basiese lewensbeginsel is dat iemand anders nie iets mag doen as ek dit nie wil doen nie. Almal wat hulle mans en vroue seks ontsê, soms ‘n leeftyd lank. Almal wat seks-negatief is. Almal wat woorde soos “sies’ en “grillerig” en “nee” moerse like. Hierdie update is vir almal wat eendag gaan uitvind dat die persoon vir wie hulle kamstig lief was eintlik maar vir ander redes gebly het by jou – soos die kinders of om sy job te beskerm of oor hy geworry het oor wat die mense gaan sê – al die redes waarom mense hulself laat gevangene hou. Miskien vind jy uit dat daardie persoon op die einde nie eens regtig meer van jou gehou het nie.

Vandag se foto is van almal af wat normale seksuele wesens sonder hang-ups is. Van mooi vroue met mooi boobs af wat dit soms selfs vir ander wys. Dis van mans af wat snaaks en aangenaam en slim sen sexy is, behalwe natuurlik as hy naby jou suurstofontnemende persoonlikheid is. Dis van al die vry vryers af (selfs al is hulle net hier en in hulle fantasieë vry) aan julle wat net hierheen kom om te oordeel.

Kry sommer nog so bietjie …

21 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Dafrika

    My ma het my geleer. .. as jy niks goeds oor iemand kan se nie bly dan eerder stil. .. was onlangs op n webwerf wat adverteer dat dit diè speelplek is, net om later uit te vind dat dit nie regtig so is nie. .. niks fout met “ons” speelplek nie!!

    Reply
  • Plasie

    Wel done ge lip vir die suurgatte

    Reply
  • Ysbeer

    En daar doen Onse Edeldierbare dit weer. Die klomp suur gatte lyk my verstaan nie so lekker nie. As jy in Onse Edeldierbare se bas krap gaan jy op jou m…. – neus kry !!!
    As jy nie van hierdie site hou nie, bly stil en gaan lees n koerant asb. – EN LOS ONS UIT !!!!!!!!!!!!!!
    Mooi so Annelise, mooi so!

    Reply
    • annelisePost author

      Hehe ek is eintlik meestal nie so aggresief nie. 😉 I am a lover, not a fighter

      Reply
      • Jean Pierre

        Make love not war… Steek maar moenie dood steek nie

        Reply
  • Uther Pendragon

    Annelise, ek moes jou kommentaar by die fotos twee keer lees om seker te maak dat ek dit nie self een of ander tyd geskryf het nie. Maar toe nou nie – wat dit meestal weggegee het is die feit dat jy alles wat ek oor die onderwerp sou sê gesë het, maar sonder die vloekwoorde.

    Reply
    • Nee F*k Uther, Jy kan ons nie so bliksems f*kken los nie ?
      Skryf liewer vir ons nog een van jou fantasie- donnerse stories! Smile

      Reply
      • annelisePost author

        Hy het.

        Reply
  • Fieterjasies

    Nou wie het jou kwaad gemaak? Is dit nou alweer daai tipe mense wat net nooit plesier het nie? Wat sukkel om ons plesier weg te vat?

    Reply
  • Avanni

    Annelise, ek salute jou.
    Vat so katvis

    Reply
  • mydream

    Hahaha Annelise! Jys n ster en my hero!
    Jy kan dit gerus meer kere se …n klompie mense beskou seks en die vreugde daarvan as taboe… hierdie is vir hulle! Mooi mooi!

    Reply
    • annelisePost author

      🙂 🙂 ek probeer my chilled vibe terugkry maar die laaste paar dae het my weer getoets. Hierdie Maandagfoto het my actually gehelp 😉

      Reply
  • Ramkat

    Janee…. Daai suurpruime met hulle suur gesigte en suur gemoedere. Gan wees suur op ‘n ander plek.

    Reply
  • Ek hou van wat jy se en dit is goed gese maar vat die middelvinger weg hy is in die pad!!

    Reply
    • annelisePost author

      Hahahaha! Daai foto is eintlik te woes vir kombiekiehier. Dis ‘n vreesloos foto. So kyk nou net waartoe is ek gedryf. 😉

      Reply
      • bobcat

        Nope….ek dink nie hy is te erg vir kbh nie….dis soos die Scope van toentertyd….die vinger vervang die sterretjies…lol

        Reply
  • Raak gepraat, meesteres!
    …so’n bek moet saad kry…♥♥☺♥♥

    Reply
  • Tomcat

    So goed gese
    Thumbs up
    Of is dit nou middelvinger ? 🙂

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)