Warm in Ceres

deur Adriaan J. De Ridder

 
Elke jaar wanneer dinge te veel raak, breek ek weg vir ’n week op my eie.

Ek verkies die berge, die middel van die natuur. Dis waar ek my kop skoon kry, waar ek herlaai.

Met hierdie vooruitsig ry ek Ceres binne. Die self-catering chalets is buite die dorp, en met al my benodighede reeds in die kar ry ek deur sonder om te stop. Dis nog vroeg en die plan is om so spoedig moontlik die berge in te vaar.

Die chalet is nét reg. Gemaklik, niks fêncy nie. ʼn Lê-plek, ʼn dak oor my kop, ʼn yskas vir biere en wyn en my eie braai. Ek kyk uit oor ʼn dam aan die voet van die berg en swierlike wilgers wat rustig op die oewer staan en ritsel.

Na ʼn ruk, met my goed gebêre, die drank besig om koud te raak en stapskoene aan opgewonde voete, is ek uiteindelik gereed. Dis ʼn stewige vyf ure sirkelroete en my rugsak is gelaai met ʼn kaart van die berg, ʼn noodhulpsakkie, warm-goed, ʼn droë stel klere, biltong, twee appels en heelwat water. Die weer is perfek en dis asof ek aan die berg kan vat waar hy naby staan en wink.

Twee ure later is daar nog niemand anders in sig nie. Ek verkies die afsondering en kort voor lank lê my sorge agter my, iewers langs die pad verlore. Ritmies beweeg my geswete liggaam in harmonie met die omgewing.

Skielik is daar stemme voor my, om ʼn draai.

ʼn Paar treë verder, twee vrouens in die middel van die paadjie. Die een sit gehurk voor die ander, haar lang, rooi hare in ʼn poniestert gebind onder ʼn keps. In haar hande, haar vriendin se voet. Die vriendin sit plat op die grond, haar stapskoen langs haar. Dit lyk of sy seer gekry het. Hulle hoor my en kyk op.

“Hi,” groet ek, nog ʼn ent weg. “Is julle okay?”

“Hi. Uhm… my vriendin het haar enkel geswik,” sê die ene met die keps.

Ek hurk langs hulle, haal my rugsak af.

“Shame man.”

Hulle is pragtig en jonk. Seker studente? Die een met die keps het die blouste oë en haar digte rooi poniestert hang in haar nek af tot in die middel van haar rug. Haar vriendin met die seer enkel en die Oakleys voor haar oë se donker hare is reguit gekap tot net onder haar ore. Hulle vertoon fiks in stywe oefenhempies en gemaklike kniebroeke, hul stapskoene al goed verweer.

“Dankie dat jy stop,” sê die rooikop. “Ons het niks saamgebring vir só iets nie. Het jy dalk? Uhm… van daai pyn-room wat mens aansmeer?”

Die donkerkop glimlag. Ek weet nie hoe lyk haar oë nie, maar shit, sy’s mooi. Ek neem haar voet in my hand, haar enkel donkerblou en opgeswel.

“Ja, ek het stuff. Is dit baie seer?”

“Net ʼn bietjie,” antwoord sy. “Seer as ek gewig op dit sit.”

Ek kan skielik nie meer haar blik hou nie en kyk weer af na haar voet. Shit, my verbeelding neem oor en ek sien hoe ek haar nader skuif, die onderkant van haar voet begin soen, hoe my ander hand by haar gladde been afgly en ek haar koekie deur haar broek in my handpalm vasdruk en hoe haar ander been willekeurig wegskuif.

“Dan’s dit dalk beter dat jy jou voet vir ʼn ruk in die lug hou,” flirt ek.

“Dis die beste raad,” lag die rooikop en ek draai my kop na haar.

Sy kyk na my en haar glimlag wys die mooiste kuiltjies in haar wange. Haar gesig is nie dertig sentimeter van myne af nie. Die son looi my rug, my mond is droog, my bors en kop is nat van sweet. Dis doodstil hier. Hulle is stil, ek is stil. Sekondes tik verby. Ek het ʼn halfstyf horing in my broek en ʼn lamheid in my maag, ʼn rou opgewondenheid wat speel oor my vel. Die oeroue dierlikheid van dít wat vir my gegee is: Die moontlikheid van suiwer ekstase, sonder verpligting, bevry van skuld en los van inhibisie. Hoef ek hierdie keer net die besluit te neem? Die rooikop sit haar hand op my arm.

“Ek is Jana.”

“Adriaan,” sê ek en kyk weer na die donkerkop.

Sy sê niks nie, glimlag net. Dan draai sy vir ʼn oomblik na haar vriendin, skud liggies haar kop en haak haar hare met ʼn sexy hand agter haar oor in voor sy weer na my kyk.

“Jy lyk nie soos ʼn Adriaan nie,” sê sy.

“Hmmm… soos ʼn wie lyk ek dan?”

“Jy lyk soos… jy lyk soos ʼn man sonder naam.”

“Is dít so?” lag ek.

“Ja,” fluister sy. “Dink jy jy kan my dalk ophelp… man?”

Ek kom regop, bewus van die knop in my broek, en help haar op met my hande onder haar arms. Jana, nog steeds op haar hurke, kyk opmerklik na my onderlyf en dan gly haar oë af, oor my bene. Met ʼn hupstoot is sy ook op, haar hande op haar heupe. Ek kan nie my oë van hare af neem nie, en dan kom daardie sexy smile weer oor haar lippe.

“Man. Sonder naam.” sê sy. “Jy lyk fiks. Stap jy baie?”

“Uhm… nie so baie soos ek wil nie,” antwoord ek en haal my hande onder haar vriendin se arms uit.

Sy haak haar arm deur myne en vra: “Sal jy my kan help?”

“Sure, laat ek net my room kry.”

Ek buk af vir my rugsak.

‘Hier’s ʼn gemakliker plek net hier onder,” sê Jana en sy beduie weg van die paadjie.

Daar’s twee groot, plat klippe half-versteek tussen die bosse, teen die rant van die berg.

“Okay,” sê ek, tel my rugsak op en haak weer die donkerkop se arm.

Sonder ʼn verdere woord volg ons vir Jana deur ʼn klein opening in die bos langs die paadjie. Die klippe lê so vyf meter weg. Dit is steil soontoe en die meisie in my arm druk hard op my skouer om so min as moontlik op haar seer enkel te trap. Jana dra hul rugsakke en haar vriendin se ander skoen. Sy stop en loer oor haar skouer vir ons, haar glimlag wat haar blou oë nóg blouer laat blink.

Ek kyk op na die son en… en ek sien hoe Jana op die naat van haar rug gaan lê op een van die klippe, so kaal soos die klip, haar perfekte lyf wat gloei in die son. Sy lê met haar voete weg van my af en soos sy haar kop heeltemal laat val om onderstebo na my te kyk tuimel haar keps af nes ek my voëlkop stadig van onder af oor haar neus vat en sy my hele lengte stadig inneem met haar mooiste lippe wat klammerig groter en groter oopmaak om my heeltemal in te sluk.

“Daarsy,” sê sy uiteindelik en skud my uit my droom uit.

Sy gaan sit op die verste klip, die rugsakke langs haar op die grond.

ʼn Minuut later is ons langs haar op die ander klip. Van hier af kan mens glad nie sien waar ons deur die bos is nie. Ek kry my noodhulpsakkie vir die buisie room. Die donkerkop sit skuins agter my, strek haarself uit na agter en swaai haar been met die seer voet bo-op my skoot.

“Jana,” sê sy. ”Gee my sweater seblief.”

Jana maak een van die sakke oop en gee die trui aan, wat haar vriendin agter my neem en onder haar boude inskuif. Terwyl ek room smeer gooi Jana nog ʼn trui oop op die klip. Dan gaan sit sy op haar hurke langs die sakke. Sy kyk na ons oor haar skouer.

“Ek het darem iets anders in my sak vir noodgevalle.”

Sy staan op en hou ʼn klein botteltjie Jack Daniels uit na my.

“Jy’s voorbereid né?” sê ek, draai die prop oop en neem ʼn groot sluk voor ek dit aangee na agter.

Ek sal nie omgee om beide van hulle te naai tot die son gaan sak nie. Veral die smeulende donkerkop, al is sy die skamer een van die twee. Onwillekeurig ruk my skouers. Dié goed gebeur mos nie sommer net só nie? Met ʼn glimlag wat haar neus en sonbril ʼn entjie opdruk neem sy ʼn tweede sluk whiskey en gee die bottel terug.

Ek draai weer na Jana. Sy staan nou reg teen my, amper bo-oor my. Wydsbeen en stewig. Sy sit haar hand om die bottel, oor my hand. Ons oë ontmoet, haar vingers gevleg tussen myne. Uiteindelik vat sy die bottel by my en neem dit na haar lippe. Sy gooi haar kop agteroor en waar haar hemp opskuif oor haar maag sit die sexyste ringetjie deur haar naeltjie. My voël druk ongemaklik teen my broek. Droom ek?

Na ʼn paar slukke buk Jana vooroor, tot teen my, die bottel langs haar lyf. Haar oë… haar blou blou oë geniepsig. Ek wil opspring, haar gryp, maar sy sit haar ander hand agter my kop en druk haar lippe teen myne. Ek proe whiskey wat rol oor my ken oor haar ken, haar tong wat speels in my mond rond-dartel. Dan tree sy terug.

“Hmmm,” sê sy. “Een van my favourites.”

“Baie lekker,” sê ek, jags en oorbluf.

“Weet jy wat?” vra sy.

“Wat?”

Sy loer verby my na haar vriendin.

“Okay dis reg,” sê die donkerkop onverwags en swaai haar ander been oor my kop.

Sy skuif tot teen aan my rug, haar bene aan weerskante verby. Dan begin sy met my hare speel, begin my soen in my nek. Wat is besig om te gebeur? Jana staan vir ons en glimlag. Sy vat nog ʼn sluk van die bottel en hurk dan weer voor my, neem my hande wat nog redelik vol room is, gooi bietjie van die whiskey daarop uit en was dit skoon.

“Jy weet… man,” sê sy. “Ek kry nou so warm in die son.”

Van agter word my nek gesoen, my oor gesoen, gelek en ʼn stem wat fluister:

“Ek is Carla, by the way.”

Sy neem haar hande oor my hemp teen my borskas af tot oor my belt, my broek. Sy is oor my volle manheid, my balle, hompe semen nou wakker en orals bo-oor my begin sy alles losmaak om wat sy soek daar uit te haal.

Voor my het Jana haar skoene uitgeskop, haar hemp nou oor haar kop, daardie naeltjie-ring wat liggies wip van al die beweging. Sy het die mooiste lyf en om haar naeltjie die platste magie onder vol borste wat uitgestal my terg, haar nippels pronkend, styf. Sy haal haar keps af, maar hou haar hare ponytail pragtig vasgebind. Die helder son maak alles baar en bar, so natuurlik soos nog iets. Skielik is ek oop en uit by my broek, kloppend in Carla se hand. In my oor haal sy dieper asem soos sy my warm styfheid masseer.

“Ons kan jou nie slap vir Jana gee nie.” fluister sy onnodig.

Genotvol kreun ek in volslae vooruitsig van dit alles.

Jana se stapbroek val na die grond met die geringste wikkel van haar heupe en haar vingers glip haar broekie agterna.

“Gaan ons bietjie speel?” vra sy en kom staan kaal, so fok-my kaal en wydsbeen bo-oor my.

Sy buk weer vooroor en begin my soen. Dan soen sy vir Carla by my oor. Carla, met haar hand wat steeds rol oor my voël. Geoefen druk sy my kop stewig boontoe elke keer as sy haar hand opbring, haar vingers wat my balle streel as sy haar hand afneem. Dis te veel…te veel vir my. Dan laat sak Jana haar onderlyf, haar lieflike klamheid wat vryf oor die punt van my voël. Carla hou my regop en reg vir Jana deur my vel styf teen my balle te druk, my skag wat vorentoe beur. Jana se soutlippies vou om my kop. Sy los en lig haar lyf en sak dan weer af. Haar heupe beweeg stadig vorentoe en agtertoe, maar sy hou haar lyf sodat net my kop, my punt, in haar is. Sy kreun in my mond en ek saam met haar soos Carla my in my nek soen.

Na ʼn paar minute tree Jana terug en gaan op haar knieë voor my. Sy trek my skoene uit, trek my broek af en skop dit eenkant toe.

“Dis te warm vir skoene,” giggel sy en dan is my voël in haar mond.

Carla se hand is om my balle. My lyf ruk soos Jana my heeltemal insluk, haar tong op en af oor my hele lengte. Dan glip ek uit by haar mond en sy kyk op na my. Haar lippe glimlag klam en blink in die son. Sy lek en proe aan die kop van my voël. Massief en polsend-pers soos lanklaas druk ek teen haar neus, haar tong wat prikkelend, saggies heen en weer baljaar. Dan maak haar lippe oop en sy sluk. Gulsige slurp-geluide spel seks in alles wat ek sien, alles wat ek voel. Ek gaan kom. Seriously.

Ek probeer haar wegdruk, maar Carla fluister in my oor:

“Ontspan. Ons is nie haastig nie.”

Ek kan nie meer hou nie. Met my oë toe voel ek Jana se hand op en af oor my voël, haar mond en tong wat werk en suig my intrek uitstoot intrek en Carla se hande om my balle, haar asem warm in my nek en ek voel my klimaks opbeur… boontoe. Met ʼn ruk van my onderlyf ontplof ek in haar mond. Dan maak ek my oë oop en sy kyk op, haar oë so blinkblou, so vol seks terwyl ek kom en kom en kom, hompe in haar mond. Sy trek my stadig uit haar mond uit en druk die laaste bietjie kom uit my gleufie oor haar tong, lek haar lippe af terwyl sy sluk. Dan staan sy regop, en soen my. Ek proe my sout, my seks in haar mond en my hart wat weer stadig bedaar.

“Hmmm,” sê sy. “Nog een van my favourites.”

My lyf is pap en ek lê terug, in Carla se arms. Sy soen my en sy soen vir Jana en die goudgeel son dui die middel van die dag aan in die wolklose lug hier bo my.

Ek voel vir Carla agter my wegbeweeg en deur my half-toe oë sien ek hoe Jana langs my op een van die truie gaan sit en ʼn sigaret aansteek. Haar pragtige, natgeswete borste beweeg stadig op en af. Met haar een hand vryf sy liggies my voël waar hy slap en tevrede asem skep. Dan beweeg sy haar hand stadig teen my maag op en begin my hemp losknoop.

“Jy’s baie yummy,” sê sy. “Maar jy kan nie twee meisies op een slag wil naai met ʼn sakkie propvol kom nie.”

My maag maak ʼn jagse draai en my hele lyf sug onwillekeurig, in ongeloof. Wanneer word ek wakker?

Ek draai op my sy om na Carla te kyk waar sy langs die klip staan. Al wat sy nog aan het, is die kleinste pantie, en haar sonbril. Sy is heelwat donkerder as Jana. Haar borste is kleiner, maar pas haar lyf. Met ʼn paar slanke treë en haar een hand op my skouer stap sy tot voor my en gaan sit tussen my bene. Jana druk die sigaret dood, leun oor na Carla en begin haar vurig te soen. Carla se hand gly teen Jana se lyf af tot by haar koekie waar haar vingers vir ʼn oomblik in en uitglip en dan oor haar klit vryf. In harmonie kreun hulle ritmiese, diep bevrediging. Jana is na my gedraai, haar bene wyd oop, ontvanklik vir Carla se raakvat-hande. Dan lê Jana op haar rug, haar kop langs my elmboë. Carla staan op en swaai haar bene oor Jana se lyf sodat sy in die teenoorgestelde rigting kyk. Sy skuif haar boudjies in my rigting en daar pas die twee meisies in mekaar soos ʼn legkaart, in kaalperfekte sixty-nine. Jana se hande is in Carla se hare en oor haar gesig waar sy onder besig is, uit my sig uit. Jagsverwonderd, papgeslaan maak ek oogkontak met Jana, haar speelse oë reg onder Carla se boude.

Met ʼn smile sê sy: “Help ʼn bietjie… man.”

Met my hand trek ek Carla se broekie weg om die kleinste seksvrug te ontbloot. Ek druk haar lippies van mekaar af met my vingers terwyl Jana se tong gretig al om haar klitoris speel. Dan help ek om Carla se broekie heeltemal uit te trek en die twee van hulle lê inmekaar-gevleg mekaar en aflek. Ek is weer heeltemal styf wanneer Carla haar hand om my sit en my op en af masseer terwyl sy besig is met Jana. Sy neem my in haar mond en soos sy sluk en lek neem sy my hand en sit my vingers tussen haar boude. Ek neem my hand weer weg, lek my vingers en glip my middelvinger in haar boud in, bring dit uit en glip dit weer in. Jana se gesig is reg onder my hand, haar neus en wange wat glinster van Carla se seks.

“Fuck it Jana,” sê Carla saggies en lig haar lyf. “Ek eet hom op as jy hom nie nóú vat nie.”

Jana skuif onder haar uit en trek my op, sodat ek sit, en soen my met ontsettende oorgawe. Dan, met haar rug na my gedraai, buk sy effens vooroor haar hande op haar knieë en laat sak haar druppende lyfie oor my voël. Carla sit regop, haar oë op ons en haar hande tussen haar bene.

Jana ry perd in my skoot. Op en af… stadig, beslis. Ek sit my hande op haar boudjies en druk hulle vorentoe om alles van haar styf en uit die pad te kry, die mees perfekte prentjie.

Meteens is daar stemme iewers bo ons, vanuit die rigting van die paadjie. Jana stop, my hele lengte binne haar.

“Ooh… shit,” sê sy saggies.

Die stemme kom nader. Vrouestemme. Fok, as hulle nou afkyk sien hulle ons. Carla, op haar sy gedraai haar vingers oor haar klit, glimlag breed terwyl sy terugloer na die paadjie. Daardie donnerse smile van haar. Oor haar skouer loer Jana vir my en dis nét ondeundheid in haar oë as sy geluidloos weer stadig heen en weer begin wieg. Die stemme word sagter, en dan raak dit weg.

Met ʼn oordosis adrenalien in my lyf en totaal omgefok deur my situasie bou my oorstelpte klimaks op. Daar is niks wat ek daaraan kan doen nie, en ek het nog nie eens vir Carla beetgekry nie.

“Fokkit…” sê ek en leun oor na Carla, sit een van my hande op haar borste.

Jana lees my en klim van my af, draai om en buk bo-oor my om my te soen.

“Hmmm,” sê sy. “Jy is so fokken lekker, weet jy.”

Vry en uitgelos vir ʼn ruk, wip my voël bewerig in afwagting van die volgende bederf.

Jana gaan lê op haar rug op die trui langs my terwyl Carla oorbeweeg en reg bo-op haar gaan lê. Carla bring haar lyf regop sodat sy op haar knieë is bo-oor haar vriendin, hulle gesigte teen mekaar. Ek staan op en neem die manjifieke gesig in van twee spelerige klein sekskatjies, vir my gegee in die middel van nêrens. Jana lê wydsbeen, haar koekie nat en wagtend. Carla se bene is ook oop, haar boude in die lug en haar eie lippies so aanloklik mooi en gretig ʼn entjie bo Jana s’n. Ek buk en met my wys- en middelvinger binne in Jana begin ek Carla te soen van agter af. Amper pynlik klop my voël terwyl ek haar papnat koekie lek en soen, my neus tussen haar boudjies ingedruk.

Ek kom regop, sit my hande op Carla se borste en vat haar hard van agter af. Seepglad gly ek in en uit. Sy pas handskoen-lekker styf om my, stywer as Jana. Ek saag en saag en naai vir Carla, wat kreun soos sy vir Jana soen. Dan onttrek ek, laat sak my onderlyf ʼn bietjie en begin weer vir Jana te doen. Haar vingers wriemel onderdeur Carla se magie om met haar eie klit te speel. Ek stamp teen haar hand, teen haar vingers weer en weer.

Dan stoot sy haar maag die lug in, buig haar rug en hyg: “Fokkit… fok!”

Sy kom, met haar vingers rukkend oor haar klit, stadiger en stadiger. Dan is sy stil, haar lyf kom tot ruste, versadig. Met ʼn ligte slurpgeluidjie lig ek my uit, papsopnat en oortrek met haar nektar.

Onmiddellik neem Carla my weer in terwyl sy vir Jana in haar nek liefkoos. Ek los ʼn hand op een van haar borste en met my ander trek ek haar boudjies oop. Ek pomp en naai en stamp haar, vinniger en vinniger. Dan verminder ek spoed en knie haar boude met my hand, skuif myself stadig in en uit. Stadig, maar diep. Dan stoot ek weer harder, vinniger en sy kreun en kerm en draai haar kop skuins onder Jana se ken. Haar bril het uiteindelik iewers afgeglip en vir ʼn oomblik sien ek die diepste bruin oë voordat sy hulle toemaak in ekstase. Dan raak sy stil. Geluidloos maak sy haar mond oop, stadig groter en groter. Sy trek stywer om my voël. Dan kom sy. Lang, stadige rukke wat speel oor haar rug met die mees fantastiese intensiteit.

Met my lyf glad gesweet gly ek nog stewig in en uit by Carla, haar binnekant nou heeltemal geolie en haar oë toe, gesig skuinsgedraai op Jana se bors. Jana kyk stip na my. Haar poniestert het ʼn bietjie losgekom en haar gesig is blink van sweet en seks. Sy spel iets met haar mond, ek weet nie wat nie. Alles is te veel vir my, te veel vir ʼn man se wildste drome. Die twee honger, jong poesies onder my, bo-op mekaar. Die klimaks druis op deur my wese. Die sensasie ongelooflik, onbeskryflik. Ek wil terughou en kyk af na waar ek nat met Carla en Jana se kom, reg by my hand verby, tussen Carla se lippies in verdwyn. Dan bring ek hom uit sodat ek net-net die onderkant van my kop kan sien, waar ek weer stadig ingly teen haar rugkant se rand… en herhaal en herhaal… die laaste paar stewige stote. My maag trek saam soos haar binnekant die kom uit my uitdruk en met altwee my hande op Carla se boude, maak ek klaar.

Lam tree ek terug, ʼn laaste druppel kom wat van my af drup en tussen die Ceresberge se gras gaan lê.

Dan skuif Jana af teen Carla se lyf tot sy hurkend met haar boude in die gras en haar rug teen die klip haar arms om Carla se bene vou. Met haar ken omhoog bêre sy soekend haar tong tussen die klam-warm lippies wat bo haar glinster.

Ná ʼn ruk laat val sy haar arms en kyk na my met ʼn druppel vars semen in die hoek van haar mond.

“En hiérdie,” sê sy. “Is my heel favourite.”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Warm in Ceres

  • October 2, 2016 at 4:38 pm
    Permalink

    Laat my sommer op die Sondag lus vir ‘n lekker diep bevredigende Smn. Dis amper dieselfde as ‘n Smk. Sjoe ‘n lekker storie.

    Reply
  • April 3, 2015 at 3:25 pm
    Permalink

    Met so ‘n gevoelvolle en erotiese beskrywing van ‘n driesaam – een van my gunstelinge – kon ek werklik meeleef; jy voel asof jy deel van die opset is.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)