11 thoughts on “Vroue word ook lus.

  • October 12, 2018 at 4:54 am
    Permalink

    Uitmuntende foto! Alhoewel die feministe en dies meer dalk sal kla dat dit die onderdanigheid v/d vrou vs die man weerspiëel, is die kern beslis watter lekker gaan gebeur vir albei waneer hy haar eers weer neergooi. Die rouheid met die baard en sy forse liggaamsbou gekoppel aan die tatoe’s op albei is deel v/d fokuspunt. “Laat waai!”
    Ek wil ‘n lansie breek vir ons vroue-deelnemers. Van die beste en mees erotieke verhale het al van hulle gekom en dan praat ons nie eers v/d foto’s ( soos bv. selfies) wat hulle al met ons gedeel het nie.
    Ek wil namens al ons manlike “Kombiekiehierders” ons vroue nooi om hulself aan ons voor te stel.
    Ons is, after all, ‘n Unieke gemeenskap op die Net wat mekaar se lus en lekkerkry deel en koester.

    Reply
    • October 12, 2018 at 9:42 am
      Permalink

      Ek wil net se ek is nie n feminis nie

      Reply
      • October 12, 2018 at 9:49 am
        Permalink

        Hehehe, as jy daardie op facebook of twitter gesê het was jy in die moeilikheid. :p 😉

        Reply
  • October 11, 2018 at 2:08 pm
    Permalink

    Ja, ek wonder waarom ons land se dames sulke kloosterkoeke is. Seks is nie sonde nie. Of liewer daar is groer sondes wat openlik gepleeg word.
    So lekker sappige dosie is nooit te versmaai nie.

    Reply
    • October 11, 2018 at 2:45 pm
      Permalink

      Ek dink darem die vroue van Kombiekiehier is die uitsonderings, kloosterkoeke sal nie hier aard nie 😉

      Reply
  • October 11, 2018 at 5:36 am
    Permalink

    Baie sexy foto. Dankie Annelise

    Reply
  • October 10, 2018 at 7:04 pm
    Permalink

    Nou waar is die vroue wat lus is?
    Klop aan my deur asb. lol

    Reply
    • October 10, 2018 at 8:16 pm
      Permalink

      Daar is baie vroue lesers hier. My stats wys dit. Hulle is net stil en ek weet nie mooi hoekom nie. Maar die mans is ook stil as jy besef dat 3000- 4000 elke dag hier lees.

      Reply
      • October 11, 2018 at 8:38 am
        Permalink

        Annelize, dit gaan maar op die meeste soortgelyke webblaaie so. Mense is maar versigtig om te reageer. Die punt is egter dat die aktiewe gebruik/lees van Kombiekiehier n groot behoefte aanspreek onder Afrikaanse gebruikers. Vir te veel is seks in Afrikaans – of selfse Engels, nog n taboe. Doen egter so voort jong!

        Reply
        • October 11, 2018 at 8:41 am
          Permalink

          Dankie, ek beplan darem sover om aan te hou. 😉 Dankie tog vir google analytics wat vir mens darem wys hoeveel hier regtig is. 🙂

          Reply
  • October 10, 2018 at 4:12 pm
    Permalink

    Sjoe vanaand se nagereg gaan lekker wees!!!!!!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)