Kleurgrens

deur Klam

‘n Paar maande na my egskeiding word ek deur vriende genooi om by een van hulle Indiër vriendinne te gaan eet.

Ek was nie juis lus vir mense op daardie stadium nie, maar besluit om wel te gaan.

Buiten die feit dat sy nie Afrikaans kan praat nie, het ek en die gasvrou (kom ons noem haar Wendy ), ongelooflik lekker gesels. Sy is mooi. Groot bokkie-oë, groot volronde tiete, mooi versorgde naels, en goed gebou. Sy is ook pas geskei, en ek dink daarom het ons iets in gemeen. Ons het toe ook sommer telefoonnommers uitgeruil.

Na die aand se kuier kon ek nie vir Wendy uit my gedagtes kry nie. Ek moes ‘n plan maak om haar weer te sien. Elke keer as ek aan haar dink word my piel styf. Dan voel ek skuldig. Ek is 50 jaar oud, konserwatief. Ek het groot geword in die era van soort soek soort. As jy wil spyker , spyker wit vrouens … klaar. Maar, o genade, sy het so lekker geruik, en ek is seker sy het met my geflirt ….My ander probleem is dat ek meer as 20 jaar getroud was. Hoe word daar deesdae gedate?

‘n Paar weke later, op n Donderdagaand, kry ek n boodskap van Wendy. MY DOGTER IS DIE NAWEEK BY HAAR PA. KOM EET VRYDAGAAND BY MY. SIEN JOU 7 UUR. Voor ek kan keer bevestig ek die afspraak. Ek is natgesweet en my donnerse piel klop in my broek.

Vrydag werk ek nie. Ek is te opgewonde oor vanaand, en ek voel skuldig. Maar daar is baie om te doen. Ek sny my naels, vingers en tone, skuur my hakskene, pluk al die ouman wenkbrouhare. Fok, moet ek nie Viagra kry nie? Nee wat, my piel was lanklaas so lewendig. Ek laat my hare sny, gaan na Clicks om lekkerruik goed te koop. Ek hoor almal sê vroue hou van ‘n ou wat lekker ruik. Toe ek by Clicks uitstap ruik ek soos ‘n laventelhaan.

Dis sesuur, en ek stop voor Wendy se huis. Sy ontvang my by die deur, en het n grys t-shirt met n sweetpakbroek aan. Ek merk dadelik dat sy nie ‘n bra aan het nie, en ek kan duidelik haar tepels sien. Sy het groot tepels, sy moes geborsvoed het, dink ek by myself. Ek het haar onkant gevang, want sy wou nog stort voor ek daar aankom. Ons het in haar kombuis gaan sit terwyl sy nog besig is met die kos voorbereiding. Terwyl sy gesels, sal sy kort kort aan my vat, aan my skouer, of my been … dis maar haar manier. Maar elke keer as sy aan my vat, gaan daar ‘n trilling deur my lyf.

Nadat die ete voorberei is, skink sy vir my ‘n drankie en verskoon haarself om gou deur die stort te spring.

Sy kom terug, en sy het ‘n swart rokkie aan. Een van daardie rokkies wat reg afhang, nie saamgetrek om die middel nie. ‘n Kort rokkie. Dit komplimenteer haar bene, en my piel is styf. Kloppend styf. Ek het nie geweet my piel kan op 50 nog so styf raak nie.

Na die ete gaan sit ons op die rusbank. Haar oë is spelerig, haar lippe vol. Ek moet haar soen. Voor ek my kan kry, soen ek haar. Dis intens, sy soen terug. Outomaties beweeg my hand na haar bors. Ek kan voel dat haar tepel styf is. Ek soen haar nek, druk my hand in haar rok, en voel die sagte vel van haar bors. Intussen is sy besig om my broek los te maak. Ek trek haar rok uit, en verlustig my aan haar borste. Ek kan nie ophou om hulle te soen nie, haar tepels sagkens te byt nie.

Terwyl ek haar tiete soen, speel sy met my piel, en skuif sy af om hom in haar mond te neem. Ek het al ‘n paar blow jobs in m lewe gehad, maar Wendy weet wat sy doen. Dis nie net van op en af nie, sy soen, suig krul haar tong om my piel.  Ek kan voel dat ek enige oomblik  in haar mond gaan ontplof. Sy voel dit aan en haal my piel uit haar mond uit. Ek kom bo-oor haar tiete, haar maag. Sy neem weer my piel in haar mond en suig en lek hom skoon.

Met haar hande vryf sy my kom oor haar tiete , ek gaan kniel voor haar, trek haar panty uit. Sy is skoongeskeer, met net ‘n klein landingstrokie. Ek lek met my tong oor haar poeslippies. Haar poesie is nat. Stadig werk ek op na haar klitoris, wat stokstyf vir my loer. Elke keer as my tong oor haar klitoris streel, kan ek voel hoe sy ruk. Ek lig die bo-kante van haar poeslippies op sodat haar klitoris uitstaan, en suig en lek. Ek kan voel dat sy ook gaan kom en druk my hele gesig in haar poesie en my tong so diep as wat ek kan in haar poesie in. Ek kan haar rukkings van plesier voel terwyl ek haar met my tong naai.

Na haar vurige orgasme gaan sit ek weer langs haar, en speel met haar poesie terwyl sy met my , weer stywe piel speel.

Ek is eers Sondagoggend huis toe. Wat n ongelooflike naweek.

 

 

 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

9 thoughts on “Kleurgrens

  • Oct 12, 2018 at 7:13 am
    Permalink

    Klam…hehe…besonderse naam…jou storie geniet!
    Ja ek hoop die ‘kleurgrens’-storie is nou vir altyd in die verlede.
    Toe ons met ‘karretjies’, te lekker, gespeel het as tjokkers, en die meisies met popp, het dit nie saak gemaak wat die kleur van die speelding is nie.
    Hoekom moet ons volwasse speelgoed vandag ( in die afgelope verlede) ‘n spesifieke kleur wees?
    Lekker Sorie, skryf vir ons nog!

    Reply
  • Oct 10, 2018 at 4:15 pm
    Permalink

    Sjoe Klam, netjies gedoen ou maaitjie. Dit laat my terug dit na so klompie jare terug…….

    Reply
  • Oct 10, 2018 at 3:21 pm
    Permalink

    Vertel meer van die pienk binne in

    Reply
  • Oct 10, 2018 at 3:07 pm
    Permalink

    Nou vertel asb die res van die naweek se storie ook ai

    Reply
  • Oct 9, 2018 at 4:44 pm
    Permalink

    Eish Klam, dis nou wraggies netjies geskryf. Laat my nou terug dink na vroeer jare……..

    Reply
  • Oct 9, 2018 at 3:23 pm
    Permalink

    Klink my die kerrie was lekker

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)