Spook of gees?

deur MisteryMe

Sy groet hom by die deur, bedank hom weereens vir die aangename aand en maak die deur toe soos hy wegstap. Sy maak haar oë toe en bid net daar by deur vir ‘n rustige nag sonder enige voorvalle, want sy is regtig tot die dood toe moeg. Sy voel sy kan vir dae aanmekaar slaap.

Sy besluit om nie te gaan bad nie, maar trek haar nagklere aan en klim in die bed. Sy raak gou aan die slaap.

Sy raak bewus van die sagte gevoel soos iemand wat saggies haar rug werf.

“Mmm, dis heerlik,” dink sy in haar onderbewussyn.

Sy draai op haar sy en sit albei haar hande onder haar wang.

Sy voel die sagte beweging oor haar sy gaan, en saggies oor haar een bors beweeg. Toe word sy omgerol en die sagte beweging beweeg af oor haar maag. Af na haar pajamabroek rek, dit word langs die eenkant los gehaak, verder oor haar glad geskeerde, sagte dosie. Sy word omgerol terug op haar rug. Sy voel haar bene word wyd oopgesprei. Die ander kant van haar pajamabroek word ook oopgehaak, haar boude word saggies opgelig en dit word weggetrek. Toe voel sy hoe haar pajamabaadjie losgeknoop word en hoe dit oopgegooi word.

Sy voel hoe haar borste saggies gestreel word. Dan beweeg die hand na haar tepels toe. Hulle word tussen ʼn duim en wysvinger liggies geknyp.

Dis nou hier waar sy haarself wakker maak en die duvet optrek.

Dis hier waar haar gedagtes op loop gaan.

Wie of wat is saam met haar in die kamer.

Dis werd, want is dit ‘n gees of spook?

Sy hou haar asemhaling so normaal as moontlik. As dit ‘n droom is, wil sy tenminste vanaand weet wie hy of dit is. Niemand sal haar in elk geval glo nie. Dus byt sy maar vas, al het dit ‘n uitwerking op haar.

“Hmmm,” kerm sy en gooi haar arms agter haar kop dat sy die traliewerk van haar kartel kan vasvat. Die hande gly oor haar liggaam, van die middel van haar borste af na haar maag oor haar naeltjie tot by haar dosie. Dan voel sy hoe haar dosie lippe van mekaar oopgetrek word. Dis ‘n ontdekkingstoer om uit te vind watter plesier bevrediging inhou.

Sy kerm weer. Dan vat sy die traliewerk stywer vas sodat sy haar maag kan intrek om te wys dit gee plesier. Sy hou haar asem op toe sy voel hoe lippe wat soek na knibbelplek oor haar tepel gly.

Dit raak amper te veel vir haar, maar sy wil nie haar oë oopmaak nie. Nie nou al nie.

Die lippe het soos die hand afbeweeg na dit n bietjie op elke tepel gesuig en byt het. Sy het ‘n naeltjiestud ingehad en die mond het met die tong bietjie dit rondbeweeg en toe diep in haar naeltjie gedruk. Dit het toe verder af beweeg na haar dosie. Toe voel sy hoe daar twee vingers diep in haar dosie gedruk word terwyl sy tong haar kilt ritmies streel.

Sy begin al dieper asem haal. Op ‘n tydstip het sy self haar borste begin vryf. Die vingers het stadig rondbeweeg binne haar en die gesuig aan haar kilt het harder geword. Die gevoel was hemels. Die orgasme het deur haar liggaam getrek. Sy het so geruk van die al die plesier, dat sy hoe hard probeer het om uit te hou, maar kon nie, dit het te veel geraak.

Sy maak haar oë oop.

Sy sit regop in die bed en kyk om haar rond. Sy verstaan dit glad nie. Haar bed is deurmekaar. Sy is kaal en natgesweet. Haar dosie klop nog van die orgasme wat sy pas gehad het.

Niemand gaan haar glo nie. Is dit ʼn spook of gees?

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Spook of gees?

  • April 18, 2017 at 11:20 am
    Permalink

    Dit was ek, pragtige jy, maar ek wou jou nie wakkermaak nie, jy’t so lekker geslaap !
    Pragtige pajama’s hoor, met die blommetjie motief.
    ……ek kom kuier weer as jy wil……
    (Dankie MisteryMe. lekker snoesige storie ! )
    Wx

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)