Liewe Madeleen (5)

Liewe Madeleen

Lees hierdie brief op die bed, want dit is waar jy kaal vir my gaan wag.

Ek wil op jou skryf.  Ek wil met my tong en my lippe oor jou voorkop en wange en neus en oë en mond en nek skryf.  Ek wil met my vingers oor jou skouers en die bo-kant van jou borste skryf.

Jou tepels gaan in my palms nestel, dan gaan ek my hande uitbeweeg sodat jou puntjies oor my handvenus gly tot op my duim se punt.  Dan sal ek terugkom en ‘n woord met albei my hande oor jou tepels skryf.

Ek gaan my vingersin patrone oor jou maag en die plat van jou heupe en jou bo-bene laat dartel; jy gaan wonder of ek skryf en of ek net streel. Die buitekant van jou bene sal ‘n paadjie tot by jou enkels en voetsole word.  My kneukels sal hier skryf.

My naels sal teen die binneknt van jou bene optrek.  Hulle moet wyd oop wees, want die reël dat ek nie mag kyk nie, geld nie meer nie.  Ek wil kyk. Trek jou bene hoog op dat ek op die agterkant van jou bene kan krap en kortstondige merke laat.  Ek wil sien hoe jy oopblom.  Gekromde vingers sal heen en weer oor jou skaambult krap, my duime links en regs van jou lippe en jou klit; dalk lek ek jou, maar ek beveel aan dat jy op wat ek skryf, konsentreer.  Jy mag selfs aan jouself raak, maar onthou my waarskuwing…

Draai op jou sy sodat ek met my voël op jou rug kan skryf.  As die wrywing te erg raak, kan jy die kop natlek sodat ek gladder gly.

Die reëls (en daar is altyd reëls): jy mag net een keer wegruk as ek op jou voetsole skryf; jy mag net vier van die tien woorde wat ek op jou gaan skryf,  verkeerd hê.

As hy hierdie toets pluk, gaan jy my pluk(hahaha…); jy gaan my pluk en eet tot ek grom.

Want ek grom wanneer ek kom.

Reg?

 

Neil

NS Ek wou ‘n klousule oor wat jou beloning sou wees as jy slaag, insluit, maar ek dink ons altwee weet dit gaan nie gebeur nie.  Die windgat op my linkerskouer (die een wat aan my oorbel hang) gaan daarvoor sorg.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Liewe Madeleen (5)

  • April 13, 2017 at 4:01 pm
    Permalink

    Ek hoop jy het nie ander uitlaatkleppe vir jou ademlose verbeelding nie, Neil ? Want wat jy skryf is v. ons verruklike plesier…moet NOOIT ophou skryf nie ☺
    Dankie
    Wille Will

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)