Liedjiestorie: Three times a lady

deur Ramkat Erasmus

Melonie Ann Marais kyk my in stomme verbystering aan.

“Jy het wat gedoen?”

Ons ken mekaar al van laerskool af, het op varsity ‘n paar keer seks gehad en is steeds vriende. Een kaar ‘n week gaan eet ons iets of drink ‘n bottel wyn. Vannaand sit ons in my sitkamer met ‘n lekker bottel chardonnay tussen ons. Daar is geen geheime meer tussen ons nie, dus is haar verbystering vir my des te lekkerder.

“Vertel my alles!”

-0-

Die hek skuif oop en voor my, is volgens instruksies, ‘n parkeerplek onder ‘n afdak. Vir ‘n oomblik wil ek die kar in tru-rat gooi en vlug maar die hek is reeds besig om agter my toe te skuif. Ek skakel af en klim uit.

Die voordeur van die huis gaan oop en Roxy kom uit. Sy is heelwat kleiner as wat ek verwag het. Lang raafswart hare hang tot net bo haar boude. Sy’t ‘n wit bloes aan wat die rondings van haar borste mooi afwys, ‘n swart minirompie van leer, visnetkouse en swart hakskoene.

Sy sê niks, staan net met een klein handjie op haar heup na my en kyk. Ek skakel die kar se alarm aan en loop om die agterkant na die voordeur toe. As ek ‘n meter van haar af is glimlag sy en sê my naam. Ek knik en sy steek haar hand na my toe uit. Ek vat haar hand en sy lei my die huis binne. Sy stoot die deur agter ons toe en vat my in ‘n sitkamer in. Dis heerlik koel en iewers kan ek ‘n lugversorger hoor suis.

Sy draai om, tel haarself op haar tone en soen my liggies op die mond. Haar amandelvormige oë is donkerbruin met goue vlekkies in. Sy vra of ek lus is vir wyn en ek knik. Sy haal ‘n bottel rooi uit ‘n kas uit, en gee dit vir my, met ‘n oopmaker. Ek maak oop en sy kom terug met twee glase en ‘n bakkie ys. Ek skink en sy gooi twee blokkies ys in haar glas. Dan gaan sit sy op die bank met haar pragtige bene netjies bymekaar. Sy klopmet haar hand op die stiplek langs haar en ek gaan sit.

Sy vat ‘n slukkie. Sit die wyn neer en leun agteroor. Sy glimlag weer en die keer sien ek haar spierwit tandjies. Sy vra of ek senuweeagtig is en ek knik. Sy vra of dit my eerste keer is en ek knik weer, intens bewus van die manier wat haar borste teen die bloes druk. Sy lag saggies en sê sy is daar om na my om te sien, ek het niks om voor bang te wees nie en as ek onseker is moet ek vra. Ek vat ‘n groot sluk wyn en knik weer.

Sy vat nog ‘n slukkie en staan dan op. Sy kom staan voor my en beduie dat ek haar hande moet vat. Sy sit my hand op haar heupe endan leun sy vorentoe en trek my kop in haar borskas in. Haar parfuum is delikaat en reuk soos sandaalhout. Ek sit my hande om haar lyf en trek haar hard teen my vas. Sy vryf haar hande deur my hare en ek kan hoor hoe haar asem jaag. Dan trek sy my regop en begin my hemp uit my broek uittrek. Sy maak die knope losen begin my bors soen. Sy byt-byt aan my tepels en dan druk sy een hand teen my gulp vas. Sy vryf liggies oor my horing en ek gril van plesier. Ek trap uit my skoene uit en maak my belt los. Die broek valen ek klim uit hom ook uit. Met een hand rem ek my kouse af en dan gaan sy op haar kniëe en trek my onderbroek af.

Wanneer ek heeltemal kaal voor haar staan vat sy my horing vas en begin hom van onder tot bo lek terwyl sy my knaters saggies streel. Dan neem sy my in haar mond en begin my saggies suig. Ek kreun van die lekker en sy giggel effens voor sy harder begin suig. Ek speel met my hande in haar hare endan laat los sy en staan op. Sy lei my aan die hand in die gang af en by ‘n slaapkamer in.

Op ‘n tafeltjie brand wierook wat soos haar parfuum ruik. Die groot bed is oorgetrek met spierwit beddegoed. Sy draai om en staan afwagtend met haar hande langs haar. Ek soen haar, my piel drukkend teen haar magie. Dan trek ek die bloes uit haar rompie uit en trek dit oor haar kop. Ek voel-voel agter haar rug en kry die romp se rits. Ek trek dit af en laat dit val.

Ek staan terug en kyk na haar. Haar onderklere is van swart kantmateriaal. Sy’t ‘n kousophouer aan wat haar visnetkouse bo hou. Sy sit haar hande agter haar rug en maak die bra los. Sy gooi dit eenkant toe. Haar borste is perfek met klein donkerbruin tepeltjies. Ek trek haar nader, laat my kop saken begin haar borste liefkoos. Sy gooi haar kop agteroor en kreun. Ek omklem haar boude en trek haar teen my vas. Sy beweeg haar heupe en vryf al harder teen my klipharde piel.

Ek soen haar keel, haar oortjies, haar mond tot ons albei se asems jaag. Dan sak ek af op my kniëe en soen haar naeltjie en haar magie terwyl ek my pad al laer afwerk na die rekkie van haar broekie toe. Ek maak die gespe van die kousophouer los en trek dit saam met die kouse oor haar heupe af. Ek help haar om haar voete uit die kouse te kry en dan gaan sit ek op my hakke.

Sy vra of ek reg is en ek sê skor “ja.”

Dan sit ek my vingers agter die rekkie van die broekie in en trek dit weg van haar lyf af. As ek die broekie aftrek spring haar klipharde piel uit en dan is dit my beurt om haar in my mond te vat.

-0-

Mel sit my met groot oë en aankyk. Sy’t al ‘n paar keer vir my gesê ek is gay en as ek net die regte man kan ontmoet sal alles in plek val. Sy skud haar kop in ongeloof.

“Waar het jy die …. Persoon gekry?”

“Internet,” sê ek.

“En wat vra sy… Hy… Uhmm, die person vir so ‘n sessie?”

“R1500.”

“Fokkit. Ek is in die verkeerde bedryf lyk dit my…”

Ek lag. Sy is ‘n welvarende sielkundige met geen finansiële probleme nie.

“Wat het jy gesê is haar naam?”

“Roxy. Van Thailand af. Ek het haar gevra wat haar regte naam is maar ek kan dit nie uitspreek nie.”

Vir die res van die aand onderbreek Mel aanmekaar ons gesprekke oor kuns, toneel en politiek met ‘n vraag oor wat nog tussen my en Roxy gebeur het.

As ons klaar geëet het soen sy my by die voordeur, spring in haar Merc en vat die pad na haar huis toe.

-0-

Ek en Roxy ontmoet mekaar weer en weer en na drie maande maak ons ‘n weeklikse afspraak. Ek raak ervare met die tegnieke wat sy genieten ons gaan selfs ‘n keer of drie op ‘n regte “date”.

Sy vertel my van haar familie in Thailand, haar drome en haar onsekerhede. Moet sy gaan vir die laaste operasie en haar penis laat verwyder om met ‘n kunsmatige vagina vervang te word? Ek weet nie, bied ook nie raad aan nie.

Tussendeur wissel Mel tussen afsku en fasinasie oor my “verhouding” met ‘n “ladyboy” prostituut.

Een aand sit ons in haar huis. Ek ruik die lasagne in haar oond en drink ‘n Italiaanse rooi wat sy iewers opgespoor het as sy inkom van die kombuis af en vra of sy kan saamgaan as ek weer by Roxy kuier.

Ek kyk haar verbaas aan en sê ek sal vir Roxy vra.

-0-

Tweeweke later ry en en Melonie Ann Marais in stilte na Fourways toe. Na ‘n bietjie oorreding van my kant af het Roxy ingestem datons saam vir haar kan kom kuier. Mel is stil en antwoord my net met gromme en een woord antwoorde.

By Roxy se huis skuif die hek oop en ek ry in. Die hek skuif toe en Mel sit na die voordeur en loer. Roxy kom uit en die keer het sy ‘n eenstuk pak aan van nagemaakte luiperdvel.

Ek klim uit en maak die deur vir Mel oop. Sy lyk of nie gaan uitklim nie, maar dan trek sy haar reg en klim uit. Roxy leun teen die kosyn met haar bekende glimlaggie. Ek stel hulle aanmekaar voor en Mel steek haar hand uit, maar Roxy beweeg nader en soen haar op die mond.
Ek kan sien Mel is gegooi en geniet myself heimlik vir haar ongemak. Ons gaan in, gaan sit in die sitkamer en weereens begin ons met rooi wyn.
Ons gesels oor ditjies en datjies en ek kan sien sien dat Roxy en Mel ewe nuuskierig oor mekaar is.

Dan neem Roxy beheer. Sy staan op, leun oor Mel en soen haar weer op die mond. Dan vat sy my hand en lei my in die gang af.
Ons begin mekaar uittrek en liefkoos en ek wonder wat Mel doen. Roxy suig my voël met oorgawe en ek lê op my rug op die wit bed. Dan word ek bewus van Mel wat in die deur staan, met haar arms oor haar borste gevou. Ek maak my oë toe en geniet Roxy se aandag.

Na ‘n ruk klim Roxy af en gaan lê op haar rug. Ek spuit seermiddel op my hand en begin haar draad trek terwyl ek haar tiete suig en soen. Roxy se asem jaag en ek weet sy is naby aan kom. Dan ruk sy twee/drie keer en skiet my hand vol. Ek tel haar op haar hande en kniëe en vryf van die smeermiddel tussen haar boude in. Uit die hoek van my oog is ek bewus van Mel wat die kamer ingekom het en langs die bed staan.
Ek kniel agter Roxy en begin my piel stadig in haar boudspleet indruk. Mel se hand vat aan my boude. Dan hoor ek die geritsel van klere. Ek naai Roxy met lang en stadige hale soos sy daarvan hou. Dan beweeg Mel onder Roxy in, sonder ‘n draad klere aan haar lyf, en sy begin Roxy se piel suig.

-0-

Die middag word aand en een van die erotieste goed wat ek nog ooit gesien het is my vriendin Mel op haar rug, met haar bene in die lug, met Roxy wat haar naai terwyl hulle tiete teen mekaar skuur en vryf.

-0-

Op pad huis toe neurie Mel ‘n deuntjie, en na ruk herken ek dit.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Liedjiestorie: Three times a lady

  • April 12, 2017 at 12:17 pm
    Permalink

    Dankie Wil. Janee, partykeer moet mens ets doen om die pot aan die kook te hou. Maar ek is gelaai met nog ‘n paar nuwe stories.

    Reply
  • April 12, 2017 at 8:48 am
    Permalink

    Nee kyk, ek beskou myself as ‘n verligte mens mbt seksualiteit en sensualiteit, maar ek weet nog nie of ek kans sien hiervoor nie.
    Maar, ek gun elkeen sy/haar plesiertjie.
    Moet erken ek kon nie ophou lees nie!

    Reply
    • April 12, 2017 at 12:11 pm
      Permalink

      Mens dink maar an die goed en dan word dit ‘n “se nou maar…” en dan word dit ‘n storie. Bly jy’t dit geniet. (Dit IS net ‘n storie, after all)

      Reply
  • April 11, 2017 at 1:49 pm
    Permalink

    Ramkat, jy was effens stil en…nou is jy terug met ‘n “bang” !…Smile…storie geniet…al foto’s van ongelukkige mense soos Roxy op internet gesien maar noggie in lewende lywe. Jy dalk ?
    Nietemin, ek is bly om weer iets van jou te lees, dis altyd genotvol. Groetnis.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)