
Juliette (1)
deur Wille Will
As sy die kleedkamerdeur agter haar toeklap en met haar rug daarteen leun met toe oë, hoor sy nog die applous en wolffluite in die agtergrond.
Na ‘n rukkie maak sy haar groot, donkerbruin oë oop en kyk af oor haar natgeswete kaal liggaam. Haar klein, maar vol borsies blink met sweetdruppels wat daaroor afgly, maar die tepels staan reguit en dik vorentoe.
Onder dit kan sy haar diafragma by haar plat maag nog vinnig sien uit en intrek van die afgelope inspanning. Sweetdrupples maak verskillende strooompies af na die venusgleuf tussen haar heupbene wat amper stokkerige knoppe uitstaan. Sy is kaalgeskeer daaronder en sy maak haar bene wyer oop met ‘n dwarstreë dat die vasklewende bene van mekaar wegskuif. Sy skuif haar hande agter om haar boude en trek hulle ook oop.
Dan lig sy haar kop en staar na haar beeld in die spiëel oorkant haar.
Vir 28 lyk sy nie te sleg nie, met ‘n slim-trim lyf wat menige jong meisie haar sal beny. Sy is ‘n ontklee arties. Nie ‘n ontkleedanser nie. Sy is baie behep met die benaming, want sy glo sy pleeg kuns, wys nie net poesie nie. Haar agt-jaar intieme verhouding met ‘n vorige ou wat saam met haar gewerk het by die staatsdiens het abrup ge-eindig toe hy met ‘n ryk stokou weduwee Dubai toe is en nooit weer teruggekom het nie. Sy was in haar eer gekrenk en seer-geskok. ’n Vriendin het haar aangemoedig om meer geld te verdien en onafhanklik te raak dat sy die mans kan keur in haar lewe en nie vir hulle hoef te wag om by haar aan te lê nie. So is sy toe bekendgestel aan die ontkleewêreld.
Sy gaan lê op haar rug op die divan en plaas haar regterhand, rugkant op haar voorkop en maak haar lang wimpers weer toe.
Daar is ‘n ferm kloppie op die kleedkamerdeur, maar sy ignoreer dit.
“Seker weer ‘n ou met ‘n stywe piel, na hy haar liggaam in die vertoning gesien het en nou kom aanklop vir ‘n knippie, want meeste mans dink mos as ‘n vrou haar liggaam so kaal vertoon is sy ‘n maklike steek,” dink sy met ‘n wrang glimlag en begin haar slape masseer om die moegheid te laat bedaar.
Daar is ‘n tweede klop, maar dan kom ‘n diep, fluweel mansstem ook deur die deur: “Ek weet jy is seker uitgeput en ek gaan nie verder pla nie, maar ek los vir jou ietsie voor jou deur wat dalk vir jou van nut kan wees … bye.”
Na die uitputting effe bedaar het met haar massering, staan sy op om onder die stort in te spring, maar onthou skielik die klop op die deur. Daar is baie nyd en jaloesie in die ontklee bedryf en baie meisies het al geskenkies of geld verloor wat voor ‘n kleedkamer se deur gelos is deurdat dit deur een van die ander gegaps is. Sy verskuil haar liggaam agter die deur as sy dit versigtig oopmaak en uitloer. Daar is niemand in die gang nie, maar voor die deur lê ‘n A5 wit koevert met ‘n rooi roosknopstingeltjie bo-op. Sy buk vinnig af, tel dit op en maak die deur weer toe op knip.
Sy ruik willekeurig aan die blom en die aroma vlei haar neusvleuels. Sy druk die roosknop in‘n flessie op haar grimeertafel en gooi bietjie water uit ‘n waterglas in die flessie. Sy gaan sit op die stoeltjie voor die tafel en skeur die koevert aan die nou kant oop. Sy haal ‘n enkel sketsblad uit en sien daar is ‘n nota vasgekram aan die bokant.
Sy vou die nota oor om na die skets ten volle te kyk.
Dit is ‘n gedetaileerde houtskoolskets van ‘n balletpaartjie wat in een van die pas-de-deux posisies poseer. Wat dit uitsonderlik maak is dat albei op die skets poedelnaak is en die geslagsdele is veral genuanseer. Die manlike figuur het ‘n ereksie wat reguit voor sy lyf uitstaan. Dit laat haar onwillekeurig dink aan sketse wat sy al in die Kama Sutra gesien het. Die kunstenaar het met bedrewe vakmanskap en gevoel egter die skets intiem laat vertoon en nie vulgêr of pornografies nie. Onderaan die skets is in freestyle script, ‘n enkel letter “M” met ‘n jaartal by. Sy kyk weer na die skets in geheel en vou dan die nota terug om dit te lees. In dieselfde skryfstyl lees sy die volgende : Ek verneem jou naam is Juliette. Myne is Mynhardt en ek is ‘n professor by die Beeldende Kunste van die Universiteit Kaapstad. Ek het jou vertoning ten dele baie geniet en jy het ‘n baie soepel en besonderse estetiese mooi liggaam met ‘n dansstyl wat dieper as gesigswaarde spreek. Juis daarom sou ek graag vir jou aanpassings wou uitwys wat jou vertoning van algemeen tot sublime sal uitlig. As jy sou belangstel skakel my by 021-559348, dis jou keuse. Opregte groete. “M”
Sy tik-tik met haar lang gemanikuurde voorvingernael op die skets, asof sy nadink, maar dan staan sy op en spring onder die stort in.
Die lou water vloei soos medisinale spawater oor haar en sy voel hoe die tamheid begin wegspoel. Na sy haar kop gelig het en van die water in haar dorre keel laat afgaan het, was sy haar hare en spoel dit af en ruik die varse mintgeur daarvan. Sy begin haar hele lyf nou met die ingevoerde Badidas vogseep insmeer en die amper kruie reuk hang in die lug. Soos sy oor haar borste was word die tepels nog stywer en harder as tevore en soos sy oor haar maag afgaan na haar poesie voel sy genot prikkelinge wat opstuif in haar. Sy dink skielik aan die professor se nota en wonder watse verbeterings hy wil voorstel oor haar danspassies. Beide haar hande is op die stadium besig om op en af in haar gleuf te was en sy stoot ook vingers in haar poes in om dit binne te reinig. Haar duime raak noodwendig aan haar klit en voor sy besef is sy besig om met haar klitteraar te masturbeer! Sy roep beelde van Mark se sekssessies op, maar hy het verkies om ‘n ou vrou se spinnerakke voor haar doos weg te vee in Dubai. Sederdien het sy, teen haar eie norme en voorwaardes, een aand na ‘n paar drankies met een van haar gehoor se manne ‘n quickie gehad, maar dit was tjoef-tjaf en niks noemenswaardig nie.
Sy werk haar klipharde klit nou met mening en sy kan ‘n klimaks voel opbou. Sy staan weer regop, maar versnel die pas op die klit wat sy vryf en trek en dan neem sy haar een bors op na haar mond en begin aan die tepel suig en knibbel. Die klimaks bou nou op na crescendo … en dan bars die fontein oop! Sy kom met rukbewegings en haar liggaam trek in mekaar soos een ekstatiese spasma na die volgende deur haar ruk en sy kan selfs deur die stort se aanhoudende water voel hoe sy squirt uit haar poes in klimaks. O, Vader dis só lekker dat sy wens dit hou nooit op nie, maar stadig begin haar liggaam bedaar en sy gryp die stortkraan vir balans en vashouplek, want haar bene voel soos jellie. Sy leuen teen die geteelde stortmuur met toe oë terwyl die klimaks se nastrome nog deur haar vloei.
Sy gaan die professor môre beslis skakel …