Sewe jaar se geluk (2)
deur Ramkat Erasmus
(Lees eerste episode HIER)
Hy stap by Cohen se winkel uit en kry ‘n paar leegleêrs wat na sy motorfiets staan en kyk. Hulle staan eeenkant toe as hy by die fiets kom en sy been oor die saal gooi.
Hy skop die motorfiets aan die brand en kry koers in Oom Danie se kantoor se rigting. Oom Danie was sy pa se beste vriend en hy is die prokureur, makelaar en agent op die dorp.
By Oom Danie se kantoor aangekom maak hy die fiets staan onder ‘n boom en loop na die deur toe. Die deur gaan oop voor hy kan klop en daar staan Oom Danie lewensgroot en lyk nog net soos hy gelyk het die dag toe hy kom groet het voor Henk vort is.
Hulle skud blad en Oom Danie nooi hom gulhartig in. Hy vra of Henk nog sy dogter Sarie onthou en Henk groet die vet meisie met die dik bril agter die ontvangstoonbank vriendelik. Dan stap hulle deur na Oom Danie se ruim kantoor.
Sarie bring koffie en as sy uitgaan en die deur agter haar toemaak, haal Oom Danie ‘n bottel uit sy lessenaarlaai en gooi vir hulle elkeen ‘n stewige dop brandewyn in hulle koppies.
Hulle gesels oor sy pa se dood, die boedel, wat aan wie behoort en wat Henk te doen staan op die pad vorentoe. Na omtrent ‘n uur voel Henk dat hy rigting het en hy bedank Oom Danie vir sy moeite. Oom Danie lag dit af en sê hy het Henk se pa belowe hy sal help waar hy kan.
Henk skop die fiets aan die gang en sien vir Sarie wat in die deur staan en vir hom kyk. Hy waai vriendelik en trek dan weg in die rigting van die hotel.
Die hotel is ‘n eenverdieping affêre met ‘n ingangsportaal langs die groot kroeg en kamers agter met parkeerplekke vir die handelsreisigers wat meesal hier kom bly, se voertuie.
Henk vra die vreemde vrou agter die toonbank of hulle vir hom ‘n kamer het en sy draai, sonder om ‘n woord te sê, om, en gee vir hom ‘n sleutel.
“Dis hier agter,” brom sy.
“Dankie”.
Hy loop weer uit en ry met die motorfiets om na agter waar hy sy kamer kry. Aan die oorkant van die binnehoffie is ‘n ry garages en hy kry die een watse nommer met sy kamer ooreenstem. Hy sluit die slot oop, maak die deur oop en ry in. Dan maak hy seker die slot is vas voor hy na sy kamer toe gaan en sy sak op die bed gooi. Die badkamer is ‘n nuwe toevoeging tot die hotel se kamers met ‘n spoeltoilet, wasbak en bad.
Die bed is maar mankoliekerig, maar hy is tevrede. Hy was sy hande en sy gesig en dan stap hy uit en sluit die kamerdeur. Hy’t ‘n paar note in sy sak gesit en stap deur die agterdeur by die kroeg in.
Hy word gegroet deur bekendes en onbekendes en almal het vrae oor die oorlog. Hy vertel ‘n paar stories en probeer dit maar grappig hou. Dan vra die kroegman of hy gaan aandete eet. Hy sê het saam met Oom Danie iets geëet en is nie honger nie.
Die middag gaan stadig verby en uiteindelik sê hy hy gaan kamer toe. Hy sien dat daar intussen nog gaste aangekom het en hy gaan in sy kamer in en tap ‘n bad. Hy het laas in Rome gebad in Sofia se piepklein badjie waarin hulle altwee net-net kon pas.
Hy was homself van kop tot tone and trek dan skoon klere uit sy sak uit. Die keer maak hy seker dat hy ‘n onderbroek aantrek.
Hy wag tot dit donker is buite, en glip dan saggies by die deur uit. Hy sluit en loop deur die binnehoffie na die straat toe. Hy bly in die skadus en kyk en luister sorgvuldig voor hy die straat oorsteek en met die nagkar se stegie na Cohen se winkel toe loop.
Die strate is stil en daar is geen straatligte nie. Voor Cohen se winkel brand ‘n flou liggie, maar verder is alles donker. Hy loop saggies om na agter en sien die lig van ‘n parafienlamp deur die gordyne skyn.
Hy loer deur ‘n skrefie in die gordyn en sien vir Ebeth, met haar stofjas aan agter die Singer naaimasjien wat sy behendig met haar voete trap om die wielietjie aan die kant te laat draai.
Hy klop liggies en Ebeth kyk verskrik op. Dan klop hy weer. Ebeth kom nader en trek die die gordyn effens weg. Hy glimlag vir haar en sy draai weg en maak die agterdeur op ‘n skrefie oop.
“Wat maak jy hier?” vra sy angstig.
“My klere kom haal …” grinnik hy. “Moenie worrie nie, niemand het my gesien nie. Ek’s ‘n ou soldaat …”
Sy wik en weeg vir ‘n oomblik en trek dan die deur oop sodat hy kan inglip. Sy druk die deur agter hom toe en loer weer versigtig deur die gordyn. Dan trek sy die ook dig dat niemand kan insien nie.
“As iemand jou gesien het …”
“Ontspan. Ek sê mos. Ek is ‘n ou soldaat.”
Sy glimlag en beduie na die naaimasjien toe. “Ek is besig met die laaste broek. Sit. Ek bring tee.”
“Jy nie iets sterker nie? Wyn dalk?”
Nou is sy openlik geamuseerd. “In die Cohen huishouding? Is jy laf?”
“Jammer. Maar die oorlog het my geleer, mens weet nooit …”
“Die oorlog het ons almal baie geleer …”
Hy kyk haar op en af. Die pragtige swart hare is met ‘n donkerbruin doek vasgebind en hy verbeel hom sy het nie meer die rok onder die stofjas aan soos vroëer nie.
“En wat het die oorlog jou geleer?” vra hy.
“Van mans.”
“Wat van hulle?”
“Party word sleg oud. Soos my pa. My ma se dood het hom hard geslaan. Ander … wel, ander moes nooit gebore gewees het nie.”
“Sjoe” lag hy. “Dis kwaai!”
“Ja wel … Is jou ma gelukkig saam met Oom Frik?”
“Ek dink so. Sy lag baie. Sy lyk gelukkig. En …”
“En?” vra sy
“Ek dink hulle pas bymekaar.”
Sy knik.
Hy staan nader en sit sy hande op haar skouers. Sy kyk hom net met daardie pragtige, groot, blou, oë. Hy trek die doek om haar hare los en die swart hare golf oor haar skouers. Haar lippe gaan effens oop en hy sien die punt van haar pienk tongetjie wat op haar onderlip rus. Dan trek hy haar nader.
Sy kom sonder om haar teë te sit en hy soen haar saggies op haar vol lippe, soos Sofia hom geleer het. ‘n Diep kreun ontsnap uit haar uit. Hy trek haar nader en soen haar weer. Die keer harder, dieper. Sy sug in sy mond in en vir die eerste keer beweeg haar hande stadig om sy lyf.
Hy vleg sy een hand in haar golwende, blink, hare in, en trek haar kop agteroor. Weer kreun sy en as hy sy kop laat sak en haar in die nek soen maak sy ‘n klank wat amper soos ‘n tjankgeluid klink.
Hy trek haar hard teen hom vas en laat sy hande afsak oor haar boude. Sy druk haar heupe vorentoe en vryf teen sy harde paal.
Hy stoot haar weg en begin om die stofjas los te knoop.
“Nie hier nie!” fluister sy en trek hom aan die hand na ‘n deur toe wat sy behendig oopstoot. Dis donker, maar in die lig van die parafienlamp langs die naaimasjien kan hy haar tog nog sien.
Hy knoop die jas heeltemal oop en trek dit van haar skouers af. Sy het ‘n onderrok aan, maar sonder ‘n buustelyfie of broek. Deur die ligte material sien hy haar welige bos hare onder die naeltjie. Onder haar arms steek daar ook klossies gitswart hare uit.
Haar hande vroetel met sy belt en woel dit los. Dan begin sy die knope van sy gulp losmaak. Sy kry die rek van die onderbroek beet en trek dit af ondertoe. Dan sak sy af op haar knieë en trek die punt van sy staal in haar mond in.
Hy kom amper onmiddelik.
Sy sluk en sluk en sluk.
“Jammer. Jammer …” fluister hy.
“Maak nie saak nie. Ek gee nie om nie. Ek hou daarvan …”
Hy trek haar regop en haar hand streel steeds sy piel wat nou taai en terselfdertyd glibberig van haar spoeg en sy kom is.
Sy trek hom na die bed toe en stoot hom agteroor op sy rug. Sy wikkel die broek af en pluk die skoene en sokkies uit. Hyself trek die hemp oor sy kop en dan lê hy heeltemal kaal voor haar.
Sy buk af en vroetel in die stofjas se sak. Sy hou iets op, wat in die flou lig soos ‘n muntstuk lyk.
“Ek het gehoop jy kom terug. Ek het gebid jy kom terug …”
Sy sit die goue munstuk in haar mond en byt. Die goue papiertjie val uitmekaar uit en sy hou ‘n stukkie rubber omhoog. “Ek sal hom aansit.”
Sy spoeg in die rubbertjie in en hou dit dan in haar mond terwyl sy weer oor hom buig en sy piel in haar hand vat. Sy sit die stukkie rubber oor sy geswelde kop en rol dit teen sy skag af. Dan gebruik sy beide behendige hande om dit af te rol tot heel onder.
Sy vat haar onderrok met beide hande onder haar kieliebakke vas en trek dit oor haar kop. Die beweging laat haar vol borste optrek en hy trek sy asem diep in. Sy vat ‘n bors in elke hand vas en wys hulle vir hom.
“Is hulle vir jou mooi?”
“Ja. Bliksem. Baie mooi!”
Sy sit een knieg op die bed en tel herself op. Dan kruip sy tot by hom, sit ‘n been oor sy onderlyf en vat sy skag vas. Sy vroetel tot sy die regte posisie het en druk hom dan diep in haar in.
Sy is nat. Natter as wat Sofia ooit was, en hy kan die vloeistof tot op sy maag voel, soos dit uit haar uitloop. Sy begin haar heupe op en af beweeg en dan vorentoe en agtertoe.
“Is dit vir jou lekker?” fluister sy.
“Ja. Jissis. Ja.”
“Aaah …” kreun sy weer en nou begin sy harder en dringender beweeg. Met een hand knyp sy haar tepels om die beurt en met die ander hand reik sy tussen haar bene in. Hy kan voel hoe haar vingers saam met hom in haar in en uit beweeg. Dan begin sy ‘n hoë huilgeluid diep in haar keel maak.
“Oeeee …”
En sy ruk en ruk en val vorentoe terwyl haar hande nog krampagtig aan haar tepels knyp en trek en haar bebosde grot vryf. Haar onderlyf ruk weer en weer krampagtig saam en dan word sy uiteindelik stil.
Hy beweeg sy onderlyf en voel hoe hy in haar sopnat gleuf in en uitgly. Hy beweeg bietjie harder en vinniger en weer gee haar lyf die antwoord. Soos sy met haar bolyf op sy bors lê beweeg sy haar heupe ook op en af en hulle begin ‘n hemelse, genotvolle ritme bou wat meer en meer intens raak tot hy nie meer kan nie en in die rubbertjie in ontplof. Sy gryp weer met haar hand tussen hulle in, vat sy skag vas en melk hom tot hy heeltemal leeg is. Dan draai sy haar hand, palm na bo en vryf haarself tot sy ook weer ‘n paar rukkende spasmas beleef.
Hulle lê so vir ‘n hele ruk dan tel sy haarself versigtig op en vat die rubbertjie se opening vas. Sy trek dit van hom af en vou dit in ‘n sneesdoekie toe.
Sy gooi dit eenkant toe strek haarself behaaglik oor hom uit.
“Ek is bly jy is terug, Henk.”
“Ek ook,” sê hy. “Ek ook.”
En hy wonder of dit waar is dat mens sewe jaar se geluk kry as jy by ‘n Jood slaap.
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
I like. I like sommer baie.
Daar naai die naaister die soldaat heel lekker. Hoop daar is n opvolg sommer binnekort.
Weereens uiters genotvol, Ramkat !