Robert Mapplethorpe – kinky fotograaf
Dis weer so bietjie tyd vir kuns op Kombiekiehier. 🙂
Robert Mapplethorpe (1946 – 1989) was ‘n Amerikaanse fotograaf. Ek het hom ontdek deur sy foto’s van blomme 😉 maar het toe ook terselfdertyd ontdek dat hy ‘n baie omstrede fotograaf was wat veral homo-erotiese foto’s van die BDSM-gemeenskap in New York geneem het. Hier is ‘n paar voorbeelde van sy werk. (Ek plaas ook so paar meer waaghalsige voorbeelde in Kombiekiehier Vreesloos. )
2 COMMENTS
not be able to download any fotos – kobus
Hi, die site is beskerm sodat niks gedownload kan word nie. 🙂 Dis ook om die skrywers se regte te beskerm. Laat weet my as jy ‘n spesifieke foto soek dan sal ek dit vir jou stuur. kombiekiehier@gmail.com