Prinses Prentjie

deur Bikilus

Ja ek is nou ‘n Prinses, een van Koper se vele spykermaatjies. Eintlik is ons maar net ‘n klompie spulse asters wat maar te bly is as ons die aand Koper, of liewer die Prins, se speelmaatjie is.

’n Dame wat flirt is ‘n cockteazer. ‘n Man wat flirt ‘n Moisterizer,” grap Brian.

“Mooi Afrikaans vir “cockteazer,” antwoord ek.

“Voëltergees, trillterger,” probeer hy

“Wat van albasteraster, of …”

“Moisterizer is maklik. Koekbenatter, bevogtiger, drupbesproeier kan almal werk.

“Ek hou van drupbesproeier.”

Ek en Brian het ‘n pad geloop om hier te kom. ‘n Pad wat van my van ‘n voorstedelike soetkoekie in ‘n spykeraster verander het. En ek is geen oomblik spyt nie. Soos ons as skoolmeisies gespot het: Vat aan haar skouer dan val haar broekie af. Amper so met my. Ek het nou ‘n hele paar speelmaats, mans en asters, wat my vinnig bevogtig, vir wie ek maklik uitrek, my bene wyd oopmaak, my intiemste oomblikke deel.

Wat dit voorafgegaan het is hier, hier en hier te lese.

“Die Prins wil nie ons video koop nie,” verander Brian die onderwerp

“Hoekom nie?

“Daars nie veel aan nie. Geen seks, net die verwery en die strandtoneel. Hy sê dis ‘n goeie voorspel tot iets meer. Ons moet dit sny tot minder as tien minute en dan gebruik as voorspel tot iets meer.”

“Soos wat?”

“Hy stel voor dat ons julle weer verf, maar dan moet ons teen die strand afstap waar daar baie mense is.”

“So dis weer ons asters wat blootgestel word.”

“Julle het die tieties en die koekies.”

“Demmit Brian, ons gaan nou te ver.”

“Ek dink nie so nie. Die geld is goed, en dit sal pret wees om te sien en te verfilm.”
“Wat sê Rene?”

“Sy is doos vir koos.” Ons stout weergawe van bok vir sports.

“Ok, maar as ons met ons gatte in die tronk beland, bliksem ek jou.”

“Toemaar, ons het die roete mooi uitgewerk, en Prins sal reël dat sy mense rondhang en ons betyds waarsku as die polisie in die omgewing is.”

My “klere” is die keer ‘n ligpienk bikini met verspreide 69 prominent daaroor geverf. Oliebasis verf, want “dit moet lank hou” aldus Jagsie. Rene geklee in ‘n blou geverfde broek en toppie.

Saterdag net na drieuur. ‘n Lieflike warm somersdag in Kaapstad. Ons ry die stad in met die M6, Helen Suzman boulvevard. In Groenpunt draai ons regs in Beach road, en omtrent dadelik links in ‘n parkeerarea in. Oos van ons is verskeie hotelle met lieflike seeuitsigte. Wes van ons die Atlantiese oseaan. All op die strand langs ‘n beton voetpad – die Seepunt promenade. Vandag vol voetgangers, strandlopers met hul brakke, geliefdes wat hand in hand loop en vry. Hier moet ons uitklim, onder die oë van wie weet hoeveel mense wat ons vanuit hulle hotel vensters kan sien. En tussen die strandgangers deurloop.

Brian en Jagsie met kameras bewapen.

Ek en Rene klim uit, gooi ons kamerjasse vir Jakes. Hy moet sorg dat ons dit vinnig kan aantrek, as nodig.

Rene kry koue voete. “Ek kan nie.” Sy klim terug in die kar.

“Kom maatjie. Jy’s mos ‘n dapper muis.” Ek vat haar hand, trek haar uit die kar uit. “Komaan, ons gaan die ding doen,” hou ek my dapper terwyl my poepol knyp-knyp van bang.

Ons vat hande, stap skoorvoetend die paadjie af. Almal se oë op ons kaal lywe, of so voel dit. Mense op fietse, drawwers van voor en agter, kinders speel bal. Dit lag, gesels, kuier. Soms kyk iemand in ons rigting, gaan dan weer onverstoord aan met wat ookal. Ons trek nie juis aandag nie. Die verf kamoefleer meer as wat mens dink.

Fietsryers van voor. Skop hulle bene uit, lag vir ons. Hulle oë verskuil agter donkerbrille. Ek voel kaal, is kaal. Stap dapper voort.

‘n Foto van my pienk onderlyf vernuftig teen ‘n betonbankie geprojekteer. Die pienk lippies skaamteloos oop. Bliksem! Maar daars f-oll wat ek nou daaraan kan doen.

‘n Groepie op die gras. Een se oë rek, kyk, skud sy kop en beduie dan. Die ander kyk ook. Lag, waai vir ons. ‘n Wolwefluit!

Ons ontspan, geniet die son op ons naak lywe, die meeste mense kyk ons mis, die wat sien is vriendelik, waai vir ons, blaas soentjies. Soms probeer ‘n man praatjies aanknoop, dan verskyn ‘n fris geboude man uit die niet en beduie dat hy koers moet kry.

Hoe later hoe meer geniet ons dit. Kaalgat in stad, ons twee loop kaalgat in die stad, terwyl die son op ons bak. Kaalgat in die stad.

‘n Drawwer kom van voor af, sien, snap wat aangaan. Sy mond val oop, verstom op sy gesig geskryf. Hy draf by ons verby, ek draai om, kyk vir hom, hy draf agteruit, bekyk ons. Draf teen ‘n lae beton asblik vas, slaan agteroor. Ek lag. Kliphard. Kry vir jou! Die ander kyk ook om, sien, verstaan sy verleentheid. ‘n Prettige oomblik in ons kaalgat, sonskyn dag.

Die skaam is weg. Elke oomblik is pret, die aandag, die mense se reaksie. Almal vriendelik.

‘n Groepie mans drentel agter ons aan. ‘n Kru opmerking, nog een. Dan is die Prins se manne daar. Een met ‘n herdershond aan ‘n leiband. “Kry koers,” hy mik om die leiband los te maak, die knapies spat uitmekaar, verdwyn.

“Hierlangs,” lei die prins se manne ons in ‘n systraatjie in. Hier is minder mense, tog voel ons meer blootgestel as op die besige strand. Hier staan ons meer uit, is ons meer naak as daar waar daar baie mense was. Die Kaap met sy nou straatjies. Winkeltjies met kwalik ‘n sypaadjie. Om nog ‘n hoek. Uithangbord. “Die Speelplek”. Die vensters toe geskilder met mooi meisies, skraps geklee.

Ons stap in, word deur ‘n vrou in haar dertigs verwelkom. “Welkom in die Speelplek. Hiernatoe,” wys sy ‘n deur.

“Sit gerus. Die mans kan saam met Jupiter gaan,” beduie sy na een van Prins se manne.

“Hier gebruik ons nie ons regte name nie,” vervolg sy. “Ons probeer ons gaste se identiteit beskerm. Laat ek van voor begin.”

“Die Speelplek is eksklusief, duur. Uitgesoekte gaste. ‘n Veilige plek waar julle julle fantasieë kan uitleef. Ons kies en keur ons gaste versigtig. Hier kan julle pret hê sonder vrese en op julle voorwaardes. Ken julle die “Ladies Rule? Baie klubs het die reël dat mans nie die dames mag nader nie. Dit gee dames volle beheer, maar baie dames het nie die vrymoedigheid om by die mans aan te lê nie. Hier het ons dit ietwat versag. Dames het die laaste sê, maar die mans mag wel die aanvoorwerk doen. Nee bly nee, en as ‘n man nie die boodskap kry nie, is hy by die deur uit. Welkom by ons.”

“Wat kos dit?” waag ek

“Julle is die Prins se gaste. Die vangplek. Ons wil julle video’s in die klub wys en van julle artistieke talente gebruik maak. Ons lede vier dikwels spesiale geleenthede, en wil fotos en videos hê. Julle het die talent, die toerusting en diskresie. Jaqs beveel julle sterk aan. Sy was ons videograaf, maar ons wil die speletjies uit meer hoeke afneem.”

“So, julle is eintlik maar ‘n swingersklub.”

“Jy kan dit so stel, maar baie eksklusief. Geen dwelms nie. As iemand te veel gedrink het, reël ons vervoer huistoe. Geen geweld nie.”

“Ek verstaan dan dat Prins ‘n Dom is?”

“Ons lede kan hulle fantasieë hier uitleef. Dit sluit matige BDSM in. Ons dames is prinsesse en mag nie geslaan word nie. Ander vorme van straf mag wel, en slegs die dames mag lyfstraf uitdeel.”

“Klink ingewikkeld”

“Nee wat, julle sal vinnig leer wat mag en wat mag nie. Sluit julle aan?”

Ek en Rene kyk vir mekaar. “Jip. Niks om te verloor nie”

Lees hierdie mooi en as julle tevrede is teken hier. Sy stoot die klub se aansluitingsvorm na ons toe. “Daar is niks in wat ek nie reeds vertel het nie, maar lees gerus self.”

“Wat van die mans?”

“Die mans kry hulle eie induksie, en moet dan ook besluit.”

“En as hulle besluit om nie aan te sluit nie?”

“Wat is die kans? Hulle sal nie die geleentheid laat verbygaan nie.”

“Ons gaan ons nie in ‘n spul jagse enkelmans vasloop nie?”

“Verseker nie. Julle sal sien, ons lede is almal mooi groot, lankal nie meer dertig nie, en julle sal met respek en deernis behandel word. Ons is trots daarop dat ons dames soos prinsesse behandel word”

Ek teken my virtue weg, dan Rene. Daar lê dalk groot dinge vir ons voor.

“Welkom by ons. Vanaand is Venus-aand. Ons vier vanaand die vrou, ons prinsesse. Maar ons het ‘n inisiasie proses waardeur julle moet gaan.”

“Nou sê jy ons.”

“Toemaar, dis pret. Ons wil maar net seker maak dat julle tuis voel, en die ander lede kennis van julle neem. Kies vir julle byname en maskers, daar in daardie kas.”

“Ek is Prentjie.”

“Noem my Wydsbeen,” kom dit van Rene

“En Jagsie het klaar haar naam,” voeg ek by.

“Prinses Prentjie, Prinses Wydsbeen en Prinses Jagsie,” wat ‘n kombinasie.

“Wag ‘n oomblik. Ek gaan die Prins roep.” Sy verdwyn by die deur uit.

“Waarmee is ons besig Rene?”

“Om groot te word. Om uiteindelik uit die kas te klim. Om die vloek van seks is sonde van ons af te skud.”

“Jy is reg. Dis net, hoe kom ‘n mens ooit heeltemal oor die blerrie skuldgevoelens.”

“Ons spyker dit weg. Hoe meer, hoe beter.”

“Flip, ons gaan tog seker nie elke tril daarbinne spyker nie?”

“Nee, ons kan mos kies, maar ek gaan nou ook nie so kieskeurig wees dat ek uitlose nie.”

“Ek is ook nie van plan om te veel vir my virtue om te gee nie.”

Koper, oftwel die Prins, kom ingestap. Ek staan op. Hy omhels my. “Ek is bly om jou te sien, welkom hier.” Hy soen my, dan omhels hy Rene en soen haar. “Welkom Rene, of moet ek Wydsbeen sê?”

“Wydsbeen.”

“Kom ek wys julle rond.”

Die Prins wys ons waar die aantrekkamer is, met sluitkassies vir die persoonlike, handdoeke beskikbaar, storte, toilette, alles baie skoon, sindelik. “Ons het nie aparte geriewe vir mans en dames nie. Hier loop ons meesal kaal, maar die dames mag handdoeke omdraai. In die speelkamers moet almal kaal wees. Dit keer dat mense net kom perv,” verduidelik die Prins.

Hy wys ons die speelkamers. Party aan die klein kant, net reg vir twee of drie paartjies, daar is ‘n donker kamer, waar mens regtig nie jou hand voor jou oë kan sien nie. Die BDSM kamer het ‘n houtkruis, swaaistoel, ligte swepies en ‘n groot mat op die vloer.

“Mans mag nie slae uitdeel nie, maar ons het ‘n paar Prinsesse wat daarvan hou om mans op hulle plekke te sit,” verduidelik hy onnodig.

“Hier is ons kroeg. Dit dien ook as speelkamer, maar die dames mag handdoeke dra. Ons gebruik dit ook vir ons inwydings seremonies.” Die kroeg is skemer belig, stoele teen die mure met sytafels vir drankies. In die middel is ‘n lae verhoog bedek met matrasse en lakens. “Dis die speelpark, met plek vir baie, julle kan lekker uithak,” verduidelik Prins.

“Waar’s die eunugte?” vra ons Prins

Vier mans kom nader. In die half donker is hulle gelaatstrekke onsigbaar.

“Kyk daar,” beduie Prins na hulle voëls. Voëls is met tou geharnas, styf om die balsakke gedraai. Eunugte vir een aand.

“Dis Prinses aand. Dan kies ons ‘n paar mans, kastreer hulle met toue. Dis hulle werk om die Prinsesse van kop tot tone te bedien. Hulle sal sorg dat julle iets kry om te drink, te eet, wat ookal. As julle ‘n oog op iemand het om mee te speel, sê vir hulle en hulle sal namens julle die praatwerk doen.”
Prins lui n klokkie op die kroeg toonbank. Dit word stil.

“Naand almal wat ek nog nie gegroet het nie, en sommer die wat ek gegroet het ook. Ek wil julle aan ons nuwe lede voorstel. Hier is Prinses Prentjie. Van haar gaan julle nog baie sien. Sy maak die mooiste piepie video’s, glo my. Prinses Wydsbeen was al hier, maar is nou ‘n lid. Prinses Jagsie ken julle. Dra hulle op die hande.”

“Sies Prins, hoekom sê jy van my video?”

“Ons het nie geheime hier nie, en moenie ooit weer my optrede bevraagteken nie!”

Sy stem kil. Ek ril. Prins laat nie met hom speel nie. Ek sal in my spore moet trap.

“Slawe, gaan stort die Prinsesse. Sorg dat julle die verf mooi afwas.”

Die stort is ruim, met genoeg plek vir drie mense. Ek en Wydsbeen elkeen met twee “Eunugs” om ons te bederf. Heerlik om onder ‘n warm stort te staan met vier ingeseepte hande wat versigting die verf afwas. Dit gaan nie so maklik as die vorige keer nie. Oliebasis verf verg meer seep, meer tyd.
Ek staan met my arms bokant my kop terwyl my slawe my lyf bewerk. En glo my, hulle is glad nie haastig om my tieties skoon te kry nie, spandeer meer tyd as wat regtig nodig is. My koekie word versigtig oopgemaak, die verf van die lippies afgewas. My klit kry aandag en dis lekker.
Ek loer na die slawepiele, beurend teen die toue om maar enigsins te groei, tevergeefs. Jip, selfs die geharde swingers is nie onaangeraak deur my vroulikheid nie.

Klaar gestort word ons in warm handdoeke toegedraai, afgedroog. Ek kry ‘n voorbarige soentjie op my mond. “Jy’s pragtig,” vlei my slaaf my.

“En jy is voorbarig,” knipoog ek. “As daai toue waai sal ek graag wil sien wat jy daar wegsteek.”

“Dit sal nie vanaand wees nie. Volgende keer”

Ons stap kroeg toe. “Kom lê hier in die speelpark, dan bederf ons julle.

Ek en Wydsbeen gemaklik op ons mae in die speelpark, die slawe wat ons lyflik met olie insmeer. Behaaglik. Eunugs wat weet hoe om te masseer. Sagte, sensuele hale oor my skouers, my rug. Die ander ene by my voete. Een werk van my skouers afwaarts, die ander van my voete opwaarts. Hulle hande ontmoet by my boude, gly my klofie in, ‘n vinnige streling van my bruinogie. Een glip verby en raak net so effens aan my lippies. Salig. Hemels. Ek sal hieraan verslaaf kon raak.

Dan draai hulle my om. Dis nou my voorkant se beurt. Nagenoeg dieselfde patroon. Een be-olie my nek, bo-lyf, gee ekstra aandag aan my tieties, my tepels, terwyl nommer twee by my tone begin, my voete masseer en geleidelik sy pad teen my bene opwerk. Daar’s vinnige hale oor my bobene, ‘n hand skielik deur my koekie, en weg. Hande oor my maag, ferm, sag. ‘n Hand terug tussen my bene, strelend deur my vroulikheid. Ek maak my bene oop, gee hom toegang, onbewus van die toeskouers wat met stywe voëls en nat koekies vir ons kyk. Onbewus dat daar ‘n kring om ons gevorm het. En onbewus dat Jagsie en Brian ons afneem.

Eunug druk ‘n vinger in my in, ‘n ander hand op my klit. Hy tokkel my soos ‘n klavier, die ander een speel maak musiek met my tepels. Ek kry ‘n balsak byt, verstyfde voël vasgevang in ‘n toutronk. Druppeltjies vloei by die kop uit. Ek is in die hemel. So was ek nog nooit bederf nie. Ek gee my oor aan die ekstase, weg is alle skuldgevoelens, ek wil, ek kan, ek sal myself geniet. Die groot O, een golf na die ander, begelei deur wetende hande. Ek vat die versperde voël vas, druk hom, hoor die eunug kreun, en so wragtig mors hy. Sy vasgevangde voëltjie kan nie spuit nie, die saad slegs ‘n stroompie wat uitsypel.

Ek druk hulle weg. “Asseblief, dis nou genoeg, ek kan nie meer nie.”

Lam bene bly ek net daar lê.

Vaagweg hoor ek ‘n vrou, nee Prinses, praat . “Jy het dit gewaag om te kom. Wie het jou die reg gegee? Jy weet waar om vir my te wag …”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Prinses Prentjie

  • July 13, 2018 at 10:51 am
    Permalink

    Bikilus my magtig man, hoekom het net ander mense sulke lekker geluk. Wragries n goeie storie, hou n mens heeltyd lus. Wel gedaan.

    Reply
  • July 12, 2018 at 2:03 pm
    Permalink

    Sjoe…. pragtige storie. So lekker erosties!

    Reply
  • July 10, 2018 at 2:07 pm
    Permalink

    Fok, dis lekker ! Hierdie stories van Bikilus drup van lekker seks-soos kom…

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)