Spykerprentjie

deur Bikilus

Dis twee weke later. Jakes, Rene en Jacqs, oftewel Jagsie, is by ons. Die gedagte is dat ons die video and foto’s wat ons tydens ons lyfverf-eskapades gemaak het moet verpak sodat ons ‘n geldjie daaruit kan maak. U kan hier lees wat ons gedoen het. Dis maar net ‘n verskoning vir ‘n spykersessie, asof ‘n verskoning nodig is.

Jagsie maak haar ongevraag tussen my en Rene op die bank tuis, skootrekenaar gereed, gekoppel aan die TV. Spanwerk om nog ‘n prentjie-video te produseer. Beeld en klank geskei, dat ons met beide kan speel.

Die beeld rol oor die skerm, plek-plek sny ons, soms voeg ons ‘n stil foto by. Ons speel met beeld en klank, Jagsie en Brian se artistieke bydrae welkom. Die dele waar ons koekies oopgesper beverf word, word ultra stadig gespeel. My lus ‘n helder druppel wat stadig na onder lek. My lippe blink en glad. Jagsie wat my lus met haar hand wegsteel en aflek.

Die musiek kies Jagsie, suggestiewe klankies en woorde, alles met seksuele ondertone.

“Shit, klere beperk my,” Jagsie stroop haar rokkie af. Eintlik maar ‘n T-hempie wat tot net onder haar ferm gatjie kom. Klein sonbruin tieties en koekie. Die aster dra nie onderklere nie, punt.

“Julle ook,” beveel sy. Ek en Rene trek ietwat traag uit, die manne maar te gretig vir die kaalgat show.

“Kaalgat op die bank, ons drie sit kaalgat op die bank, terwyl die video en sy klank, in die background speel, en ons is kaalgat op die bank, kaalgat op die bank,” speel ek woer-woer met Carike se kaalvoet in die reën.

“Toe, die res is maklik, maak klaar.” Jagsie skuif die rekenaar in die manne se rigting. “Moeite doen, julle weet die Prins soek kwaliteit.”

“Die Prins, waarvan praat jy Jaqs?”

“Die Prins, man, jy weet mos?”

“Nee?”

“Die man wat die DVD’s koop. Ons noem hom die Prins, of Meester. Hy is ‘n Dom.”

“Nou praat jy Grieks.”

“Weet jy regtig nie?”

“BDSM. Die Prins is ‘n Meester. Die meeste van ons is sy speelmaats.”

“O, een van daai wat hou van slae uitdeel. Hy kom nie naby my nie.”

“Nee Hes, Prins is ‘n sagte Meester. Sy girls is prinsesse. Hy speel bietjie breingames met ons, maar seermaak sal hy nooit. Hy is die beste.”

‘n Liggie wil vir my opgaan. “En die DVD’s, wat maak hy daarmee?”

“Hy maak ‘n klompie kopieë, en verkoop dit.”

‘n Magtelose woede en skaamte spoel oor my. “Julle fokkers, dit beteken…”

“Ek dog jy weet?” Jags is beteuterd.

“Fok dink jy ek sou toelaat dat dit verkoop word. Wie het my nou al gesien pie en myself vinger. Dis hoogverraad, Brian.” Ek probeer my woede beheer ter wille van die ander. As ek en Brian alleen was…

“Jou video is nie te koop nie, Hes. Dink jy regtig ek sal so iets toelaat.” Brian klink seer gemaak.

“Ons het almal eers onlangs uitgevind,” skerm Jakes. “Dis darem nie so erg nie. Hy het ons gekontak en toestemming gevra. Hy verkoop net aan uitgesoekte klante. Die DVD’s is copy protected. Ek dink dis heel veilig.”

“Ek weet darem nie..?”

“Hes, Prins se kringe is geslote en hy het mag. Niemand sal hom goedsmoeds die hel in maak nie, hy sal so ‘n ou kastreer.”

“Ek vertrou die Prins, Hes” kom dit van Jags. “Hy sal ons nie drop nie”

“Ek het vir hom gesê ek wil eers hoor wat jy sê, en hy was heel tevrede daarmee. Onthou as hy nie sy spelers beskerm nie gaan hy ook vinnig nie meer nuwe materiaal kry nie,” blus Brian my woede verder.

“Hy betaal bonus op die verkope, Hes,” moedig Jags my aan.

“Ek sal daaroor dink.”

Jagsie staan op, draai na my toe, buk af en soen my sag. “Ek ken Prins al vir baie jare. Hy drop nie sy prinsesse nie”

“Van wanneer af is ek een van sy prinsesse?”

“Van die dag wat jy hom ontmoet het. Jy het hom regtig verlei. Hy wil jou beter leer ken.”

“Nê? Wie se ek wil hom beter leer ken?” maar ek is gevlei.

“Dit sal jou skade wees. Jy het hom mos al beleef, wil jy “Nee” sê vir ‘n after dinner mint?” terg sy my.

Jagsie soen my weer. Die keer meer intiem, haar tongetjie fladder oor my lippe, soek na ‘n opening. Ek voel ‘n warmte in my roer, maak my lippe oop, nooi haar binne. Handjie op my bors, saggies oor my tepel, dit verstyf.

Jagsie vlei haar wydsbeen op my skoot neer, arms om my nek, kyk vol in my oë, effense glimlag. “Hes, mooi Hes,” vlei sy. “Vir jou gaan ek nog stukkend naai.”

“En ek vir jou, jagse kind”.

“Julle sluit ons manne uit,” kla Brian

“Ek is verbode terrein,” antwoord Jagsie.

“Hoeso?”

“Die Prins. Hy het my vir drie maande van die piel afgehaal.”

“Bliksem! Wie dink hy is hy?”

“Die Prins, en ek doen wat hy sê. Sien Hes, dis sy spel, nie pyn nie.”

Die idee dat iemand anders vir my kan besluit hoe, waar en of ek seks kan hê is ‘n skielike turn-on.

“Dalk moet jy mooi vir my vertel hoe die Prins-ding werk.”

“Nee Hes, dit sal te lank vat, maar dis lekker, dis veilig, dis vetpret. Ons sal die DVD by sy klub aflewer dan wys ek jou rond.”

Jagsie se mond is weer op myne, dringend, haar tong in my mond, passievol ons twee warm asters. “Kom Rene, kom speel saam” betrek sy ons ander maatjie.

‘Slaapkamer?” vra ek.

“Die bankbed,” bied Brian aan. Die bliksem wil sien, ons beloer. Hy staan ook summier op en slaan die bank plat. “Ek kry net gou kussings en ‘n laken,” bied hy aan.

Ons trek die bankbed oor, gooi ‘n kussing of twee rond. Rene trek my bo-op haar, soen my op die neus. “Ek soek jou koeks al lankal maatjie.”

Ek gee my oor aan die twee asters, geleerde monde, hande op al my lekker plekkies. Ek gee nie net oor nie, ek neem geesdriftig deel. Ek deel uit wat ek ontvang, my vingers, tong en mond verken, bespeel my maatjies se monde, tepels en koekies. Ons rondomtalie oor mekaar, soen hier, tong daar, vingers, hande, naels. Ons is besig, baie, baie besig.

Ons lees mekaar, laat die lekker opbou, opbou, tot net voor die groot O, dan sagter, stadiger, rek die spel uit, dan opnuut die opbou …
Dis pretspel. Dis wonderlus. Dit moet vir ewig duur … ek nie meer nie, kan die O nie keer nie, wil nie keer nie. Die ander twee raak skaars aan my, maar dis te laat. Ek gaan kom, kom.. ek kom… ek kom… Die ewige spel van liefde, genot, seks. Sekondes wat dekades duur.

Ek druk my gesig in Rene se koekie in, drink haar sappe slurpend. My vinger krullend in haar koek, soekend na haar genotkol. Rene is bewende bene, trekkende spiere, sy ry haar koek ritmies, rukkend oor my gesig, vlei haar klit teen my. Dan stroom sy, twee, drie keer, in my gesig. Die smaak van ‘n vrou, nuut, lekker, opwindend. Dis skoon, vroulik, lekker. Dit sneller my, ek kom weer, sonder stimulasie. Ek kom want ek kan, want ek wil, want dis lekker.

Ek en Rene word stadig van ons omgewing bewus. Jagsie met ‘n groot glimlag op haar gesig.

“Jou beurt girlie,” sê ek, druk haar agteroor, reg vir soen. Jagsie is egter vinnig by. Sy druk haar vinger teen my mond. “Byt vas, ek wil Rene proe.”

Sy trek my saggies nader en lek Rene se sappe van my gesig af. Die girl is een moerse girl. Ons soen ‘n lang soen, ‘n minnaar soen, ‘n lam knieë soen.
My hand soek na haar lyflikheid, net om Rene se kop daar te kry, reeds besig om Jagsie se koeksie wakker te maak. Ons soen, Rene eet, en Jagsie beleef. Haar kop agteroor, bene hoog op, knieë verby haar tieties, oopgesper, beskikbaar. Rene eet, lang tong hale deur haar sloot, sirkelend om haar klit, vinger in haar dosie in, ritmiese handjie. Ek kyk, gretig, voel hoe my eie koek saamtrek. Ek drink die oomblik in, drink Jagsie se plesier in. Ek kyk, ek beleef Jagsie se opbou, opbou na totale oorgawe. Sy kreun, hard, aanhoudend, haar onderlyf bewe, tone krullend, hande in vuiste gebal. “Foook!” gil sy. “Foook! Foook!”

Dis heelwat later. Die DVD is klaar, ons asters met ‘n wyntjie, die manne ‘n paar biere sterker. Almal ontspanne, behalwe die manne met hulle orente koorspenne.

“As julle manne nog kan, dan leer ons die twee nog ‘n lessie of twee,” wys Jagsie na my en Rene.

“Natuurlik kan ons, julle gooi net shows en ons kry f-ol,” brom hulle.

“Kla julle? Ons haal julle vir ‘n maand van die poes af,” terg Rene.

Jagsie gaan lê op die bank, haar kop oor die kant. “Ok. Hes, kom staan hier by die bank, met jou koek oor my mond. Jakes, jy steek haar terwyl ek haar lek.”

Ek voel Jakes agterlanges vroetel, sy voël deur my sloot trek, die opening vind en dan glip hy in. Ek is steeds sop-papnat.

“Min beweeg, Jakes. Gee my kans dat ek haar wild maak.”

Jagsie se tong saggies deur my speelparkie. Jakes stil. Ek voel elke beweging van haar tong, tussen die binne en buite lippies deur, af tot by my opening, gevul met Jakes se kaal voël, dan aan die ander kant op, oor my klit, dan verander sy rigting, af en weer anderkant op. Haar tong se punt op my plesier-spiertjie, flikker sy daar waar dit die meeste saak maak. Ek kreun kliphard, my koek trek saam, pielgevul, my klit tong vervuld. Ek melk my man, my Jakes, hoor hom kreun, vloek en dan spyker hy my. Daar is geen beheer, ons is net seks. Objekte. Seksobjekte. Ek kom, weer, weer en weer. Jagsie se mond, haar tong sonder genade aan my klit vasgesuig, Jakes wat my spyker soos nog nooit. Jakes vloek. “Fok, Fok Hes ek kom.” Sy warm saad stroom in my in. Kaal piel in kaal poes, tong op klit. Ek kom in ‘n warm stroom, spuitend oor sy piel, oor Jagsie se gesig…

“Julle beurt Rene, Brian. Kom julle weet wat om te doen.” Jagsie Kan-ni-kla-kry-ni.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Spykerprentjie

  • July 6, 2018 at 9:22 am
    Permalink

    Dankie Will – Die volgende aflewering is reeds geskryf – net nog verfyn. Ek dink jy sal verras wees oor die wending wat dit neem. Oor kritiek – dis altyd welkom – mens groei deur goeie kritiek – so ek is oop vir opbouende kritiek. Groete A

    Reply
  • June 27, 2018 at 5:11 am
    Permalink

    Ja…Bikilus.
    Netjies en lewend geskryf, ek kon my onmiddelik in die situasie inleef asof dit werklik is.
    Hierdie verhaal kan vir altyd en altyd aanhou, so lekker is dit !
    Wat van ‘n vreemdeling(e) inbring wat niemand ken nie, manlik/vroulik of albei…ditto nuwe ontdekkings, nuwe lywe ?
    Baie dankie vir jou verhale, ek kritiseer nie, ek maak net nog belustige voorstelle.
    Van : Stokstywe Wille Will

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)