
Op kantoor
deur Saffie
Vrydagmiddae is die doodsure op kantoor. Vandag is nog erger, want my bestuurder is weg met vakansie en almal is in ontspanne luim. Mens kan gelukkig op instant messaging met jou kollegas in die besigheid chat. Twee maande gelede het ek met Joanne in ons finansiële afdeling begin chat, nadat ons saam op ‘n interne kurses was. Sy is van Durban en met ‘n Engelsman getroud, in haar veertigs, maar sonder kinders. Reg van die begin af kon ek sommer gou optel dat sy nie baie gelukkig getroud is nie. Dis ‘n gevoel wat ek na baie jare as alleenloper aangeleer het en ek’s selde verkeerd. Mettertyd het daar ‘n tasbare seksuele spanning tussen ons begin opbou. Sy verkies om Afrikaans met my te praat – home from home?
“So wat maak jy die naweek?”, open ek ons online gesprek.
Ek’t haar vanoggend in die FD se kantoor gesien. Elke duim die professionele vrou, in swart knieromp, mid-heel swart skoene, wit bloes, hare terug in ‘n poniestert en swartraam Armani bril op die neus.
“Nie veel nie. My skoonouers van Essex is by ons. Aaaaargh! ”
Ek wou amper sê fok die in-laws, kom kuier liewer by my, maar my ordentlike Afrikanerhart verhoed my.
“So wanneer gaan ons mekaar vir ‘n slag ontmoet, sodat ek jou uit jou ellende kan verlos?”, joke ek.
“Wat van nou…?” kom die antwoord.
Onseker of sy ernstig is, antwoord ek halfhartig dat sy nie grappies moet maak nie.
“Ontmoet my buite die toilet vir gestremdes op die boonste vloer binne 10 min”.
Ek voel hoe my mond droog raak. Tien minute later neem ek die agterste trap op na die boonste vloer. Ek kry ‘n effense bewing in my toe ek haar sien staan in die verlate gang. Sy wink en ons verdwyn in die toilet met die klank van die deur wat sy van binne sluit. Sy gryp my hand vas en druk dit onder haar rok in op haar klam heuwel. Ek voel hoe my meneer opwaarts beur in my broek en trek haar pantie na die kant en vryf oor haar klit. Sy soen my hard en nat op my mond en druk byna haar tong in my keel af.
Meteens staan sy terug en trek haar pantie af oor haar enkels en skop dit na die kant. Sonder seremonie lig sy daai swart romp oor haar heupe en ek staar na haar skoongeskeerde heerlikheid. Alles gebeur in doodse stilte. Ons is beide te bang iemand hoor ons. Met die krag van ‘n gimnas lig sy haarself op die wasbak met die groot spieël agter haar en maak haar bene oop. Sy steun haarself met een hand en met die ander maak sy die spleet van haar poesie oop.
“Like jy dit?” fluister sy.
Ek’s te jags om iets te sê en knik net instemmend, terwyl ek my klipharde orgaan uit my broek haal en koorsagtig daaraan begin pluk. Ek dog ek skiet my proppie af toe sy meteens afkyk na haarself en ‘n dun goue straaltjie in die wasbak piepie. Ek’s skielik bereid om my hele career in sy moer te stuur vir haar. Ek staan vorentoe tot teen die wasbak en lig haar wit bloes en bra oor haar tiete en begin gulsig haar nippels suig.
“Byt my”. Ek byt haar nippels saggies.
En toe praat sy die eerste keer Engels.
“I want you to hurt me”.
Ek byt haar nippels en ronde borste so hard dat die tandmerke rooi en opgehewe uitstaan. Die rou lus het lankal my hoër breinfunksies oorgeneem en ek voel ‘n gesuis in my ore. Ek lig haar van die wasbak af en beveel haar om wydsbeen met haar rug na my oor die toilet te buk.
“Ek gaan jou van agter af vat” fluister ek.
Met dit druk ek my blink kop eers saggies teen haar anale kringspier, voor ek myself al die pad diep in haar indryf.
“Fok” sis sy tussen knersende tande. Soos ‘n hings in heat stamp ek myself telke male teen haar dat haar boude dril en ek sien hoe sy drie vingers voor in haar slymskede opdruk. Sy val byna vooroor toe sy haar tande in haar voorarm inslaan om haar orgasme te verberg. Dit druk my oor die afgrond en ek rek haar ronde wit boude wyd oop, voordat ek ‘n paar soliede skote balbotter diep in haar spuit. My kop draai soos ek my asem ophou en my onderlip byt.
Na ‘n paar oomblikke draai sy na my en ons kyk mekaar stip in die oë, terwyl ons beide hard asemhaal. Ek kry die gevoel dat ek haar nog moet beloon vir hierdie daad van fisiese opoffering en ook omdat sy so nice is. Ek lig haar een been tot op die toilet se rand, hurk voor haar en lek die wit roompies uit haar pink plesier. Sy trek haar klere reg, gee my ‘n piksoen op my wang en verdwyn by die deur uit. Ek wag ‘n paar minute om te herstel en begin op my stadigste terugstap na my lessenaar.
Net voor 5 uur flits die instant messaging op my rekenaarskerm. “Volgende Vrydag dieselfde plek dieselfde tyd?”
2 COMMENTS
Drie jaar terug geplaas en dit bly nog ‘n Oscar-storie !
Wellustig lekker !
Dankie Saffie.
Skitterend!!!