Nuwe storie op ‘n bekende deuntjie

0
Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Wille Will

Muggies en goggas vorm ‘n bewegende gordyntjie by die gloeilamp aan die einde van die straatpaal se geboë arm.

‘n Gedeelte van die straat is verlig, maar die straling dek merendeels die sypaadjie en ‘n deel van ‘n gebou wat teenaan die sypaadjie gebou is.

Vanaand is die lig egter fel gefokus op ‘n naakte man se liggaam wat half op die teer en half op die plaveisel lê. Hy lê plat op sy rug met arms uitgesprei en sy hoof na een kant toe gedraai. Sy onderlyf lê half verdraai met een been wat by die gebuigde knie hoog op teen sy ribbes rus. Dit lê oor die ander been. Sy geslagsdele is bokant die dybeen vasgeknyp. Daar sypel bloed uit sy neus wat afbiggel na ‘n bloedplas onder sy kop. Daar is ‘n groter wordende bloeddam onder sy kaal lyf. ‘n Vrou se gil eggo in die nag …

***

In ‘n donker kamer op die tweede vloer van die gebou verlig ‘n neon-reklamebord van buite in ’n rooi en groen skynsel elke twee minute vir ‘n halfminuut die kamer. Toe die vrou op straatvlak gil, glimmer die rooi/groen lig op daai oomblik. Twee liggame lê op ‘n bed, die een op die ander. Bo lê ‘n man. Die neonlig verlig ‘n dik prominente aar wat van tussen sy wenkbroue oor sy kaalgeskeerde hoof loop. Hy haal vinnig asem en sy gesig is ‘n sentimeter van ‘n vrou se gesig, wat onder hom lê. Haar hare is gesprei oor die kussing onder haar kop en die wit van haar oë blink soos hulle in mekaar se oë staar. Drie van die man se voorvingers klem oor haar mond.

“Wat gaan aan?” kom ‘n manstem van onder.

“Wie de fok is dit?” volg ‘n ander manstem.

“E-k ek het hom net s-so hier gekry,” stamel ‘n vrouestem.

“Ek bel die polisie en die ambulans,” sê die eerste manstem.

Die man in die kamer op die tweede verdieping kan die stemme duidelik hoor –  klank trek mos op, dink hy. ‘n Druppel van sy sweet val op die vrou se wang en hy vee dit af met sy ander hand.

“Sjjjj … sjjjj …” troos hy haar saggies en vee met sy duim oor haar wenkbrou en oor haar wang. “Ek is by jou … in jou, jy is ek en ek is jy … WEES net NOU saam met my.” Sy onderlyf begin ritmies, maar stadig, beweeg. In haar heen en weer bewegend hoor hy die loei van naderende noodvoertuie asook meer stemme van onder af.

“Leef hy nog? Ken iemand hom?” (‘n man)

“Nee, (laggie) … maar kyk, hy’t ‘n groot trul gehad.” (man)

“Sies, jou vark!” (onthutste vrouestem)

Hy voel haar hande op beweeg na sy skouers. Sy hand skuif af en tussen hul lywe omvou hy haar vol bors en rol die tepel, hard, tussen sy duim en voorvinger. Haar vingers klem harder in sy skouers in, en haar liggaam begin stotterend saam met syne beweeg.

Die alarms kondig luid die voertuie se aankoms aan en roggel dan tot stilte. Voertuie se deure klap. “Staan terug asseblief, moet aan niks raak nie, ons is van die polisie! Wat het hier gebeur?”

“Ek dink die ou het uit die gebou geval of dalk gespring.” (jong man)

‘n Draaiende blou lig het nou by die rooi en groen lig bygekom wat die kamer verlig. Daar is egter skielik ‘n skerp wit straal wat oor die vensters gly en dan vashaak by ‘n oopgeskuifde venster waaruit ‘n kantgordyn na buite wapper in die aandwindjie.

Hy begin sy stote nou in lang egalige hale in haar poes uitvoer en hy haal sy vingers van haar mond af en streel haar oorlel. Sy blaas hard asem uit en haar bene skuif nou op oor sy lyf en omvou sy liggaam styf teen haar eie sodat haar voete kruis agter sy middel. Hulle ritme begin versnel.

“Ken iemand hom? Het hy daarbo gebly?”

“Ek dink sy naam was Marke met ‘n ‘e’. Hy’t gekuier of gebly saam met Isolde Vermaak, ‘n jong vrou van woonstel 215.” (ouerige, rasper-vrouestem)

Sy dik voël draai hy nou met rolbewegings soos hy in en uit gaan en tot diep in haar in vasslaan. Haar asem hyg al hoe vinniger maar sy vra nogtans: “Wat-t van hom … w-was dit j-jy?”

Hy pluk sy tril uit en draai haar om op haar maag en trek in dieselfde beweging haar boude op in die lug. Hy neem sy voël in sy hand en skuif dit tussen haar bene deur van agter af. Hy terg haar poesie-opening. “Nee, ek het hom van jou lyf af gepluk en hy’t agteruit weggesteier …” Hy trek sy penis op met sy hand en met een harde beweging stoot hy dit in haar hol in so diep as wat hy kan … “Ek het hom by die venster gesien struikel, maar ek was te gretig om in jou te wees en vir jou te wys wie s’n jy rêrig is. Dis al.”

“Julle twee manne, gaan klop by no. 215.” (eerste polisiestem)

“Die lift is stukkend.” (weer die ouerige vroulike rasperstem)

“Gebruik die fokken trappe!” (geïrriteerde eerste polisieman)

“Sersant, ek dink hy het uit ‘n lekker nes uitgeval … hahaha… hier’s semen op sy penis.” (tweede polisieman)

Hy slaan nou hard in haar in en sy gee ‘n gilletjie elke keer as hy agter in haar vasslaan. Hy buig vorentoe oor haar lyf en gryp haar tiete hard terwyl hy steeds al hoe vinniger steek.

Hy hoor voetstappe donderend buite die woonsteldeur met die trappe opkom en stoot nog vinniger en harder. Hy voel sy kom begin opstoot in sy piel en hou hom ‘n oomblik stil.

Harde slae op die voordeur. “Maak oop vir die gereg of ons kom self in!”

“Hou aan! Hou aan! Waarvoor stop jy?” skree Isolde, “ek gaan kom, Tristan!”

Wanneer die deur oopbars skiet Tristan sy saad skoot na skoot in haar in en skree “Dit wassie ek nie, hy het self uitgeval!”

Haar orgasmiese gil wil dit beklemtoon.

 

Tristan en Isolde, 1944 deur Salvador Dali

 

0

7 thoughts on “Nuwe storie op ‘n bekende deuntjie

  • Avatar
    May 13, 2019 at 9:13 pm
    Permalink

    Dankie vir ‘n interesante storie Willewill. ek moes nou eers gaan google en die agtergrond lees om die verhaal opreg te waardeer. Goed gedoen!

    Reply
    • Avatar
      May 14, 2019 at 2:08 am
      Permalink

      Dankie Jan, ek slaan jou terugvoer hoog aan.
      Omdat ek soveel respek vir Neil a Morum ook het, kan jy miskien na jou navorsing, vir ons weergee wat vir jou die ooreenkomste is tussen hierdie verhaal en “Tristan & Isolde” ? Dit was bloot net die agtergrond v/d verhaal wat ek as die draad van my storie gebruik het…maar dankie aan julle albei vir julle kommentaar.

      Reply
  • Avatar
    May 10, 2019 at 2:53 pm
    Permalink

    Hmmm. Voorwaar ‘n ou deuntjie. Baie donker stori die. Dink nog of dit sexy is of nie. Maar goed geskryf Wil

    Reply
    • Avatar
      May 11, 2019 at 6:23 am
      Permalink

      Sexy is in the eye of the beholder. Die skrywer is slegs die aanbieder.
      Dankie vir die kompliment, ek poog om te verbeter te alle tye.
      Groetnis.
      W.

      Reply
    • Avatar
      May 13, 2019 at 8:50 am
      Permalink

      Ek weet nie lekker hoe jy die ou storie by jou storie bymekaarbring nie, maar dis goed geskryf…

      Reply
        • Avatar
          May 13, 2019 at 8:08 pm
          Permalink

          Ek ken dit baie goed… ek verstaan net nie hoe jou storie enigsins daarby aansluit nie

          Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)