Lusweer: Niemand hier weet
deur Piet P Nel
Dis laat middag. Al die ander is al huis toe maar hy moet nog vanaand ʼn vergadering toespreek.
Lank het sy hom ontwyk, half sku, maar ook nie afsydig of onbetrokke nie. Hoe langer hoe meer het hy die indruk begin kry dat sy ook stry teen haarself.Sy staan langs hom, half na hom gedraai, haar aandag op die dokument wat hy so vashou dat sy dit kan lees. Sy is pragtig. Haar klein ronde borsies beur so effens teen haar bloes. Twee puntjies is ligweg sigbaar. Van die hoek waar hy staan, kan hy so ʼn bietjie by haar bloes inloer – net genoeg om die begin van die opstuwende ronding waar te neem.
Sy aandag is lankal nie meer by die dokument nie. Sy hand begin bewe.
Sy draai haar kop na hom – ʼn vraagteken in haar groot bruin oë. Hy laat die dokument val en vat haar hand in syne. Nou is daar ʼn kombinasie van skok en ontsteltenis in haar oë oor die skielike toenadering. Dalk wou sy hierdie groeiende ding tussen hulle, wat nou soos ʼn fisiese teenwoordigheid rondom hulle hang, ʼn rukkie langer probeer weerstaan.
Hy neem haar aan die skouer en draai haar na hom toe. Die skok in haar oë vergroot momenteel, en sy sit haar vir ʼn oomblik teë. Dan slaan sy haar oë neer en draai in sy arms in. ʼn Ligte siddering gaan deur haar lyf. Hy bewe effens. Hy druk haar vas teen hom. Dan gly haar arms om sy nek en sy lig haar gesig op na hom. In haar oë is daar nou ʼn mengsel van verwarring en opwinding.
Haar ferm tieties druk teen sy bors. Haar mond is rooi en effe oop. Hy soen haar ernstig. Haar lippe gaan oop en dan soen sy hom terug met entoesiasme. Hulle tonge vleg om mekaar. Sy een hand sak af tot op haar boud. Dit is klein en rond en ferm. Dan voel hy hoe haar bekken teen syne druk. Sy kan die harde knop in sy broek voel. Sy kreun liggies en hulle soen mekaar dringend. Sy een hand knie en vryf haar boude, terwyl hy haar nog stywer teen hom vasdruk. Die ander hand liefkoos haar een tietie. Hy voel die saamgetrekte tepeltjie tussen sy vingers.
Dan gaan sy hand op teen haar rug en hy trek die ritssluiter van haar rok na onder. Sy trek sy das los en begin vroetel aan sy hemp se knope. Hy kry die gespe van haar bra en maak dit los. Haar vel is sag soos sy. Sy laat haar arms sak en begin om sy gordel los te maak. Hy trek haar rok langs haar skouers af. Die rok en die bra val grond toe. Sy het nog net ʼn klein broekie en haar sandale aan. Haar fyn tieties is rond en vol en wit en pikant. Die ligroos tepels staan gepunt na vore. Satyn, ivoor en roos.
Hy kniel en stroop haar broekie af.
Die donker haartjies is yl en sag. Daaragter skyn die spleet van haar poesie deur soos die begin van ʼn klofie in die bosse. Hy druk sy lippe teen die lippe van haar poesie. Sy snak en roep uit. Dan beur hy uit sy klere terwyl sy ywerig help. Na ʼn ewigheid is hy ook kaal. Sy piel staan orent en sy snak weereens by die aanskoue daarvan. Dan is sy in sy arms. Hulle soen mekaar met mening en hulle vryf hulle liggame teen mekaar. Hy tel haar op en dra haar na die sofa. Haar oë blink van opwinding, soos van ʼn koors. Hy lê haar op die sofa en sak bo-op haar neer. Hy soen haar weer aanhoudend.
Vir ʼn oomblik is haar bene teen mekaar. Dan is dit of haar heupe saggies na buite rol. En dan sprei haar bene oop sodat sy onderlyf tussen haar lang bene insak. Hy voel haar skaamhare en die sagte fermheid van haar venusheuwel teen sy piel. Hy lig sy onderlyf effens op sodat sy piel teen haar poesie afgly. Sy vat hom met haar hand, vryf sy kop tussen haar poesie se sopnat lippe, op en af, en op en af, en lei hom na die plesierpoort. Hy ervaar ʼn heerlike nat en warm gevoel. Sy wriemel en maak klein kermgeluidjies. Sy druk sy bolyf teen haar vas. Hy kan die harde tepels teen sy bors voel. Haar naels boor in sy rug in.
Sy strek haar bene wyd oop en trek haar knieë op – nou is daar geen versper¬ring meer nie. Hy druk effens vorentoe. Hy is nou so klein entjie in haar in en druk liggies teen die effense weerstand van die gespanne spiere daar binne.
Die heerlike moment van afwagting. Vir ʼn sekonde of twee hou hy dit daar. Haar oë is groot en bruin en sag soos dié van ʼn wildsbokkie, maar sy wend hulle nooit af van syne nie. Vir ʼn oomblik hang hulle so oor die afgrond. Soos ʼn hangvlieër wat vir ʼn oomblik huiwer op die rand van die krans. Onbeskryflike eenheid in afwagting – onstuitbare wellus.
Dan is daar ʼn ligte druk van haar hand op sy kruis. Hy druk sy piel stadig in. Stadig ploeg hy die heerlike dieptes van haar poesie oop, warm en sag en glad, en tog met die ferm quasi-weerstand van haar gespanne binnespiere.
Met ʼn effense stoot verwelkom sy hom in die diepste verborge deel van haar lyf totdat hulle bekkenbeen teen bekkenbeen vasdruk. Hare vermeng met hare. Vir ʼn oomblik lê hulle so, en hulle maak net klein amperse bewegingkies, net so om mekaar beter te kan ervaar – hierdie hemelse eenwees sonder skaamte of voorbehoud, met totale oorgawe aan mekaar. Sy roer weer onder hom. Stadig trek hy ʼn entjie terug en steek dan weer diep in. Een keer, twee keer, drie keer. Telkens krul sy van die heerlikheid om opnuut binnegedring te word.
Dan naai hy haar verwoed.
Hulle begin teen die afdraande af te gly en naai mekaar asof dit die enigste ding in die heelal is wat bestaan.
Sy kerm en sy kriewel.
Hy naai.
Sy kerm en sy spartel.
Hy naai.
Vinniger en meer chaoties.
Vinniger en meer chaoties.
Sy gil.
Hy brul.
Dan oorweldig dit hulle soos ʼn vloedgolf en, terwyl hulle krampagtig aan mekaar vasklou, terwyl hy sy piel in haar indruk asof hy haar wil deurboor, terwyl sy met haar arms en met haar bene en met haar poesie aan hom vasklem asof sy hom nooit weer gaan los nie, terwyl watervalle in hulle ore dreun,
stort hulle saam teen die afgrond af en sweef op die vleuels van onnoembare ekstase.
* * *
Later die aand spreek hy die vergadering toe. Na die toespraak word tee en koffie bedien. By hom staan ʼn kringetjie mense wat nog dit wil sê of dat wil vra. Aan die oorkant van die vertrek staan sy eweneens in ʼn geanimeerde gesprek met ʼn groepie mense en praat. Sy is ʼn gewilde gespreksgenoot weens haar kennis van die onderwerp. En haar voorkoms doen niks af aan haar populariteit nie. Toe hy weer opkyk vang sy sy oë vas vir een ewige, wétende oomblik. Dan wend sy haar weer tot die mense rondom haar. Maar niemand hier weet hoe daar nou, op hierdie einste oomblik, nog van sy sperms diep in haar lyf krioel nie.
6 COMMENTS
Uitstekend geskryf. Alles mooi uiteengesit. Dit voel so werklik
Stunning, en presies soos ek dit ook wil doen!
Baie meevoerend, uitstekende taalgebruik!! Dankie!
As ek kon skryf het ek so geskryf………
Wow…..ongelooflik mooi…die passie vasgevang in ons mooiste taal…
Met een woord : Uitstekend !