Namio Harukawa se femdom-kuns

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Namio Harukawa, ‘n Japanese fetisj-kunstenaar, is vroeër vanjaar oorlede. Hy is bekend vir sy sketse van wulpse vroue met groot borste en boude en bene wat kleiner, ondergeskikte mans domineer. Die meeste van sy werke beeld vroue wat op mans se gesig sit, uit, maar hy het nie van ander seksuele onderwerpe af weggeskram nie.

Die vroue in sy werke word meestal ontspanne uitgebeeld – besig om boek te lees of ‘n sigaret te rook terwyl ‘n man onder hulle wriemel.

2 thoughts on “Namio Harukawa se femdom-kuns

  • Pieta

    Die manne se neuse en monde is darem op die regte plekke en dit is hoekom die vroue so ontspanne is!

    Reply
  • Willewill

    Verstommend!
    Dankie, Annelise ♥

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)