‘n Besoek van die Buurvrou (2)
deur Gemini
(Lees die eerste episode HIER)
O hel, hier kom probleme!
Dit is warm en ek en vroulief sit buite onder die koeltebome om `n bietjie lafenis te kry. Daar is so `n lieflike koel briesie wat waai en ek geniet dit terdeë, maar die volgende oomblik kyk ek op en sien my buurvrou wat op pad is na ons toe. Skielik verdwyn die lafenis van die briesie en raak ek bewus van warm gloede wat van my besit neem. O hel man, die vroumens het weer een van haar sexy kort rokkies aan en nou, na ons eerste ontmoeting, spekuleer `n man mos nou nie meer oor wat onder daardie rokkie skuil nie! Ek loer so skelm na vroulief om te sien of sy iets agterkom, want hierdie vroumens is besig om my jagsmeter in die rooi te druk.
“Ag, ek hoop nie julle gee om dat ek `n bietjie by julle kom kuier nie, want ek sit maar alleen by die huis, want my man is weer weg op besigheid.”
Vroulief is mos die perfekte gasvrou: “Ag, natuurlik gee ons nie om nie. Jy is meer as welkom!”
Sy draai na my en sê: “Ag, bokkie, sal jy nie vir haar `n stoel gaan haal nie?”
Nou hier sit ek met my jagsmeter diep in die rooi en nou moet ek opstaan om `n stoel te gaan haal! Nou probeer jy daardie meneer wat nou geswel het na twee sy keer normale grote, wegsteek in `n kortbroekie. Ek staan so skuins, skuins op en sluip weg om `n stoel te gaan haal vir my buurvrou.
O hel, dit gaan `n lang kuiertjie raak hierdie. Daardie twee stywe, harde tepels van haar trek my oë soos `n magneet en nou moet ek al neuk om te onthou hoe lekker dit was om hulle te suig en te lek. My oë volg daardie twee mooi bene van die enkels af tot daar waar dit wegraak onder die rokkie, maar ag man, dit eindig mos nie meer net daar nie, want jy het mos darem reeds kennisgemaak met daardie jags nat poesie wat daar wegkruip.
Vroulief, die goeie gasvrou, besluit dat dit tyd is om vir ons `n lafenissie te gaan haal en dit is dan net toe dat my buurvrou besluit om my jagsmeter finaal oor die rooi te stuur. Die oomblik toe ons alleen is, lig sy haar kort rokkie en met `n skok besef ek dat sy nie `n broekie aan het nie. Die vroumens sit wragtig die hele tyd daar met `n kaal poesie!
Sy vat aan daardie vet poesie en sê: “O, my poesie is sopnat!”
Manne, vlees en bloed kan net soveel vat.
Einde ten laaste breek die tyd aan dat my buurvrou besluit om huiswaarts te keer, maar voor sy loop sê sy: “Ag, ek het `n probleem met my televisie en weet nie wat fout is nie!”
Vroulief antwoord: “Moenie worry nie, bokkie jy gee mos nie om om te gaan kyk wat fout is nie?”
O hel, wat wag nou op my?
My lot is verseël toe sy met haar soet stemmetjie sê: “Ag, gee jy regtig nie omgee om na my televisie te kom kyk nie?”
Nou is ek vasgevang tussen die duiwel en die diep blou see, want geen ordentlike man kan mos nou weier om `n dame in die nood te help nie, of hoe?
“Ek gaan solank vooruit en jy kan kom wanneer jy `n kans kry. Ek wag vir jou!”
Haar “Ek wag vir jou” spreek boekdele, want ek het so `n idee wat op my wag. Terwyl sy so weg stap met haar swaaiende heupies skiet my jagsmeter weer reg in die rooi in toe ek dink aan daardie kaal nat poesie onder daardie kort rokkie.
Ek maak so `n paar stukkies gereedskap bymekaar wat ek dalk sal nodig kry vir my “weldaad” aan my buurvrou. Vroulief besluit om gou `n paar goedtjies by Spar te gaan koop en dan gaan sy net gou inloer by `n vriendin, want sy weet dat ek weer voor die televisie gaan sit om rugby te kyk. Op pad na die buurvrou hou ek my gereedskaptassie so half voor my, want ek verbeel my dat al die ander bure my horing kan sien en dat ek op pad is om my buurvrou te gaan naai. My bene gaan letterlik aan die bewe op pad na haar voordeur en my hart klop vinniger in afwagting. Ek lui die klokkie en sy roep: “Kom maar in, die deur is oop!”
Ek was nie voorbereid op wat op my wag nie, want sy sit poedelnakend op `n recliner, terwyl sy met haar poesie en tepels speel. Dit is duidelik dat sy al `n tydjie lank met haar poesie en tepels speel, want haar tepels is kliphard en jy kan die nat uit haar poesie sien afloop teen die binnekant van haar bene. Ek stap na haar en sy leun terug op die stoel en hou haar bene oop sodat ek aan haar poesie kan vat. Ek vryf haar sagte nat lippies en ek kan voel hoe haar poesie saamtrek. Ek beweeg my vingers op in haar poesie en voel haar lieflike klit wat stokstyf staan soos `n klein pielietjie. Dit is die grootste klit wat ek nog in `n vrou gevind het en die uitwerking wat dit op haar het is ongelooflik, dan praat ek nie van wat dit aan my doen nie!
Sy kom regop en begin dringend en haastig my kortbroek en onderbroek aftrek.
“Ek wil jou stywe piel in my hand vashou wanneer ek kom.”
Ek weet dat sy wil hê dat ek haar klit moet vryf sodat sy vir die eerste keer kan kom. Ek gly twee van my vingers in haar nat poesie in en begin om dit diep binne in te masseer. Ek voel daardie skurwe plekkie in haar poesie wat haar G-spot moet wees, want haar hele liggaam ruk saam toe ek dit begin vryf. Sy begin gil en kerm en sy kom met soveel geweld dat haar skoot oor my vingers en hand stroom.
“Asseblief, naai my net!”
Ek trek haar regop op die stoel en neem daardie twee harde tepels in my mond. Sy druk my kop teen haar vas terwyl ek met my tong haar tepels lek.
“Ek wil weer kom. Jy moet my nou diep naai!”
Ek draai haar om en laat haar buk terwyl sy aan die stoel se leuning vashou. Wat `n lieflike gesig is dit nie! Sy buk vorentoe en ek sien hierdie twee lieflike ronde boudjies van haar en daardie vet, nat poesie wat tussen haar bene uitloer. Haar poesie en bene is nat soos sy alreeds gekom het. Ek sit my stywe piel, wat nou al wil bars van jagsgeit, diep in haar poesie van agter af in en begin om haar diep te naai.
“Naai my dieper en harder,” roep sy en ek gee haar alles wat ek het.
Ek voel dat ek wil kom, maar ek hou terug, want ek kan voel dat sy ook naby aan kom is. Ek onthou hoe ongelooflik dit was toe ons saam gekom het in my studeerkamer en daarom wag ek totdat ek voel dat sy gereed is om te kom. Sy begin kerm en roep uit: “Ek kom, ek kom, o my poesie kom so lekker!” Op daardie oomblik toe ek kom, voel dit of my bene wil ingee en of haar poesie my heel wil insluk…
Net toe lui my selfoon: “Het jy haar TV reggekry? Ek is nou-nou by die huis!”
Lees volgende episode HIER
6 COMMENTS
Sjoe! Jagsmaak verby!
Hierdie is ‘n buurvrou so na my hart. Goed gedoen Gemini – ons wag vir die vervolg asb.
Ek wag ook vir die 3some!!!
Lekker lusmaak storie.
Ja, ek dink ook daar is ‘n 3-some om die draai of ‘n skeisaak aan die kom. Net jammer hy het nie eers haar nat poesie gelek nie.
Hierdie lekker sal êrens tot ‘n punt moet kom ! Sjoe ! Is ons dalk ‘n 3-some te wagte ?…kannie waggie ..