My slaaf se doktersafspraak
deur JouBok
Dit is Vrydagmiddag. Ek is vroeg by die huis. Dit is weke wat ek aan die reël en beplan is vir hierdie naweek in jou lewe. Ek staan op die dek en kyk uit oor die tuin en wag om die bekende klank van jou motor onder in die straat te hoor. Ek is gekleë in swart. My swart skoene blik soos army-boots. Elke plooi is presies gestryk op my hemp en broek. Selfs die nate op my kouse lê presies en eweredig oor my tone
Jy is laat. Ek het ‘n spesiale afspraak by ‘n doktersvriend en sy personeel vir jou reël. Ek wag half ongeduldige op my vrou. My slaaf. Jou naam is Luna.
Gedurende die week is jy die hoofredakteur van ‘n bekende publikasie. Vandat ek Luna ken is sy naweke my seksslaaf. Sy doen enigiets wat ek vir haar uitdink.
Jou dae op kantoor is besig. Onbevoegde mense en halwe werk jaag jou frustrasievlakke in die rooi. Kruiperige mans is die ergste. Jy word die spreekwoordelike teef wanneer spertyd naderkom en werk is uitstaande of swak afgerond.
Gedurende die week is jy vrou en ek jou man. Jy maak jou eie besluite, maar ek staan nie in vir jou frustrasieuitbarstings nie. Jy het so ‘n tikkie “artist-flair” wat jou dramaties maak wanneer jy opgewonde raak. Wanneer jy onnadenkend ‘n uitbarsting by die huis kry en jy sien die ontevrede trek op my gesig weet jy dat jy gaan antwoord daarvoor oor die naweek. Ek verdra jou uitbarstings omdat ek weet jy het dit nodig, maar dit is nie ‘n verskoning nie. Ek sien die bekommerde uitdrukking op jou gesig wanneer jy rustiger is en die realiteit van jou optrede jou tref. Ek hou van die vrees in jou oe wanneer jy nadenkend na my kyk.
Na ‘n week van spanning en besluite op kantoor wil jy net ontspan. Dit is waar ek in ons verhouding pas. Jy soek die stilte in jou kop wanneer ek beheer oor jou besige lewe neem. Vir jou word dit ‘n naweek sonder verantwoordelikheid en frustrasie.
My besluite en eienaarskap laat jou veilig voel.
Jy parkeer jou peperduur Duitse motor. My voetstappe weerklink in die groot vertrek terwyl ek na die voordeur stap waar ek op jou wag.
Sonder om jou te groet sê ek: “Jy het ‘n doktersafspraak. Jy is laat! ”
“Fok moenie jy ook met my sukkel nie.”
Ek klap jou met my regterhand dat jou kop ruk. Dit plaas jou onmiddellik in die kopspasie waar jy wil wees. Jy is my slaaf en die naweek het begin.
“Gaan was jou. Ek wil nie hê die dokter moet ruik hoe jy stink nie.”
Jy stap dadelik badkamer toe. Ek hoor hoe jy jou asem intrek wanneer die koue water oor jou spoel.
Minute later kom jy kaal uit die badkamer gestap. Water drup van jou nat lyf soos jy stadig na my toe loop. Daar is nie ‘n handdoek in die badkamer nie. Inteendeel al jou ontwerperseep en -sjampoes staan onder in die badkamerkas gebêre. Jy gebruik net wat ek vir jou uitsit, want dit is wat ek wil hê. Vroeër die middag het ek alles verwyder en vir jou ‘n nuwe blok Sunlight seep en ‘n skeermes op die stortvloer gelos.
My oë volg jou soos jy loop. Jy is so kaalgeskeer soos jy gelyk het op jou geboortedag. Jou tepels is stokstyf. Jou vel is hoendervleis.
Jy sak op jou knieë wanneer jy ons slaapkamer binnetree. Jy kruip tot voor my voete waar ek op ‘n groot leerstoel in die hoek van die kamer vir jou wag. Met jou kop op jou hande bly jy so kniel. Ek wag en gee jou kans sodat jy stil en rustig word. My groot hand op jou kop is die teken. Ek beveel jou om op te staan.
Wanneer ek die opdrag “inspeksie” gee verander jy onmiddellik die manier hoe jy staan. Jy plaas jou voete ver uitmekaar. Jou boude ingetrek met jou rug effens ingetrek dat jou bors uitgestoot. Jy staan met jou vingers agter jou kop inmekaar gevleg. Jy vat jou lang hare so vas dat dit nie oor jou skouers en rug hang nie. Jy staan met jou kop opgelig en jou oë kyk ‘n meter voor jou voete op die vloer.
Ek laat haar staan en stadig vat ek die waterbottel op die tafeltjie en drink ‘n lang tuig daaruit.
“Teef. Ek wil sien hoe die lig op jou tiete val. Draai stadig na die regterkant toe.”
“Stop, perfek. Draai verder. Staan.”
Ek staan op en loop stadig tot voor jou. Met my vingers trek ek lang strepe onder jou arms. Ek weet jy is kielierig. Jy doen jou bes om nie te beweeg onder my vingerpunte nie.
Met my hande streel ek oor jou sagte kurwes. Ek kreun onwillekeurig wanneer ek my vingers tussen jou nat poesielippe indruk. Jou mond gaan outomaties oop om my nat vingers af te lek. My horing klop pynlik styf wanneer jy oor my vingers lek.
Met my kop teen teen joune fluister ek in jou oor.
“Slaaf. Onthou jy jou veilige woord?”
Jou uitasem “Ja, Meester, “ is feitlik onhoorbaar sag. Ek draai jou tepels hard en jy antwoord dringend: “Ja, Meester, ek onthou die veilige woord wat jy vir my gegee het.”
Ek lek my vingers nat en vryf oor die rooigedraaide tepels. Onder my sagte aanraking word hulle harder en meer orent.
“Trek aan!” Ek beduie na die kledingstuk op die bed.
Op die bed lê ‘n vuilblou hospitaaljurk.
Jy kyk vies na die hospitaaljurk en dan na my. My plathand brand seer wanneer ek jou hard op jou boud klap.
“Is iets fout, Teef?” vra ek venynig.
“Nee, Meester daar is nie fout nie,” sê jy sag en ek hoor die onderdanig klank in jou stem. Ek glimlag so dat jy nie sien nie.
“Trek klaar aan en wag vir my by die voordeur”.
Ek sit en hou jou dop soos jy die vormlose jurk aantrek en sukkel met die bande om dit agter jou rug vas te maak. Dan besef jy dat ek die bande afgesny het en daar is niks om mee vas te maak nie. Vir ‘n oomblik kyk jy verslae na my.
Jy lyk soos ‘n tier wanneer jy in die gang af kruip. Met die kruip val die jurk oop oor jou rug en boude.
“Byt jou jurk se soom tussen jou tande vas.”
Jy vorder stadig na die voordeur. Jou tiete swaai onder jou bors met elke kruipbeweging wat jy maak. Soos ek agter jou loop druk ek my stywe piel in ‘n gemakliker posisie in my broek. Ek druk my wys- en middelvingers diep in jou poesie. Jou rug trek krom onder my hand.
“Kruip, ek het nie die hele dag tyd nie.”
By die deur laat ek jou op jou knieë staan en knip ‘n dun leerband om jou nek.
Ek trek jou regop. Jou voete wyd uitmekaar met jou hande agter jou rug.
“Ek kan nie toelaat dat jy so kaal die dokter besoek nie.”
Ek trek die rok oor jou skouers en trek jou tiete oop. Ek het dit al honderde kere gedoen, maar steeds maak die aksie jou skaam.
Ek knip ‘n groot tepelknip aan elkeen van jou tepels. ‘n Dun kettinkie bind die tepelklampe aanmekaar. In die middel van die kettinkie hang daar nog ‘n langklamp aan die enkelketting wat oor jou maag hang.
Onder aan die lang kettinkie hang daar ‘n poesieklamp van vlekvrye staal. Die klamp skuif oor jou poesielippe soos ‘n oorgrote papierknip. Onder aan die twee punte van die klamp hang daar ‘n string pêreltjies.
Ek bondel die hospitaalkleed en druk dit onder jou ken. Jy staan met jou onderlyf kaal voor my. Ek sak tussen jou bene op my knieë. Jou lyf druk harder teen my hande wanneer my vingers teen jou poesielippe vroetel. Binne sekondes het my geoefende vingers jou twee poeslippe teenmekaar en met die klamp druk hulle teen mekaar.
“Ah, nou is jy meer fatsoenlik vir die dokter!” sê ek terwyl ek met my hand sag oor jou poesheuwel streel.
Jy loop kaalvoet agter my aan terwyl ek jou aan die leiband lei.
Ek laat jou jou hande agter jou rug vou. Jy hou die jurk skaam vas sodat dit jou boude bedek wanneer ons uitstap in koel laatmiddag. Die winterson sit laag op die horison.
5 COMMENTS
Glad geskeerde vel …. alles is hoendervleis….. alles…..
Dankie
Hier kom n ding, n lekker ding……
Knap gedaan sover Bokmater.
Die afwagting….
Goeie gedorie ! Wat ‘n storie ! Dit neem iemand met ‘n spesiale talent en aanvoeling om so’n storie te skep.
Dis jou fortè beslis, JouBok !
Ontgin en verfyn dit, maar ek twyfel of jy kan verbeter daarop….
Dankie ! Uitmuntend.