My eerste keer

deur Nicole

Ek sit in die coffee shop so op my senuwees soos nog nooit. Ons het nou al ‘n paar maande op die dating website gesels. Jy klink na ‘n nice ou en jou profile pic is sexy. Jy is 37 en met ons geselsies het jy baie ervare geklink. Ek is net 23 en het nog nooit verder as vry en voel-voel gegaan nie. Ek is in ‘n baie konserwatiewe huis grootgemaak.

Ek sien jy kom om die hoek aangestap. Begin wonder of dit nie ‘n fout was nie. Dis my laaste kans om te ontsnap, maar ek weet eintlik ek sal nie kop uittrek nie. Ek wag al so lank vir die dag wat dit my eerste keer gaan wees.

Jy het my belowe jy sal dit spesiaal maak en saggies met my werk. Ek sien jy is nou by die tafel en ek weet nie wat om te sê nie. Jy breek die ys toe jy gaan sit en met n stout glimlag vir my sê: jy is nog mooier as wat jy op jou profile pic is. Ek is bly die ys is gebreek en my asemhaling raak weer normaal.

Jy stel voor dat ons eers koffie bestel voor ons na die strandhuisie toe gaan wat jy vir ons gehuur het. Terwyl ons koffie drink begin jy my toets met jou tone wat opbeweeg tot net onder my minirok. Dankie tog hier is ‘n tafelfdoek dat niemand kan sien hoe jy jou voet hoër opbeweeg tot jy op my panty is nie. Jy sê met ‘n hees stem vir my: “jy het die waarheid gepraat toe jy sê dat jy so vinnig nat raak.”

Ek giggel net en antwoord: “ek het nog nooit vir jou gejok nie.”

Jy vra vir die kelner om die rekening te bring en sit sommer net ‘n R100 neer. Mens kan sien jy het nie nou die geduld om vir kelners te wag nie.

Jy trek my op en ons stap saam uit met jou hand styf om myne. Jy maak jou BMW se deur vir my oop en ons begin gesels net oor alledaagse goedjies terwyl jy na die strandhuisie toe bestuur. Jou een hand is op die stuurwiel en jou ander een beweeg na my been toe.

Ek giggel net en sê: “jy laat ook nie op jou wag nie.”

Jou hand streel oor my kniee en kom al hoe nader aan my panty. My asemhaling raak mal, ek sien jy gaan my elke keer so terg. Ek besluit nou gaan ek nie op my laat wag nie. Druk my bene styf teen mekaar dat jou hand aan my panty moet raak. Ewe skielik stop jy en ek sien ons is by die strandhuisie.

Jy gee die huisie se sleutel vir my en sê ek moet solank ingaan en rondkyk hoe die huisie lyk terwyl jy gou ons tasse uit die kattebak haal. Ek begin weer bewe en sukkel om die deur oop te sluit.
Skielik is jy agter my en sê: “My meisiekind ons moet jou eers laat ontspan,” terwyl jy die sleutel by my vat en maklik oopsluit.
Ons stap in en gaan loer bietjie hoe die huisie lyk. Ons laaste plekkie om te sien is die hoofslaapkamer. Dis ‘n oulike kamer met ‘n atmosfeer wat baie intiem voel. Daar is ook ‘n balkon met die mooiste uitsig.
“Ek stel voor dat ons eers lekker sjampanje skink en net rustig op die balkon kom sit en na die sonsondergang kyk. My meisiekind jy moet onthou ons gaan dit baie rustig vat, ek sal nooit jou eerste keer afjaag nie.”
Terwyl jy die sjampanje gaan haal dink ek aan al die gesprekke wat ons al op die website gehad het. Ek weet presies wat alles jou baie lus maak en ook wat jou grootste turn-on is … om ‘n vrou te sien met haarself speel. Ek weet watter onderklere vir jou die sexyste is. Ek het spesiaal swart onderklere van kant gaan koop, want ek wil dit darem vir jou ook die moeite werd maak. Jy kom sit langs my en gee die glas aan. Dit voel soos elektrisiteit as jy aan my raak. Ek probeer dink aan iets om te sê, maar my brein wil net nie saamwerk nie.
“Waaraan dink jy?” vra ek om ‘n gesprek te begin.
“Sjoe, glo my jy wil nie weet nie, dit sal die ontspanne atmosfeer weg vat.”
Nou is ek eers nuuskierig: “Probeer my!” Moedig ek jou aan om my te antwoord.
“Ek dink hoe onskuldig jy nou lyk, maar ek is seker sodra ek jou begin uittrek gaan jy nie meer onskuldig lyk nie.”
Ek is baie meer ontspanne na twee glase sjampanje. Ek staan op en gaan sit op jou skoot.
“Kom ons kyk hoe reg jy was.”
Ek begin jou hemp se knope losmaak terwyl jy my soen. Ek voel skoenlappers in my maag en later beweeg hulle verder af. Ek kan nie glo jy maak my so vinnig met een soen jags nie. Al jou knope is los en ek trek jou hemp oor jou skouers.
“Nou is dit my beurt om van jou klere ontslae te raak,” begin jy leiding neem.
Jy staan op en ek sit my bene om jou heupe. Jy stap tot by die bed en lê my neer.
“Nou sal ek al die werk doen teen ‘n stadige tempo,” maak jy dit duidelik.
Jy begin my bloesie se knope losmaak, maar jy vat jou tyd. Ek lig myself op dat jy maklik my bloesie kan uittrek. Die oomblik wat jy my swart bra sien raak jou asemhaling vinniger en ek weet nou dit was die R900 werd om die onderklere te koop. Jy vat my hand, sit dit op jou meneer en sê ek moet voel wat dit aan jou doen. In my ore fluister jy dat jy so opgewonde is om liefde te maak met my, want dis ‘n voorreg om so mooi meisie ‘n vrou te maak. Jy maak my bra se knippies los en trek stadig my bra af. Jy kyk vir lank na my borsies terwyl ek wil doodgaan van die begeerte in my om aan my te raak. Jy vou jou hande om my borsies en dit pas asof dit vir mekaar gemaak is.
“Ek het geweet ek gaan mal wees oor jou borsies toe jy die foto’s vir my gestuur het,” bewonder jy my borsies.
My tepels raak kliphard onder jou vingers. Jy behandel hulle so sag asof jy met porselein werk.
“My engel dit voel meer spesiaal as wat ek gedroom het, maar ek smeek jou werk harder en vinniger met hulle asseblief.”
Jy begin hulle knyp. Ek vat jou kop en trek hom af tot jou lippe om my een tepel sluit. Ek voel al hoe my sappies meer en meer raak. Ek vat jou een hand en sit hom op my koekie.
“Voel jy hoe nat maak jy my, jy doen wonderwerke aan my lyf.” Ek lig my boudjies op dat jy my rompie uittrek.
“Sjoe my meisiekind ek kan deur jou swart panty sien hoe nat jy is.”
Ek sien die bewondering in jou oë toe jy my swart panty sien. Jy streel oor my panty en besef ek is meer as gereed vir jou. Jy staan op en trek jou broek uit. Ek sien jou meneer opspring toe hy vry kom, want jy het nie ‘n onderbroek aan nie. Ek trek jou af om my weer te soen en al wat ons nou skei is my panty. Jy besef dit frustreer ons albei. Jy trek my panty stadig teen my bene af terwyl die sappies afloop teen my binnebene. Nou is ons kaal vel teen vel.
Jy trek terug en sê: “Ek wil net hierdie pragtige koekie sien voor ek haar gaan binnegaan. Sjoe, so onskuldige prentjie is baie spesiaal, is jy seker jy is gereed?”
Ek vat jou hand en druk jou een vinger in my koekie in.
“Dis my antwoord,” sê ek met ‘n vinnige asemhaling.
Jy kyk nog ‘n rukkie en ek sien hoe jy dit waardeer dat ek ‘n landingstrokie net bo my klit het. Ek het onthou met een van ons gesprekke het jy gesê dis vir jou die mooiste prentjie in die wêreld. Jy streel oor my klit en voel hoe my lippies opswel.
“Engel, maak liefde met my asseblief, maak my ‘n volwaardige vrou,” smeek ek jou.
“Ek wil graag, maar ek het jou belowe ek sal saggies werk met jou.”
Sover was jy nog net ‘n gentleman met my lyf, so ek is nou verby die wagstadium. “Laat ek jou dan maar help, want ek gaan mal raak van die wag. Ek is so lus en begeer dit dat jy my nou vul!”
Ek vat jou meneer en streel hom oor my klit. Ek sien in jou oë jy wil die leiding neem en los die res vir jou.
“Ek is nou joune, net joune,” bevestig ek dat jy nou mag aangaan.
Jy druk eers net ‘n entjie in en trek terug. My asemhaling raak so vinnig. Ek begin my klit vryf terwyl jy weer ‘n paar keer in en uit gaan. Elke keer dieper tot jy teen my vlies gaan en met een stoot in my is. Die trane begin rol en jy stop vinnig.
“Asseblief moenie ophou nie! Dis trane vir die spesiale gevoeling wat deur my gaan.”
Jy begin vinniger en vinniger stamp en stoot. Ek voel die wal gaan nou bars. Ek begin ruk, my hart klop vinniger en my tone krul van lekkerte. Nog nooit in my lewe het ek so lekker gekom nie. Toe jy voel hoe my koekiespiere stywe sametrekkings om jou meneer kry, bars jou wal ook en jy vul my met jou saad.
“Oe, my engel nooit in my wildste drome sou ek dink dis so lekker nie. Dis so spesiaal, omdat ‘n ervare man van my ‘n vrou gemaak het, ek wil nog baie by jou leer!”
“My meisiekind ons het nog die hele naweek, sodat ek jou alles kan leer,” sê jy saggies terwyl jou een hand rustig oor my een tepel vryf en jou ander hand stadig oor my klit streel.
Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “My eerste keer

  • February 17, 2017 at 2:51 pm
    Permalink

    Dankie vir die terugvoering. Ek sal die naweek aan die volgende storie begin werk. Bly om te hoor van julle het die resultate gekry wat julle wou hê!

    Reply
  • February 17, 2017 at 11:28 am
    Permalink

    Knap gedaan Nicole jy het gedoen wat van jou verwag word en reggekry wat jy moes…die gevolg…vanselfsprekend met n resultaat!!!

    Reply
  • February 17, 2017 at 7:41 am
    Permalink

    Mmmmm wat n lekker storie

    Reply
  • February 16, 2017 at 1:12 pm
    Permalink

    Lekker warm storie
    Ek het geniet om dit te lees!

    Reply
  • February 16, 2017 at 11:41 am
    Permalink

    Jaits Nicole, jy sal laat n groot man omval van lighoogdigheid. Al my bloed is nou ewe skielik nie meer in my hoof nie maar elders. Vreeslike goeie storie. Weer lekker om iets te lees uit n meisie se kant van die lewe.

    Reply
  • February 16, 2017 at 10:39 am
    Permalink

    Nicole, jy’t gestand gedoen aan ons versoek en ek is dalk die eerste wat jou prys vir ‘n besondere verhaal. Wel gedaan ♥
    Skryf maar voort aan die ‘tweede keer’ en die ‘derde keer’…smile

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)