Roomkoek (2)

deur Jakkie

Die volgende oggend het ek by die werk opgedaag en gelukkig het die werkdruk en die baas se beheptheid met “targets” die kollegas nie kans gegee om vrae te vra nie. Ek het ‘n reisplan ingesit en die volgende dag platteland toe gery om te kyk wat ek kan red om by my target uit te kom. Die pad het my kans gegee om te dink aan die aand by Antoinette. Ek het tot die besef gekom dat dit eintlik lekker was. Ek kon die sensitiewe plekke op my rug teen die bakkie se sitplek voel soos sy my vel gekrap het en dit het my elke nou en dan herinner aan die aand saam met Antoinette. Connie het steeds in my kop gedraai. Die Vrydag kom ek terug. Is eers omtrent half sewe in die stad. Ek kom aan die kant in waar “Site Office” is en ek is dors. ‘n Koue bier sal nou werk. Skielik is die afwagting in my kop. Sal Connie dalk daar wees? Of dalk Antoinette? Of miskien albei …

Ek parkeer die bakkie. Sit my tas voor in die bakkie en stel die motorwag aan om te kyk na die bakkie. My laptop is ook daarin. Ek stap die kroeg in. My oog gaan oor die mense. Ek ken niemand nie. Ek stap kroeg toe en bestel. Die plek is klaar besig. Die sitplek is min by tafels, maar dit pla my nie eintlik nie. Ek het nou meer as drie ure gery. Die eerste sluk van die bier brand my keel. Ek loer na my foon. My gedagtes gaan dat nie Connie of Antoinette my nommer het nie en ek ook nie hulle nommers nie. Ek weet nie eintlik hoekom ek afwagting gehad het dat ek iets van hulle sal hoor nie. Die eerste uur is verby. My tweede bier is klaar en ek gaan maar ry.

Toe ek deur die deur stap staan sy voor my. Weereens die gevoel dat ek sweef. Hierdie meisiekind is verby mooi.

“Hallo,” groet sy. Dieselfde effense Engelse aksent wat ek laas gehoor het is weer teenwoordig. Ek soek woorde, ek groet met ‘n hees stem.

“Waarheen gaan jy, seker nie ‘n early evening in nie, ne?’ hoor ek haar vra.

“Ek is eintlik oppad,” probeer ek die feit dat ek gehoop het om haar te sien wegsteek.

Connie het ‘n noupassende rok aan wat so by haar knieë hang met plat sandale. Haar borste is weer so beklemtoon soos laas wat ek haar gesien het. Ek voel skielik hoe ek heeltemal onseker is van wat ek eintlik wil doen. Ek besluit “go with the flow” is die leuse vir vanaand. Ons kry weer by dieselfde tafel as laaste keer plek en ek het weer al my selfbeheersing nodig om nie die hele tyd vir die twee borste te kyk nie. Ons het ons eerste drankie klaar gedrink. Ek vra of sy nog iets wil hê. Ek het, in die tyd wat ons gesels, ook agtergekom dat Connie groen oë het met ‘n uitsonderlike donker kleur rand binne-in die oë. Dis vir my nogal sexy. Haar hande is baie goed versorg en sy het een ring aan elke hande se ringvinger.

Ek sien sy kyk na haar foon en frons. Sy kyk op en sê Antoinette het ‘n Watsapp gestuur en sê sy is by ‘n ander kroeg. Ons moet daarheen kom. Connie noem dat dit aan die anderkant van haar meenthuis is. Ek stel voor ons los haar kar by die meenthuis. Dit gee my kans om te weet waar sy bly. Ek sien ook my kans om haar nommer te vra vir as ek haar in verkeer verloor. Sy is inskiklik en gee dit sonder teenkanting. Ons ry na haar meenthuis. Ons parkeer haar kar en sy stap na die bakkie. Sy moet strek om by die bakkie in te klim en die rok belemmer bietjie van haar beweging. Sy lig dit op en ek kry geleentheid om meer van haar been te sien. Ek wonder hoe lyk die middeldeur lekkerte as die bene so mooi lyk. Shit, hierdie meisie maak my kop deurmekaar …

Op pad na die kroeg waar Antoinette vir ons wag is my verwagtinge deurmekaar. Gaan Antoinette dieselfde “trick” speel vanaand of wat? Ek weet nie, maar eerste prys is Connie. Ons kom by die kroeg, maar dis vreeslik besig. Ek parkeer, ek het my tas en laptop uitgehaal en in Connie se meenthuis gesit. Die plek is eintlik nie vanaand “consumer friendly” nie, want dit raas baie en is stampvol. Ons sien Antoinette en sluit by haar groep aan. Ek sien dat al die ouens in die kroeg se monde oophang as hulle na Connie kyk. Ek voel lekker, want ten minste dink hulle sy is my “date.” Ons kry drankies. Dit bly moeilik om te gesels. Die paar keer wat Connie oorgeleun het om met my te gesels het ek lekker naby aan haar gekom en ruik haar parfuum. Daar is elke keer ‘n gevoel wat in my broek ontstaan as die mooi vrou naby my kom en ek haar ruik.

Seker so half elf leun Connie oor na my en stel voor ons moet ry. Ek stem dadelik in. Sy gesels met Antoinette, maar ek weet nie wat hulle sê nie. Ek kan nie hoor nie. Ek sien Antoinette vat ook haar handsak. Ons drie stap uit by die kuierplek. Buite, weg van die lawaai, gesels ons drie en ek hoor dat ons na Antoinette se meenthuis moet gaan. Ek is steeds vol deurmekaar emosie en weet nie of ek graag wil nie. Ek sal eerder graag my tas wil gaan haal by Connie… Ons kom by die bakkie en Connie klim in. Doelbewus hou ek haar dop. Sy lig die rok op om in die bakkie te klim. Toe sy inskuif kry ek die geleentheid om te sien wat ek wil sien. Die wit panty maak my dadelik kliphard. Ek stap om en klim in en trek weg. Ek is skaars by die naaste verkeerslig of Connie breek die stilte.

“You men are all the same,” sê sy.

Ek probeer so dom moontlik klink en antwoord: “Ek verstaan nie.”

Connie reageer deur te noem dat mans net altyd seks op die brein het. Sy het duidelik gesien ek het onder haar rok ingekyk. Ons ry agter Antoinette aan tot by die meenthuis met ‘n gesprek waarin ek mans verdedig en beklemtoon dat ek haar baie sexy vind. Ek parkeer my bakkie by Antoinette se meenthuis en soos ons aanstap na die meenthuis se deur raak ek bewus daarvan dat ek baie senuweeagtig is. Antoinette sluit oop en ons stap in. Ek gaan sit op die bank waar ek paar dae terug Antoinette gespyker het. Connie sit oorkant my en ek dink weer aan die wit panty. Antoinette kom sit langs my. Haar hand dadelik op my been. Sy is op die punt af en vertel vir Connie hoe lekker haar tyd saam my was die vorige keer. Antoinette spaar geen detail nie. Connie reageer dat sy wil kyk as ons dit doen. Ek is verstom. Antoinette staan op, begin haar hemp losmaak, laat val dit op die grond en vat my gesig en druk my mond tussen haar tiete in. Sy maak haar bra los en die toegang na haar nippels is nie meer beperk nie. Ek maak haar broek se knoop los en trek dit af. Ek is nou “in it for the ride” so kom ons maar die beste daarvan. Dit voel vreemd om te weet Connie sit en kyk. Ek hoop sy gaan later ons “join …”

Ek en Antoinette is albei kaal. Antoinette lê weer op die bank met haar een voet op die armlening en die ander voet op die grond. Ek speel met my tong in haar lekkerte en is weereens verstom oor die ringetjie by haar klit. Ek konsentreer om nie te opgewerk te word nie. Miskien is daar kans dat Connie ons “join.” Antoinette begin weer domineer soos die vorige keer.

“Ek soek jou voël, gee my jou voël,” hoor ek haar sê.

Ek staan op, ek kom nader tot by Antoinette se poesie om my in te druk.

“Nee gee my jou voël, ek wil jou suig.

Ek beweeg nader en hou “Jaap” vir Antoinette. Sy vat my in haar mond en suig my terwyl sy oor my voëlkop met haar tong speel. Sy vryf met haar hand oor my balsak. Ek kyk om en sien Connie agter my rug op die bank sit waar sy na ons kyk. Sy vryf haar tiete oor haar rok. Ek wens sy wil “join” maar ek is te bewus van Antoinette wat met oorgawe my suig. Sy vat haar hand en druk hard op my piel aan die onderkant van my voël net by my balsak.

Antoinette haal my uit haar mond uit en met ‘n ferm stem sê sy: “Naai my.”

Ek beweeg af, druk Jaap ferm in haar in. Trek bietjie uit en ek stamp my weer in. Sy wikkel haar boude. Ek kyk op na Connie en sien hoe sy haar rok laat sak het en met haar tiete speel. Dit wat ek nie my oë kon van afhou nie is verruklik in Connie se hande met haar duim en voorvinger wat met haar nipples speel. Ek kan nie glo sy “join” ons nie. Ek wil vra om ons te “join” maar raak bewus van die gevoel dat ek gaan kom. Ek voel die spasma van my kom verder opwel in my. Ek ontplof en skiet my saad in Antoinette in. Ek begin stadiger gaan en hou uitasem op met “Jaap” steeds in Antoinette.

“Lê op die grond,” sis sy.

Ek draai om en lê op my rug langs die bank waar ek Antoinette nou gespyker het. Ek kyk van onder af op na Connie en sien hoe sy steeds met daardie twee mooi tiete speel. Sy het haar bene oopgemaak en ek kyk van onder af tot binne-in die wit panty wat ek vroeër by die restaurant gesien het toe Connie in die bakkie ingeklim het. Gaan sy ons nou join wonder ek …

Skielik kom sit Antoinette op my gesig en vryf haar nat poesie op en af oor my mond. Ek onthou die vorige keer met die strawberries smaak. Ek voel Antoinette se mond oor my voëlkop. Ek wil mal word. Ek proe die kom wat ek in Antoinette ingespuit het en kom agter dis hoe dit regtig smaak sonder die strawberriesmaak van laaste keer.

“Vinger my met twee vingers,” hoor ek haar instruksie. Ek druk my vingers in haar en voel dadelik die prominensie van haar “g-spot.” Ek begin op en af en vorentoe druk soos ek haar vinger. Ek voel haar poesie stywer om my vinger.

“Ek”… (kreun!).. “gaan”… (hyg!) “KOM!”

Antoinette skiet ‘n straal met kom oor my gesig en oor my bors en dit voel of sy my voël gaan insluk. Sy val neer op my en lê doodstil met my mond teen haar poessie. Ek kan nie vir Connie sien nie. Ek kan amper nie asem kry nie, want sy druk swaar op my bors.

Antoinette rol af van my af na die kant waar Connie op die bank sit steeds met haar tiete in haar hand. Antoinette se asem hyg nog bietjie waar sy op haar rug lê. My hare en gesig is nog nat van Antoinette se sappe. Antoinette kyk van Connie waar sy met haar bene steeds so sit dat ek haar panty en tiete kan sien. Antoinette sê: “next time, Connie, you must start with him, I will join in …”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Roomkoek (2)

  • February 15, 2017 at 6:27 am
    Permalink

    Jakkie, my ou maat. As die twee girls jou tegelyk vat, gaan jy smeek vir pouse. Wel gedaan, dis n mooi geskryfte storie.

    Reply
  • February 14, 2017 at 12:46 pm
    Permalink

    Shit, kry nou asse-groot-fokken-blief vir Connie beet, ek kan dit nie meer hou nie ! !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)