
Kitsverkryging en -bevrediging van die moderne era
deur Boatsie
Die moderne era het onmiddelike beskikbaarheid van informasie en verkryging van goedere van feitlik alle kommoditeite tot gevolg. Of dit nou ontspanning en vermaak of eksotiese disse, vakansies in veraf lande of sport en vermaak van regoor die wêreld is. Aanvanklik het dit opwinding en ń WOW! reaksie tot gevolg en later ongeduld as dit nie kan plaasvind nie.
Ons brein is tog ons kragtigste seksorgaan wat ons voorberei vir die plesier van sien, aanraking en proe en meelewing van ons speelmaat. Dalk daarom dat geblinddoekte seks met uitgerekte spel ‘n uiters hoë klimakse tot gevolg het. Vanmelewe se dae het lang afstande stadiger kommunikasie, siektes en stryd, self oorlogstryd, tot gevolg gehad dat die ontmoeting met ‘n lover of geliefde nie seker was nie en het konvensie van daardie tye selfs verdere obstruksies kon plaas. Daarom het daardie tye van die beste romantiese briewe of skrywes tot gevolg gehad vol innuendo en selfs direkte beskrywings naby aan wat destyds as uiters gewaagd beoordeel sou wees.
In daardie gevalle het die brein die passie aan die gang gehou met simulasie of projeksie van die sien, voel proe en fisiese interaksie wat gelei het tot uiterste jagsheid en selfbevrediging. Om net daarna in die blos van bevredigde passie die mooiste skrywes te rig.
Is die antwoord tot daardie uiterste “mindblowing” ervaring dalk nie opgesluit in ‘n uitstel en opbou van afwagting nie? Dalk kan ons nou dadelik oorgaan in seks vir ‘n uur, ‘n dag, terwyl ons beide weet ons gaan nie. Weer die oormaat adrenalien en bewerigheid van totale jagsheid terug te sit sodat ons weer met verbeelding aan mekaar kan teks, WA en bel en te verwoord wat jy nou wil doen en verlang wat oor ure of dae kan plaasvind. Seksting is sekerlik een van die maniere om die temperatuur aan te jaag?
Deur die mindset van geduld en afwagting weer aan te leer en te omhels sal verseker ook tot gevolg hê dat die ontdekking van jou maat se lyf meer langsaam en op haar/hom gerig sal wees om byvoorbeeld waarlik iemand se borste tot volle waarde en passie te verken en vertroetel en met oorgawe iemand met toonkrullende passie te kan begin soen in ‘n vol liggaamlike omstreling vanaf ‘n amper susterlike kus. Onmiddelike bevredigingslus en gewoontes van die moderne samelewing is besig om die mindblowing plesier wat seks behoort te wees te laat taan tot amper iets so-so.
Mag jul almal ‘n geduldigde en afwagtende tyd beleef met toonkrullende, rug buigende en luide sappige breinopblasende seks.