
Kinky filosoof: Oor die seksuele aantrekkingskrag van ‘n vrou…
In ‘n vorige artikel waar ek die Menskoei-fitish bespreek het, het ek die volgende geskryf:
“Ons samelewing probeer so hard om die seksualiteit uit borste te haal wat vir borsvoeding gebruik word. Dis waarom aktiviste wil argumenteer dat ‘n borsvoedende ma maar net so in die openbaar kan borsvoed, want dit gaan mos dan oor ‘n ander biologiese imperatief as die seksuele. Dalk juis as gevolg van hierdie poging of miskien as ‘n bewys dat hulle die onmoontlike probeer vermag, is die borsmelk fetish een van die mees algemene in die kategorie.”
Uther, die skrywer van die oorspronklike storie, het vir ons so ‘n bietjie meer geskryf oor borste as seksuele prikkel asook die kinks wat spesifiek aan borsvoedink (laktasie) gekoppel kan word.
Hy skryf:
Die voortplantingsdrang word gedryf deur die diepste instinkte wat elke organisme besit. Ongelukkig word daardie drange so deur kultuur en godsdiens onderdruk dat sommige mense baie selde seks het en selfs selibaat word.
Die Westerse kultuur se houding rondom soging, masturbasie en seks is maar net voorbeelde van hierdie onderdrukking. Soging is inderdaad daar hoofsaaklik vir die voeding van babas maar dit is nie die rede vir die bestaan van borste nie. Borste is daar om die man te noop om eerstens met die vrou seks te hê sodat sy dan kan ‘n baba kry wat sy dan soog.
Kortliks: borste mimiek boude. Hierdie kenmerk het ontstaan om die menslike mans aan te draai wat van voor met die vrou kopuleer. Die oorspronklike seksuele programmering bepaal dat die man eerstens deur vrouens se boude aangedraai word. In chimpanzees en ander ape swel die wyfies se boude soos groot pers-rooi ballone op wanneer hulle in hitte kom. Toe die voorsate van mense begin regop loop het, het hulle dikwels van voor af begin kopuleer en dus was die visuele prikkel van agter na voor oorgedra. Om dit in jou kop te toets – verbeel jouself hoe dit vir jou sal wees om van voor met ‘n vrou seks te hê wat ‘n plat borskas soos ‘n man het. Vir sommige van ons sou dit nie moontlik kon gewees het nie. Tog ontwikkel chimpanzee wyfies slegs borste wanneer hulle soog en nie andersins nie. M.a.w. as jy borste van vrouens verwyder sal die mensdom waarskynlik verdwyn.
Dink net daaraan: daar is geen rede op aarde hoekom melk-klier organe veronderstel is om seksueel prikkelend te wees nie. Net soos ‘n vrou se neus, of ore, of knieskywe is melkkliere nie verondersel om spesifiek as seksuele prikkelaars te dien nie. Maar as die melkkliere in groot rondings van vet voorkom, dan verander die storie. Terloops – dis ook hoekom mans hulle oë nie van ‘n tietgleuf (cleavage) kan wegskeur nie. Die ironie is dat daar niks in daardie tietgleuf is nie – maar hoe dieper die “niks” hoe meer opwindend vir mans. Hoekom dan?
Toe ons hoofprikkel nog boude was (in baie mans se geval is dit nog steeds) was daar natuurlik die groot beloning wat vir die mannetjie onder aan die boudgleuf wag. Die hele doel van die aap-wyfies se opgeswolle boude is om d.m.v visuele seine die mannetjie aan te lok wat dan die ewe opgeswolle labia en gapende vagina onderaan die boudgleuf sou sien. Die hele doel is om hom so aan te draai dat hy dan met haar kopuleer. Dus is borste nie so onskuldig soos wat hulle voorkom nie en hulle is defnitief nie daar vir die voordeel van babas nie.
Op organiese vlak is die enigste rede vir die bestaan van enige organisme om voort te plant. Dus is individue wat op die oog af lyk asof hulle goeie teelmateriaal is, seksueel meer aantreklik as dié wat nie is nie (ek praat nou van die gewone, gemiddelde heteroseksuele persoon). Dit is dan ook hoekom vrouens met groot borste vir die gemiddelde man seksueel meer aantreklik voorkom as vrouens met kleiner borste. Vir sekere mans wat so geprogrammeer is, is ‘n lakterende vrou seksueel onweerstaanbaar en die drang om haar weer te impregneer amper ononderdrukbaar.
Dit oor die rol van borste in menslike paringsgedrag. Ek wil ook graag oor laktasie gesels en die rol daarvan in sekere mense se erotiese ervaring. En ek wil hier die woord sekere beklemtoon, want dit is nie vir almal nie. Dit dien ook dan as waarskuwing vir diegene wat enige estetiese, moralistiese en kulturele vooroordele daaroor het om nie verder hier te lees nie. Daar is mense wat erg deur laktasie verontrief en selfs gewalg word. Dis mense wat daarop aandring dat vrouens nie in die openbaar moet borsvoed nie, mense wat sal gril of dit steurend vind as ‘n vrou spontaan begin lakteer as sy ‘n baba hoor huil, nie wil hê dat borsmelk oor hom stort of spuit wanneer hulle seks het nie, wat deur rekmerke of are op borste afgesit word, wat smag na die tyd toe die vrou klein stywe tieties soos ‘n tiener gehad het eerder as vergrote, slap borste van ‘n vrou wat verskeie babas geborsvoed het. Vir jou sê ek nou – stap verby, ek stel nie in die minste in jou opinie belang nie – gaan kyk eerder teen-porn soos wat jy waarskynlik meestal doen en los ons grootmense uit.
(Redakteur se nota: elke ou se voorkeure en smake as dit kom by tieties is hier op Kombiekiehier ewe geldig en sexy en aanvaarbaar. Smaak verskil. 🙂 Ek het egter besluit om Uther se opmerking in te hou 😉 omdat dit in hierdie geval impas by ‘n wyer sosiale kommentaar wat hy lewer.
Vrouens se ervaring van laktasie
Vrouens gaan deur ‘n wye verskeidenheid van ervarings wanneer hulle borsvoed. Een vrou mag selfs verskillende sensasies tydens die soging van haar verskillende kinders ervaar het, en ander rapporteer dat die sensasies van borsvoeding deurgaans tydens die soging van haar baba verander het. Sommige vrouens vertel dat borsvoeding pynlik was, en dat hulle niks daarvan gehou het nie en verlig was toe hulle na bottelvoeding oorgeskakel het. Ander vrouens vertel van ‘n tinteling wat deur hulle borste spoel terwyl hulle borsvoed en ander vertel dat daar tydens die aflaat-respons wat die melkkliere ledig, ‘n gevoel van salige verligting deur hulle gesprei het – soos wanneer mens jou blaas ledig nadat jy vir baie lank geknyp het.
‘n Groot persentasie vrouens beskryf ‘n gevoel van welgeluksaligheid wat oor hulle daal wanneer hulle borsvoed terwyl ander seksueel geprikkel raak (en dan baie skuldig daaroor voel). Hierdie twee ervarings is direk gekoppel aan die twee hormone wat met ‘n vrou se laktasie verband hou – prolaktien en oksitosien. Prolaktien stimuleer melkproduksie en veroorsaak die moederinstink terwyl oksitosien ‘n kalmerende effek het en wat die angstigheid, wat deur die beskermende instink wat deur prolaktien veroorsaak word, uitbalanseer.
Okistosien veroorsaak egter ook dat die baarmoeder saamtrek terwyl melk deur die tepel uitspuit. Hierdie saamtrekkings kan in sommige vrouens so intens wees, dat dit, tesame met die prikkeling van die tepel en aflaat van melk, haar tot orgasme kan dryf. Die meeste vrouens wat hierdie sensasie van welgeluksaligheid beleef, die volword van borste tussen uitmelk-episodes geniet, die tintelings, aflaat van melk en tepel-suiery lekker vind en sterk sametrekkings van die uterus beleef, beskryf laktasie as ‘n intens emosionele, sensueel-aangename ervaring. Vir baie van hierdie vrouens word laktasie deel van hulle seksuele verwysingsraamwerk veral as hulle lewensmaats positief daarop reageer en sodoende word die melk-vol borste en laktasie deel van hulle seks-spel.
Daar is verskeie fetisjes rondom laktasie wat ek net kortliks gaan noem: die volwasse soging fetisj waar die persoon (gewoonlik ‘n man) deur die vrou geborsvoed wil word. Dit moet ook genoem word dat in verhoudings waar hierdie fetisj voorkom, die vrou net soveel emosionele en fisiologiese plesier as die man daaruit kry. Dit is dan in hierdie groepe wat die vrou (soms in haar middeljare) geïnduseer word om weer in melk te kom vir beide se plesier. Hierdie fetisj word deur ‘n baie klein persentasie van die bevolking geniet en in die ekstreme geval van die infantilisme fetisj (waar die persoon soos ‘n baba gehanteer wil word) is dit nie noodwendig seksueel van aard nie, maar dui eerder op ander sielkundige behoeftes. Daar is ook ‘n sekere vorm van sadomasochisme waar lakterende vrouens se borste vasgebind word wat, alhoewel dit op daardie stadium prikkelend vir beide mag wees, nie aanbeveel word nie aangesien dit tot mastitis kan lei.
Die fetisj wat ek spesifiek op wil fokus is die seksuele aantreklikheid van die lakterende vrou. Ongeveer 9% mans vind lakterende vrouens onweerstaanbaar en dit sluit nie noodwendig die behoefte in om moedersmelk te drink nie. Daar is min navorsing hieroor gedoen en meeste van die inligting is anekdoties, maar verslae van die VSA, Europa en Australië dui daarop dat net die blote voorkoms en gedrag van lakterende vrouens as geslagsprikkel vir meeste van hierdie mans dien. Die aanskoue van ‘n vrou met vergrote, swaar-hangende borste – anders as silikon-vergrote, regopstaande borste, die gesigsuitdrukking van die sogende okistosien-bedwelmde vrou en waarskynlik die feromone wat sy tydens soging afskei, dien as onweerstaanbare geslagsprikkels vir so ‘n man.
Volgens die foto’s, beskrywings, teksboodskappe en opnames op seks-webwerwe vind hierdie mans die volgende kenmerke van lakterende vrouens geweldig prikkelend: melk wat uit die tepels drup en selfs spuit tydens seks, nat kolle wat verskyn voor-op die hemde, bloese of rokke van lakterende vrouens, die verandering in vorm van die bors soos dit vol melk word en wanneer dit slap word nadat dit uitgesuig is, die verdonkering en vergroting van die areola en tepel self, selfs die are wat op sommige vrouens se borste verskyn, die permanente vergroting van die borste, die slap, laaghangende vorm van borste van vrouens wat verskeie kinders gesoog het.
Volgens my opinie is dat hierdie aanloklikheid daarom gaan dat die vrou liggaamlik bewys het dat sy fertiel is deur om die baba wat sy gebaar het nou te soog. Dus is sy nie slegs fertiel nie, maar gereed om weer geïmpregneer te word. Hierdie aanloklikheid van die vrou word in die primitiewe limbiese stelsel van die man geregistreer en nie in die sosiaal-afhanklike, gedrags-voorgeskrewe kognitiewe deel van die brein nie. M.a.w. die man word deur sy oer-instink gedryf om seksueel te reageer op hierdie primitiewe organiese seine van die vrou en nie deur wat sosiaal aanvaarbaar is of nie.
Om ‘n voorbeeld van hierdie “kink” (ek noem dit maar kink omdat die meeste mense dit as sulks sou beskou – terwyl dit vir die mense wat hiervan hou, baie normaal is) te gee: die man en vrou het seks – die man laat die vrou op hom ry sodat hy na haar melkswaar of slap uitgesuigde borste kan kyk terwyl dit op en af skud. Melk biggel uit haar groot, verdonkerde, opgeswolle tepels – die feit dat dit op hom drup is vir hom net so sensueel soos haar vaginale afskeidings wat oor sy skrotum stroom. As hy haar borste knie of haar tepels trek borrel en spuit die melk uit en dit maak haar borste en sy hande nat wat die vryery nog meer sensueel maak. Wanneer sy orgasme bereik dan stoom die melk letterlik uit haar tepels uit en in sommige gelukkige mense se geval spuit die melk skoon in ritme met haar uterus se sametrekkings uit. Vrouens wat in so ‘n verhouding is, is dikwels trots op haar bates en is selfs teleurgesteld wanneer hulle ophou lakteer. Ek weet van baie gevalle waar die paartjie die vrou in melk probeer hou vir lank nadat die baba gespeen is, bloot vir hul eie wedersydse eroties-sensuele ervaring daarvan. Daar is van hiedie vrouens wat ook trots is op die permanente veranderings van haar borste – die vergroting daarvan, die slap, laaghangende aard daarvan, die vergrote, verdonkerde tepels en dan kla hulle oor die feit dat die are op hulle borste kleiner geword of selfs verdwyn het.
Weens die oorgrote persentasie mense se aversie of inhibisies aangaande soging, is baie Westerse en Oosterse vrouens skaam om in publiek te verskyn met ‘n bikini of ‘n lae-hals rok as haar borste en tepels opgeswel is en veral as sy are op haar borste het. Dink maar hoe skaam kry ‘n vrou as daar nat kolle voor-op haar rok verskyn. Dink maar hoe soog meeste Westerse vrouens hulle babas in privaatheid of soms glad nie, maar kies eerder die pomp/bottel opsie omdat die res van die samelewing dit verwerp. In my opinie is enige menslike gedrag wat teenoorstaande aan die natuur is, op ‘n natuurlike seleksie vlak, onvolhoubaar.
In sosiale soogdier-spesies is daar alfa, beta en gammamannetjies (meer hieroor in ‘n volgende artikel). Een van die dilemmas van ‘n demokratiese bestel is dat beta- en gammamannetjies die reg tot voortplanting het en dat dit nie die alleenreg van alfa-manne is nie. Alle mans is nie alfa-manne nie. Die minderheid mans is wel alfas, en ek vermoed dat daar ‘n sterk oorvleueling is tussen wie alfa-manne is en diegene wie lakterende vrouens aanloklik vind. My gevolgtrekking is dat alles omtrent ‘n volwasse vrou* se liggaam en funksies as geslagsprikkel vir ‘n alfa-man dien en die teenoorgestelde is ook waar en dit is dat geen liggaamskenmerk en -funksies van ‘n volwasse vrou vir hom afstootlik sal wees nie en dit sluit liggaamsekresies – insluitende laktasie, liggaamsreuke, vet, hare ens. in.
In die natuur is daar nie ‘n reg of verkeerd nie – al wat enigsins relevant is, is of jou genetika oorleef of nie. Die enigste doel van lewe is voortplanting en die voortbestaan van die spesie berus op die alfa-man en sy sukses om vrugbare wyfies te impregneer. Die doel van geslagsprikkels in die natuur is om voortplanting te verseker. Enigiets anders – soos klein, puntige, ferm, droeë meisie-tieties mag miskien pret vir sommige wees, maar dis irrelevant t.o.v. oorlewing. En as jy nou wonder of jy ‘n alfa-man is of nie – vra jouself die vraag: reageer jy seksueel positief op ‘n volwasse vrou net soos sy daar staan – met elke natuurlike kenmerk wat sy het – reuke, smake, visueel, of nie?
As jy allerhande goetertjies soos nagrokkies, mini’s, hoëhakskoene, lipstiffies, skeermeslemme, haarkleursel, sykouse, persoonlike deodorante, grimering, parfuum ens. op ‘n vrou nodig het om die waarheid te verbloem sodat jy sodoende seksueel geprikkel kan word – dan is jy nie ‘n alfa nie. Om die waarheid te sê hoe meer sosiaal normatief jou prikkel is, hoe groter is die kans dat jy nie ‘n alfa is nie en hoe sterker die oer-vrou in haar sosiaal-onaanvaarbare, gestroopte glorie jou aantrek, hoe groter is die kanse dat jy wel een is. Dink maar daaraan: hoe dink jy het die mens vir die laaste 300 000 jaar sonder sykouse, parfuum, skeermesse, silikon ens. ens. oorleef? Presies – ons sou nie as spesie bestaan het as daar enigiets anders as die alfas in beheer van voortplanting was nie.
En ek is jammer dat volbloed, natuurlike vrouens uit eensaamheid, noodsaak en vrees vir sosiale verwerping, in hierdie wêreld van monogamie, geforseer word om hulle lewens met gammas en beta-minusse te deel wat hulle natuurlike seksualiteit en selfvertroue gaan ondermyn en hulle nie die waardering en bewondering en aanvaarding gee wat ‘n alfa-man vir hulle sou gegee het nie.
(* ‘n Volwasse vrou volgens my mening is iemand wat al die kenmerke van ‘n vrou het wat in staat sou wees, om as sy wou, ‘n baba te baar, te soog en te versorg. Dit het volgens my definisie niks met die ouderdom van toestemming tot seks te doen nie. Die versorg deel sluit ook alle meisies uit, wat alhoewel fertiel, nie na hulle babas kan omsien nie. Dus in hierdie definisie verwys ek na vrouens van hul middel 20’s tot laat 40’s. Dis interessant dog hartseer dat meisies onder 20 poog om meer volwasse voor te kom, net soos wat vrouens ouer as 50 poog om jonger voor te kom sodat hulle binne die voortplantende groep gereken kan word)
4 COMMENTS
Baie interessant… ai… ek kan my oe nie van tieties hou nie!
Ek stem saam Ysbeer…..as ons nie van tieties gehou het nie het ons nie die stuk gelees en geniet nie.
Viva die tiet…..
Groot tieties, klein tieties, ronde tieties, hang tieties, hulle is almal mooi en lekker.
Soos n ou maat gese het, hulle is gemaak vir baba maar pappa speel met hulle.
Dankie vir die plasing, Annelise en dankie Uther vir ‘n uiters interessante en leersame artikel.
Meer sulke informatiewe artikels sal Homo Sapiens ook beter laat funksioneer>