Karoostories 4 – Afskeid
deur Iyati
Dit is Pieter en Annike se laaste aand op die plaas. Die modelle, en die res van die span het direk na hulle die middag klaargemaak het die tog terug Kaapstad toe aangepak. Pieter sit-lê voor die chalet op een van die sonstoele. Hy probeer konsentreer op die werk wat voorlê en alles wat nog gedoen moet word voordat hy die resultaat van die afgelope paar dae aan die kliënt kan oorgee, maar heellaas bly sy gedagtes terug-gryp na Annike en die aand wat hulle…
“Sit ons alweer en dagdroom?”
Annike se stem klink skuins agter hom.
“Nie regtig dagdroom nie…”
Annike staan reg langs hom, sy het ʼn somersrokkie aan wat so hand breedte bokant haar knieë eindig. Sy kyk af na waar hy agteroor sit op die sonstoel, sy begin glimlag, lig haar been op en swaai dit oor Pieter. Sy staan nou wydsbeen bo-oor Pieter. Hy sit net net te hoog om onder haar rok in te sien, maar kan sweer dat sy nie n broekie aangehad het nie…
“Wel Meneer van Zyl, as ek so kyk na jou lyk dit na n redelike lekker droom, dagdroom of te not…”
Pieter volg haar oë en sien dat sy eie hardheid duidelik deur sy broek sigbaar is. Voor hy kans kry om te reageer sal sy af totdat sy uiteindelik wydsbeen bo-op hom sit. Die rokkie trek effens teen haar bo-been op en wat hy hom verbeel het word nou bevestig. Annike se gladde vroulikheid is net net sigbaar… Sy beweeg liggies vorentoe en agtertoe en kyk met tergende oë na Pieter. Hy bring sy hande op om dit op haar bene te sit, maar sy keer hom…
“Nee Meneer van Zyl, vandag is dit my beurt. Vandag sê ek dankie…”
Sy skuif weer haar onderlyf ʼn vorentoe en agtertoe, Pieter se manlikheid reageer onmiddelik…
“Hmmm, ek voel ons hou hiervan… Kan jy haar voel Pieter, kan jy voel hoe graag sy vir jou wil dankie sê? Kyk hoe gretig is sy om vir jou dankie te sê Pieter…”
Annike lig haar rok net ʼn klein entjie op sodat Pieter beter kan sien. Hy sien hoe Annike se vorentoe en agtertoe skuiwery sy eie manlikheid soort van opgelyn het in sy broek. Hy sien hoe haar vroulikheid teen die heuwel is sy broek vasdruk en effens oopmak oor dit. Hy sien die blink van haar eie natheid… Pieter probeer weer sy hande op haar bene sit, en weer keer sy hom terwyl sy aanhou om haarself teen sy manlikheid te skuur…
Die son sit reeds redelik laag en soos Annike sit beklemtoon die laaste strale van die dag haar bos blonde hare. Sy gooi haar kop effens agteroor en vryf met haar hande oor haar eie borste. Pieter sien die resultaat onmiddelik. Hy sien hoe haar nippels teen die materiaal van die rok aandruk… uitdruk. Hy voel sy eie manlikheid reageer. Voel die begin van sy eie orgasme nader kom…
Annike stop skielik met alle beweging, staan op en klim van Pieter af…
“Ek soek jou oor dertig minute in die sitkamer Meneer… En Pieter, klere sal oorbodig wees…”
Met die woorde gepraat trek sy haar rok se een kant speels op, net hoog genoeg dat Pieter die perfekte ronding van haar boud kan sien en loop terug in die rigting van die chalet. Pieter kyk af na die steeds sigbare heuwel in sy broek. Hy sit sy hand daarop en druk dit effens. Die plesier van die aanraking stuur rillings deur sy hele lyf. “Dertig minute…” Praat hy hard met homself terwyl hy n laaste maal sy manlikheid n druk gee…
Pieter stap in die sitkamer in sien en sien dat Annike die meubels effens geskuif het. Die klein tafeltjie wat in die middel tussen die twee stoele en rusbank gestaan het is nie in die vertrek nie en een van die twee stoele is heeltemal uit die pad geskuif. Die resultaat is die rusbank teen die een muur en n leunstoel wat regoor dit teen die ander muur staan. Die spasie tussenin is oop… Pieter sien die TV wat teen die muur monteer is, is aan. Die skerm, sien hy vertoon n lys wat vir hom soos liedjies voorkom. Teen die skerm is n papiertjie vasgeplak met die woorde
Druk Play
Ps. Onthou jou klere
Xxx
Hy begin sy klere uittrek en net voor hy kaal op die stoel gaan sit, tel hy die afstandbeheer op en soek die regte funksie. Die musiek… Hy weet hy het dit al gehoor… dan wanneer die vroue stem die eerste woorde van die liriek sing weet hy… Maangodin… Pieter sit terug in die stoel, die meesleurende klanke van die musiek vul die vertrek. Die vrou wat sing… Haar stem droom-agtig…
“Jy is my dwelm
en ek begeer jou…
my extacy…”
Pieter voel hoe hy opnuut hard word. Die gevoel van Annike wat op hom sit en haarself teen sy manlikheid skuur, vars in sy gedagtes. Hy hoor n voetval vanwaar die sitkamer uitloop in die kort gangetjie. Wanneer hy opkyk sien hy Annike staan in die deur-opening. Sy het fyn kant onderklere aan. Swart met maroen instiksels. Die voorkant van die broekie is van dun deurskynende kant materiaal. Annike se vroulikheid net-net sigbaar deur dit. Die patroon word herhaal in die bypassende bra. Haar nippels orent en ook net-net sigbaar deur die kant. In haar hand is n pienk dildo wat sy speels voor haar mond hou en met haar tong se punt rakelings lek…
“Is jy reg vir my dankie sê Meneer?” Praat sy met ʼn sagte stem.
Pieter kan nie sy oë van haar wegneem nie. Hy voel hoe sy manlikheid letterlik begin pyn van hardheid. Hy wil haar antwoord, vir haar sê dat hy is, maar kry nie n woord uit sy mond uit nie. Annike stap met verleidelike ligaamsbeweging tot reg voor Pieter. Sy gaan staan met haar bene uitmekaar en speel weer met haar tong oor die punt van die pienk dildo.
“Ek vra of jy reg is vir my dankie sê Meneer?” Herhaal sy haar vraag.
Pieter kry hierdie keer n stotterende “ja” uit waarna Annike met haar vry hand haar eie borste begin masseer. Haar nippels reageer onmiddelik onder haar eie aanraking en druk prominent teen die dun swart kant vas.
“Altyd… altyd …weer
ek offer… vrywilliglik
ek smag…
ek betaal jou met my borste…”
Klink die sexy hees stem van die sangeres deur die vertrek terwyl Pieter met toenemende lus kyk hoe Annike haar een nippel tussen haar vingers neem en dit effens druk deur die materiaal. Met haar ander hand het sy die dildo effens opgelig en neem dit nou entjie vir entjie in haar eie mond is. Sy kreun terwyl sy dit doen terwyl sy deurentyd Pieter direk in die oë kyk. Die wêreld om hulle bestaan nie meer nie. Dit is Pieter, Annike en die klanke van die musiek wat alles vul. Pieter begin vooroor leun en druk met sy hande op die armleunings van die stoel Net voor hy homself kan opdruk staan Annike vorentoe en druk hom terug op die stoel. Wanneer hy weer met sy rug teen die rugleuning raak maak sy haar hand in n klou en trek met haar naels teen sy bors af… oor sy maag… al teen die skag van sy harde manlikheid tot waar sy met haar wysvinger op die unt van sy kop eindig. Daar vee sy die druppeltjie deurskynende lekker wat uit hom gelek het met die vingerpunt op en neem dit na haar eie mond. Sy gooi die dildo oor haar skouer tot op die bank en vervang dit met die vinger wat effens blink-nat vertoon van Pieter se lekkerte. Sy suig behaaglik daaraan terwyl sy op haar knieë voor Pieter neersak. Sy draai haar kop effens skuins en loer deur haar hare na Pieter, haar vinger steeds in haar mond…
“Mag ek maar vir hom dankie sê vir die bietjie lekker wat hy gegee het…?”
Pieter kan nie n woord uitkry nie en knik instemmend. In antwoord leuen Annike effe vorentoe en speel liggies met haar tong oor Pieter se blink nat kop. Hy voel hoe die elektrisiteit deur sy ligaam skiet. Dit voel vir hom of elke senupunt in sy manlikheid n duisend maal meer gevoelig geword het… Uiteindelik is Annike tevrede en sluit sy haar lippe liggies om die punt van sy manlikheid. Sy suig liggies en neem hom met elke suig n bietjie dieper in haar mond in. Haar hare val voor oor haar gesig en streel liggies teen Pieter se maag. Dit saam met haar lippe om sy manlikheid voel Pieter weer soos vroeër die orgasme naderkom. Hierdie maal meer dringend, meer kragdadig, maar weer laat Annike hom dit nie toe nie. Weer hou sy op, net op die regte tyd…
Sy staan op en gee ʼn tree terug. Wanneer sy weer voor Pieter staan neem sy haar hand en druk dit voor by haar broekie in. Pieter kan deur die dun kant sien hoe sy haar vinger tussen haar skaamlippe inwerk. Hy sien hoe sy haarself liggies met haar vinger bevredig. Sien hoe haar oë toegaan wanneer sy effens dieper ingaan… Na n paar oomblikke van dit haal sy haar vinger uit haar broekie en bring dit verleidelik na haar mond…
“Wil jy proe Pieter? Wil jy proe hoe dankbaar sy is?”
Voor Pieter kan antwoord staan sy vorentoe, leuen vooroor en bied haar nat vinger vir Pieter aan. Hy neem dit in sy mond en suig daaraan. Op daardie oomblik besef Pieter dat hy nie kan dink aan enige keer voor daardie oomblik waar hy n vrou meer begeer het nie…
“Jy.
Absorbeer
deur vel
Hallusineer jou
Dis hel.”
Annike staan terug en neem weer haar plek voor Pieter in. Haar hande vorm weer om haar borste. Liggies streel sy oor hulle…talm oor haar nippels en dan trek sy die kant materiaal weg sodat beide haar borste bo-oor die bra uitpop. Haar nippels staan penorent. Sy lek haar een vinger nat en streel dan met die nat punt oor eers die een nippel en herhaal dan die proses met die volgende…
“Wil jy voel hoe hard is hulle vir jou Pieter?”
Weer sonder om te wag vir n antwoord staan sy vorentoe. Sy leuen voor-oor en met haar hande wat stut op die arm-leunings bied sy eers die een bors en dan die ander vir Pieter aan sodat hy sonder moeite dit is sy mond kan neem. Hy voel die nippel in sy mond, voel hoe hulle onder sy tong se aanraking selfs stywer word. Hy smag daarna om hulle in sy hande te neem, daardie nippels tussen sy vingers te neem maar hy weet dit mag nie nou nie, hy word in sy malle lus ingesleep in die spel wat Annike speel…
Sy kom orent en draai haar rug na Pieter. Sy kyk oor haar skouer terug na hom terwyl sy met n hand aan elke kant die kant broekie sentimeter vir sentimeter begin aftrek. Wanneer die broekie halfpad oor haar boude isbring sy haar bene nader aanmekaar en buig haar bo-lyf vooroor. Die gevolg laat Pieter na sy asem snak… Gebukkend trek sy verder die broekie af. Met elke sentimeter wat dit afwaarts vorder ontbloot dit meer en meer van daardie ongelooflike sexy boude, die kloof tussen dit en uiteindelik daar waar dit ophou en haar vroulikheid snoes tussen haar bene uitbeur. Hierdie maal praat Annike nie met Pieter nie. Sy gee die tree terug tot reg voor sy stoel maak haar bene wyd uitmekaar en sak terug oor Pieter. Pieter sien hoe haar rug krom trek wanneer sy bo-op hom sit. Hy voel hoe sy hardheid knus tussen haar boude gaan lê, voel die onmiddelike effek daarvan. Weet ook dat hy nie meer lank sal kan uithou nie… Annike voel sy angstigheid aan, beweeg nog n laaste maal en druk haarself dan van sy skoot af op. Sy stap oor die spasie tussen waar Pieter sit en waar die rusbank staan, buk af, en tel die dildo op waar sy dit vroeër gegooi het…
“Pieter, ek gaan jou eers wys hoe ek vir jou wil dankie sê. Ek gaan jou stap vir stap wys… Dan Pieter dan is ek joune, dan is my ligaam joune en kan jy jou dankie kom haal…”
Annike gaan sit wydsbeen op die bank oorkant Pieter. Sy lek die dildo met haar tong. Eers net die punt dan teen die een kant af, dan weer de anderkant… Uiteindelik neem sy die dildo in haar mond en suig met oorgawe daaraan. Terwyl sy dit doen beweeg haar vry hand tussen haar bene in en begin sy liggies met haar vingers oor haar vroulikheid en klit streel. Sy talm oor haar klit en laat uiteindelik haar vinger tussen haar skaamlippe ingly. Pieter sien hoe nat sy is. Hy sien elke maal wanner sy haar vinger uit haarself trek hoe die nat blink aan dit vaskleef. Pieter voel sy eie manlikheid klop van die lus. Hy is besig om van sy kop te raak van puur barre jagsheid.
“My wil
Sag, smag
Vir daai pil.
Jy.”
Sing die vrou met die sexy stem oor die luidspreker van die TV toe Annike die blink nat dildo van haar mond verskuif tot waar die punt liggies tussen haar skaamlippe indruk. Sy neem die vinger wat oomblikke tevore in haar vroulikheid was en streel die natheid wat daaraan is oor haar nippels. In dieselfde tyd sien Pieter hoe die dildo in haar in verdwyn. Hy sien die resultaat, sien hoe haar rug trek… hoor haar asemhaling begin jaag…sien hoe sy vinniger en vinniger haarself met die dildo bevredig. Pieter moet elke moontlike stukkie beheer utoefen om nie te kom nie. Hy kyk af na sy manlikheid en sien dat die drupel van vroeër nou heelwat meer is… Wanneer Pieter weer opkyk sien hy dat Annike haar hand wat voorheen haar nippels gestreel het nou gebruik om haar klit te stimuleer terwyl die dildo steeds vinniger en vinniger in en uit haar vroulikheid beweeg. Annike se orgasme breek uit haar uit soos n tsunami. Sy gee n gilletjie wanneer sy die dildo uit haarself trek en vir laas haar vinger oor haar klit streel…
“Pieter… my lyf is nou joune… kom Pieter… kom dat ek jou kan dankie sê vir die wonderlike paar dae…”
Pieter staan wankelrig van sy stoel af op en loop die paar tree oor die spasie tussen hulle. Die stem oor die luidspreker sing…
“Vat my vir jou
Onderdanige vrou
Ek kniel voor jou voete
Ek gee myself oor
Want die grootste plesier kom”
(Lees volgende episode HIER)
4 COMMENTS
Nee Lyati jy kan ons nie so op die kruin los nie……
Pieter het nog nie sy “Dankie” ingekry nie….. sy Meneer is nog seer van sy harde ereksie!!! Puik geskryf en ons wag vir die finale Afskeid!
Nee wat Iyati – jy kan. Soos n pel van my altyd sê – as jy goed is dan is jy goed. Jys stokstyf goed ou maatjie. Wel gedaan.
lyati….ek het nie woorde nie…jou erotika neem mens só oor dat jy stomstil raak…dat jy nie asemhaal nie…dat jy verdrink in die trefkrag daarvan…dat jou ereksie pyn, wil bars…
Dankie
Wille Will, baie dankie vir daardie terugvoer. ek waardeer dit baie.