Kaptein, o my Kaptein (3)

deur Ramkat Erasmus

Ons speel met mekaar vir ‘n hele nag. Dan order ek haar rond, dan sit sy haar beret op en order my weer rond. Partykeer gaan dit rof en dan skop en byt sy van die lekker. Sy vloek en skel en vra my om harder en dieper te gaan. Ander kere is dit sag en stil en lyk dit of sy wil huil. Uiteindelik raak ek aan die slaap en as ek wakker word staan sy aan die voet van haar bed met haar uniform aan. Nie die browns van gister nie, haar dress uniform met ‘n skirt en pantyhose en so. Sy is besig om haar hare droog te vryf met ‘n handdoek.

“Roer, jou gat soldaat. Daar’s brekvis in die kombuis. Shower en maak dat jy wegkom,” sê sy.

Ek ken daai stem en rol uit die bed uit. In die shower is daar ‘n skoon handdoek wat netjies opgevou is. Ek was en skrop en ontdek oral sulke tandmerkies en krappies van haar naels. Rowwe girl die klein kapteintjie…

Ek hoor die haardroër aangaan en droog my af. Ek trek aan en loop na die klein kombuisie toe. Op die counter is daar bacon en eiers en oj. Die kos is lekker en ek is fokken honger. Ek drink nog oj en dan kom sy in van die kamer af. Sy’t haar baadjie aan, haar beret op en effense make-up. Ek sukkel om die girl te herken wat kaalgat op my bike gaan klim het.

“Ek het ‘n funksie in die menasie en ek is al amper laat. Hoe ver is jy?” vra sy.

“Ready to rock en roll” laat ek haar weet. Ek gooi my leerbaadjie aan en vat my helmet. Ek loop uit. In die oggendson lyk die Busa nie te sleg na gisteraand se val nie. ‘n Klein krappie of twee is al wat ek kan sien en sal dit kan uitpolish. Sy klap my op die gat.

“Sien ek jou later?”

“As jy wil,” sê  ek en ek wil eintlik vir haar sê: Fokken for sure! Maar mens praat nie so met ‘n kaptein nie en sy is duidelik weer in army mode. As ek uitry staan daar ‘n ou ballie op die stoep van die dubbelverdieping. Hy kyk my aan asof ek uit ‘n drein uitgelok is met ‘n stuk pap, maar ek waai vir hom en ry. By my huis slaan ek op die bed neer en dos vir dood.

Ek word wakker en dis al halfdrie. Ek shower weer en trek my leathers aan. Dan gaan ek klub toe. Daar’s al ‘n paar ouens daar en Patricia is nog steeds vol kak. Sy kap my weer ‘n ignore en ek begin net dink ek moet met Big Joe daaroor praat as Varkie langs my inskuif en vir my ‘n bier kry.

“Hell hath no fury like a woman scorned,” sê hy. Ek knik asof ek weet waarvan hy praat. Varkie is ‘n professor tipe by die universiteit en hy leer  die kinders van Shakespeare en sulke kak. Hy praat elke nou en dan sulke goed en dan dink hy ons verstaan. Hy kyk my en gee sy varklaggie. Dis waar sy naam vandaan kom. Hy gee so twee, drie laggies en dan trek hy sy asem in met sulke snorkies. Nes ‘n varkie wat pap soek…

“Dit beteken ‘n bedonnerde vrou gaan jou ballas afsny as sy kans kry”, verduidelik hy. “Jy’t haar gedrop vir daai blondie. Wie is sy by the way?”

“Jou mos gesê – Mandy” sê ek. “Girl wat ek ken.”

Varkie trek ‘n wenkbrou op en gaan sit. Almal is vandag lus vir kakpraat, want elke nou en dan is daar nog ‘n ou wat wil weet van Mandy, en as Pieta ook kom uitvra oor die nuwe girl en ‘n bekvol sê oor Patricia wat vir my die moer in is, vat ek my helmet en loop.

Die son is oppad af en ek ry Rustenburg se kant toe. Daar’s ‘n stuk highway wat hulle toegemaak het en vir ‘n ruk as a dragstrip gebruik het. Ek druk die hek oop en ry af. Ek ry eers tot heelonder om te check vir klippe en slaggate en dan draai ek die Busa om. Ek settle myself, dan draai ek daai bike se oor dat hy skree van die lekker. Ek pop die clutch en die bike tel sy voorwiel op en fokkof. Ek hou hom op sy agterwiel tot so op 160, dan drop ek en gaan lê op die tenk. 200, 220, 240, 260… Die bike hou net aan krag maak. Op 290 sien ek iets uit die donker kom en ek traai briek of uitswaai, maar dis te laat. Ek bliksem die ding head on en raak airborne. Dan tref ek die teerpad met ‘n moerse slag en gly op my sy in die pad af. Ek kan hoor hoe skuur my helmet op die klippe en dan’s dit donker.

-0-

Ek word in die hospitaal wakker en Pieta en Varkie staan langs my bed. Pieta het so ‘n verkakte bossie blomme by hom. As hy sien my oë is oop, hou hy dit na my toe.

“Is jy okay, my ou,” vra hy. In ‘n kakvraag kompetisie kry daai een vol punte.

“Ek weet nie, waar’s ek,” vra ek.

Varkie sê ek is in 1 Mil en dan vertel hulle my, my linkerarm is gebreek, my linkerbeen is gebreek en my nek is in ‘n stut.

“Jy’t ‘n bees fucked-up gery,” sê Pieta met groot lekkerkry. “Fucked-up” is sy favourite woord. “Die Metro Cops sê jy kan nie eers een cabanossi maak van dit wat oorgebly het nie. Jou bike is ook fucked-up. Write off.”

Ou Pieta weet hoe om slegte nuus te gee…

Varkie vertel dat my bike aan die brand geslaan het en iemand het die vlamme gesien. Hulle het ‘n uur gesoek voor hulle my gekry het. Ek het van die pad afgegly en iewers onder ‘n fokken braambossie of iets beland. My leathers het gekeer dat ek nie al my velle verloor nie en my helmet het my kop gered.

“Maar jou leather’s is fucked-up en jou nuwe helmet ook. Fucked up!” sê Pieta en as ek kon het ek hom gebliksem. Hulle steel ‘n glas by die ou wat langs my lê en slaap en sit die blomme daarin. Dan sê hulle hulle sal weer kom kuier en hulle gaan. Na ‘n ruk kom ‘n groot swart nurse in. Sy sien ek is wakker, vat my pols, snuif so ‘n slag en loop sonder ‘n woord uit.

Na omtrent 5 minute kom Staf Cronje en ‘n Luitenant-Kolonel vroue dokter in. Net agter hulle is Kaptein Verwey. Staf Cronje laat nie op hom wag nie.

“Wat de fok het jy nou weer aangevang, Van der Merwe?”

Kak vraag, sit. Ek het my bike afgeskryf, jou fokken klierkop. Maar ek sê dit nie, ek kreun net saggies om te wys alles is seer. Fokkit. Some guys have all the luck…

Die dokter tipe vra my ‘n paar vrae en ek antwoord haar, maar try net om my kaptein se oë te sien. Maar sy staar net voor haar uit met daai bedonnerde kaptein-kyk van haar – so ‘n thousand yard stare soos wat ouens in hulle oë kry voor ‘n bike resies begin. Die dokter sê sy sal more weer kom inloer en as ek reg voel kan ek huistoe gaan. Niks ernstig is gebreek nie. En ek dink, ja? Wat van my fokken Busa?

Stafsersant Cronje kak my nog ‘n slag of wat uit en belowe my ek gaan kak wat ek nie geëet het nie as ek terug is by die werk. Hy belowe hy gaan op my check en sodra ek kan, kan ek in sy kantoor kom sit en admin doen, sodat ek naderhand begin wonder of ek myself nie maar liewer saam met die fokken bees moes afgeskryf het nie.

Hy en die dokter loop en die kaptein gee my ‘n kyk. Dan draai sy my gesonde groot toon dat ek amper uit die bed uitbliksem van die pyn. Sy sê fokkol, maar ek verbeel my ek sien trane in haar oe.

Die volgende dag help die groot swart nurse my om te oefen om met krukke te loop en ek kan later self by die kakhuis uitkom. Ek voel of ‘n stoomroller my getrap het, maar alles werk, so, soort van. Pieta kom haal my omtrent drie-uur en ek ry met ‘n rystoel tot by sy Stanza. Hy’t vir my een van sy rugby shorts gebring en ‘n fucked-up (sy woorde) t-shirt wat ons maar kan sny as dit nie oor die gips pas nie. Die swart nurse gee my die krukke en Pieta ry my huistoe met die Stanza.

Hy settle my in die woonstel, wys my die koelboks met chicken en mushroom pies en coke wat hy gekoop het, en sê hy en Varkie en die ander ouens sal more kom kuier as ek  beter voel. Hy gee vir my een van sy ou fucked-up (my woorde) selfone, want ek het myne stukkend geval en hulle kon net my simkaart red. Hy sê hy’t vir my airtime ook gelaai. Pieta loop vrolik en daar sit ek, all by my ownsome, in my flat.

Ek kry die remote en sit die tv aan. Ek moes aan die slaap geraak het, want as ek wakker word skree my lyf van die pyn en dis donker buite. My nek is styf en die nekstut skaaf. Ek kry die pakkie groen en rooi kapsules wat die nurse my gegee het en sluk twee saam met ‘n bier. Ek eet ‘n koue pie en sit  en kyk na een of ander game show en kry myself vreeslik jammer.

-0-

Ek raak weer aan die slaap en as ek wakker word staan my kaptein voor my. Sy’t nie meer haar uniform aan nie, maar ‘n geel rok en hoë-hak skoene. So deur my deur -die-kakgeid sien ek dat haar bene eintlik bliksems mooi is.

Sy sê fokkol, staan my net en kyk.

“Naand Kaptein,” traai ek op my beleefdste.

“Jou bliksem! Jou fokker!,” sê sy en ek skrik my gat af. “Jy kon dood gewees het!”

“Sorrie Kaptein” is al wat ek kan uitkry.

“Ek breek sommer jou fokken ander arm ook!” En dan is sy oor my en sy soen my op die bek, my wange, my oë, my ore… Na ‘n ruk trek sy weg van my af en ek sien die trane in haar oe. Ek verstaan nie mooi wat aangaan nie maar onthou sy hou van my smile, en ek smile. Nou tjank sy eers en sy klou aan my vas asof ek gaan opvlieg en weghol.

Na ‘n ruk gaan soek sy ‘n snotdoek en kom terug. Ek vertel haar waar die bier en die dop is en sy gooi twee frisses. Ek sê, as sy honger is, kan sy een van Pieta se meatpies in die micro sit, maar sy sê sy’s okay. Ek vertel haar van die ongeluk en die bees wat ek getrap het en kry haar uiteindelik om te lag.

Ek moet kakhuis toe en sy help my op. Ek pie klaar en gaan slaapkamer toe om iets anders aan te trek. Pieta se broek is nou nie die niceste ding wat ek nog ooit gedra het nie. Sy kom agter my aan en as ek die t-shirt so met een hand uittrek sê sy daar’s nog vuilgoed aan my lyf. Ek trek die broek ook uit en sukkel om op die bed te kom.

Sy kom terug met ‘n bak met water en ‘n waslap en sê ek moet lê. My onderbroek het saam met die leathers gekak en ek het Pieta se broek so oor my kaal gat aangetrek. So, ek gaan lê maar op die bed met net my gips en nek brace aan. Sy was eers my rug en agter my nek, onder die brace, en dan was sy my bene, en dan was sy tussen my boude. Dis nogal nice en ek kan voel hoe die dipstick wil,wil begin kop uitsteek. Dan draai sy my om…

Nou was sy my bors terwyl sy my heeltyd in die oë kyk. Dan was sy onder my arms en sy’s versigtig met die gipsarm. Dan begin sy by my voete, en werk haar pad boontoe. Ek traai so hard ek kan, maar hoe nader sy aan my dipstick kom hoe meer wil die man op aandag staan. Dan vat sy hom vas met die warm lappie en sy was my mooi skoon.

Nou ja… Fok die kill switch. Die perd staan en hande klap en soek werk. Sy gaan kombuis toe met die water en as sy terugkom het sy twee skoon vadoeke by haar. Sy kom staan langs my en vat my gesonde hand. Ek wonder wat aangaan, maar sy bind die een kant van die vadoek aan my hand vas en dan maak sy my hand aan die bed vas.

“En nou Kaptein?” vra ek, en my dipstick sê; Shaddup jou doos!

Sy smile net en maak my gesonde been ook aan die bed vas. Dan gaan staan sy aan die onderent van die bed waar ek haar mooi kan sien en sy trek die geel rokkie stadig oor haar kop. Sy’t nie ‘n bra aan nie, maar sy dra so ‘n klein geel pantie met strikkies en ek kan haar haartjies deur die dun materiaal sien.

Gebreekte been of de not, ek staan nou op, maar die vadoeke hou my vas en die gips help nie. Sy draai om en wikkel haar gatjie vir my. Die pantie is ‘n g-string met nog ‘n strikkie waar die stukkies materiaal bymekaar kom. Sy vryf oor haar boudjies en wikkel hulle weer heen en weer. Ek begin wonder of sy my met ‘n hartaanval wil vermoor.

Dan begin sy die pantie aftrek en soos hy laer en laer sak buk sy vorentoe. Ek sien haar boudjies en dan haar boksie. Fokkit!

Die pantie gaan, en sy loop om die bed. Nou kyk… ‘n Kaalgat girl met hakskoene aan, en met mooi bene, is ‘n ding wat ‘n man nie kan weerstaan nie. Die hakke druk haar heupe vorentoe sodat haar boksie lyk of hy uitstaan soos ‘n ou BMW se silinderkoppe. Die skoene laat haar bene se spiere uitstaan en laat haar boudjies saamtrek, en omdat sy so effens agteroor loop, druk haar tieties boontoe… (Hoekom dink jy dra stippers altyd hakke…)

Sy staan langs die bed met haar hande op haar heupies en draai stadig in die rondte. My dipstick wip op en af soos ‘n bike op die wegspring streep van ‘n dragstrip. Sy kom nader en ek probeer haar bykom, maar sy hou haar lyfie net ver genoeg dat ek haar nie kan raak nie. Ek relax ‘n bietjie, en sy steek ‘n handjie uit en trek haar een vingernael teen my dipstick op, van onder tot bo. Teen die tyd, lek ek al diffolie teen ‘n gevaarlike rate. Sy vryf so bietjie oor die kop en lek haar vinger af. Dan draai sy weer om en trek haar skoene uit, Maar… Sy moet afbuk  om die bandjies los te maak en ek word amper mal as ek so vir haar boksie loer, wat ook teen die tyd goed gelubricate is.

Sy kom kniel langs die bed en begin my nippels soen en byt soos sy like om te doen. Dan werk sy haar pad af na die meneer toe. Ek begin smeek, maar sy smile net daai kaptein smaailtjie van haar en vat haar tyd. Dan lek sy die  kop saggies met haar tong, werk haar pad af tot by die sakke en gee hulle ook ‘n lek of twee. Ek waarsku haar dat sy nou ‘n groot man gaan sien huil, maar sy smile net en gaan aan. Sy vat eers die een bal in haar mond en suig liggies, dan die ander een. Die keer dink ek, gaan ek regtig huil.

Nou begin sy my suig. Ek tel revs op en weet ek gaan blaas, maar net voor die groot oomblik, los sy my en staan op. Ek kry byna die horries! Sy gaan staan weer voor my bed, tel haar dop op en vat ‘n sip. Dan vat sy nog ‘n mondvol en kom na my toe. Sy hou haar lippe  teen myne en laat die dop in my bek inloop. As ek klaar gedrink het, soen sy my lekker diep en nes ek weer reg is om te pop, laat sy los.

Ek kry die gips arm oor my bors en probeer aan haar vat, maar ek kry net ‘n bietjie hare beet. Sy gryp my seer vingers en ek moet laat los.

“Soldaat… Moenie vir kak soek wat kon gebly het nie,” sê my kaptein kwaai en ek laat die gips arm maar weer val.

Nou klim sy oor my, met haar boudjies op my maag. Ek krul my rug en traai om my dipstick by haar gatjie uit te kry, maar sy beweeg vorentoe sodat ek haar nie kan bykom nie. Sy laat haar nippletjies net bokant my gesig hang. Ek probeer hulle met my mond bykom, maar die nek brace wat ek aanhet keer dat ek my kop hoog genoeg kan optel. Elke nou en dan dip sy ‘n nippel in my mond in en ek soen en suig elke kans wat ek kry. Na ‘n ruk klim sy weer af en gaan vat weer ‘n sluk van haar dop. Sy hou die dop in haar mond en kom vat my dipstick vas. Sy laat die dop oor hom uitloop en begin dit aflek. Dan suig sy hom tot hy mooi skoon is. Ek hop op en af soos ‘n yo-yo, maar sy steur haar nie aan my geluide nie.

Dan klim sy weer oor my – maar die keer met haar boudjies na my gesig toe. Sy werk daai boksie tot teen my mond en ek begin soen en lek en suig. Sy kreun en vat die dipstick vas, maar plaas dat sy hom suig werk sy hom net so liggies met die hande. Sy druk daai boksie al harder teen my gesig vas en ek doen al wat ek kan doen. Ek druk my tong so diep as wat ek kan in hom in. Sy’t my gevra hoe ruik sy, op daai Cruiser se bonnet en ek het gesê  soos ‘n vrou, maar nou is dit iets anders. Sy ruik en proe soos ‘n hoer, soos my graad een juffrou, soos sy, en soos al die girls wat ek nog altyd wou spyker.

Ek reken as ek nou kan peg, sal ek happy wees.

Ek kom agter sy is nou reg vir die groot oomblik en werk daai boksie so hard ek kan met die tong. Dan blaas haar turbo en sy druk my dipstick in haar mond tot amper agter in haar keel.

Nes ek voel, ek gaan nou my sparkplug laat pop, laat los sy en vlieg om. Sy klim oor my dipstick, druk hom diep in haar boksie in en ry my soos souped up quad deur die veld. Ek skiet haar vol balghries en na ‘n ruk blaas sy weer haar turbo. Sy gee ‘n harde gil en val vorentoe op my bors. En so lê ons…

Na ‘n ruk rol sy van my af en lê met haar kop op my gesonde arm en haar been oor my maag. Ek vra dat sy my moet losmaak dat ek haar kan vashou en sy doen. En so lê ons…

“Soldaat,” sê sy.

“Kaptein?”

“Ek is mal oor jou…”

Later die nag lê sy halflyf bo-op my soos ‘n katjie of ‘n klein hondjie. Ek ruik haar hare, haar lyf en ek voel haar trane op my bors.

Ek weet nie of dit liefde is nie, maar fokkit! Some guys have all the luck, Kaptein, o my Kaptein…

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

8 thoughts on “Kaptein, o my Kaptein (3)

  • July 24, 2018 at 11:43 am
    Permalink

    Ramkat…jy mag maar….hou van jou taalgebruik…pas by die karakter.
    As ek so vroue kaptein geken het het ek ook aspris my arm gebreek.

    Reply
  • July 23, 2018 at 2:26 pm
    Permalink

    Wanneer is die kaptein weer jags?????

    Reply
    • July 23, 2018 at 4:23 pm
      Permalink

      Daardie Donderdag Kombiekieweer is stories wat vier jaar gelede al verskyn het wat ons weer vir julle wys. So jy kan almal gaan soek en lees as jy nie kan wag nie 😉

      Reply
      • July 24, 2018 at 10:09 am
        Permalink

        Dankie ek weet- ek vra net vir n happy ending asb! XX

        Reply
  • July 19, 2018 at 8:35 pm
    Permalink

    Solank die reeks net die keer n happy ending het? Asb asb

    Reply
  • July 19, 2018 at 3:52 pm
    Permalink

    Ek like die reeks kwaai! Dit smaak soos nog

    Reply
  • June 27, 2016 at 5:57 pm
    Permalink

    Hierdie sal ‘n pragtige erotiese TV series maak!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)