
Jasmin (4)
deur Nostradamus
Jammer dat ek so lanklaas oor Jasmin geskryf het – ek moes dringend bietjie Europa toe gaan en het dus eintlik niks gehad om oor te skryf nie. Met die dat ek in ’n ander tydsone was, het ek en my Indiese prinsessie jou welliswaar baie lekker gekuier via Whatsapp en eposse, maar niks wat noodwendig hier vermeld hoef te word nie. Sy het self ook in hierdie tyd hard gewerk met die dat SARS maar so bietjie laks is met die uitbetaling van skuld en mense antwoorde by hulle boekhouers soek hoekom SARS nou al weer al die dokumente wil hê wat hulle reeds ingedien het.
Ewenwel, ek is skaars terug in die land en in my eie huis, toe moet ek vir ’n vriend se bachelor’s Durban toe gaan. Hy was altyd die voorbok vir sports op universiteit en daarom vermoed ek dat ek BAIE Essentiale en kondome gaan nodig hê – in daardie volgorde. My ergste vrees word bewaarheid toe ons sommer al op OR Tambo moet vashaak by ’n kroeg, want dit reën paddas en platannas en die vlugte is almal vertraag. Sommer gou begin die feestelikheid, Jan en alleman word vertel ons is besig met ’n rampartytjie. Teen 22h30 kan ons uiteindelik op ’n vlug kom en toe ons net so voor middernag in Durban land, is ons al by besope verby en ons soek net die hotel in Umhlanga en ons beddens. Die hotel het darem vir ons ’n bussie gestuur en ons gaan kruip almal in met die reëling dat ons ons roes gaan afslaap en mekaar so 17h00 Vrydagmiddag by die swembad kry vir die regtige ramparty.
Ons vertrek so net na 17h00 na die hawe en word meegedeel dat ons op ‘n seiljag ingeboek is vir die nag en dat ons so 50km van die landaf gaan ankergooi en die nag en more-oggend daar gaan spandeer. Tipies man is daar so bietjie vermaak gereel en wel dan in die vorm van vyf Indiërdames en vyf wit dames wat bitter graag van hulle klere wil ontslae raak. Interessant, ’n mens sou nou dink dat die wit dames almal beter aftrek sou kry by ons klomp boerseuns, maar almal wil lyk my sien hoe lyk ’n Indiese driehoekiekoekie en die manne drom om hulle saam. Skaars uit die hawe uit begin hulle strippoker speel en die land is nog in swemafstand toe die eerste dame haar robyntjie vir ons wys. Die wit dames ruk hulle so effens op en gaan sit by die kroeg en ek sien dat daar baie water in die see moet inloop voor iemand daar gaan hond haaraf maak.
My foon lui en ek sien die bekende naam op die skerm en moet vinnig die glimlag op my bakkies en die roering in my broek keer. Sy vra wat ek doen en oor koeitjies en kalfies en lag toe ek opmerk hoe die boertjies agter die robyn-meisies aankruip. Sy vra my hoekom ek nie ook deel van hulle fanclub is nie en ek sê dat ek mos al die ware jakob gesien het – waarop sy net lag en ek kon sweer ek hoor die lus in haar stem. Die vriende roep vir ’n rondte body shots en ek sê gou koebaai om by hulle aan te sluit.
Dis al na 23h00 toe ek weer my foon opspoor op die bank waar ek hom neergegooi het. Al my vriende is al bed toe – niemand alleen nie, maar ek het nie lus vir plastiese tieties en ’n troosdosie nie. Werner, die bruidegom, gaan maar sukkel om te verduidelik hoe daar ’n grassburn op sy testikels gekom het toe hy die dames probeer nadoen het met hulle ontklee danse. Ek sien my Jasmyntjie het my so paar keer gebel en selfs drie Whatsapps gelos. Die eerste een vra of ek besig is, die tweede sê dis jammer dat ek duidelik besig is en die derde maak dat ek my Johnny laat Walk op die vloer, want daar stuur sy vir my ’n foto van haar in haar geboortepakkie, met haar rug na die kamera waar sy effens vooroor gebuk oor haar skouer loer. Goeie genugtige gat in ’n gompou. Die ding hier in my broek wat heel aand roerloos gelê het – die aandag van die dames op die boot ten spyt – verander in ’n Jakobregop. Ek stuur vir haar die silhoeet van my horing in my broek teen die agtergrond van die vloer, waarop sy dadelik antwoord: Is jy game vir die tweede sintuig?
Kan jy my hoor? Ek skakel haar dadelik terug en as haar stem net-nou jags geklink het sweer ek sy sal nou die hele Drakensbergse seunskoor die fynere dinge in die lewe leer. Sy vertel my sy is alleen by die huis en vra ek moet in die Jacuzzi op die boonste dek gaan klim. Kaal. Nou wie is ek om so uitnodiging van die hand te wys? Ek het skaars in die water afgesak of sy vra ek moet my voël teen een van die spuite gaan hou waar die borrels uitkom. En my verbeel die warm nattigheid is sy.
Met die vertel sy my die volgende:
“Nico, ek lê op my bed- au naturelle – op my linker-sy. Ek streel liggies met my vingerpunte oor die buitekant van my regter bo-been, oor my heup, al hoe hoër tot langs my bors. Met stadige sirkel wat ek om my bors maak, kom ek al hoe nader aan my nippel – totdat ek die puntjie tussen duim en voorvinger het. Al in die rondte speel ek voordat ek hom skielik reguit trek. Die pyn maak ‘n steekpyn tot in my poësie en ek voel letterlik hoe my liggaam ’n klomp vloeistof afskei. My hand dwaal al hoe laer af en is nou by my naeltjie waar ek saggies ’n paar keer omgaan voordat ek my vingerpunt natlek en ’n paar keer in my naeltjie laat ingaan. Ek knyp my bene so styf teen mekaar vas dat ek soos ’n meermin moet lyk – op soek na die sensasie wat my sal laat beter voel, maar niks! Skielik besef ek wat kort! Ek rol ongeduldig op my rug … is jy daar Nico?”
Waarheen anders sal ek gaan? Jy gaan my nie nou met al Donald Trump se geld omkoop nie en ek sê vir haar ek is besig om met my meneer te speel terwyl ek die stroom water uit die Jacuzzi gebruik vir stimulasie ….
“Mooi so! Onthou jy waar ons was? Ek lê nou op my rug en en trek my bene op voordat ek hulle na die kante toe laat val. Weet jy wat, jy kan hoor hoe nat ek is as ek my bene so oopmaak – dit maak so slurp geluid! Wag, ek doen dit weer dan hou ek die foon daar … (sluuuuuurp) … Het jy gehoor, Nico? Fok, dit maak my só jags as ek weet jy hoor dit … hoor hier … jy weet daat strokie haartjies van my,my landing strip … dis hoe dit klink as ek my naels daardeur trek … grrrrrrts … Hoor jy Nico? Nico, ek kry so lekker! Weet jy wat doen ek? Met my duim trek ek sirkeltjies om my knoppie, Nico, my klittie! En met my wysvinger en ringvinger trek ek my poësie oop sodat my middelvinger daarin kan speel. Hoor hier Nico, hoor hoe anders klink my stem nou … oe dis lekker … maar dis nie jy nie Nico! Ja, ek weet nie hoe jy voel nie, maar ek weet sommer jy sal weet wat om te doen dat jy my kan laat lekker kry … OEEEE! Nico, is jy daar? Nico ek speel nou met my klittie en my middelvinger is op daardie growwe plekkie in my poësie … Nico, is jy naby? Nico … Nico … NICO!”
So wanneer laas was jy stoksielalleen in ‘n Jacuzzi op ’n seiljag in die middel van die nag, met ’n horing so styf soos ’n steilopdraende terwyl die getuienis van jou orgasme om jou in die water dryf?
7 COMMENTS
Lekker storie
Ek kan maklik jasmin wees, want dis presies hoe Ek met myself speel!
Amitaf, so’n bekkie moet jêm kry. ☺
Johan, vra maar vir Nostra, Jasmin kom baie en lekker ( tong-innie-kies)….maar ek stem saam Jasmin (5) is overdue..
Nou ja toe, hoe toevallig dat ek toe ‘n Jasmin-uitgawetjie het om vir julle te post. 😉
(Ek het gedink julle wou dalk eers die Spurtoilet-toneel hê …)
Sjoe,Jasmin kom net betyds!!! Die spur storie boei my net so baie en ek kan nie wag vir nommer 3 nie. Baie dankie. Jasmin het wer die regte senupunte aangeraak. Baie goeie storie deur n goeie skrywer. Ek is absoluut gek na hierdie blad. Baie dankie vir al jou harde werk Annelise. Ek waarder dit opreg.
Wat het van Jasmin geword. Wag in spanning vir nommer 5 maar sy kom nie.
Nostra…Nostra… ek huiwer om jou meer lof toe te juig want’s ek bang dit begin retories en onopreg klink…Maar in my oë, buig ek voor ‘n Meester. Baie dankie ☺