
Janice (2)
deur Wille Will
(Taalversorging deur Lusman)
(Lees eerste episode HIER)
Kobus sal daardie oomblik nooit uit sy gedagtes kan uitwis nie. Die jong swart vrou wat op haar knieë weerskant van sy lende staan – haar sagte skouers en trotse borste wat met dik, swart tepels in die lug troon. Hy kyk na die maagspiertjies wat vloeiend in en uit saamtrek asof sy vinnig asemhaal. Dan sien hy die lang bruin vingers wat warm om sy meneer gevou is en die voorhuid aftrek terwyl sy dit teen haar krulletjiebedekte, opgeswelde poeslippe vryf. Sy oë gaan na die spiere op haar fris bobene wat op en af rimpel.
Op haar beurt het Izithelo Zenjabulo – Janice se Zulu-naam wat as “Vrug van Plesier” vertaal kan word – vir ‘n stonde ondertoe gestaar na die fikse, gesonde liggaam van Kobus. Haar oë gaan oor sy digte swart borshare wat met ‘n strepie oor sy maag loop, tot waar dit weer uitblom by sy genitalieë – hier waar sy groot, pers eikel wat sy so pas ontbloot het ‘n nat druppel in die gleufie wys.
Haar asem jaag wanneer sy haar onderlyf lig en sy penis in haarself instoot soos sy daarop gaan sit. Sy kan nie ‘n hoorbare snak onderdruk nie wanneer dit voel asof sy voël haar hele poeskanaal vul!
Haar libido is in die rooi wanneer sy Kobus met drif op en af begin ry, terwyl sy ook haar onderlyf in sirkels laat beweeg soos wat die ouvrou-sangoma haar onderrig het. “Dan jaag jy ‘n man se genot op sodat hy nie weer na ‘n ander vrou sal lus nie,” het die bejaarde vrou haar wysgemaak.
Kobus se oë is wyd gesper en sy asem jagend terwyl hy na Janice se wippende pragborste staar. Hy sien dat ‘n dun lagie sweet al op hulle blink. Maar die aksie van haar poes om sy voël laat hom besef hy gaan nie lank kan terughou nie. Hy steek nog harder en vinniger in haar in en voel hoe haar poeswande sy piel los en druk, los en druk, terwyl hulle naai.
“Ukulunkulu we-ecstacy!” skree sy in haar taal die woorde “god van genot” meteens in die lug in toe hy haar tiete met altwee hande gryp en knyp. Haar rukkende lende en haar hande wat sy voorarms vasgryp weerspieël haar orgasme met groot gevoel.
Hy sien haar wit tande in haar oopgapende mond as hy ook in klimaks gaan – en hy aanhoudend stamp en stoot tot elke druppel saad uit is. Sy hou egter aan ry vir nog ‘n paar stote en val dan, met hom nog binne haar, uitgeput vorentoe op sy lyf. Haar hande vryf in sy sye. Sy wonder of die jongman met die lang penis by haar inisiëring haar ook soveel genot sou kon gee.
Kobus lê met toe oë en vryf met sy handpalms liggies heen en weer oor haar bruin rug. Waar gaan dit eindig? … want dit mag nooit nie, gaan ‘n gedagte huiwerend en vlietend deur sy brein.
Harde hamerslae teen die voordeur eggo skielik deur die hele meenthuis.
“Maak oop, ek is sersant Davel van die Ontugeenheid. Ons soek onmiddellike toegang.”
Hul al twee spring geskok en verward van die bed af.
“Bly jy net hier,” sê Kobus sag maar dringend. Hy pluk ‘n sweetpak uit sy hangkas wat hy vinnig aantrek.
Terwyl hy nog die baadjie se ritssluier optrek en uit die kamer stap, roep hy hard: “Ek kom, ek was net op die toilet.” Hy trek die deur agter hom toe en gooi vinnig die koerant oop voor sy leunstoel neer. Dan ontsluit hy die knipslot van die voordeur en maak oop.
Die gesette man voor hom, met rangtekens met drie goue strepe op sy moue, vee sweet van sy voorhoof af met sy een hand. Met die ander hand hou hy ‘n dokument uit na Kobus.
Met minagting in sy oë sê hy: “U is mnr. Etserood? Ek het hier ‘n lasbrief om u perseel te deursoek vir enige verdagte persoon van die teenoorgestelde geslag. U word verdink van oortreding van die Ontugwet van 1927 soos gewysig in 1928, Artikel 5.”
“Maar ek sit net en koerant lees …” opper Kobus. Die sersant en sy swart konstabel het egter reeds by hom verbygeskuur. Hulle stap die woonvertrek in. Sy hart bons in sy keel wanneer die polisiemanne vinnig by die kombuis inloer, die badkamer- en toiletdeure oopgooi en dan die slaapkamer se deur ooppluk.
“S-sersant ek wil net sê …” begin hy, maar dan draai die sersant om en sê: “Hier’s niemand nie, waar’s jou agterdeur?”
Op hierdie oomblik kom ‘n swart vrou met ‘n witgepleisterde gesig en ‘n kombers om haar lyf by die agterdeur ingeskuifel.
“Wie’s jy?” blaf die sersant en die konstabel stap tot by haar.
“Ek is nou makweta, Baas … wanneer geen man aan my mag raak nie en ek onrein geag word totdat die maan weer vol word. Dis ons kultuur.”
Sy stoot die swart konstabel met haar een hand, aan sy hand, van haar weg. Sy kyk die sersant onderlangs in die oë.
Kobus sien hoe die konstabel se oop oë van verbasing skielik met ‘n versteekte glimlaggie verander. Hy wissel woorde met die vrou in haar taal
Dan draai die konstabel na die wit polisieman toe: “Sarge, ek kan agree met wat die vrou sê. Haar gesig is wit gesmeer om die bose af te skrik en haar liggaam moet ten volle bedek wees dat geen man haar liggaam kan sien nie en haar dalk begeer nie. Sy werk as ‘n huishulp by hierdie baas.”
Die “sarge” kyk stip in die konstabel se oë en dan weer na die witgesig- swart vrou. Sy staan nou met neergeslane oë en klem die kombers styf om haar liggaam.
Hy draai na Kobus: “Alles kom normaal voor en ek sal hierdie lasbrief terugneem na die hof, maar onthou, ons gaan u dophou.”
Hy stap verergd uit by die voordeur. Wanneer die konstabel hom volg, knipoog hy vir Kobus met ‘n glimlag.
“Ngiyabonga, mfowethu,” sê die swart vrou in haar taal erkentlik “dankie my broer” vir die konstabel. Maar hy waai net met een hand oor sy skouer voordat hy die deur agter hom toemaak.
Kobus draai na die vrou toe. Sy laat val die kombers op die vloer en lag. Dis Janice se pragtige, naakte liggaam wat sy ten toon stel.
“Maar die w-wit gesig en d-die konstabel se storie?” vra hy terwyl hy ‘n horing voel vorm aanneem by aanskoue van haar seks.
“Die wit gesig het ek gedoen met shoe polish uit jou kas. Die konstabel, wat besef het ek lieg deur my tande, het ek ‘n honderd rand in die hand gestop. Ek het dit lank terug by jou pa gekry vir wanneer ek eendag – soos hy gesê het – dieselfde vreugde vind as wat hy en jou ma gedeel het.”
“Trek uit daai sweetpakbroek voordat jy dit van binne oopskeur,” lag sy en maak haar arms oop om hom te ontvang.
1 COMMENT
Will. Dit is n wille storie die.