Is jy seksueel gefrustreerd? (finaal)

Hoe lank gaan ek lees: 12 minute

deur JouBok

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

Jane, my Liefste Jane,

Jy woon so ver van my! Ek skryf hierdie brief omdat ek jou wil vertel hoe ek vandag na jou verlang. Nee, dit sal nader aan die waarheid wees as ek sê ek verlang elke dag na jou.

Vanoggend toe ek wakker geword het, het ek my verbeel ek hoor jou sagte asemhaling in my oor. Later deur my dag het dit vir my gevoel asof jy tree vir tree saam met my stap.

Hierdie is ‘n spesiale dag vir my! Ek het vir ‘n week in die ou Wes-Transvaal gekuier. Ek het besluit om op pad huis toe ‘ons’ ou plekke te besoek. Ek en my gedagtes gaan so ‘n bietjie deur die Vrystaatse Goudstad ry. Jy weet mos – ek het soveel spesiale plekkies om te besoek en te onthou. Daar waar jy … Daar waar ek … Daar waar ons …

Jane, die teleurstelling lê soos ‘n Hoëveldse donderwolk oor my! Ek het met soveel verwagting uitgesien na die besoek aan die plek waar ek jou die eerste keer gesien, gegroet, gesoen, gemin en genaai het. Donker hartseer versmoor my. In ‘n mate verwens ek myself dat ek besluit het om hierdie herinneringslaan te besoek! … Maar Jane, nie heeltemal nie, want hier is ek en jy gebore.

Onthou jy daardie smeeyster-hekke met die wit mure wat ons elke oggend met oop arms verwelkom het wanneer ons by die werk ingery het? Daardie mure is nie meer wit en verwelkomend nie. Jy het so baie van daai ysterhekke gehou! Hulle hang nou kop onderstebo. Dit lyk asof hulle skaam is oor wat tyd en verwaarlosing aan hulle doen.

Die pad na die parkeerarea is gekraak en gras groei deur die skeure. Daar waar ons motors geparkeer was, is die afdakke afgebreek. Stukke geroeste yster en verwronge sinkplaat lê verlate op die gebarste beton. Afgeskilferde, onduidelike vaal strepe dui steeds jou motor se parkeerplek aan. Ek het so gehoop dat ek jou motor hier sou vind, maar jy is nie hier nie.

Terwyl ek oor die stukkende stene en omgestote mure klim, stoei ek met 25 jaar se onthou van jou. My loopbaan is vandag nie meer belangrik nie. Posisie en om mylpale te bereik beteken niks. Hierdie plek is nou my heilige grond. Hierdie is die heiligdom waar ek jou die eerste keer gesien het.

Jane, die eerste vloer is vernietig. Daar is niks meer oor van die kantoor waar ek die eerste keer deur jou bruinoë-vensters in jou hartseer siel gekyk het nie. Die verdieping waar ek jou hand die eerste keer in myne toegevou het toe ons aan mekaar voorgestel is, lê plat op die puin van dit wat eens die finansiële afdeling was.

Hoe graag sou ek jou weer agter jou lessenaar wou sien. Daar waar ek oor jou gebuk en skelm van bo af in jou tietkloof in geloer het. Ek herken steeds die geur van jou sjampoe wanneer iemand wat dit gebruik naby my verbystap. Snags droom ek dat jou hare oor my kussing lê en ek jou parfuum kan ruik.

Onthou jy die dag toe jy my gevra het of ek seksueel gefrustreerd is … en hoe ek “ja geantwoord het? Daardie plekkie op Moeder Aarde is meters van my weg, maar in tyd en plek is ons ‘n ewigheid van mekaar verwyder.

Weet jy Jane, hoe lekker sou dit wees om weer jou kantoor binne te stap met ‘n Milky Lane- roomys? Ek sou dit aan jou offer as ‘n versugting vir ‘n ewige vriendskapsverbond.

Jane, ek het stadig deur die verlatenheid gestap – en onthou. Daar waar eers goedversorgde groen grasperke was, is nou lang gras en duwweltjies. Die grond is ongelyk waar kabels en pype uitgegrou en die slote net so gelos is. Gebreekte stene en bourommel is al wat oorbly van die eens statige siersteengebou waarin ek jou soveel jare gelede vasgehou en bemin het.

Van die jare lange polsende lewe wat ons geken het, is niks meer oor nie. Ek het so gehoop om ‘n stukkie van jou te vind, maar jy en ek is ook nie meer hier nie.

Jane, in my onthou glimlag ek vir die eerste keer. My stroewe gesig word sag wanneer gebreekte glas en stukkende stene die plek merk waar my eerste kantoor was.

Daardie kantoor! Daardie veertigste verjaarsdag van my. Die dag toe jy my verras het met ‘n kantoorpiekniek. Ek verbeel my ek proe die vrank van olywe, en op my lippe die koud van Appletiser. Dit is hier waar ek die eerste keer die blos van lus op jou wange, nek en bors gesien het. Jou kroonjuwele het gesmeek om bewonder en aanbid te word. Ek het die emosies-beker van onthou leeggedrink voordat ek verder gestap het na hope stene en beton – daar waar ons daardie laaste jare saamgewerk het.

In die lang gras kon ek die buitelyne van die vleuel raaksien waar ek die kurwes van jou lyf ontdek het. Ek het in die middel van my ou stukkende kantoor gaan staan en aan jou gedink. Met toe oë het ek stadig in die rondte gedraai.

Jane, my geheue het elke donker hoekie van my wese ingekleur met die mooiste herinnering aan jou. In my gedagtes het die stukkende vuil betonvloer onder my voete verander na ‘n growwe donkergrys industriële mat. Die mat wat my knieë en elmboë, jou boude en die knoppe op jou blaaie rou geskuur het toe ek diep in jou ingedryf het. Jy het agterna vir my gesê dat ek jou genaai het met dierlike passie.

Onthou jy hoe ek oor en oor vinnig en hard in jou gepomp het terwyl jou liggaam myne halfpad ontmoet het? Harder en harder het ek in jou ingestamp. Daardie growwe mat het sel vir sel ons vel geskuur tot ons rooi en stukkend was. Dae lank was die rou merke die stille getuie van ons wedersydse wellus. My minnares, was ons passie en wellus so groot dat ons totaal onbewus was van die pyn? Was ons so ingestel op mekaar se behoeftes en die versugting om met ekstase vervul te word, dat niks anders saakgemaak het nie? In die stilte van die nag hoor steeds die klanke van vervulling wat hees uit jou keel skeur – daardie klanke waarmee jy my bedank het wanneer dit vir jou gevoel het of jou lewe deur jou saamtrekkende poes versmoor word.

Ek onthou hoe jy, prentjiemooi, halfkaal in daardie swart kantoorstoel gelê het. Dit was asof ek buite my liggaam staan en kyk hoe ek die maroen vertikale blindings draai sodat die lig deur die venster op jou kaal lyf val. Dit het gelyk asof die ligstrale met jou uitgeswelde poeslippe liefde maak terwyl silwer nattigheid uit jou hang. Hoeveel keer mag ek jou nog vertel hoe jagsmooi wonderlik jy vir my op daardie oomblik was?

My lyf reageer nou soos daardie dag toe ek voor jou op die grond sit met twee vingers diep in jou agterdeur begrawe. Terwyl ek hier staan, word my horing word groot en hard in my broek. Ek wens so dat jy hier kon gewees het. As jy hier was, het ek jou op die grond neergegooi en al my opgedamde verlang-frustrasie in jou dieptes uitgepomp – myself leeggepomp. Jy weet Jane, ek wonder wat van die swart kantoorstoel geword het waarop jou kaal boude gesit het. Daardie stoel wat ek moes skoonmaak toe jou wellus-sappe oor die rand geloop het en op die mat gedrup het.

‘n Beweging van iets wits het my aandag na jou ou kantoor toe getrek. Ek het oor die berge rommel geklim om by jou ou kantoor uit te kom. Toe ek die stukkie verweerde papier uit die puin trek, het ek, teen my beterwete in, gehoop dat ek jou bekende, beminde handskrif sal sien en herken. Iets om te bewys dat jy … dat ons … eens op ‘n tyd hier was. Helaas, toe ek kyk, is die stukkie papier net nog rommel wat die mooi van onthou bevuil.

Jane, ook hier waar jou kantoor was, het ek lank stil gestaan en onthou. Ek het my oë toegemaak en my verbeel jy is hier naby my. Oggendlig het deur die venster agter jou geskyn. Ek was bevoorreg om die silhoeët van jou tieties en boude deur jou rok te sien. Die rondings van jou lyf het my betower, so veel so dat ek gewillig jou ewige slaaf van wellus geword het. Dit was elke keer baie spesiaal wanneer ek hoog tussen jou bene kon sien. Daar waar jou sappige ryp vy, afgeëts deur die lig, gewag het om geëet te word.

Jane, onthou jy die dag toe ek jou vrouwees ‘n guava genoem het? Ek lag steeds as ek aan jou antwoord dink: “I don’t smell like that and definitely not full of seeds!

In my gedagtes sien ek die plakkaat met die dou-op-die-blare- rooi roos. Daardie rooiroos-plakkaat het my twee inkhouers van my HP-drukker laat leegdruk. Al sou elke gedrukte pixel goud word, sou jy vir my meer kosbaar bly. Langs die roosplakkaat was die epiese Titanic Rose met haar kaal tieties wat so uitlokkend op die bank gelê het. Teen ‘n ander muur – so in die hoek – was ‘n bioritme-grafiek met ‘n skuins glimlaggie gekrabbel waar twee stelle lyne mekaar kruis. Langs die grafiek was daar ‘n prentjie met twee goudvisbakke. ‘n Goudvis spring so met ‘n boog van die klein bak na die groot bak. In my ore hoor ek my stem soos ek vir jou sê: “You have outgrown your pond – time for you to move to a bigger pond.

Jane, ek het vergeet hoe die Vrystaatse son kan bak. Die hitte skroei my kopvel deur die minder wordende grys hare waarin jy eens jou vingers gevleg en my gesig teen jou vrug vasgetrek het. Wanneer ek my oë toemaak verbeel ek my ek hoor jou lag onder in die gang waar ons koffiearea was. Toe ek daarheen kyk was daar niks. Niks soos die leegheid in my hart. Die enigste geluid wat ek hoor is die geritsel van die blare in die wind en die duiwe wat koer in die hoë dennebome. ‘n Vae beeld van rye somber marmerblokke en dooie blomme draal deur my gedagtes.

Jane, toe ek uitry, het ek ‘n foto van die pad geneem wat uitlei na die buitekant – daar waar lewe is. So al langs die ou pad deur die ou hekke en vervalle mure na die grootpad. Vir my was dit ‘n laaste groet, ‘n afskeid, ‘n laaste keer dat ek hierdie plek in my lewe sal besoek. Soos ek nou voel, wil ek nie eens toelaat dat my gedagtes hierdie plek weer besoek nie.

Alles van hierdie dag was darem nie hartseer nie, Sielsgenoot. Ek het ander bekende plekke ook besoek: daar waar jy gewoon en jou kinders grootgemaak het en my ou huis waar ek die eerste keer die bloed van jou uitnodigende lippe afgelek het. Ek was gelukkig om deur die hekke die vensters te kon sien van die kamer waar ek jou in wellus jou bly naai het totdat ek nie meer kon nie … daar waar jy gesê het: “I can get used to this.”

Onthou jy die die parkie waar bruide hulle foto’s geneem het as ‘n celebration vir die nuwe lewe wat begin? Ek was daar. In my gedagtes het ek weer hand aan hand met jou gestap. So in my onthou, het ek daardie herfsaand herleef toe ons in die park tussen die goudbruin-oranje blare op die vaal wordende gras gestap het. Daardie aand toe trane spore in ons wange ingebeitel het. Onthou jy toe jy op jou rug op die gras tussen die blare neergeval het en jy net een woord gesê het … of was dit twee? “Goodbye fuck? Dit was dié aand voor jy Durban toe getrek het, na waar jou kinders woon.

Jane, ek het lank daar gestaan want ek wou elke oomblik in my lyf en gedagtes herleef. Die verwaarloosde stukkie gras agter die halfdooie boom het my gedagtes geanker, lank na ek teësinnig die pad KwaZulu-Natal toe aangedurf het.

O ja, voor ek vergeet: Blessing stuur groete. Sy werk steeds by Milky Lane.

Jane, die rit see toe was korter as normaal, seker omdat my gedagtes meer as normaalweg by jou was? Ek het jou oral op die pad ontmoet. By Ventersburg lag ek wanneer ek die SMS onthou. Ek bring onwillekeurig my vinger na my neus en ruik daaraan. Onthou jy daardie SMS?

Naby Harrismith grawe my gedagtes die oproep uit die vergetelheid en ek hoor jou stem. Jy vra of ek nog wakker is. Die lang afdraand voor Pietermaritzburg herinner my aan my oproep aan jou om te sê waar ek is en hoe laat jy my kan verwag.

Jane, ek het by die Pavilion-inkoopsentrum verby gery, waar ek en jy een middag laat ontmoet het. Dit was ‘n Dinsdag, as ek reg onthou. Dit was die dag toe ek so laat weggekom het van my bouery by my seehuis. Op pad terug Vrystaat toe, het ek jou daar ontmoet. Onthou jy die dakparkering langs die koepel waar jy sewe keer oor my hand gekom het met my vingers diep in jou begrawe? Seer en uitgeput het jy my gevra om op te hou, maar ek wou nie. Ek glimlag wanneer ek onthou hoe ek jou gevra het of daar nog een “Groot O” wegkruip wat ek kan soek. Daardie aand was ek so lus vir jou ek kon vrek. Ek was doodmoeg toe ek die volgende oggend halfvier by die huis kom en seweuur by die werk moes wees vir ‘n belangrike vergadering. Snaaks dat vergaderings en besluite geen waarde vir my meer inhou nie – net die herinnering aan jou definieer daardie dae van my lewe.

Jane, toe ek in Durban kom, het ek nie dadelik suidwaarts gedraai nie. My tog van herinnering moes Zack’s-restaurant, die parkeerarea en die gedagte van jou broekie om jou enkels voor in my 4×4 insluit. Die was daardie aand toe jy my geterg het met die eier-dildo met die draadjie daaraan wat ek jou gegee het. Jy het nog die afstandsbeheer onder jou servet neergesit met die pienk draadjie wat jy weggesteek het onder jou trui wat jy op die tafeltjie gesit het.

Ek moes ook by die hawemond ‘n draai maak. Daar waar ons geëet het terwyl die bote uitvaar see toe, en ons stories oor hulle opgemaak het. Die ou stoor en restaurant bestaan nie meer nie, Jane. Nuwe geboue en kantore staan oor daardie stukkie grond waar ons gedroom het oor Egipte en ‘n oornag treinreis in mekaar se arms terwyl die bed skommelend onder ons beweeg. Die bootrit op die Aswandam … Jane ek is jammer dat dit nooit gebeur het nie …

Jane, die parkie by die botaniese tuin lyk steeds soos daardie somersdag toe ons daar koeldrank gedrink het. Ek het my verbeel ek sien jou. Maar jy was nie daar nie … ook nie in die Musgrave-sentrum nie, waar ek na herinnering aan jou gesoek het. Ingedagte het ek deur die gange en tussen die mense ons spore gevolg en aan jou gedink. Ek het vir jou ‘n glas rooiwyn gedrink daar waar ek die beste biefstuk van my lewe geëet het. Dalk was die vleis nie so lekker nie, maar die onthou van jou maak die herinnering onverbeterlik.

Dit was reeds donker toe ek by die Japannese tuin verby ry en ek kon maar net onthou.

My Jane, ek het my beste herinneringbestemming-bederf vir laaste gebêre. Daar waar jy saam met jou dogter gewoon het voor die groot trek na die ander kant van die wêreld. Ek het so geparkeer dat ek die ligte in die woonstelblok kon sien en gedroom oor die liefde en die lewe.

Jane, dankie vir die onuitblusbare herinnering van jou en daardie laaste aand. Dit was ons laaste liefde, ons laaste passie, ons laaste wellus en ons laaste naai. Alles was in een vasgeweef. Daar was nie ‘n begin en ‘n einde nie. Daar was nie ‘n voorspel en ‘n klimaks nie … Dit was net ons … Dit is al wat belangrik is. Óns.

Hier waar ek die briefie aan jou sit en skryf, onthou my piel en reageer met dieselfde dierlike wellus van ons koppeling daardie aand. Amper wil ek jou vra of jy onthou. Dit sal sekerlik oorbodig wees. Nes ek, herleef jy seker die plesier van daardie aand, aand na aand voordat slaap kom om jou weg te voer. Ons wellus het vir ‘n ewigheid gewoed. Vir die eerste keer in my lewe het my piel nie pap geword nie – so asof dit geweet het dat dit die laaste was. Ek en my piel was een en ons wou nie dat die lekker ooit ophou nie.

My oë en hande het hulle aan jou vergryp waar jy in jou dogter se sitkamer op die bank gelê het. Ek het my vingers, tong en elke deel van my liggaam vir ‘n laaste keer in jou dieptes gedruk. Onsuksesvol het ek gepoog om jou reuk oor my hele lyf te smeer toe ek met my bene en arms tussen jou bene oor jou poeslippe vee.

Ek droom steeds oor die voorreg om op my rug te lê terwyl jou nattigheid uit jou poes oor my wange en nek vloei! Jy het op my gesig gesit. Jy het my mond gery asof dit jou laaste naai was … whaw, daai kom sal ek nooit vergeet nie! Na jou wellusvuur uitgewoed was het ek brullend in jou dieptes gekom terwyl jy oor die bank gelê het.

Soos daardie eerste dag, het jy my olywe en Appletiser gevoer. My horing was steeds hoog vir jou. Ek het jou kamer toe gedra en probeer om elke druppel van my gestorte semen uit jou vagina te pomp terwyl ek en jy in elke moontlike posisie genaai het.

Ek kon nie ‘n tweede keer kom nie. Uiteindelik het ek opgehou. Beide van ons was moeg en seer. Jy het op die bed gesit terwyl ek voor jou staan. Met my voël in jou hand het jou mond om my steeds geswelde eikel gesluit. Jou lippe en tong het my bedien soos jy alleen kan. Moedswillig het jy opgehou voor ek kon kom en gesê dat ek die oomblik vir ewig moet onthou. Wel, my sielsgenoot … ek onthou!

As jy nou naby aan my was, sou ek vir jou die reël uit Evita gesing het. “…you had your moments, you had some style …”. Maar dalk ook nie, want die reël kom uit die deel waar Evita begrawe word. Dankie dat jy my Evita was wat ek kon bemin. Ek sal jou altyd bemin. Solank ek onthou, sal jy en jou passie leef in my herinnering.

Jane, ek het my herinneringslaan-tog afgesluit deur oor die Mpenjati-rivier-brug te ry voor ek huis toe gedraai het. Ek kon ons ‘regte’ piekniekplek langs die rivier met ‘n piekniekmandjie, kombers – en vir jou – in die verte sien. Onthou jy? Jy het spesiaal ‘n rok gekoop om daardie dag aan te trek. Vir my! Het ek ooit dankie gesê vir daardie dag en hoe mooi jy gelyk het, my Jane? Net more gaan ek op my rugsteunlêers soek na die foto wat jy van ons geneem het, sodat ek beter kan onthou. Daardie rok! Daardie rok met sy miljoene blinkertjies wat so afgegee het en op alles bly vassit het. Ek het daardie rok gelief! In daardie rok se wye voue was my regterhand weggesteek terwyl ek jou tussen ander piekniekgangers gevinger het tot jy drie keer kom. Dit was baie moeiliker om my bultende broek uit die gesig van nuuskierige omstanders te hou nadat jy een keer te hard gekreun het. My beminde, daardie dag het ek nie omgegee oor wat ander dink nie.

Ja daardie rok … My motor het maande lank geblink met skitterende herinnering aan jou. Die ouens by die karwas het elke keer verskoning gevra omdat hulle nie al die blinkertjies binne kon uitkry nie. Heimlik het ek gehoop dat hulle nooit die laaste blinker sal verwyder nie.

Jane, ek is veilig by die huis en gaan vir oulaas op my balkon staan sodat ek jou kan onthou voor ek gaan slaap.

Ag my Jane, hoe verlang ek vanaand na jou! Ek wens ek kan jou woorde vanaand self glo wanneer ek jou groet met jou bekende “No Regrets!

YSMFFK

Ns. Jane, wanneer Nieu-Seeland vir jou te veel word: Ek het daai berghut gekoop waarvan ek jou vertel het. ‘n Berghut net vir my en jou.

 

 

 

One thought on “Is jy seksueel gefrustreerd? (finaal)

  • Willewill

    Hierdie is ‘n memento wat met soveel opregte gevoelens, wense, herinneringe en versugtinge geskryf is dat dit my tot hartseer gedwing het. Daardie soort hartseer wat gebeitel is in jou hart en nooit kan wegraak of vergaan nie.(ek’s seker die skrywer stem met my saam.)
    Ek wil my verstout om te sê dat vir my persoonlik is die Jane-saga een van die beste verhale wat ek nog op KBH gelees het. Die asemrowende seks daarin is volop en sensueel deur die skrywer vasgevang. Maar die intimiteit, die nabyheid aan en in mekaar is intens. Die buite raamwerk van hulle verhouding is so opreg en waar weergegee dat dit die inhoud gekomplimenteer het.
    Dankie, JouBok, jy’t iets met ons gedeel wat ons in die biblioteek van die Lewe moet bewaar.

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)