Her-rys soos ‘n Phoenix

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Geriatrix

Sit ou Johanna van die rolstoel en ek die aand op die stoep van die koshuis vir ouer persone.  Jy kan dit noem net wat jy wil, maar die feit bly bestaan dat dit ‘n omheinde gebied met hoë sekuriteit is waar mense ingekerker word wat effens verby die aftreejare is.

Ons het elkeen so ‘n ietsie in die hand teen die kwaai reën wat ons die afgelope tyd ervaar het.  Jy wonder natuurlik waar ons ‘n ietsie vir die reën kon kry?  Die Maandag toe die pres aankondig dat hy die ou volkie wil toespreek, het ons almal links en regs begin reël.  Gelukkig is die ‘medisynedepot’ net ‘n klein entjie straataf van die koshuis en die afleweringsmanne weet van die hekkie agter die kombuis waarvan Matrone nie bewus is nie.  Hier kort voor tien die Dinsdag is die eerste aflewerings gedoen en dit het aangehou tot laat die aand.

Sit ou Johanna en ek nog en tob oor wat ons gaan doen in verband met die ander plesiertjie in die lewe; die paar ou mans wat saam met ons hier woon, probeer hulle bes, maar hier is net te veel weduwees en hulle vrek so die een na die ander van uitputting.  Juis gister weer twee ingespit.

“My kragtie tant Anna, ek soek die hele plek deur na tante.”  Dit is nou Beatrix, my halfsuster se dogter; of altans dit is soos ek dit verstaan.  My Pa het Lord Louis Mountbatten se raad aan sy kleinneef, prins Charles van ‘Go forth, sow your wild oats as long as you want and then settle down and marry a decent lady’ baie letterlik opgeneem!  Hy het wel die decent lady (my ma) getrou, maar net doodeenvoudig voortgegaan om die wilde hawer te saai.  Uit die aard van sy werk het hy op baie plekke in die land gekom en dan onvermydelik sy merk daar gelaat.  Beatrix het my eendag vertel dat sy van minstens sewe ander seuns en dogters weet.  Dit pla my niks, my pa en ek het nie ‘n baie goeie verhouding gehad nie – ek was nie eens op sy begrafnis nie; laat staan nog soek na halfbroers en -susters van my!

Kan nie meer onthou hoe Beatrix in my lewe gekom het nie, maar sy kom kuier redelik dikwels.  Ek kyk haar so in ‘n dowwe lig van die stoeplamp; hierdie meisie gloei behoorlik van binne en sy het omtrent ‘n permanente glimlag op haar gesig.  “Jong, jy lyk vir my soos ‘n meisie wat gereëld iets te knippe kry!”

“Nou hoe bedoel tant Anna nou?”

Kyk, ek is seker een van die min seksdeskundiges in die land en ek kan onmiddellik sien as ‘n meisie gereeld geeet word en ook self eet; hulle het mos ‘n glans om hulle.  Ek weet dat Beatrix lank gelede ‘n mannetjie gehad het wat saam met haar gebly het, maar hy is lank terug in ‘n ongeluk dood – mens kon dit op haar gesig sien, min tekens van geluk en daardie spesiale gloed wat gereeld spyker jou gee.

“Jy lyk soos ‘n meisie wat minstens elke week of dalk nog meer gespyker word en dan nog behoorlik ook.”  Sy ontken eers alles maar Johanna van die rolstoel was mos ‘n verpleegster by 1 Mil en sy het baie goed geweet wanneer die jong verpleegsters meer as noodsaaklike mediese dienste aan die soldate verleen het.

Tussen ons twee se ondervraging kom sy naderhand met die sak patats na vore.  Sy was by ‘n familiefunksie op die naburige dorp en daar het sy en ‘n ouerige man aan die gesels geraak.  Naderhand het hy haar begin vry; soos sy sê: “Hy het my gevry soos ek nog nooit in lewe gevry is nie!  Hy het ooral gevat en gevoel en my selfs gevinger, maar hy het nooit sy voël uitgehaal nie.  By die werk het ek van die ou balie vertel en ook dat hy basies dieselfde tipe werk as ek doen.  Lang storie kort, ons het hom gaan haal en nou help hy ons deeltyds met die werk en sien dan ook na die seksbehoeftes van die groep dames om.  Die ou het gesukkel met erektiele disfunksie en een van die dames in die groep se broer het gehoor van ‘n dokter in Duitsland wat hom kon help.  Hy en Jose is toe oor Duitsland toe en vandaar gaan dit klopdisselboom met hom en ons.  Al wat hy nie meer kan doen nie is om sperm te skiet.”

Johanna dink dat ons dalk moet hoor of ons die ou vir ‘n paar dae kan leen.  Beatrix stem toe saam en reël dat die ou oor ‘n week sal kom inklok, voorlopig net vir my en Johanna van die rolstoel.  Johanna wat al die truuks in die boek ken omdat sy haar hele lewe in die weermag was, onderneem om ‘n veilige slaap- en spykerplek te kry.

So goed soos haar woord stop Beatrix en een van haar kollegas so ‘n week later by ons koshuis.  Agter in die kar sit ‘n middeljarige man.  Hy wil vir my bekend lyk, maar dan ook nie weer nie.  Sy sê sy naam, maar iets klink nie reg nie – die naam wat sy sê, is Jan, maar hy gebruik glo ook die naam Geriatrix, waarvoor weet sy nie.  Die bliksem wat hier voor my staan, het ek baie jare gelede in die Kaap geken en toe het hy in die middel van ‘n naaisessie opgestaan en net verdwyn; tot so ‘n paar maande gelede toe die verpleegsters hom op ‘n trollie uitgestoot en sy hele lyf toe onder ‘n laken – soos wat hulle taamlik dikwels van die ex-inwoners na die lykhuis toe vat.

Ek kyk weer, en weer en dan na Johanna, want sy het ook sy lyk op die trollie gesien.  Sy word so wit soos ‘n laken en dan praat ons al twee tegelyk:  “Wie de bliksem is jy?  Wat doen jy hier?  Ons het gedink jy is dood!”

Die ou staar ons so half verbaas aan, hy staar my aan asof hy ‘n spook gesien het.  Sy oë fokus so in en uit, dan val sy bek oop en hy sê-vra:  “Is dit jy, Anna?  Ek het jou stem herken, maar ek was nie seker nie, want dit is darem al ‘n hele klompie jare dat ons mekaar laas gesien het.  En, ja ek was amper dood, toe die mense by die lykhuis my begin was, het ek gevoel of uit ‘n helse diep slaap wakker word.  Hulle is met my hospitaal toe en daar het die dokter vasgestel dat ek een of ander tipe angsaanval gehad het wat tot skyndood lei.  Blykbaar is dit baie raar en die dokters het ‘n hele reeks toetse en ondersoeke gedoen voor hulle my huis toe gestuur het.”

Daar het ek vir Beatrix ontmoet en ek woon nou saam met so sewe of agt jong dames.  Hulle was so gaaf om my vir behandeling Duitsland toe te stuur en nou is ek weer so reg soos ‘n roer!”

“Nou dit is fokken goed dat jy weer so reg soos ‘n roer is, want ek weet nie of jy kan onthou nie, maar die laaste keer wat ons mekaar gesien het, het in jy die middel van ‘n moerse naaisessie opgestaan en net weggeloop, jy sal daardie joppie nou moet klaarmaak!”

Hy wou nog iets sê oor my destydse misbruik van drank en dwelms, maar Johanna gryp hom aan sy voël en trek hom so agter die rolstoel aan na die plekkie wat sy voorberei het, Beatrix en haar maatjie tou ook agterna, want hulle het geen benul van wat hier aan die gang is nie.  Beatrix het my later vertel dat sy en haar maatjies die ou se storie met my in Kaap uit hom uitgeryg het en hy moet net baie mooi verduidelik wat alles gebeur het.

Soos ek agter die prosessie aantou, begin ek so lank klere losmaak en uittrek.  Beatrix en haar maatjie laat nie op hulle wag nie en begin sommer ou Jan, of soos hy self voorstel, Geriatrix se klere ook uittrek.

In die kamer vly ek myself op die bed neer en kyk hoe die ander hom poedelkaal uittrek; enige twyfel wat ek nog gehad het, het soos mis voor die son verdwyn toe ek sy piel sien; nog net so groot soos toe ek dit eerste keer leer ken het.  Ja wragtag, hierdie is die donner wat my in die middel van klimaks verlaat het.  Hy gaan nou klaarmaak wat hy lank terug gelos het en dit sommer met rente ook!

Die ou wil nog weer sy voorspelspeletjies uithaal,, maar ek is meer as reg vir hom.  Johanna gee die botteltjie KY jellie aan – ek weet mos teen die tyd dat my doos nie meer so sag en soepel soos in die jare van my jeug is nie.  Bietjie smering help hom om makliker in te kom en dit voorkom ook dat die wande van my doos seerkry of skeur.  Mens kan nooit te versigtig wees nie.

Ek kan sien die ou is nie meer so rats soos in die ou dae nie en hy sukkel effens om op die hoë hospitaalbed te kom wat Johanna uit die siekeboeg georganiseer het.  Eers bo is sy voël sommer mooi regop; anders as die ou slap piele van die een of twee mans wat nog dink hulle kan naai.  Beatrix sien ek kyk en verduidelik dat dit die behandeling in Duitsland is wat sulke goeie gevolge het.

Hy rig sy voël op die ingang van my poes en sit hom so liggies in om net dan weer uit te trek.  Die ou vetter hou so aan en gebruik selfs sy voël om my klit te stimuleer.  Vir Johanna is dit nou eens te veel en sonder seremonie staan sy uit haar rolstoel op en stamp Jan (of dan Geriatrix soos hy glo verkies) se voël in my in.  Dit voel soos nou die dag toe ek laas hierdie voël in my gehad het.  Ek weet party mense sal sê ek lieg; ek het al baie piele in my gehad en ek is daarvan oortuig dat elkeen uniek is en ook so die aksie binne-in jou.  Ek kon onmiddellik voel dat hierdie die ou van vroeër in die Kaap is wat my naai.

Hy het nie veel gesê nie behalwe om oor my hangpramme te kla!  Wie de hel is hy om kommentaar oor my hangpramme te lewer.  Om nog verder sout in die wond te vryf, haal Maatjie haar 36B’s uit – nou net om te wys.  Ek sê toe vir Maatjie:  “Hulle is pragtig, en jy doen reg om hulle in die bra te hou, ek het nog al die jare sonder ‘n bra geloop en kyk nou watse kommentaar die ou drol lewer.”  Johanna het toe ook sommer die 36B’s met die hand geweeg en sy wou nog verder gaan toe Beatrix hulle daarop wys dat die sessie eintlik vir tante Anna gereël is.

Die ou het toe (met saamgestelde) rente klaar gemaak wat hy so lank terug in die Kaap halfpad gelos het.  Ek het ‘n paar keer gekom en terwyl ek vir hom wag om te kom, verduidelik Beatrix dat die saadskietery nou die een ding is wat die Duitse dokter nie kon regkry nie.  Toe laat ek hom maar afklim.

[Jan Pielewiet, met die ouer vryers is dit nie ‘n geval van opklim, ry en slaap nie; nee, dit is o—-p k-l-im, r—y (soos teen die marsjeerpas van die Franse Vreemdelingelegioen; hulle loop mos heel agter in die parade omdat hulle marsjeerpas baie stadiger as die ander soldate syne is) en dan, met moeite en dikwels hulp afklim en dan hopelik slaap.]

Die ou bliksem dink nog hy gaan so ‘n stukkie rus, maar Johanna het ander planne.  Teen die tyd het sy al haar klere uit en sy lê op die bed met haar bene wyd oop.  “Kom jou ou drol, Anna het my baie van jou vertel en Beatrix hulle ook, so nou moet jy uithaal en wys.  Dit is nou my beurt.”

Die ou moes toe vir Johanna ook spyker en spyker tot sy ook met ‘n gejuig gekom het – so erg dat die siekeboeg se personeel kom kyk het wat gebeur.  Gelukkig het Beatrix nog al haar klere aangehad en sy kon hulle kalmeer.

Beatrix en haar maatjie is later terug huis toe met die belofte dat hulle die ou oor so vier dae sal kom haal.

Johanna en ek het die ou man regtig geniet; dit het ons gemoed ook goed gedoen, tot so ‘n mate dat Matrone my een oggend in die gang voorgekeer het en sê:  “As ek nie beter geweet het nie, sou ek dink dat jy nou weer ‘n jong meisie is wat minstens twee keer per dag genaai word.”  Niks gesê nie, net geglimlag en aangestap.

Johanna het ook nie agter gebly nie en toe die meisies hulle ou balie kom haal, het sy met twee krukke oor die weg gekom – die rolstoel staan nou in haar kamer geparkeer.

Ons het swaar afskeid geneem, maar die meisies het belowe om hom meer dikwels te bring.  Dit was dan ook so en van die ander het begin lont ruik (een sê vir my sy het laas op haar wittebrood die muskusreuk van seks geruik wat so om ons twee gehang het.)

Toe Jan weer kom kuier wou van die ander inwoners ook deelneem – hy was opgewonde hieroor, maar moes ongelukkig weens sy verpligtinge met sy groep dames die uitnodigings van die hand wys.  Gelukkig het Maria, wie se voorgeslagte uit Mosambiek gevlug het die keer saam gekom en toe sy van die predikament hoor, het sy voorgestel dat haar broer, Jose wat ook saam was Duitsland toe kan kom uithelp, want hy het nie so ‘n groot span nie.

Nou hou Jan vir my en Johanna van die krukke besig terwyl Jose sy deel vir die ander inwoners doen.  Ons het toe ook besluit dat aangesien die ou nou weer amper soos ‘n jong man kan naai en ook sommer jonk lyk, hy nie meer soos ‘n ou verskrompelde ou man lyk nie en dat ons twee in elk geval hom van nou af eerder Phoenix sal noem.

Ek is seker Matrone weet, of vermoed minstens iets, want in geen jare het sy die vroulike inwoners van ‘n koshuis vir senior burgers so gesien glimlag en huppel nie.

Een keer ek toe vir Jan vra wat destyds die angsaanval veroorsaak het wat tot sy ampere voortydige begrafnis gelei het.  Hy sê toe dat hy die aand na U Eie Keuse op RSG geluister het en die omroeprer toe Digter en Boer speel.  Hy het toe aan ons sessies in die Kaap gedink en so jags geword dat hy daar en dan begin draad trek het; toe hy op die punt was om te kom, het hy besef dat hy nooit daardie laaste keer klaar gemaak het nie en nou is daar geen kans meer dat hy Anna kan naai nie!

5 thoughts on “Her-rys soos ‘n Phoenix

  • Geriatrix, welgedaan ou vriend. Sien die ou tannies baie so by die oute huis opi dorp…..

    Reply
  • Geriatrix

    Dankie manne, ek is bly dat julle darem die stories geniet. Nog nooit daaraan gedink dat iemand soos Jan Spies (lui die naam Jan nie dalk ‘n klokkie nie?) of Tolla so ‘n storie sou vertel.

    Reply
    • Ek sou nie weet nie, maar die trane sou geloop het.

      Reply
  • Sit ek hier met ‘n groot glimlag op my gesig en ek prentjie die hele gedoente so in my geestes oog….

    Nou verbeel jou verder ou Tolla of Jan Spies vertel die storie om ‘n kampvuur ….!!!

    Reply
  • Heehehehehe lekker storie!!

    Reply

Leave a Reply to Geriatrix Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)