
Hekelwerk met gemiste steke (6)
deur Tiptop
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Toe hy by die vulstasie verbyry, gaan sy gedagtes onwillekeurig na die tyd nadat hy van Londen teruggekom het.
Tommie dink daaraan hoe hy vir die eerste paar maande by sy ouers in die Vrystaat moes plak.
Lus vir vroulike geselskap, besluit hy om op die internet geselskap te soek. So ontmoet hy vir Liz. Toevallig is sy ‘n geskeide mamma in sy tuisdorp.
Hul eerste afspraak is Vrydagmiddag by ‘n koffiewinkel. Soos ordentlike mense wil albei dit nie met ‘n eerste ontmoeting oordoen nie en elkeen keer na die koffie na sy eie huis terug.
Saterdagaand bel hy vir Liz. Hy verneem na haar doen en late. Sy is tuis by haar woonstel, aangrensend aan haar ouers se woning, sê sy. Sy is besig om haar kleuters te versorg. Maar hy kan gerus oorkom, nooi sy hom.
Gou-gou is Tommie op pad na Liz se woning. So tussendeur kinders kos gee en hulle regmaak vir die bed, kuier die twee al geselsende. Nie te laat nie, is beide kinders in hul bedjies en in droomland. In die kombuis vra Liz hoekom ‘n hubare man in sy 30’s nog nie getroud is nie. Is hy dalk gay? probeer sy uitvis.
Om haar te antwoord, tree Tommie vorentoe en gee haar ‘n lang, vurige soen. Na ‘n wyle verbreek hy die soen en vra: “Sal dít jou antwoord?”
Met koffie in die hand gaan sit hulle op die sagte leerbank. Hulle vry heerlik. Tommie betas Liz se borste oor haar hemp. Hy probeer haar hemp uittrek, maar sy weier. Dan vryf hy haar koekie oor haar romp, wat hy diep tussen haar bene ingedruk het. Hy wonder hoekom hy dit so omslagtig moet doen en begin haar romp se ritssluiter aftrek. Liz staan op en trek self die romp af. Sy trek ook haar broekie uit.
Na vele vertroeteling met sy mond en vingers, met Liz wat goed nat geword het en hy wat ‘n stywe ontwikkel het wat vir niks skrik nie, lê hulle later op die mat. Hy sit sy been oor haar en maak hom tussen haar oopgaande bene tuis. Blitsig is sy piel in haar en begin hy haar naai. So tussen die spykery deur wonder hy hoekom hy nie haar hemp kon uitgetrek kry nie. Sy het volstrek geweier dat die kledingstuk haar bolyf verlaat!
Gou het hy, wat Tommie is, geleer dat al wat Liz soek is piel – oggend, middag en aand. En sommer vir tee en poeding ook. Tommie leer gou Liz is nie bang vir ‘n groot Boerepiel nie. Sy het sy 19 cm sommer gou in haar genotgrot laat verdwyn.
Tommie noem eendag versigtig teenoor Liz dat hy nie so baie van hare op ‘n poesie hou nie. Daai selfde dag ontvang hy ‘n e-pos met ‘n foto van ‘n gladgeskeerde koekie! Dis nou mos diens! dink hy.
Liz nooi hom eendag om saam met haar te gaan dans. Hy wens sy wil hom eerder net nooi vir ‘n naai – dis minder voorgee. Teensinnig gaan dans hy egter die Saterdagaand saam met Liz en haar vriendinne. Die een vriendin hou baie van hom. Sy laat hom gou verstaan dat sy hom met ‘n ope poesie sal ontvang! Tommie voel gevlei.
Na die dans dring Liz aan om te gaan kyk na ‘n eiendom van Tommie wat leegstaan op die dorp. Daai nag word daar in elke vertrek van die eiendom gespyker! Tommie vra haar of sy al anale seks probeer het. Sy het, maar het nie baie daarvan gehou nie, sê sy. Maar as hy wil probeer, sal sy dit toelaat. Al wat Tommie kan onthou, is dat sonder glymiddel holnaai glad nie werk nie!
Met hul volgende ontmoeting gaan tel Tommie vir Liz op met sy pa se bakkie. Hulle is op pad na ‘n restaurant. Liz is heel geheimsinnig. Sy vertel sy het ‘n groot verrassing vir hom. Voor die bakkie die volgende hoek bereik, het Liz Tommie se hand onder haar romp ingedruk. Sy laat hom die prieming aan haar klit voel. Hy voel dis ‘n ringetjie.
“Saggies vat,” sê sy, “dis nog ‘n bietjie seer.”
Die bakkie verander van rigting. Tommie ry na die Vrystaatse weergawe van Lovers Corner. Dis op ‘n hoogtetjie wat uitkyk oor die dorpie se liggies.
Op die bultjie parker hy die bakkie en klim uit. Liz skuif na die bestuurderskant. Hy lig haar romp hoog op, maar sy sê: “Nee.”
Sy trek self al haar klere uit. Jackpot! Liz sit poedelnakend in die bakkie!
Gou is Tommie se klere ook uit. Hy rol ‘n kondoom af oor sy piel. Versigtig dat hy haar nie seermaak nie, penetreer hy Liz se gladgeskeerde, vars gepriemde poes. Hy beleef sensasies wat hy nog nooit beleef het nie!
Êrens kom Tommie agter dat die kondoom geskeur het. Hy besluit fok dit – ek naai nou! Bitter gou stoot Tommie dik wit spermstrale diep in Liz se genotgrot in. Hy het nog nooit so vinnig ‘n klimaks bereik nie. Later die aand voer hulle nog vele matrasgimnastiek-toertjies op haar bed uit. Hy is uiters versigtig dat hy haar nie haar gepriemde klit seermaak nie. Want ‘n vrou met ‘n seer poes gaan nie baie aangename herinneringe aan jou hê nie!
Hier was ‘n paar steke baie goed uitgevoer, sê Tommie vir homself toe hy die liggies van Harrismith nader. Behalwe die omslagtigheid van kinderversorging kan hy baie ure saam met Liz gespandeer het. Maar uiteindelik was hul verhouding ook maar iets van die verlede.
(Lees volgende episode HIER)