Groentjies: Publieke plekke
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Die eerste strale van die winterson skyn die kamervenster binne. Karlien lê met haar kop genestel in die vou van Gawie se arm. Haar linkerarm op sy bors en haar linkerbeen oor sy regterbeen gevou maak sy haar oë oop. Sy kan nie glo dat ‘n paar dae gelede het sy en Gawie mekaar net van ‘n afstand bewonder en nou lê hulle albei naak in haar bed in mekaar se arms.
‘n Glimlag verskyn op haar lippe. In die paar dae het hulle twee mekaar se lywe leer ken en hulle reinheid verloor en soveel keer seks gemaak dat sy opgehou tel het. Sy kon nie vir ‘n beter seksmaat gevra het as Gawie nie. Sy bloos net om daaraan te dink wat hy al alles met haar lyf aangevang het. Al die sensasies wat hy haar laat ervaar het. Onbegryplike intense orgasmes wat sy beleef het. Die ergste is, dit het nog nie opgehou nie. Hulle twee het nou eers begin beleef watse lyflike genot hulle mekaar kan laat ervaar. Nooit het sy gedink dat seks so ’n wonderlike ervaring kan wees nie.
Karlien streel met haar hand oor Gawie se bors en oor sy skouers en oor sy tepels.
‘n Kreuntjie glip uit sy mond. Haar hand gly met sirkel bewegings oor sy klipharde maagspiere. Sy skuif haar linker been verder oor hom sodat haar bobeen oor sy manlikheid gly. Sy voel hoe sy piel onder haar been stadig al stywer word.
Gawie maak sy oë oop. “Karlien?”
“Um,” uiter sy maar hou nie op met wat sy besig is om te doen nie.
“As jy begin met ‘n ding moet jy bereid wees om dit te voltooi.”
Sy giggel. “Jy weet seker nou al dat ek klaarmaak wat ek begin.”
“Hoe het jy ons eerste eksperimentering met die seksposisies gevind?” vra Gawie belangstellend.
“Ek het dit geniet om ander maniere, of posisies te probeer.”
“Die wat ons probeer het, hoe het jy dit ervaar? Is daar een wat jy verkies of een wat jy nie aangenaam gevind het nie?”
“Al drie wat ons probeer het is lekker.” Sy giggel effens verleë. “Die een wat ek bo-op jou gesit het het my laat voel of ek meer bydra tot die daad. Veral omdat ek dan meer beheer het oor ons aksies. Hoe diep jy in my is en ook die spoed wat ons beweeg. Dit was lekker om die posisie van jou piel binne my te kan beheer. As ek meer sensasie soek probeer ek jou pielkop kry dat dit my G-kol stimuleer.”
Gawie lag. “Lyk my jy verkies om my soos ‘n perd te ry. Om beheer oor te neem.”
“Hou jy nie daarvan nie? Is ek orig om dit so te wil doen?” vra sy bekommerd dat hy gaan dink sy is te sletterig.
“Nee, ek hou daarvan dat jy ook soms die aksies beheer, maar nie elke keer nie. Ek wil ook soms in beheer wees.”
“So jy het nie ‘n probleem ek as ek soms in beheer wil wees nie?” sê-vra sy verlig.
“Nee,” hy grinnik. “Ek dink dit is erg sexy en eroties. Ons albei moet die seks geniet. Dit maak nie saak wie is in beheer en wie nie. Ek wil jou graag bevredig en jy vir my. Dit is tog waaroor dit gaan. Seks is tussen twee mense, nie net een nie. Die genot daarvan is nie net vir een party nie, want dan is dit nie meer seks nie.”
Karlien voel dat haar begeerte na intimiteit weer ingeskop het. “Kom ons kyk weer na ons aksies wat jy opgeneem het,” stel sy voor.
“Oukei.” Gawie is ook nie links nie, kry sy skootrekenaar in die hande. Hy het reeds die video’s opgelaai op sy skootrekenaar.
Hulle gaan sit langs mekaar met hulle rûe teen die kopstuk van die bed. Die video wat Gawie opgeneem het terwyl hulle naai begin draai. Of eintlik toe sy hom genaai het. Sy bo-op hom met sy piel binne haar. Hulle kyk hoe sy hom ry en haar koeklippe op en af oor sy harde piel beweeg. Hoe sy piel in haar op verdwyn en dan amper weer heeltemal verskyn, net met sy kop nog in haar. Ook die res van die aksies as sy heen en weer, en vorentoe en agtertoe beweeg op hom met hom binne-in haar.
Terwyl hulle na hulle eie pornofliek kyk waar hulle twee die karakters is, vind haar hand sy stywe piel en syne haar nat koekie. Omdat hulle reeds naak is, is daar geen kledingstuk in die pad nie.
Karlien kreun en wriemel haar heupe en hy beweeg op en af saam met die beweging van haar hand oor sy piel. Hulle loer na mekaar en hulle lippe ontmoet. Terwyl hulle mekaar vurig soen, gaan hulle hande voort om die ander een se seks te liefkoos. Na ‘n ruk is hy stokstyf en sy sopnat.
Karlien lig haar op en gaan staan wydsbeen oor Gawie se bene terwyl hy nog met sy rug teen die kopstuk sit. Sy sit haar arms om sy nek en sy begin hom weer te soen. Hulle tonge doen die binnensmondse liefdesdans. Sy begin om vorentoe en agtertoe met haar nat koekie oor sy harde piel te beweeg. Gawie kreun en neem ‘n tiet van haar in een van sy hande en brei hulle saggies. Dan sit hy een vir een tepel in sy mond en suig dit.
Skielik hou Karlien op wat sy doen. “Hoekom neem ons nie weer ons aksies af nie?”
Na ‘n ruk het hy sy foon staande gemaak op die een bedkassie en sy hare op die ander bedkassie. Hulle fone begin afneem en hulle neem weer hulle posisies op die bed in. Hy sit met sy rug teen die kopstuk en sy gaan sit wydsbeen oor sy onder lyf en begin weer om met haar nat koekie heen en weer oor sy piel te skuur. Terwyl sy heen en weer oor sy stywe skag beweeg soen hy haar borsies en lek al om en om haar tepels. Na ‘n ruk is sy piel opgeswel soos ‘n pofadder wat ‘n prooi ingesluk het en haar liefdesnektar loop uit haar op sy maag en af tussen sy bene en oor sy sak.
Kort-kort kom daar kermgeluidjies uit Karlien se keel en hy kreun en steun so nou en dan. Karlien voel haar orgasme is naby. Sy lig haar onderlyf, skuif agter toe. Kry sy piel in haar een hand beet en sak af met haar kop en sit sy harde piel in haar mond en begin hom ritmies te suig. In en uit suig sy sy piel wat nog nat is van haar
liefdesnektar. Sy proe haarself. Gawie hyg, kreun en beweeg sy heupe ritmies op en af volgens haar suigaksies oor sy piel wat nou so hard is, as jy dit gaan buig gaan dit soos ‘n droë stok breek. Hy voel hoe hy naby sy afsluitingsfase kom.
“Karlien ….”
Dadelik weet sy dat hy naby is. Sy hou op om hom te suig. Kom orent en gaan sit weer wydsbeen oor sy heupe. Kry sy piel in een hand beet, rig sy piel op haar kern en sak stadig af oor sy harde piel tot dit heeltemal in haar op verdwyn.
“Hmmm, dit is so lekker as jy binne my is en my vul met jou lekker piel,” sê sy asemrig.
Toe begin sy hom stadig te ry, op-en-af, terwyl haar hande op sy skouers rus. Terwyl sy hom ritmies ry, streel sy hande oor haar borsies en met sy lippe en tong liefkoos hy haar verhewe tepels. Karlien beweeg haar heupe vorentoe en agtertoe, dan kante toe dan in sirkel bewegings. Die sensasies wat sy in haar genotgrot ondervind en hy oor sy piel, neem albei op ‘n rit van ekstase en euforie. Sy versnel haar pas en elke keer wat sy af beweeg, beweeg hy sy heupe op en hulle lywe ontmoet met klapgeluid en soos hulle in en uit mekaar beweeg maak dit suiggeluide.
Karlien versnel haar pas en Gawie se hande is nou op haar heupe waarmee hy haar help met die op en af bewegings. Alhoewel dit winter is, is albei nou al nat van die sweet en waar hulle gekoppel is is dit ook sopnat. Terwyl hulle mekaar naai neem die selfone hulle erotiese aksies af vir ‘n latere kykweer.
‘n Rukkie later gil Karlien: “Ek gaan koommm,”
“Kom, Karlien …. ek is saam met jou.” Antwoord hy hees.
Karlien se bene klap oop en toe. Haar rug trek krom, haar boudspiere trek saam. Gawie voel hoe haar poesspiere om sy piel saampers. Spasma na spasma spoel deur Karlien. Gawie se hele lyf trek saam soos iemand wat ‘n kramp kry. Sy boud spiere span styf, sy rug trek hol en hy lug sy heupe met ‘n kreun op en stamp sy piel
diep in haar in.
Karlien gil: “Ahaaaa …..ooooeee!” en val vorentoe teen Gawie se lyf. “Gawieee!”
Sy en hy val saam die afgrond van genot af, en af, en af. ‘n Paar keer ruk Karlien se lyf van die naskokke van haar orgasmes.
“Karlien,” kreun Gawie in haar nek terwyl hy haar in sy arms vashou. Karlien verbaas hom elke dag. Nooit kon hy droom dat sy so ‘n warmbloedige meisie sal wees en hom soveel genot sal kan verskaf nie. Die meisie wat almal gedink het is eng en preuts.
Heelwat later sit hulle op die bed en kyk na die opnames van hulle seksuele aktiwiteite. Hulle geniet hulle eie pornofliek.
“Ek dink ons moet meermale ons seksmaak opneem,” stel Karlien voor.
“Is jy ernstig?” vra Gawie met ongeloof. Karlien wil hulle naai afneem vir ‘n kykweer.
Karlien bloos. “Dink jy ek is orig?” vra sy benoud.
Gawie lag. “Nee, Karlien, jy is nie orig nie, net nuuskierig. Jy wil nie net voel nie, jy wil sien ook. Ek het glad nie verwag dat jy daarvan sal hou om jouself te sien hierdie dinge doen nie. Om te sien hoe ons naai nie.”
“Is dit abnormaal om so te wees?” vra sy bekommerd.
“Nee, ek sal nie sê dit is abnormaal nie. Eerder nie iets wat elke meisie sal doen nie. Of eintlik dink het nie iets wat alle meisies sal erken hulle hou van om na te kyk nie.”
Skaam rol sy ‘n haarlok tussen haar vingers. “So jy reken dit is oukei as ons soms dit afneem.”
“As jy wil en nie ‘n beswaar het nie, het ek ook nie.” Hy grinnik. “Ek dink dan moet ons van daardie selfoon standers kry dat ons dit ordentlik kan afneem en ons nie nodig het om die fone vas te hou nie. Dan het ons darem albei ons hande om aanmekaar te bevoel en jy weet wat.”
Karlien giggel ondeund. “Waar kan ons van die standers kry.”
“Kom ons stort en trek aan dan gaan kyk ons of ons by die Mall dit kan kry.” Stel hy voor.
Sy spring op en huppel badkamer toe en hy kan net met bewondering na haar mooi ronde boudjies staar. By die deur draai sy om en knipoog. “Kom jy?”
Hy laat hom definitief nie twee keer nooi nie. ‘n Stort saam met haar is altyd ‘n lekker. Om sy hande oor haar lieflike kurwes te gly is ‘n belewenis alleen.
Later laai hulle opgewonde twee driepootstanders met ringligte vir selfone in Gawie se motor. Albei kan nie wag om dit te gaan toets met hulle volgende sessies by die huis nie. Karlien verwag dat hulle nou reguit weer huis toe gaan.
Gawie sit sy arms op Karlien se heupe. “Nou gaan ons na klerewinkels.”
“Wat gaan ons daar maak? Het jy klere nodig?”
Hy haal diep asem. “Karlien … uhm …” Hy wil nie dat sy dit negatief moet opneem nie. “Karlien, jy is so ‘n mooi en sexy meisie, maar jy steek dit weg onder jou sakkerige klere.”
“Wat bedoel jy?” vra sy effens gekrenk.
“Jy dra nie klere wat jou mooi figuur tentoonstel nie.” Hy dink nie sy woordkeuse het dit reg uitgedruk nie.
Karlien bloos. “Wil jy dat ek klere moet dra wat my lyf ontbloot?” vra sy nog vies.
Hy sug. Hy wil so graag dat sy nie so outyds moet lyk nie. “Nee, Karlien. Ek wil net dat jy bietjie meer modern klere dra. Klere wat nie so los op jou sit nie. Dit lyk nie vir my of jy dit besef nie, maar jy het ‘n ongelooflike mooi lyf. Ek is seker daar is baie ander meisies wat jaloers sal wees op jou lyf.”
Sy weet nie of sy dit as ‘n kompliment moet aanvaar nie. Gawie is altyd eerlik met haar en die afgelope paar dae is dit duidelik dat hy haar liggaam begeer en bekoorlik vind. “Nou wat het jy ingedagte?”
“Iets soos ‘n Jean wat ‘n bietjie stywer aan jou lyf pas en ‘n mooi toppie of twee.”
Hy wil sê onderklere ook, maar hy wil nie te voorbarig wees nie.
Sy sit haar arms liefderik om sy nek. “Dink jy regtig ek het ‘n mooi lyf?”
“Jy het ‘n ongelooflike sexy lyf, Karlien. Ek het altyd geweet jy is mooi, maar die eerste keer toe ek my oë op jou lyf gelê het, het dit my asem weggeslaan.”
Sy soen hom. “Oukei,” stem sy in. Sy wou nog altyd meer sexy aantrek, maar haar ouers sal ‘n oorval kry. Al wat sy net moet doen is om nie die sexy klere aan te trek as sy by haar ouers se huis is nie.
Hulle is in die damesafdeling van ‘n klerewinkel en Gawie kry haar om ‘n paar kledingstukke te gaan aanpas. ‘n Paar noupassende Jeans en mooi toppies. By die aantrekhokkies wil hy buite wag.
Karlien het hom aan die arm beet en trek hom saam. “Jy kom saam. Jy moet kyk of dit my ordentlik pas en of dit nie te gewaagd is nie.”
Gawie protesteer nie en gaan gewillig saam. ‘n Kans om na haar mooi rondings en kurwes te kyk laat hy nie verby gaan nie. Die aantrekhokkies het deure en nie net ‘n ou gordyntjie nie.
Toe Karlien die derde Jean aanpas en oor haar sexy boudjies aftrek en dit oor haar mooi bene laat afgly is Gawie al stokstyf. Toe is hy agter haar met sy hande op haar heupe en sy onderlyf teen haar sagte boudjies. Sy kan sy harde piel ten haar boude voel. Sy regterhand gly oor haar platmagie en onder haar broekie se rek in. Sy wysvinger glip tussen haar lippe in. Haar gleuf is klaar sopnat. Hy streel haar koekie op en af met sy vinger en oor haar klit. ‘n Kreungeluidjie glip uit haar keel. Na ‘n paar vinger bewegings deur haar koekie se gleuf draai hy haar om en sak op sy knieë voor haar neer. Sit sy vingers agter die broekie se rek in en trek dit af en dit val op haar enkels. Hy bêre sy gesig tussen haar bene. Net die nou al bekende reuk van haar koekie laat sy piel ongeduldig klop. Sy tong lek die binnelippe een vir een op en af. Druk sy tong by haar koek se ingang in en rol dit heen en weer. Sy uiter ‘n kermgeluidjie en druk haar vuis in haar mond om dit te probeer verdoof. Op beweeg sy tong tot by haar nou erekte klit en kielie dit met sy tong se punt. Karlien se heupe bewe. Terwyl sy tong verkillende beweging om haar klit doen het hy twee vingers by haar koek in wat hy uit en in beweeg. Met haar hande in sy hare, druk sy haar dosie
teen sy gesig vas.
“Gawie … ek wil jou binne my hê,” smeek sy.
Karlien trek sy kop weg. Laat hom orent kom. Maak sy broek se gordel los, maak die knoop los en trek sy ritssluiter af. Sy help hom om sy broek oor sy boude af te trek. Sy druk hom agtertoe dat hy op die bankie in die aantrekhokkie gaan sit. Sy draai om, kry sy piel in die een hand beet. Rig sy piel na haar poesie. Sak af en voel met
sy piel se kop tot dit by haar genotgrot se opening is. Dan sak sy stadig af oor sy klipharde skag. Gawie kreun en stoot sy heupe op om hom ten volle in haar op te stoot. Sy begin stadig op en af oor sy piel beweeg. Die aantrekhokkie het spieëls aan beide kante. Karlien kan hulle erotiese beweging in twee spieëls sien. Elkeen
van ander hoek af. Sy vind dit nogal eroties.
“Gawie, neem foto’s,” beveel sy hom.
Hy kry sy foon in die hande en oorhandig dit aan haar. “Neem jy, jy sit voor.”
Hy oorhandig dit vir haar en terwyl sy op en af oor sy piel beweeg neem sy ‘n paar foto’s en toe sit sy die video-opnemer aan. Terwyl sy ritmies op en af oor sy piel beweeg, is sy linkerhand op ‘n tiet en masseer hy ‘n tepel en sy regterhand is om haar lyf en sy vingers streel haar klit. Sy versnel haar pas. Met die op en af bewegings spring haar bril ook op en af op haar neus.
‘n Ruk later kreun sy saggies in sy oor. “Ek …. kom.”
Hy beweeg sy heupe op en af en sy vinger rol vinniger oor haar klit. Haar bene klap oop en toe en haar poeswande trek saam om sy harde piel wat diep binne-in haar is. Haar rug trek krom, haar mond val oop en kop val agteroor en sy bereik ‘n geweldige orgasme. Haar hand is oor haar mond om enige geluide te demp. Hy volg haar en
skiet sy saad in haar op. Toe hulle asems terug is, draai sy haar kop sywaarts en hy soen haar saggies.
“Dit was lekker.” Sy giggel. “En eroties so in ‘n aantrekhokkie.”
“Enige plek met jou is lekker en eroties.”
Sy sit haar hande oor haar gesig. “Dink jy iemand het ons gehoor?” vra sy skaam.
“So what. As hulle ons gehoor het. Hulle het geen bewyse nie.”
Karlien lag saggies. “Ek het bewyse,” en sy swaai die selfoon voor hom.
Hy haal sy sakdoek uit en gee dit vir haar om te keer dat hulle seksnektare nie by haar bene afloop nie. Na hulle weer skaflik geklee is gaan hulle al giggelend by die hokkie uit. ‘n Middeljarige dame wat die hokkies ingeloop kom loer hulle met weersin aan. Hulle betaal vir die klere wat sy gekies het. Hulle het so pas hulle eerste naai in
‘n publieke plek gehad.
Terwyl hulle die gang van die winkelsentrum afloop fluister sy vir Gawie. “Ek moet nou eers by ‘n toilet uitkom om ons nattigheid tussen my bene af te was.”
By die ruskamers gekom wil Gawie haar by die ingang van die damestoilette los, toe gryp sy hom aan die arm. Kyk heen en weer, sien niemand naby nie en trek hom saam met haar by die familie-toilet in. Gawie kan net glimlag. Weer verras Karlien hom.
Skaars binne begin sy haar Jean en haar nat broekie uittrek. Karlien gaan staan voor die wasbak. Spoel sy sakdoek uit en was tussen haar bene met die sakdoek. Gawie kan net met bewondering staar. Hy kan net nie haar mooi naakte lyf gewoond raak nie.
“Hou op staar en gee vir my van daardie papierhanddoeke aan,” beveel sy hom met ‘n breë glimlag.
Hy ruk homself reg en gryp ‘n paar papierhanddoeke en gee vir haar, maar sy oë kan hy nie van haar mooi boudjies en bene afhou nie. Sy beduie vir hom om die een sak met klere wat sy gekoop het aan te gee. Sy krap daarin en haal ‘n pakkie uit. Toe sy dit oop maak sien hy wat sy daar uithaal. Dit is pakkie met mooi sexy
kantbroekies van verskeie kleure. Sy haal ‘n bloue uit en trek dit oor haar mooi bene en oor haar mooi koekie en stywe boudjies.
Gawie keer haar toe sy weer haar Jean wil aantrek. Hy laat haar ‘n ent weg van hom staan en laat sy oë met bewondering oor haar onderlyf gly. “Flippit, Karlien, jy is ongelooflik sexy.”
Sy bloos. Nog nooit het sy geglo sy is sexy nie en komende van Gawie laat dit haar goed voel oor haarself. “Dankie, Gawie.”
Die volgende oomblik is hy by haar en sy hande begin streel oor haar heupe, boude, bene en oor haar maag en af tot op haar venusheuwel. Sy staan doodstil en laat hom begaan. Stadig beweeg sy handpalm oor haar nuwe kantbroekie en stop reg oor haar koekie. Karlien beweeg af met haar hand na die voorkant van sy broek en
voel die harde bult in sy broek.
“Is jy al weer reg vir die volgende sessie?” vra sy geamuseerd.
Tog voel sy trots dat haar lyf hom welgeval en hom nog elke keer ‘n harde meneer kan gee.
Gawie grinnik. “Fok, jy is so flippen sexy. As ek net na jou kyk roer dit my roer in my broek.”
“As jy lus is vir sports moet ek eers weer hierdie broekie uittrek. Ons kan nie my nuwe broekie nou vol lekker kom laat raak nie.”
Gawie laat nie op hom wag nie en gaan af op sy knieë, sit sy vingers agter die naat van die blou kantbroekie en trek dit stadig af en sit dit netjies eenkant neer op die blad. Druk haar bene uitmekaar. Toe bêre hy sy gesig tussen haar bene en sy tong glip tussen haar koeklippe in. Toe sy tong oor haar astrante geswelde klit beweeg kom daar kermgeluidjies by haar keel uit. Haar hande is in sy hare druk en sy kop is nader aan haar doos. ’n Rukkie later word haar bene lam en hy moet haar aan haar heupe regop hou. Dit gee hom minder beweegruimte. Hy het sy hand op haar heupe, lig haar op en sit haar op die blad langs die wasbak neer. Die eintlike doel van die blad is om babas se doeke daarop om te ruil. Maar nou het Gawie sy minnares daarop en daar gaan definitief nie doeke omgeruil word nie. Sy sit op die rand van die blad met haar voete op sy skouers terwyl hy weer haar lekker
liefdesvrug opeet. Hy lek eers haar binnelippe op en af en dan stadige sirkelbeweging daaroor. Dan begin hy haar klit terg. Al om die kante van haar klit. Toe die punt van sy tong oor haar klit gly, gil sy onaardse geluide.
“Sit hom in,” kerm Karlien. Dit is nou een ding van Gawie, hy weet hoe om haar gou
tot naby die afgrond te neem.
Hy tel haar van die blad af en laat haar buk met haar bolyf op die blad. Karlien haal haar bril af en sit dit eenkant op die blad neer. Vinnig het hy sy broek en onderbroek af, posisioneer hom agter haar. Streel sy piel se punt op en af haar nat koek. Dan vind hy die opening na plesier. Glip sy stywe piel in haar nat genotgrot in. Karlien kreun en begin vorentoe en agtertoe beweeg. Gou tel hulle mekaar se ritme op en hulle bewegings is gesinkroniseer. Met die bewegings skuur haar stywe tepels teen die blad. Gawie se een hand is op haar heup om haar vas te hou dat hy haar kop nie die muur tref nie. Sy ander hand is onder haar in en sy vingers stimuleer haar klit. ‘n Paar minute later trek haar rug krom en haar lyf trek saam. Met sy instoot slag, stamp sy hard terug en sy kom. Haar poeswande trek saam om sy piel. Hy pomp nog so paar keer en sy boude trek saam en hy voel hoe die kom van sy knaters af deur sy skag skiet tot binne in haar kanaal in. Sy rus met haar kop op haar arms wat bo-op die blad is en hy stut sy lyf se gewig met haar boude.
Toe hulle weer hulle asems terug het, staan hulle op en was hulleself. Karlien trek weer haar nuwe blou kantbroekie en nuwe stywe Jean.
“Wow! Die manne gaan nou nie hulle oë van jou kan afhou nie,” sê Gawie met bewondering.
“Ag! Jy is laf, Gawie,” sê sy ewe beskeie.
Gawie vryf oor sy maag. “Ek is erg honger. Kom ons gaan eet iets.”
Karlien giggel stout. “Dit is van te veel kafoefel dat jy so honger is.”
Hy slaan haar liggies op die boud. Hulle sluip by die familie-toilet uit en loop die gang van die winkelsentrum af. Hulle het net so entjie geloop toe gaan staan Gawie.
“Karlien! Het jy gesien hoe kyk die manne vir jou? Party ouens breek amper hulle nekke om vir jou te kyk.” Hy voel sommer jaloers.
“Ag, jy is laf. G’n ouens kyk vir my nie.” Nog nooit het mans twee keer na haar gekyk nie.
“Oukei, ek sal vir jou bewyse gee. Loop jy nou ‘n ent voor my uit en ek sal jou volg en die mans afneem wat hulle oë nie van jou kan afhou nie,” beveel hy haar.
Met moeite kry Gawie haar dat sy ‘n ent voor hom loop en hy neem al die mans af wat haar met bewondering beloer. Karlien probeer om net voor haar te kyk. Toe hy reken hy het genoeg bewyse ingesamel, draf hy tot by haar. Hulle gaan sit op een van die bankies en hy speel vir haar die video wat hy opgeneem het. Met verbasing
sien Karlien hoe mans na haar loer en staar en sommige kyk om as hulle verby haar geloop het om nog ‘n kyk na haar sexy lyf te kry.
“Flippit, Gawie. Wys my klere iets van my lyf wat verberg moes gewees het,” vra sy bekommerd.
“Nee, Karlien. Jy het ‘n mooi en sexy lyf wat mans bewonder. Jy het dit net altyd onder daai sakkerige klere wat jy gedra het weggesteek. Die Jean wat jy nou aan het aksentueer net jou mooi kurwes en mans waardeer en bewonder dit.”
Karlien weet nie of sy gevlei moet voel en of sy skaam moet wees nie. Dis iets nuuts vir haar. Mans het nooit eers twee keer na haar gekyk nie. Sy loop elke dag verby baie mans op die kampus en nie een het haar raak gesien nie. Die enigste een wat haar raak gesien het was Gawie.
Dit is al na een toe hulle gaan aansit by ‘n restaurant om iets te eet.
Terwyl hulle eet vra Karlien: “Gaan ons hierna huis toe?”
“Wil jy teruggaan huis toe?”
“Nie eintlik nie. Ons is die meeste van die tyd in die huis. Dit is lekker om ‘n bietjie uit te kom.”
“Terwyl ons hier is kan ons sommer gaan fliek,” stel hy voor.
“Oukei, dit is ‘n goeie idee.”
Gawie neem ‘n paar van die servette wat op die tafel is en laat Karlien dit in haar handsakkie sit. “Vir later,” sê hy met ‘n ondeunde laggie.
Na ete gaan bêre hulle die pakkies in die motor en sit af na waar die teaters is. Hulle koop twee kaartjies vir ‘n aksie fliek wat 15h00 begin. Die teater is nie baie vol nie en hulle gaan sit in die heel agterste ry van die linkerkantse se blok. ‘n Ou en ‘n meisie met blonde hare gaan sit in die heel agterste ry van die middelblok, nie te ver van hulle af nie.
Die fliek is so vyftien minute aan die gang en Gawie en Karlien loer na die twee in die middelblok wat aan die vry is. Hulle kyk na mekaar. Toe beweeg sy hand van haar bobeen tot tussen haar bene en vryf sy hand op en af oor haar jean. Haar hand beland voor op sy broek en sy vryf oor sy knop. ‘n Rukkie later maak Karlien haar Jean se knoop los en trek die rits af. Hy laat nie op hom wag nie en doen dieselfde met sy Jean. Sy hand glip by haar jean in en stryk liggies met sy vingers oor haar nuwe blou kantbroekie reg bo haar lekker gleuf. Haar hand boots syne na en beland op sy onderbroek. Sy vryf sy piel oor sy onderbroek. Dit kry lewe en begin styf word.
Nie lank nie en haar hand is onder sy onderbroek in en sy het sy skag beet. Haar handjie begin sy voorvel op en af trek. Hy kreun. Dadelik is sy hand onder haar kantbroekie in en sy middelvinger glip tussen haar buitelippe in en beland tussen haar binnelippe. Dit is redelik al klam daar. Liggies streel hy haar binnelippe en hoe langer hy aanhou hoe natter word haar gleuf. Sy piel is nou al kliphard deur haar handjies wat saggies oor sy skag beweeg. Kort-kort vryf sy haar duim oor sy glanskop. Hulle probeer om hulle steune en kreune gedemp te hou. Gelukkig is daar nie fliekgangers wat naby hulle sit nie. Die naaste is die paartjie wat mekaar se tonge opsuig in die middelblok.
Karlien is nou al sopnat. Gawie het nou al twee vingers in haar genotgrot in en terwyl hy haar met sy twee vingers naai, rol hy sy duim saggies oor haar stywe klit. Kermgeluidjies ontsnap haar keel. Gelukkig is daar ‘n aksie toneel waar daar opmekaar geskiet word. ‘n Rukkie later besluit Gawie dit is tyd om die kafoefel verder te neem. Hy vat haar hand weg van sy piel. Gaan kniel voor haar stoel. Trek haar jean af tot op haar enkels en daarna haar kantbroekie. Toe tel hy haar bene op en steek sy kop tussen haar bene in. Haar bene hang nou oor sy skouers met haar enkels met die Jean nog om hulle op sy rug. Hy sit sy hande op haar heupe trek haar
tot op die punt van haar sitplek. Nou is sy gesig reg voor die kern van haar vrouwees wat nou al sopnat is. Hy leun vorentoe en druk sy tong tussen haar binnelippe in en begin haar koekie te eet. Sy uiter ‘n klein gilletjie. Die fliek is nou op ‘n stadium waar karre jaag en die geknal van vuurwapens. Die geluide van die fliek verdoof die kreune en gille wat Karlien maak. Sy tong beweeg op en hy terg haar geswelde knoppie. Terwyl sy tong om haar klit rond rol, naai hy haar met twee vingers.
Nie lank nie en Karlien gryp hom aan die hare. “Ek … gaan … kom,” fluister sy vir hom.
Gawie versnel sy pas. Hy krom sy vingers binne haar om nader aan haar sensitiewe kol te kom sodat hy dit kan stimuleer en suig hy haar klit. ‘n Paar sekondes later trek haar rug krom, sy lig haar heupe. ‘n Orgasme tref haar en haar hele lyf bewe soos golf na golf ekstases deur haar rol. Sy gil van lekkerte. Niemand, behalwe Gawie, kan haar hoor bo die geluide van die aksies van die fliek nie. Die stoel wat sy op sit het ‘n nat kol waar haar nektar uit geloop het.
Na ‘n rukkie trek Gerrie sy kop tussen haar bene uit en gaan sit op die sitplek langs haar, leun oor en soen haar saggies teen haar wang. Sy Jean is nog halfpad oop.
Terwyl Karlien nog terug kom aarde toe, sit sy haar een hand weer onder sy onderbroek in en vryf sy piel wat nog steeds styf is. Sy weet hy soek ook ontlading en sy kan hom nie net so los nie. Hy het haar nog nooit halfpad klaar gelos nie. Karlien leun oor en probeer sy broek aftrek. Hy help haar en lig sy boude sodat hulle sy broek saam met sy onderbroek kan afkry, oor sy bobene en tot op sy knieë. Sy draai skuins op haar sitplek en begin sy skag met albei hande bewerk. Hy kreun van lekkerte. Sy wil sy harde piel in haar mond kry maar die armleuning tussen hulle is ‘n hindernis. Karlien buk af en trek haar Jean en broekie wat nog om haar enkel is uit en sit dit op die sitplek langs haar neer. Toe maak sy soos hy, gaan kniel voor hom, kruip tussen sy twee bene in sodat sy bene oor haar skouer hang. Sit haar vingers om sy harde skag en trek haar tong van onder af op oor sy skag tot by sy pers punt. Rol dan haar tong al om sy pielkop. Gawie kreun. Toe sit sy haar mond stadig oor sy piel en druk hom al dieper in haar mond in en toe begin sy sy klipharde piel te suig.
Onverstaanbare woorde kom uit sy mond en haar naam. “Kaaarrr….lieen.”
Sy weet hy is nou naby. Sy klim onder sy bene uit, gaan staan wydsbeen oor sy bene. Draai met haar rug na hom toe met haar boude na hom gerig. Sy voel-voel vir sy sy stywe piel. Kry dit in haar een hand, sak haar boude af en rig sy piel se punt op haar tonteldoos se ingang. Eers trek sy die pielkop ‘n paar keer tussen haar nat lippe
en oor haar klit. Toe sit sy sy piel se punt in haar nat ingang. Dan sak sy stadig af oor sy piel totdat dit heeltemal in haar doos op verdwyn. Hy steun en kreun. Dit is hemels as haar stywe kanaal se geriffelde wande oor sy harde skag beweeg. Met haar hande op die armleunings van die sitplek trek sy haar boude op en laat sak dit dan weer. So begin sy ritmies op en af oor sy harde piel beweeg. Hy tel haar ritme op met sy heupe. Gelukkig is daar baie aksie in die fliek en hulle steur niemand nie.
Wanneer daar wel ‘n breuk in die aksie in die fliek is, sit hulle twee stil totdat die aksie weer begin, dan tel hulle weer hulle ritme op. Later leun sy vorentoe, sit haar hande op die rugleuning van die sitplek voor hulle en beweeg ritmies vorentoe en agtertoe oor sy piel. Na ‘n ruk loer Gerrie links om die te sien wat die twee in die middelblok doen. Tot sy verbasing het die twee hulle gevryery gestop, maar staar na wat hulle twee doen.
Hy fluister vir haar: “Ons het twee toeskouers. Middelblok.”
Karlien loer na die twee in die middelblok. Sy giggel. “Wel, kom ons gee hulle ‘n goeie vertoning.”
Karlien gaan sit weer op sy skoot en begin op en af te beweeg en stadig versnel sy haar pas en trek haar rug krom en maak haar mond oop en toe. Gawie het sy een hand op haar heup en sy ander arm om haar lyf en met twee vingers streel hy haar klit. Hoe vinniger sy sy harde piel ry, hoe vinniger rol sy vingers om en oor haar klit.
Die twee in die middelblok masturbeer mekaar terwyl hulle toekyk hoe Karlien vir Gawie ry. Maar alles moet ‘n einde hê. Karlien se bene klap toe, haar boud spiere trek saam, haar rug trek krom en haar kanaal wande pomp om sy harde piel. ‘n Sagte gilletjie kom diep uit haar keel uit. Gawie stoot homself diep in haar op en sy hele lyf trek saam en hy ontlaai met ‘n harde kreun. Gelukkig het die aksie in die fliek ‘n hoogtepunt bereik en die harde klanke van die luidspreker verdoof hulle lekkerkry geluide.
Karlien lê agtertoe teen Gawie se bors tot hulle weer hulle asem herwin het. Sy kry haar handsakkie op die sitplek langs hulle in die hande en haal die servette daaruit wat hulle in die restaurant gevat het en gee ‘n paar vir hom. Trek haarself op en Gawie sy piel glip uit haar koek en beland op sy maag. Die bondel servette druk sy met haar een hand tussen haar bene vas om die sekssappe op te vang wat by haar kanaal uitdrup. Kry haar kantbroekie en die hande trek dit aan en dan klim sy weer in haar Jean.
Sy giggel en fluister vir Gawie. “Skaars die nuwe pantie gedra en dit is klaar vol van jou kom.”
“Stry dit was lekker?” Hy beduie na die middelblok. “Ek dink ons toeskouers het die vertoning ook geniet.”
“Dit was awesome gewees,” beaam sy. “Ons derde naai in ‘n publieke plek en dit in een dag.”
Na hulle hulle weer so betaamlik moontlik gemaak het, sit hulle en wag vir die fliek om klaar te maak. ‘n Fliek wat hulle skaars gekyk het.
Terwyl hulle uitloop nadat die fliek klaar is, kom hulle die twee wat agter in die middelblok gesit het tee. Hy het swart hare met bruin oë en is ‘n entjie langer as Gawie. Die meisie is ‘n blond met groen oë en sy het mooi lang bene.
“Ons wil net sien hoe lyk die twee wat links agter gesit het,” sê die ou met die swart hare skalks.
“Was nogal ‘n goeie fliek,” skerts Gawie. Hy weet hulle twee het ook nie veel gesien nie.
“Ja, nogal baie aksie,” sê die ou met ‘n ondeunde glimlag.
Dawie grinnik. “Hoop julle het die aksie geniet?”
“Verseker het ons dit geniet. Sal dit graag weer wil sien.” Hy knipoog vir Karlien. “Dalk van nader. Dan kan ons ‘n paar goeie tips optel.” Hy oorhandig aan Gawie ‘n papiertjie.
Gawie lag net en loer vinnig na die papiertjie. Daar is twee name en twee foonnommers op.
Hy druk die papiertjie in sy sak. Of hy dit ooit gaan benodig is ‘n ander saak.
Toe hulle loop draai die blond om en knipoog vir Gawie.
Karlien glip eers by die toilette in. Daar is sekere nattigheid tussen haar bene wat sy eers van ontslae moet raak.
(Lees volgende episode HIER)
1 COMMENT
So n Flieknaai is n droom van my! Goeie storie en reeks baie dankie