Gautrain
deur Visser
Die winterkoue sny deur vel en been as ek op Centurion stasie vir die Gautrain wag. Die gewone sardientjie ritueel speel hom af soos alle kleure en geure hulle staanplek probeer kry in die oorvol trein.
By die Midrand stasie sien ek haar soos die trein tot stilstand kom. Haar diep bruin oë, lang wimpers en glimmende donkerbuin hare. Haar hals is net laag genoeg om haar perfekte borste te wys. Haar boude is die perfekte grootte. Nie maer nie, maar ook nie vet nie.
Die blote gedagte om my hande op daai boude te kry en hulle te knie terwyl ek haar spyker veroorsaak klaar ‘n beroering in my broek.
Sy stap in en kyk reguit in my oë, effe langer as wat nodig is. Ek wend ‘n poging aan tot ‘n glimlag, maar dis maar power, aangesien ek nie seker is dat sy dit vir my bedoel het nie.
Die trein trek weg en sy struikel ietwat agtertoe. Haar elmboog druk vir ‘n wyle teen my semi-hardheid en ek voel of die aarde my kan insluk. Sy kyk vir my en prewel ‘n verskoning.
Op Marlboro is dit die normale. Mense wat afklim, en meer wat opklim. Ek trek my skouers op sodat die ongeskiktes wat net instoot maar hulle staan kan kry. Sy skuifel ook maar haar passies, die keer nader aan my, met haar boude millimeters van my harde knop.
Toe die trein wegtrek Sandton toe, verbeel ek my dat sy teen my druk. Ek hou my asem op en konsentreer om te bevestig of dit regtig besig is om te gebeur. Ek stoot my heupe effe vorentoe en voel hoe sy my beweging beaam deur haar boude stadig heen en weer te beweeg. My piel reageer onmiddellik en is nou kliphard.
Toe die trein op Sandton stop het sy my al genoeg gevryf dat ek die natheid aan die binnekant van my broek kan voel. Met die trein nou goed leeg, gaan sit sy op ‘n twee sitplek bankie in die hoek, kyk vir my en wink dat ek langs haar moet kom sit.
Sy sit met haar handsak op haar skoot en draai na my met haar bene. Soos sy draai kyk sy af na haar bene en ek volg haar blik. Haar knie lengte romp het opgeskuif en sy maak haar bene stadig oop.
Ek sien dit as ‘n uitnodiging en beweeg my regterhand tussen haar bene in, totdat ek haar warmte kan voel. My middelvinger vind haar lippies en ek beweeg my vinger tussen hulle op. Sy is nat en glad. Ek vind haar klit en vryf stadig daaroor. Sy kreun saggies en laat haar kop teen die venster rus.
Ek druk my vinger in haar in, effe ongemaklik vanwee die hoek. Sy reik met haar hand uit na my en vryf met die palm daarvan oor die oorgrote knop. Ek kan voel hoe my lieste lam word en die sensasie deur my hele lyf beweeg.
Ek kan nie eers onthou dat ons op Rosebank stop nie, maar toe die trein begin stadiger ry vir Park stasie, is my hele hand al nat soos ek haar vinger. Sy beweeg haar heupe in klein bewegings vorentoe en in die rondte om my vinger dieper in haar te kry.
Toe die trein stop staan die mense op en begin so vinnig moontlik uit beweeg. Ek trek my vinger uit haar sopnat genot en vat haar hand. Die skare stroom op teen die trappe oppad uit, maar ek druk haar in die rigting van die spaar trein op die ander platform. Toe die ander trein weer wegtrek oppad Pretoria toe, druk ek die deur knoppie en ons glip vinnig in.
Toe ons binne is, druk ek haar in die rigting van een van die drie bank sitplekke. Sy kyk my aan met lus in haar oë. Ek draai haar om en stoot haar vorentoe tot haar knieë teen die bank druk en sy nie anders kan as om met haar hande teen die rugleuning te druk nie.
Sy snap wat my intensies is en stoot haar boude agtertoe. Ek maak my belt los en bevry my kliphard voël wat teen die tyd al klop om bevryding. Ek stoot haar rompie op teen haar boude en sit my hande op haar boude. Ek sprei haar boude van mekaar en druk my klipharde piel blindelings in haar in. Die natheid lei my na die regte plek en met een harde stu is ek binne haar. Sy kreun kliphard as ek haar met mening begin naai, my heupe wat teen haar boude klap soos ek probeer om met elke beweing dieper in haar te kom.
Ek kan voel hoe my orgasme begin opbou soos sy al natter en natter om my word. My hande is nou amper voor op haar heupe en ek stamp haar met alle mag en mening.
Sy begin kreun soos ‘n kat op ‘n warm plaat, terwyl sy my smeek om haar harder te naai.
Toe sy in ‘n growwe stem kreun “Fuuuuuck, I am coming!”, gee ek nog so halwe stoot en ontplof binne in haar. Die rillings wat deur my lyf gaan veroorsaak dat ek elke keer nog so klein stootjie gee, en elke keer “Mmmmm!” sy in erkenning.
Ek trek uit haar uit en sy val vorentoe met haar kop op die rugleuning. Ons altwee se asems jaag.
Die volgende trein stop op die ander platform en ons val in by die stroom. Soos ek agter haar teen die trappe oploop kyk ek hoe haar boude onder die rompie beweeg. Ek smile so ‘n verleë smile.
My daaglikse treinrit werk toe sal nooit weer dieselfde wees nie.
1 COMMENT
Lekker kry ek nou. Baie lekker storie!