Fotoverhaal (9)
DAAR IS MEER AS EEN VERHAAL IN HIERDIE POS. HULLE IS ONDER MEKAAR GEPLAAS.
“When all else fails…”
deur Neil A Morum
Haar SMS is kripties: “Leg die kaarte van jagsheid…” (Wat de dôner? Dis woorde uit ‘n liedjie, maar ook nie heeltemal nie …)
Die eerste kaartjie lê op die tafeltjie by die deur: “Volg alle instruksies noukeurig, of …” (Of wat? Vroumens, as ek jou vat, gaan dit nie winkel toe wees nie.)
Nou soek ek nog van die goed. Op die gangvloer kry ek een wat “Hierlangs” lui. (Ah, sy wag in die kamer …)
Op die bed: ‘n bottel met ‘n kaartjie wat sê ek moet hom drink. (O, hel, sy gaan my vergewe, maar gelukkig ruik dit NIE na amandels (sianied) of knoffel (arseen) nie. Ek ken hierdie reuk … dis … soethout of anys of… dis absinthe!)
(Weet jy wat dit doen? Mens kan vrek hiervan, man!) Die kaartjie se agterkant het weer die waarskuwing: “Of…”
Ek neem ‘n klein slukkie; dit is gelukkig verdun en gaan my seker nie laat ontplof as ek naby ‘n vlam kom nie. ‘n Groter sluk se effek is amper onmiddellik: ‘n wasige gevoel van euforie.
Op die kussing lê ‘n ander kaartjie:
“Bad en skeer lekker glad, lê kaal op die bed, geblinddoek, plat, jou kaartjieskrywer kom sewe-uur, dan begin groot plesier …”
Ek maak so, tot op die letter, en wag in stilte.
Dan hoor ek die voordeur, sleutels op die tafel, voetstappe in die gang. Sy’s buite die deur.
“Ás jy gehoorsaam was, gaan vanaand magic wees. Anders …” hang haar dreigement in die lug.
“Het jy als gedrink?” (Ooooooo, fok. Blinddoek af; soek bottel; gryp bottel, neem groot slukke wat in my keel af brand, blinddoek terug.) Ek kan net ‘n paar hees hoese as antwoord gee en sy neem dit gelukkig as ‘n Ja.
Ek hoor haar in die kamer inkom, dan is sy by my, dan druk sy oorfoontjies in my ore in. Haar stem is diep en hees; ek het nie geweet sy kan husky praat nie.
“Mooi, sover is jy soet.” Ek hoor bewegings en hoop sy is besig om uit te trek.
Sy raak lig aan my bors, streel deur my borshare. Die sensasie verander: ’n groter, sagter stukkie meisievleis teen my. Sy weet ek’s mal oor haar tieties. Die absinthe begin werk: ek is lighoofdig en dit voel asof ek kan sweef. Sy raak oral aan my en dit voel asof sy vuur en ys langs mekaar in haar vingerpunte het.
“Mag ek vat?” vra ek hees.
Sy lag haar antwoord: “Maak soos jy wil, maar jy mag nie jou lyf te ver beweeg nie.”
Ek hou my hande voor my uit, tas in my eie donker rond tot ek iets raakvoel: ’n bors! Ek skulp my hand om die ronding en frons.
“En dié?” wonder ek hardop. Maar ek bly haar saggies brei, haar tepel in my palm.
“Dis net ek, stupid. Voel mooi.”
Ek voel: dis bekend, maar tog anders … Sy’t ’n bra aan, die voorkante heel oopgesny; dit laat haar tepels en die omliggende vel deursteek en laat haar bors totaal anders voel!
“Fffffffffffffok,” swets ek sag. Sy giggel stemloos in my ore.
“Verbeel jou hoe dit lyk. Weet jy hoe lank al beplan ek hierdie aand?”
Ek weet nie wanneer ek ‘n horing gekry nie (iewers onmiddellik, dalk), maar dis amper pynlik as sy my hardhandig beetkry.
“Mmmm, wat het ons hier?”
Ek voel hoe sy oor my klim en op my onderlyf gaan sit. Sy gly met haar warm dosie teen my skag op en af, haar welige skaamhare in bolletjies gekoek van die nat.
Ek knie haar tiete, rof, soos sy daarvan hou, maar sy gryp my hande vas: “Saggies, ek gaan nie weg nie …”
Dan voel ek ’n bors teen my mond, die tepel hard en gekreukel. Ek lek en suig tot sy wriemel op my skoot.
“En nou …” Sy vat my voël stewig vas, buig hom regop. Ek voel haar nat lippe teen die kop en ek beur op, deur die effense weerstand, en dan sak sy stadig oor my, tot ek voel ek kan nie dieper wees nie. Sy is stywer, natter, warmer as waaraan ek gewoond is. (Ek gaan beslis weer van die goed drink, en volgende keer drink sy saam! Hierdie veranderde sensasies moet sy ook voel!)
Die drank laat my hallusineer, want ek kan sweer ek hoor nog ‘n stem, vaag, in die agtergrond. Hierdie ander stem moedig aan (“ja, ja, ja…”) en kreun en grom saam met die een direk in my ore.
Sy begin my ry, nie op en af soos gewoonlik nie, maar vorentoe en agtertoe, sodat haar skaambeen en kittelaar teen my vasstamp. Elke stamp gaan gepaard met ’n aardse kreun, uit haar keel uit en die absinthe maak dat ek dit tot in my balle voel.
“Ek’s naby,” hyg sy later. Ek gryp haar boude vas, help haar stamp, tot ek haar met my heupe oplig terwyl ek in haar inspuit. Sy sit stil en voel hoe ek klop en sy melk my met haar skede.
“Aaaaaaaaaah, lekker.”
Sy klim af en raak weg.
“Wanneer jy hard is, klim ek terug,” sê sy.
Sy raak weer aan my, naels en vingerpunte krap oor my vleis. ‘n Warm asem blaas op my nat voël en balle en maak my gek. Ek wil smeek dat sy hulle moet eet en lek, maar die sensasie is te onbeskryflik lekker. Ek kan nie glo dat sy so oral so kan blaas en asem nie. Dan dartel ‘n tongpunt oor my sak en laat my voël opbeur tot teen lippe wat nou-net nog op ‘n ander plek was.
(Bliksem. My lyf lieg vir my. Dit moet die blerrie dop wees…)
Sy klim terug op my ereksie, maar nou’s sy anders, driftiger; sy ry my op en af tot sy kreun dat sy gaan kom en my saamnooi.
Sy rus teen my bors. Ek ruik haar hare … wat nou anders ruik!
“Wie-de-dôner?!”
“Wonder maar, liefie. Ek is hier, maar …”
En dan hoor ek die kamerdeur oop- en toegaan.
*******
Koning van Avalon
deur Wille Will
Ek is die Heerser van Avalon,’n strook land onder die Camus gebergtes, aangrensend aan die ryk Tetoris rivier. Ek het so pas teruggekeer van ‘n suksesvolle oorlogstryd teen die Kormane wat vir die soveelste keer probeer het om ons landjie binne te dring.
Omdat die Tetoris so sterk vloei by ons, is ons landerye van die vrugbaarste, maar die klein sy-vertakkings (eerder poele ) maak dit meer gesog as gevolg van die ryk goudstowwe wat daaruit gedelf kan word. Invalle is daarom gereeld.
Ek staan langs die ingang van die die troonkamer by die binnehof van die kasteel wat oplei na die slaapkwartiere, een vloer op. ‘n Kneg het sopas, Triton, my geliefde perd en strydros, weggelei stalle toe en Obalon,’n eunog, en my persoonlike lyfbediende , het my helm geneem en neergesit en neem ook nou my 10-meter silwer swaard en lyfband uit my hande.
Hy knoop die swaar metaal skouerbedekkings af van my nek en ek voel klaar ligter. Ek knoop self die twee koper beenbeskermers los by my kuite en laat dit op die granietvloer val. Ek staan nou net in my met-ketting geweefde pantser frok. Ek wil net ingaan by die troonkamer toe Euphysis, ‘n lyfbediende van Euretha, my vrou en koningin van Avalon, voor my kniebuig met neergeslane hoof en oë en uitgestrekte hand met’n perkament rolletjie gebind met rooi lint in haar oop palm.
Die woorde in haar bondige Frans/Gotiese skryfstyl : “U Eksellensie, vergun my oudiënsie in my bidet en spakamers met u terugkeer – Euretha.”
“Euphysis,” sê ek, dat sy kan gaan, en my oë sien haar wippende, melkwit borste met die swart tepels raak as sy opstaan en met die trappe op na bo wegtrippel. Haar boude maak erotiese skommelings voordat sy uit sig verdwyn.
‘Vader, God van Merxis, gun my net rus en krag daarna om my take hier in Avalon tot U behae te vervul,” prewel ek wanneer ek met die wye trappe, ook na bo begin opstap.
By die ingang van Euretha se kamers met die swaar maroen gordyne voor, buk ek en maak die gespes los van my oorlog sandale en trek hulle uit. Ek treë binne en moet my oë ‘n paar keer knip om by die flouer fakkels teen die mure se strale aan te pas.
Euretha sit in haar gesonke marmer spabad. Haar kop rus op ‘n kussinkie op die kant van die bad waar nog ‘n lyfbediende op haar kniëe sit en haar slape met olies van Safraan masseer. Haar borste wieg gul op die watervlak wat met skuim en lemoenbloeisels klots bo-aan haar skouers. Soos die water verskuif, verskyn haar groot,dik donkerrooi tepels en verdwyn dan weer. Sy het baie gewig aangesit na die geboorte van die tweeling, nou al twee jaar oud, met vier ander kinders ouer as hulle. Sy het hulle volgens tradisie, geborsvoed.
Die een wat haar slape masseer het klein borsies met ligpienk tepels (al Euretha se persoonlike lyfknegte dra slegs ‘n halternek deurskynende ligte katoen gewaad waar die ‘halter’ van die nek tussen die borste deur afvloei en dan uitklok tot op die vloer.Hulle borste is dus altyd vry, loshangend en sigbaar. )
Iets word seker in Euretha se ore gefluister, want skielik sit sy regop en kyk reguit in my oë.
“My heer, dankie vir u teenwoordigheid.”
Haar een hand wat liggies oop en toe gaan laat al die lyfbediendes (meer as wat ek besef het) skielik verskyn en geruisloos na ‘n uitgang beweeg met wippende borste.
“Angelina, bly.” Sê sy maar haar oë bly in myne.
“ U lyk baie afgemat, my geliefde. Laat Angelina toe om met haar Anglo-Sakse, Engelse kultuur, u te ontklee en te masseer, wat ookal, dat u kan ontspan en my bad met my kan deel “
Ek kyk op na waar Angelina nou vanaf die skadu uitgang na my toe sweef.
Sy is nie baie lank nie, maar vlamrooi hare omraam haar baie bleek gelaatskleur met die fletsblou oë, so kenmerkend van die Anglo-Sakse uit Eyre. Ek sien sproetjies op haar borste met die wynrooi tepels. Sy maak die haltergespe agter haar nek met altwee opgeligte arms los, en laat die ligblou kleed op haar voete val toe sy twee trëe van my af is. Ek kan nie anders as om my oë oor haar hele ontblote liggaam te laat gly nie. Haar tepels staan baie erek en aan haar maagspiertjies kan ek sien dat sy vinniger as gewoonlik asemhaal. Die verassing is dat die hare wat haar skaamte bedek ook vlamrooi is! Ek voel ‘n roering in my lende.
Sy skuif agter my in en maak die skakels van die kettingkleed een vir een los. As die laaste een los is druk sy my rug afwaarts na voor sodat die kleed kan vorentoe afval.
Terselfdertyd is haar liggaam vas teen my rug gedruk om die swaar ketting kleed te kan vashou soos dit van my afgly. Ek is naak onder my frok en voel haar harde tepels gaatjies druk in my skouers en haar rooi poeshare my boude kielie.
Sy stap nou om my vorentoe om die kleed van my arms af te trek.
Onopsigtelik en baie flink, plaas sy iets in my een hand waar die mou van die kleed nog met afgesnyde vingerspasies om my gewrig is.
Ek kyk af na my hand en maak dit oop op ‘n flessie waaraan ‘n papyris blaaitjie hang waarop geskryf staan: “ Drink me.”
Angelina buk nou op een knie voor my en stryk die gewaad uit op die vloer, want die fyn skakels van die meniggeskakelde kettingkies kan geknoop raak.
Soos ek afkyk oor haar bleek vleklose rugraat wat eindig in die sagte peervormige boude, sien ek die spiere wat beweeg soos sy die kleed stryk met haar hande en die borste wat soos kalbassies gevorm is en op en af wip.
Ek sien ook my penis wat soos ‘n dik Bologne-wors hang tussen my bene.
Haar taak vervul, lig sy haar rooihaardos op en kyk op na Euretha se kant toe.
Ek kyk ook en sien dat my vrou nou uit die bad is en hande-viervoet op die kant buk en na ons kyk, Haar pramme hang soos watergevulde ballonne voor haar, maar hulle is dik en verrek. Haar agterent troon orent agter haar soos twee beskuite wat klaar gerys het. Ek kan ook klein vetrolle om haar maag sien. Haar oë glinster egter opgewonde en sy knik met haar kop vir Angelina.
Angelina draai liggies na my toe en terwyl een hand my skrotum kommetjie, lig die ander, met die duim en die voorvinger waarop ‘n groot groensteen ring glinster, my skag op. Die groot hemelblou oë kyk op na my en sy vra sag:” U goedkeuring, my heer?”
Ek knip slegs my oë oop en toe as erkenning. Haar volle vyf vingers gly nou met satyn bewegings, op en af, vorentoe en agtertoe, oor my groeiende ereksie terwyl die ander hand my balle rol .
Ek voel my asemhaling is vinniger, maar tog is dit asof my ereksie nie tot sy volle potensiaal opkom nie. Die afgelope tyd se inspanning en tamheid van vele skermutselinge met die invallers van my land eis sy tol! Ek besef ook dat ek twee maande laas met my vrou verkeer het.
Ek kyk vinnig op of Euretha dit kan sien, maar ek voel ook hoe Angelina my skrotum los en haar hand om my geklemde vuis, langs my sy, vou en dit ‘n drukkie gee. Ek bring my vuis op na armlengte voor ek Euretha se reaksie kon sien en besef die flessie (‘Drink me’) is nog daarin vasgeklem. My vingers bewe effens as ek die kurk uittrek en ek kyk nou reguit vir Euretha. Haar oë is wydgespêr en haar tong beweeg heen en weer oor haar onderste lip. Met een teug sluk ek die reuklose, smaaklose vloeistof in my keel af.
My liggaam ruk styf in reaksie en ek voel die vog brand af in my keel in. Dit voel asof dit deur elke aar in my lyf in milli-sekondes vloei en asof my hele lyf daarvan gloei in hete reaksie. Daar is ‘n wonderlike tinteling wat meteens in my heers en as ek afkyk sien ek hoe my penis dikker, voller, langer uitdy. Dit voel soos klipharde graniet, wanneer Angelina vir my skalks glimlag en hom dan ten volle in haar mond neem. Die geweldige lus wat ontwaak, voel soos die weerligblitse wat in die somermaande oor die Camusysterberge heen en weer speel tydens ‘n storm. Die ekstatiese genot is so intens dat ek my skag hard, in en uitAngelina se mond stamp en my hande haar vlamrooi hoof vasgryp.
Ek maak my toegeknypte oë oop en sien hoe Euretha net op een arm leun en met die ander hand is sy besig om vinnig en hard haar self te bevredig met plomp vingers wat in en uit haar poes hamer. Angelina het my hele staaf nou in haar keel af terwyl sy ter selle tyd haar binnewange om my los en vas suig.
“Angelina!” versplinter Euretha met’n harde stem skielik die intensiteit van die oomblik.
Angelina pluk my voël onmiddelik uit haar mond en kom regop, maar sy hou my staf nog steeds in haar hand en skuif die vel vorentoe en agtertoe oor die skag terwyl sy my lei, die twee trappies op tot agter Euretha se boude. Euretha loer oor haar skouer en pleitvra: “As dit u behaag, my heer, asseblief.”
Sy laat sak haar kop en bo-lyf op haar arms voor haar op die marmervloer en haar boude troon in die lug voor my. Angelina het my voël gelos en staan nou wydsbeen oor Euretha se gesakte skouers en bied met altwee hande haar kalbassies met die baie erekte lang bruin tepels vir my mond.
Ek neem my stang wat kloppend seer is van lus in my een hand. Dit blink nog sopnat van Angelina se mondsappe en pre-cum. Ek skuif die vet boude uitmekaar en haar kringspier flikker oop en toe soos die aandstêr oor die Camus se toppe.
Haar hand beweeg nog steeds met rasse skrede in en uit haar poes en sy skree amper: “Nou, my heer, NOU!”
Met een geweldige heupstoot druk ek my voël so diep moontlik in haar agterent in. ‘n Roggelgil ontsnap uit haar keel terwyl ek dan Angelina se uitlokkende tepel in my mond neem en hard suig. Sy wissel die borste om die beurt in my mond in en ek sien hoe haar onderlyf al vinniger, op en af skuur oor Euretha se rug.
Die bewegende drie lywe wat asof in vooraf beplande ritme saam beweeg, is soos die linies op my suksesvolle slagvelde. Dit laat my dink aan die tablo’s wat die boere vir hul koning en koningin opvoer met die aanbreek van die Vrugtefees.
Ek voel die saad opstoot in my, vir ekstatiese verlossing, en Angelina gryp my skouers vas met jagende asem in oopgevleuelde neusgate net soos my Triton, geliefde strydros, maak as ons in die finale van ‘n oorwinnende skermutseling is. Euretha maak kermgeluidjies soos sy nog steeds haar boude teen my lende vasslaan.
Ons bereik almal ons klimaks binne sekondes uit mekaar (ek dink dit was Euretha se derde) en die tempo begin al stadiger afneem.
“Drink me, I am the elixir of Love.”