Fotoverhaal (4)
deur Wille Will
Ek sit in die besoekersitkamer van die “ Il Palazzo” by Monte Casino. Ek wag vir my drywer wat my eers oor twee ure gaan kom optel, want die laaste dag van die tweedag- konferensie het vroëer afgesluit. Ek het so pas my skootrekenaar toegemaak op my skoot na ek die verslag oor die konferensie klaar getik het.
Ek kyk op na die mense om my en my blik verstar skielik. Op ‘n rusbank skuins oorkant my sit ‘n aanvallige donkerkop wat by ‘n venster uitstaar. Sy’t ‘n nousluitende, kort, donker-vlootblou rokkie aan en haar mooi bene is by haar skoot oor mekaar gevou wat haar naakte dye ten toon stel. Wat my egter laat asem optrek het is die een hoë hakskoen wat net aan haar toon swaai soos sy blykbaar verveeld by die venster uitkyk. Die sool van die skoen is ‘n donker maroen kleur !
Ek het die vorige aand, net na ete, bietjie gaan rondstap rondom die Casino, want ek dobbel nie. Met voetpaadjies wat soms na “nie vir besoekers” lei, het ek uit nuuskierigheid soms tog daar ingegaan en sommer net geloer. Toe ek skielik om so’n hoek gaan het ek in my spore vasgesteek. Ek kon die vietse lyfie van ‘n vrou op haar kniëe sien uitsteek met maroensool hoëhakke! Haar boude was amper ontbloot in die vlootblou noupassende rok, maar al wat ek van haar kop agter die pilaar kon waarneem is dat dit ritmies agtertoe en vorentoe beweeg. Ek wou nie ‘n voyeur wees nie, maar ek kon ook nie die versoeking weerstaan om saggies nader te stap nie. Ek het versigtig om die anderkant van die pilaar geloer.
‘n Man het wydsbeen teen die muur gestaan, sy kop agter toe gehou op sy skouers en sy hande weerskante van sy lyf oopgespêr teen die muur. Die vrou was besig om vir hom ‘n blowjob te gee. Sy lul was nie baie groot nie, of was nie heeltemal uit sy broek getrek nie, maar haar een hand het op en af oor die skag gevloei en die kop was in haar mond en het soms gewys soos sy hom suig, in en uit haar mond. Die toneel was amper macabre in die refleksie van die blou advertensie lig èrens bokant hulle.
Die volgende oomblik het verskeie aksies amper gelyktydig gebeur.
Met my eie plesierstok stokstyf in my broek, het ek vorentoe gebeur om beter te sien en toe verloor ek my ewewig agter die pilaar en moes ‘n tree vorentoe gee met die een voet om my balans te behou. My voet het ‘n harde knars geluid gemaak in die los gruis en ek was skielik halfpad in sig van agter die pilaar. Haar oë het onmiddelik opgekyk en my vol in die gesig gekyk en haar kop heen en weer probeer skud terwyl sy haar mondaksie versnel. Ek kon die slurp geluide hoor. Haar gelukkige ontvanger het op daai oomblik geklimaks en haar kop gegryp en dieper oor sy mas gedwing !
Ek het, uitasem van ingehoue antisipasie, teruggetreë agter die pilaar in en vinnig uitgestap weg van die toneel …
Terug by die hede het die wiegende polvy skielik tot stilstand gekom en ek kyk op. Sy kyk my stip aan met donker, amper swart oë. Met ‘n glimlag staan sy op en met heupe wat vloeiend dein stap sy reg op my af.
“Did you enjoy your private show last night?”
Ek staan ook op, deels om die herinnering wat herroep in my broek, te verbloem.
“Dit was in die publieke oog,” antwoord ek, in Afrikaans, met ‘n uitdagende grinnik.
“O! Nogal Afrikaans, nè? Kom, koop vir my ‘n drankie dan chat ons bietjie?”
Die swart kykers is ge-amuseerd, maar tog met ‘n tintel van afwagting.
Ons stap na een van die vele privaatkroegies van die 5-stêr hotel en by die ingang help my een hand, amper asof natuurlik, haar boudjies intiem na binne. Sy kyk nie eers op nie en ons gaan sit op die opgestopte olyfgroen fluweel kroegstoeltjies met goue koord en tossels op die nate. ‘n Gestrikdasde, baie netjiese, kroegman huiwer met ‘n glimlag agter die toonbank maar sê niks.
As sy gaan sit trek die rok weer op tot vEr oor haar bo-bene, maar sy poog nie om dit af te trek nie.
“Ek dink twee Aftershock shooters sal vir ons die regte mood skep.”
Ek knik vir Strikdas en gaan sit langs haar, maar draai my stoel dat ek direk na haar kyk en teenaan haar is.
Die tulpglasies verskyn soos uit niet en ons altwee sluk ons drankies met een teug af.
“Twee Potencies, please,” vra ek vir Strikdas (al baie gewonder of kroegmanne plastiese sjirurgie kry as deel van hul opleiding, want hul glimlagte is permanent.)
Die pers drankies verskyn en mens kan die liquorice geur ruik. Soos sy haar glasie optel met die een hand, die swart kykers nog steeds intens in myne, plaas sy haar ander hand hoog op my bo-been en gee dit ‘n drukkie.
Ons slaan weer die drankies saam weg en dan leuen sy terug op albei haar elmboë op die toonbank, haar lyf nou gedraai na my. My regterknie het somehow nou tussen haar bene ingewurm.
Ek besef my ereksie het weer begin groei in my broek. Ons glimlag vir mekaar en dan kyk ek vir Smiler Strikdas en sê: “Can we have privacy for half-an-hour?” Hy knik , kom agter die toonbank uit en maak die fluweelopgestopde kroegdeur met ‘n klik agter hom toe soos hy uitstap.
Meteens flits die boodskapliggie op my foon en ek staan op en gee een tree weg en lees die boodskap van my drywer: I’m going to be another half hour before reaching you, is that ok ?
Ek druk die antwoord knoppie en tik terug No probs just wait outside by the main entrance.
Ek sit die foon terug in my bo-sak en draai terug na my metgesel.
Sy leuen nog op haar elmboë, maar die bokant van die bralose rok het nou afgeskuif dat die klein, spierwit borsies amper heeltemal ontbloot is. Die polvye lê nou op die mat en die voete rus langs mekaar op die boonste sportjie van haar kroegstoel met die kniëe dus opgelig en effens wyd van mekaar. Ek kan duidelik sien dat sy nie ‘n broekie aan het nie in die skadu tussen haar bene.
“Ek is nie ‘n prostituut nie, as jy dalk so dink, maar miskien ‘n nimfo, ek weet nie,” sê sy saggies en haar tong streel oor haar vol lippe. “Ek kan nie genoeg seks kry nie, elke dag van my lewe.”
Ek buk af op my kniëe voor haar en my twee hande gly oor haar twee sagte bo-bene en skuif die rok terselfdertyd verder op met my duime tot ek my hande ferm om haar boude kan vou soos sy dit liggies oplig. Ek trek haar onderlyf nader en haar geskeerde koek is nou sentimeters van my gesig. Die lippe van haar vulva is reeds half oop en ‘n druppel blink daarop. Ek ruik tog die geurloosheid en vir ‘n sekonde ruik dit soos varsgeskilde appel.
Met my tong slurp ek die druppel op en streel baie, baie liggies oor die hele skede.
Ek voel haar onderlyf saamspan as ek opkyk na haar gesig en sê: “Dis nou jou beurt vir ‘n “private vertoning.”
Die swart oë smeul in myne in en sy fluister, skaars hoorbaar: “dankie, hou op praat.”
Sy gooi haar kop terug en druk myne weer af in haar goddelikheid in. Ek neem haar klit tussen my lippe en rol die die harde knoppie met my tong voor ek dit saggies byt met my tande. My duim gly om, in haar plesier in, soos ek haar vashou, en ek beweeg hom vinnig in en uit haar terwyl ek die byt,rol en suig met my mond versnel.
Skielik voel dit asof sy my wegstamp, want sy kom meer orent op die stoeltjie en ruk albei haar borste uit haar rok en lig hul op na haar mond asof sy dit wil verslind. Die harde tepels tussen haar vingers is so swart soos haar oë. Roggelgeluidjies kom uit haar mond.
Ek tel ‘n goue tossel op, tussen haar bene, van die stoel en kielie dit vinnig op en af oor haar hele koek voordat ek haar mons vol in my mond neem en hard begin suig.
Sy stort oor die afgrond van lus soos sy klimaks en donner amper van die stoel af soos haar hele liggaam ruk en in spasma gaan. Sy druk my kop so styf vas teen haar rukkende koek dat ek amper nie asem kry nie. Ek hou net doodstil totdat die rukkings begin bedaar.
Dan trek sy my op van my knieë af, oor haar lyf, met haar arms, tot my gesig by hare is.
“Nou steek jy my met alles in jou liggaam soos wat jy kan.”
2 COMMENTS
Newwermaaind hou hiervan… ek is fn mal daaroor
‘n Mooi storie hierdie, met goeie, geilmakende woordgebruik.
Die toneel van die trilsmul (voolsmul) begin met ‘n heerlik suggestiewe beskrywing: die beeld van die ontblote skoensole en die romp oor die boude wat ritmies vorentoe en agtertoe beweeg. Uitdrukkings soos “die mondaksie versnel” en “hy dwing haar kop oor sy mas” is lieflik beskrywend.
Die toneel van die miksmul (of koeksmul) is ewe goed beskryf, met verwysing na die visuele en reuk-sintuiglike. Ek het net ‘n bietjie van ‘n probleem met die geïmpliseerde definisie van skede en mons. Ek sou kon verstaan hoe mens oor die lippe of vulva, of dalk oor die opening van die skede kon streel, maar beslis nie oor die “hele skede” nie. Soos jy ‘n swaard in jou skede steek, sou jy dalk jou vinger of jou manlike lid in haar skede (vagina) kon steek. Jy sou dus moeilik óór die skede kon streel, wel dalk daarbinne (met jou vinger of vool). Met die in die mond neem van die mons vir die suigaksie, sou ek wonder of dit nie vir haar ‘n groot teleurstelling was om net daar gesuig te word nie. Want, die mons is tog die heuwel bokant die lippe en klitoris, m.a.w. daar waar haar hare weggeskeer was. Ek meen die regte woord vir dit wat gesuig is, is “vulva”, m.a.w. die totaliteit van lippe, klitoris, klitoriskappie en dalk ook die vagina-opening. Daar is natuurlik vele ander idiomatiese, meer figuurlike beskrywings van die uitwendige vroulike geslagsdele. Maar anders as “vulva”, is daar min wat kom by die sterk visuele beeld wat woorde soos “koek” of “koekie”, of as mens meer eksplisiet wou wees, “poesie”, “poes”, “doos” of “dosie” optower. Dis maar ‘n moeilike keuse vir die skrywer!
Met die spelling ‘n bietjie opgeknap, sal dit sommer ‘n puik skryfstuk wees. Woorde soos: hoëhakskoen, makaber, oopgesper, knarsgeluid, geamuseerd, 5-sterhotel (of 5-ster-hotel), bobeen, fluweelkroegstoeltjie en antwoordknoppie het ‘n bietjie in die slag gebly.
Hou aan met skryf; ons geniet dit!