Fotoverhaal (2)

 

DAAR IS MEER AS EEN VERHAAL IN HIERDIE POS. HULLE IS ONDER MEKAAR GEPLAAS. 🙂 

 

photo (25)

 

deur Wille Will

Toe Henk uit Orly lughawe in Frankryk stap en ‘n taxi naderwink, klim hy met ‘n glimlag in toe hy die adres meedeel aan die taxibestuurder. Dis in Villeneuve-le-Roi, ‘n klein dorpie aangrensend aan die lughawe. Hy’s oppad na Yvette toe !

Soos hy homself gemaklik maak en deur die Citroen se skuins ruit uitkyk hoe die landskap verander van besige stadsgewemel na die groene rustige lande, eie net aan Franse kleinlandgoed, dink hy terug aan hoe hulle ontmoet het.

Hy’s ‘n PR by ‘n ekslusiewe horlosie maatskappy wat net Franse arm horlosies invoer. As gevolg van werksprestasie is hy genooi om by die verskaffers in Frankryk ‘n week te kuier alle kostes ten volle gedek.

Hy is soos ‘n koninklike behandel en moes bykans elke aand ‘n werksfunksie bywoon en Franse werknemers ontmoet. Hy het hom vergaap aan al die beeldskone dames van die groep, maar homself ingehou.

Die aand voor sy terugkeer het hy met min belangstelling die laaste funksie bygewoon met al die Franse toesprake wat hy maar moeilik kon volg. Met ‘n sjampanje glas in die een hand het hy ‘n lang gaap met die ander hand probeer verdoesel, toe ‘n vroue stem in goeie Engels, maar met ‘n ooglopend Franse aksent, aan sy skouer tik en vra: “are you as bored as I am, nô ?”

Hy het afgekyk in twee pragtige groot oë en ‘n tuitbekkie met ‘n stoute glimlag. Hulle het saam gelag en in fluisterstemme begin gesels. Dit was gou duidelik dat hulle ‘n wedersydse aanvoeling vir mekaar het.

Toe die respekvolle gedempte applous afneem na die laaste “speech” en ieder kon gaan en doen soos hy wil, het Yvette gevra of hy saam met haar ‘n cafè latte by ‘n bistro wil gaan drink vir oulaas.

Hy’t ingestem en hulle het gelate, ingehak soos ou vriende, die strate ingevaar. Na die koffie en nog meer intiemer gesels, was hulle gevoelens effens gedemp met die vooruitsig dat hy die volgende dag terugkeer na Suid-Afrika en geen wete wanneer hy weer sal besoek nie en of hulle mekaar ooit weer sal sien nie. By ‘n pucier (vlooi-mark) reg langs die Metro waar sy op die trein moes klim, huistoe, het hy vir haar ‘n baie groot wye rand, suede sombrero tipe hoed gekoop as aandenking. Sy het met haar skraal lenige lyf in sy arms opgespring en haar bene om sy middel geslaan en hulle het in vurige omhelsing mekaar diep en innig gesoen.

“Mon ami, will I ever zee you again?” het sy met trane wat rol uit die groot bruin kykers, gevra.

“Petite Chérie, I will come back as soon as I can, I must see you again.”

Die taxi het nou by die grintsteen straatjies van Villeneuve-le-Roi in gedraai en hou voor ‘n klein meenthuisie stil.

“Merci,” groet en gee hy die taxi bestuurder sy fooi deur die Citroen se voorruit en stap na die klein houthekkie toe.

Na hy die hekkie toegemaak het stap hy deur die klein tuintjie na die klim-op omraamde deur toe. Met sy hand in die lug om te klop vang sy oog ‘n beweging aan sy linkerkant.

Sy oë verklein in ‘n groot glimlag toe hy Yvette deur die venster van ‘n kamer langs die voordeur sien besig om net in haar fyn onderklere haar kousband vas te maak …die groot hoed wat hy vir haar gekoop het is op haar kop.

Die volgende oomblik ruk die deur voor hom oop en sy is weer pens ’n pootjies in sy arms en soen hom oor sy gesig, wange, lippe, voorkop, af tot in sy nek. Die hoed het met ‘n plof op die vloer geval. Haar hakskene grawe in sy rug en haar hande omklem in sy hare. Hy stoot haar lyf, met sy hande om haar middeltjie, bietjie weg van sy lyf en hul kyk in mekaar se oë en lag uitbundig. Dan tel hy haar neer. Sy gryp sy hand en hardloop met hom innie kamer in en stoot hom dat hy plat op sy rug val op die bed. Voor hy nog tot verhaal kan kom, spring sy wydsbeen ook op en sit op sy kniëe. Terwyl haar oë nog steeds in syne boor, maak sy die gespe los van sy gordel en trek die broek se ritssluiter af.

Hy is noggie erek nie, maar toe haar fyn hande sy dik onbesnyde plesierstok uithaal en omvou kan hy die bloed in ‘n sekonde voel opbruis en dit vergroot in haar hande.
“mon dieu ! You are very big,” sê sy, half-hees, en haar magic vingers gly op en af oor die skag. Die plesiergolwe stroom deur sy lyf en hy tel sy kop op en beur vorentoe en gly die fyn, swart kantbra se bandjies van haar skouer af en ontbloot haar borste. Die tepels is ligroos in kleur en staan stokstyf op groot aureola’s. Hy trek haar aan haar elmboë op oor sy lyf totdat die borste by sy mond is. Hy neem elke bors, om die beurt, in sy mond en streel saggies met sy tong, al in die rondte, daaroor. Hy sien die skerp skouerbene van haar klein liggaampie en dis amper asof hy haar nie wil seermaak nie as hy liggies begin suig aan die een bors. Hy hoor haar asem vinnig intrek en haar vingernaels verskerp waar hulle op sy twee skouers klou.

Haar lang hare kielie oor sy gesig en hy adem die fris geur daarvan in.

“Tres bienne. I don’t want to orgasmè just yet.” Sy skuif haar boude weer af, oor sy penis dat dit soos ‘n veer weer orent spring. Dan buk sy vorentoe en neem om die beurt sy tepels in haar mond terwyl haar naels strepe aftrek langs sy sye en en oor sy bors en bymekaar kom en sy maag masseer af tot by die skag van sy kloppende penis. Sy knibbel aan sy tiete en siende dat dit die eerste keer is wat hy so iets ervaar kreun hy hard van loutere genot. Hy weet hy wil nou in haar ingaan.

Sy voel dit seker aan, want meteens lig sy haar boude op van haar kniëe, neem sy plesiertril in haar hand en laar sak haar nat grot daaroor. Sy gaan sit met mening en gil as hy tot teen sy ballas in haar ingaan. Sy is styf om hom gevou en dit voel of hy ‘n noupassende kous om sy voël getrek het.

Hulle kyk mekaar weereens diep in die oë en dan begin hul ritme van genot saam, stadig in en uit. Die pas versnel en skielik stamp sy meedoënloos teen hom en gee dan ‘n lang gil en haar hande gryp aan haar hare en heen en weer in die lug. Die besef dat sy klimaks dryf hom ook oor die kant en hy gryp haar boude met altwee hande vas asof hy haar nog dieper in wil trek. Sy saad skiet oor en oor in haar op en hy kreun ‘n diep grom. Hulle hou nog freneties aan tot hul albei voel hoe die tempo bedaar en hul gevuld voel.

Haar hare hang nou in effense slierte van al die sweet en hy kan voel hoe sy rug ook ‘n nat kol het van sweet.

Sy skuif van sy nog semi-ereksie af en rol vorentoe om in die waai van sy arm te lê. Sy hand, van die arm waarin sy rus, speel met een toutjie hare en hy soen haar liggies op haar natgeswete voorkop en sê, saggies: “Merci, petite moi.”

Hy voel haar liggaam skielik aanmekaar ruk en besef dat sy huil. Verward wil hy regop kom, maar haar hand wat met sy borshare gespeel het, druk hom ferm plat. Sy kom op haar een elmboog orent op sy bors en plaas haar slanke voorvinger oor sy lippe asof sy hom stilmaak. “When I got to know you that first and only night, your tendrè and open esprit crept into my mind and indeed into my … how do you say Coeur … into my heart. I knew already then but didn’t want to tell you …”

‘n Traandruppel val op sy wang en hy probeer in haar neergeslane wimpers kyk.

“ … that’s why I had to have your body as well … to remember all of you in my memoiries. I-I’m dieing of cancer.”

Henk se eie liggam ruk en hy trek haar fyn lyfie met sy arm so vas moontlik teen sy eie vas  … ’n traan biggel ook af teen sy eie wang …

 

***********************************************

deur Lawmangler

Roosmaryn

Al die voertuie het persoonlike nommerplate: die letters DOW, gevolg deur ‘n nommer. Die oorspronklike maatskappy was Dreyer, Oberholzer en Wassermann. Nou is net Wasserman oor. ‘n Jaar of twee nadat Wasserman Junior by sy pa oorgeneem het, het Dreyer homself geskiet. Kort daarna het Wasserman Junior vir Oberholzer uitgekoop. Mense praat nie meer so openlik daaroor nie, en niemand het ooit met bewyse gekom nie, maar daar was baie bespiegelings oor wat gebeur het. Vandag nog glo baie mense dat Wasserman Junior op ‘n onderduimse manier van die ander twee ontslae geraak het.

Dis moontlik. Junior is ‘n mislike bliksem. Die meeste mense spot agteraf dat hy die DOW-nommerplate behou het omdat dit hom beskryf: Drol Op Wiele. Niemand waag dit natuurlik om dit voor hom te sê nie, want ons kan almal ‘n lang lys van sy slagoffers opnoem; mense wat werk verloor het of bankrot gegaan het. Dan kom ons nog nie by praatjies oor mense soos Dreyer nie.

As jy jou werk verloor het en vir ander mense los werkies moet doen om die pot aan die kook te hou, soos ek, kan jy nie jou neus optrek vir ‘n werkgewer nie. Ek is besig om DOW 3, die Lexus, blink te vryf toe die huishulp na my toe kom.
Sy hou ‘n koevert uit. “Mevrou sê jy kan maar gaan as jy klaar is met dié een. Jy moet net, voor jy loop, gaan kyk of jy nie volgende week jou snoeiskêr moet saambring om die roosmaryn terug te knip nie.”

Ek knik, druk die koevert met my geld vir die dag in my sak en gaan aan. My hart klop vinniger en my voël roer onrustig in my overall.

Die kruietuin is reg voor die hoofslaapkamervenster. Toe ek om die hoek kom, hoor ek Wasserman se stem. Hy is besig om iemand oor die foon uit te trap. Ek was al voorheen in die huis, want ek het ‘n druppende kraan reggemaak. Ek weet hy het ‘n kleiner studeerkamer wat soos ‘n en suite badkamer aan die slaapkamer gebou is, reg langs die kamervenster.

My aandag is egter nie by Wasserman nie. Louise, sy blonde trofeevrou, staan voor die venster, waar ek verwag het om haar te sien. Die gordyne is oop. Sy dra ‘n swart wyerandhoed en ‘n roomkleurige kamerjas. Sy kyk in my oë, maar verroer geen gesigspier nie.

“ … en ek gee nie ‘n fok daarvoor om nie! Hoeveel keer moet ek dit nog vir julle eenvoudige fokkers sê?!”

Sy maak die gordel los en laat die kamerjas van haar skouers afgly. My voël ruk toe ek die fyn, swart onderklere sien. Haar lang vingers streel stadig oor haar skouers, haar borste, haar maag. Dan streel sy die roomwit vel waar die rondings van haar borste by die bra uitsteek. Haar vingers sprei stadig oop en sy begin haar borste ritmies druk. Die nippels maak skerp spitsies teen die materiaal van haar bra.

“Se fokken moer, man! Ek het genoeg van daai kak gehad!”

Sy sit haar regtervoet op ‘n bank en rol die swart sykous stadig teen haar lang, slanke been af. Sy gooi die opgerolde kous ongeërg oor haar skouer. Dan rol sy die ander kous af. Sy stoot haar heupe effens vorentoe. Die swart broekie span styf; haar kaalgeskeerde lippe bult pragtig teen die ragfyn materiaal.

My voël is seer van styfheid.

Sy streel haar borste. Haar hande skuif stadig teen haar lyf af, rus ‘n oomblik op haar heupe en skuif dan na haar bobene toe. Sy streel die binnekante van haar dye. Haar vingertoppe kom boontoe, huiwer by die rek van haar broekie en kom dan stadig hoër: oor die boonste deel van haar broekie, oor haar maag, tot terug by haar pragtige borste.

“Ag, kak daarmee, man!”

Haar kop sak vorentoe en haar hare val oor haar borste. Ek kan sien dat haar hande besig is agter haar rug. Dan lig sy haar kop. Sy trek die bandjies van die bra oor haar arms en skud haar kop, sodat die hare wegval. Ek verkyk my aan die ronde, wit borste met die hoë nippels wat so trots regop staan. Sy vou haar hande oor hulle en druk hulle saggies. My voël klop van styfheid.

“Moenie nog met daai stront ook by my kom nie!”

Sy trek haar hare agter haar kop bymekaar, asof sy ‘n poniestert wil maak. Haar kaal borste lig as sy haar arms optel. Sy laat haar hare agter haar rug afhang. Sy trek aan die stywe nippels en rol hulle tussen haar vingers.

“Se moer!”

Sy los haar borste. Haar hande skuif stadig teen haar lyf af. Sy haak haar duime onder die broekie se rek in en skuif dit stadig af. Net voor die lippe sigbaar word, knik sy vir my.

Dit is die teken. Ek ruk my overall se rits ondertoe en druk my onderbroek af. Die lug is koel op my warm, stokstywe voël. Sy druk haar knieë teen mekaar en skuif die broekie verder af. Wanneer dit val en om haar enkels bly lê, skop sy dit eenkant toe. Dan draai sy om, met haar rug na die venster toe. Sy kyk oor haar skouer na my. Haar voete is wyd uitmekaar. Sy buk stadig vooroor. Ek sien hoe die dun spiere in haar lang bene onder die gladde vel span. Haar stywe, ronde boudjies lig. Dan begin die lippe onder hulle sigbaar word, meer in silhouette as in detail.

Sy knik weer. Ek gryp my kloppende voël. My een hand pomp vinnig op en af, terwyl ek my eiers met die ander hand druk.

“En nie ‘n fok weer nie!”

Sy leun verder vooroor. Die dik lippe trek effens van mekaar af. Ek sien die randjies van die binneste lippies teen die lig afgeteken.

“Louise, jy moet begin regmaak.”

Sy glimlag oor haar skouer vir my en plant haar voete nog verder uitmekaar. Sy buk verder vorentoe. Die vingers van een hand vind die lippe en sprei hulle oop.

“Louise!”

“Ek is op pad om te gaan bad, Liefie!”

My hele lyf bewe. My voël ruk in my hand. Suiwer genot spoel deur my terwyl ek dik, wit strome oor die roosmaryn uitskiet; drie, vier, ek is nie seker hoeveel keer nie.
Sy staan regop en draai weg van die venster af. My voël trek nog ‘n paar keer liggies saam. Ek sit hom terug en rits my overall toe. Toe ek wegstap, wonder ek hoe sy seker maak dat sy môre die regte stuk hoender kry, en dat hy die deel kry wat gegeur is met die takkies waarop ek gekom het.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

17 thoughts on “Fotoverhaal (2)

  • July 30, 2016 at 7:14 pm
    Permalink

    Hierdie Roosmaryn-storie het my baie jags gehad! Met die intrigue-geurtjie en die kommentaar van die kamer langsaan het die erotika sommer skerp deurgeslaan. Die bukkery voor die venster was die kersie op die koek – baie realisties eroties.

    Reply
    • August 1, 2016 at 7:42 am
      Permalink

      Dankie vir die nice terugvoering, Lusman.

      Reply
  • July 27, 2016 at 5:17 pm
    Permalink

    Sjoe! Die roosmarynstorie maak ‘n paar herinniringe wakker …

    Reply
    • July 28, 2016 at 7:52 am
      Permalink

      Dankie vir die terugvoering. Ek hoop dis goeie herinneringe!

      Reply
  • July 20, 2016 at 10:07 am
    Permalink

    Ok, ek kan dalk stupid klink nou, veral vir die feit dat ek die een is wat moet weet wat aangaan, maar hoe sien julle Ronelle se kommentaar?

    Reply
    • July 20, 2016 at 10:13 am
      Permalink

      Sien soos in “hoe weet julle wat dit is” of sien soos in
      “wat dink julle daarvan”?

      Reply
      • July 20, 2016 at 10:21 am
        Permalink

        Hoe weet julle wat dit is? Ek het die keuse om kommentaar te keer as ek wil (of ten minste die eerste keer as iemand kommentaar lewer). Dis ‘n goeie ding want ek kon al erge kommen kommentaar so stop. 😉 ) Maar hierdie keer lyk dit asof julle dit iewers kom lees? Waar? Hoe?

        Reply
        • July 20, 2016 at 10:27 am
          Permalink

          Ek is in geweldige versoeking om ‘n voorwaarde te stel, wat jy as ‘n grap sal verstaan (hoop ek!) maar wat ander dalk onsmaaklik sal vind. En ek is mos nice en ordentlik 🙂
          Jy kry ‘n raampie op die hoofblad onder die opskrif “Latest Comments”. Die kommentaar sit ‘n rukkie daar. Jy kan nie deurkliek nie, maar jy sien die begin.
          Begin ‘n nuwe gesprek in Gemeenskap oor of jy kommentaar in ‘n mate moet modereer.

          Reply
          • July 20, 2016 at 10:31 am
            Permalink

            Dankie. Ek sal sommer, ja. 🙂

            Reply
  • July 19, 2016 at 4:27 pm
    Permalink

    Ronelle het gekommentaar hierdie en my ander stories is onsmaaklik……

    Reply
    • July 20, 2016 at 8:20 am
      Permalink

      Ek dink jy verstaan verkeerd; ek dink sy verwys na die morbiede element, nie na die stories self nie.

      Reply
  • July 16, 2016 at 4:25 pm
    Permalink

    Julle het my no so hard, al die mense op die lughawe gaan my snaaks aankyk as ek nou dadelik moet opstaan.
    Hulle sê mos mens moet maar aan iets anders dink todat die soldaat weer “op rus” verkeer…

    Reply
    • July 18, 2016 at 7:13 am
      Permalink

      Of sit ‘n kamera op jou kop, dan dink hulle jy’s ‘n driepoot …
      Dankie vir die kommentaar!

      Reply
      • July 18, 2016 at 7:40 am
        Permalink

        Dankie Nostradamus ! Ek dink as ek en Lawmangler saam moet skryf kan ons ‘n reeks skryf vir Annelise se volgende projek : ‘n Kanaal vir ” Kombiekiehier ” op TV !…smile

        Reply
        • July 18, 2016 at 6:35 pm
          Permalink

          Nee. Ek wil nie skryf vir daai nie; ek wil die hoofkarakter wees.

          Reply
  • July 15, 2016 at 2:39 pm
    Permalink

    Puik storie, LM…ek het dit so werklik geniet dat ek self stokstyf geword het en met myself begin speel het….smile, dankie !

    Reply
    • July 18, 2016 at 7:09 am
      Permalink

      Thanks. Jou storie is great.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)