
Finalis-storie: Nuwe ervarings vir ‘n eensame man
deur Jan Pielewiet
Daar is ‘n gesegde wat lui dat mens nog steeds eensaam kan wees al woon jy in ‘n stad met ‘n miljoen mense. Ek weet nie of ek regtig eensaam is nie, meer eenlopend. Wanneer jy op 43 nog steeds enkellopend is, is daar skinderstories wat saam met jou loop. Enige iets van “Hy is te vol stront die dat hy nie vrou kry nie” tot “Hy is seker maar gay, maar het nog nie uit die kas geklim nie.” En natuurlik vele variasies tussen in.
Ek is dalk sommer bietjie van alles. Die perfekte vrou het nog net nie oor my pad gekom nie. Ek is daai tupperware pot wat se deksel altyd weg is. En glo my, ek het al deur vele verhoudings gegaan, maar daai een persoon wat my aanvul en aanvaar met al my nukke en grille bly my ontwyk. Ek was al ‘n gay pub of twee, maar dit is beslis nie vir my nie. Ek verkies ‘n vrou se sagte lyf teen myne.
Nadat ek die laaste keer op 40 in die gewone optelplekke rondgehang het, het ek besluit ek moet ophou soek, die regte persoon sal wel eendag opdaag, intussen sal ek meer tyd wy aan my stokperdjie van skaalmodel treine bou. Die Noord Transvaalse Modeltreinklub waarheen ek soms gaan, het sopas ‘n uitstalling in die Voortrekker Monument se Pioniersentrum geopen waar besoekers, en veral kinders, aan meer oor die geskiedenis van Suid-Afrika se treine en treinstelsels bekend gestel word. Aangesien die meeste mense by die klub effens ouer mense is, is daar nie eintlik geselskap van my ouderdom nie. Ek gesels lekker met die ouer manne oor verskillende tegnieke en ontwerpe, maar behalwe die een keer ‘n jaar se vleisbraai met die jaareindfunksie is daar nie enige ander sosiale opsies nie.
En dit is by een so byeenkoms waar ek so jaar terug vir Liezel ontmoet het. Dit is oom Koos se dogter, die een wie se man so paar jaar terug in ‘n motor kaping doodgeskiet is. Sy is nie model mooi nie, ook na aan die veertig skat ek, maar sy besit ‘n innerlike skoonheid en sagtheid wat my na haar toe aantrek. Sy is welbelese en kan oor enige onderwerp waaraan ek kan dink saamgesels, soms met gesag en soms om meer te leer. Liezel help haar pa met sy dekor modelle se bou en verf. Sy het kuns en drama studeer by Wits en werk tans as teater bestuurder en dekor vervaardiger by Afriforum teater in Menlopark. Ek ken die teater goed aangesien ek gereeld opvoerings gaan kyk, een van die oorsake van die gay beskuldigings wat in my rigting geskimp word. Natuurlik pla dit my glad nie wat ander mense dink nie, amuseer my eerder dat mense opinies kan waag as hulle nie die moeite doen om my eers beter te leer ken nie.
Met verlede jaar se afsluitings byeenkoms in aantog was daar besluit die jongklomp, dis nou ek, Liezel en so drie ander, moet alles reël en organiseer. Met die beplanning van die braai het ek en Liezel agtergekom dat ons nogal baie dieselfde oor ‘n klomp goed dink. Die aand van die braai het almal waarmee ons gesels het mildelik komplimente uitgedeel oor hoe lekker hulle kuier en daar is eenparig namens ons besluit ons span is volgende jaar weer die feeskomitee. Ek en Liezel het die aand terdee geniet en wanneer almal huis toe is, bly net ek en sy oor om die saal te sluit en seker te maak die ligte is af. Die heel aand al was daar hierdie lus in my lende vir Liezel, sy het so stywe rokkie aan wat haar figuur vlei en alles mooi ten toon stel wat ‘n man se koerasies in die rooi jaag. Ek hoop nie ek verbeel my nie, maar daar is iets in haar oe wanneer sy vir my kyk wat ‘n mengsel van lus en beloftes is. Ek besluit heimlik dat ek sal uitvind wat in haar kop aangaan voor die jaar verby is.
Die aand se kuier het ons beide so effens tipsie gemaak en ons lag uitbundig oor enige simpel ding wat gebeur. Dan maak ons alles toe en maak seker alles is af in die kombuis voor ons moet sluit. Daar is wel een probleem met die saal se uitleg en dit is dat die lig skakelaar aan die saal se voorkant is en die deur waar mens uitgaan is aan die agterkant. Die voordeure moet van binne gesluit en gegrendel word en die agterdeur word van buite met ‘n sekuriteitshek gesluit. Gewoontlik gebruik mens sommer jou selfoon se liggie om die pad uit te kry, maar vanaand is beide ons fone pap wat maak dat ons in die donker moet stap na die agterdeur. Tipies saal is daar slegs een ry met vensters bo teen die plafon en die dik fluweel gordyne wat voor dit hang blok alle lig van buite af uit.
Voel voel stap ons terug in die rigting van die uitgang, die onmiddelike verandering van helder lig na stik donker wat ons tydelik nagblind laat. Dan hoor ek ‘n stamp en ‘n kreun gevolg deur nog ‘n slag. Ek roep na Liezel maar kry net weer ‘n kreun en ek tas in die rigting waarvandaan ek die geluid hoor. Dan val ek self oor iets op die grond en kom redelik sag te lande. Liezel daarteenoor ontvang my volle gewig op haar, wat haar die derde keer laat kreun.
Ek rol van haar af, en dan voel voel ek na haar. My hand vat ‘n sagte stuk vlees raak en dan besef ek dit is haar bors wat ek betas. Ek mik effens hoër vir haar gesig maar haar plat magie begroet my hand. Wanneer ek weer op beweeg streel ek weer oor haar bors voordat ek haar gesig kan voel.
“Is jy ok?” vra ek haar. Sy kreun en kla dan oor haar wind wat twee keer uitgeval is na mekaar, maar sy voel darem al effens beter as n rukkie terug.
“En jy?” vra sy my.
“Ek het lekker sag geland, dankie” antwoord ek laggend. Ek het haar hand intussen raakgevat en help haar op. Wanneer ons regop staan is sy in die kring van my hande en dan soen ons. Ons albei se asems jaag en sonder om twee keer te dink begin ons mekaar se klere afstroop en dan voel ek haar hand sag om my ereksie vou. My lippe sluit om haar tepel en ek lek en suig soos ‘n klein hondjie. Liezel kreun en sug lank wanneer ek haar tepel hard suig en soveel moontlik van haar vol borste in my mond probeer kry. Dan trek sy my piel nader aan haar koek en vryf hom deur haar nat sloot. Nou neem ek beheer oor en skulp haar ferm boutjies in my groot boerehande toe en laat glip my meneer in haar sagte warmte in. Wanneer ek baldiep in is begin ek haar saggies te naai maar vinnig is dit ‘n wedren tussen ons om te sien wie kan eerste die ander een laat kom. Saam storm ons oor die wenstreep en ek skiet my saad diep in haar. Dan bars ons weer uit van die lag omdat ons onsself soos twee jagse tieners gedra het.
Saam stap ons uit en besluit ons sal die volgende aand saam koffie drink by haar plek en uitfigure wat tussen ons aan die gebeur is. Lang storie kort – die volgende aand toe ek instap en haar soengroet word alle beplanning om eers rustig te gesels vergeet en bespring ons mekaar weer en eindig kaalgat op haar bed waar ons mekaar baie vinnig tot raserny dryf voordat ons beide ‘n masiewe orgasme beleef. Uitgeput sak ons terug teen die kussings en dan praat ons. Erens in die gesprek gaan haal Liezel vir ons elkeen ‘n glas wyn en dan besluit ons dat ons beslis hierdie verhouding gaan beproef. Elkeen van ons gaan met ons normale lewe aan maar wanneer daar geleentheid is doen ons iets saam. Ons sal beurte maak om te besluit wat ons doen en die persoon wie se beurt dit is kan dan die aand se afsluiting ook beplan. Beide van ons het ‘n hunkering na daardie iets wat jy nie met enige ander persoon kan bespreek of deel nie en ons verstaan mekaar. Beide van ons het ook die begeerte om seksueel te eksperimenteer en daar word besluit op ‘n veilige woord sou enige een van ons nie kans sien om verder te gaan met waarmee ons besig is nie, hetsy of dit een of ander aktiwiteit binne of buite die slaapkamer is.
Hierdie reeling werk goed vir ons en ons doen allerhande goed saam. Van stap in die park waar ons vinnig teen ‘n boom ‘n entjie weg van die paadjie af ‘n vinnige enetjie deurwerk tot lang aande van masering en mekaar dryf tot op fyndraai sonder om die piek te bereik en wanneer ons uiteindelik mekaar toelaat om te kom is dit een van langste en beste ervarings nog. Ons het al die vasbind ding probeer en menige posisies en plekke is al probeer. Oor die laaste paar maande het ons ook ‘n hele versameling van speelgoed opgebou waarmee ons mekaar intense genot of pyn kan laat ervaar.
Vanaand is dit Liezel se beurt om te besluit wat ons doen. Sy het lus vir pizza en rooiwyn met ‘n lekker vliek op die TV. Ek is sewe uur by haar huis met twee groot pizzas en wanneer sy vir my die deur kom oopmaak staan sy reeds in haar nagklere. Ons groet en wanneer ek deurstap kombuis toe om die pizzas neer te sit sien ek sy het ‘n matras voor die tv neergesit en ‘n lekker bed vir ons gemaak. Haar sakkie met die speelgoed is reeds langs die matras neergesit, reg vir ons aktiwiteite na die vliek. Die boodskap is duidelik dat sy vanaand lus is vir speel en ek weet ek gaan nie voor more middag krag hê om huis toe te gaan nie. Sy stuur my kamer toe om vir my iets meer gemaklik te gaan aantrek en wanneer ek terug kom wag sy reeds op die bed, twee glase wyn geskink en die film reeds reg om te speel. Ek gaan lê langs haar en sy druk die speel knoppie. Dit is ‘n lekker komedie met so paar stomende tonele in. So halfpad deur die film is haar hand besig om rustig my draad te trek en my finger speel met haar klit. Dan stop sy die film en staan sy op om die pizzas te gaan haal. Ek maak ‘n tweede bottel rooiwyn oop, die eerste een het reeds sy gat gesien, en vul ons glase weer op.
Terwyl ons die wyn en pizza geniet, kyk ons die einde van die film en dan kry ek my opdrag vanaf Liezel. Ek moet die leë bokse wegvat, die wyn opvul en dan moet ek myself regmaak en seker maak ek is skoon. Ek weet dit is die kode taal vir seker maak my agterdeur is skoon. Ons het al so bietjie met “rimming” gespeel en sy het al paar keer haar vinger of n klein “butt plug” gebruik om my prostaat te maseer terwyl sy my aftos. Natuurlik het ek haar al ‘n paar keer ook so bevredig en onlangs het ons seks gehad terwyl ons beide se agterdeure volgestop was met “butt plugs”.
Wanneer ek terugkom in die tv kamer lê Liezel reeds uitgestrek op die matras. Sy is heeltemal kaal behalwe vir ‘n paar rooi hoëhak skoene. Ek sien die speelsak is oop, maar die inhoud word weggesteek onder ‘n handdoek. Ek staan en wag, wetend dat Liezel vir my sal sê wat sy van my verwag, dit is haar beurt om vanaand in beheer te wees.
Terwyl ek staan en na haar kyk steek sy haar hand in die sak en haal haar gunsteling vibrator uit. Anders as die tradisionele vibrator suig dit haar klit, iets wat haar bitter vinnig laat piek. My groeiende horing wys dat ek dit geniet om haar so te sien en wanneer sy haar eerste orgasm kry sien ek die spiere van haar maag lyntjies maak soos sy rukkend haar seksuele ontlading geniet. Sy is aspris meer verbaal want sy weet dit draai my aan om haar te hoor.
Dan beduie sy ek moet voor haar kom sit met my bene weerskante van haar sodat ons mekaar maklik wedersyds kan mastubeer. Haar hand dwaal oor my penis en streel oor my ballas wat saamtrek as haar koue hand daaraan vat. Ons het al voorheen in die posisie gesit, ek onthou nog hoe ek my verkyk het hoe sy oop blom onder my vingers se aanraking. Vandag is geen verskil nie. Haar koekie is mooi glad geskeer en haar lippies blom mooi oop. Daar loop ‘n melkerige druppel tussen haar satynsagtelippies uit wat ek gebruik om my vingers mee te smeer. Terwyl ek my vingers deur haar lippies laat gly streel sy my piel met die natlus wat uit sy punt uit drup.
Dan rek sy weer in die speelsak in en haal ‘n bottel smeermiddel uit. Sy druk bietjie daarvan op haar vinger se punt uit en dan begin sy my rondom my anus smeer. Teen die tyd het ek al geleer om my kringspier te ontspan en wanneer sy effens druk toepas glip haar vinger maklik in. Sy vra my om haar bewegings te na-aap dus maak ek my vingerpunte ook nat met gel en laat glip ‘n vinger in haar hol. Dan voel ek hoe sy ‘n tweede en later ‘n derde vinger gebruik om my oop te rek en mimiek haar bewegings stap vir stap. Dit is die grootste wat ek nog oop gegaan het, effens seer maar die genot verdoof die pyn.
Wanneer sy weer in die speelsak grawe kom sy te voorskyn met ‘n nuwe speelding. Dit is ‘n baie lang silikoon dildo wat weerskante ‘n kop het. Die soort wat twee vroue gebruik om mekaar te bevredig. Liezel smeer gel aan beide koppe en gee dan een punt vir my. Die ander punt begin sy stadig in haar verbode ingang inspeel. Ek volg haar voorbeeld en begin myself te pennetreer. Wanneer ons beide koppe in ons het begin sy weer my draad te trek met haar een hand terwyl haar ander hand die dildo heen en weer tussen ons beweeg. Die vol gevoel is effens ongemaklik in die begin, maar stelselmatig raak dit al gemakliker soos my spiere rek en ontspan om die indringer te ontvang. Ek kan vir Liezel se poesie gemaklik bykom en met my een hand op haar klit en die ander hand se vingers in haar kwak begrawe kielie ek beide haar klitoris en haar g-kol.
Beide van ons se asems jaag en ek kan my orgasme voel opbou. Dan trek Liezel my aan my stingel nog nader en buig my piel af sodat sy my kop tussen haar lippies kan deur trek. Ek moet regop sit sodat sy hom nie afbreek nie, maar wonder bo wonder kry ons dit reg dat ek haar met my piel pennetreer. Alhoewel effens ongemaklik is die sensasie om die dildo deur die dun vel te voel skuur teen my tril ongelooflik. Gelukkig is die dildo lekker lank en soepel en ook redelik dun in omtrek. Lizel skree dat ek haar nou hard moet naai. Ek pomp soos ‘n nuwe lister engin en wanneer ek my saad diep in haar skiet kramp sy haar orgasme saam met my uit.
Uitgeput val ons beide agteroor, terug in ons begin posisie met die enigste verskil dat die dildo nog steeds in beide van ons sit.
3 COMMENTS
Baie dankie vir die skryf van ‘n heerlike storie Jan.
Rooiwyn en Pizza klink vir my goed maar seks met Liezel sal onverbeterlik wees. ‘n Oopkop vrou is die moeite werd om 43 jaar voor te wag. 🙂 Ek het lekker ‘gedroom’ oor die ervarings wat jy beskryf het. In my kop draai die woorde van ‘n lied. “Once is never enough with a girl like you!.
Dankie vir die terugvoer en raad Will. Moet bieg, was redelike vinnige skryf gewees om deadline vir kompetisie te haal. Die tyd van die jaar gaan alles mos doller as dol.
Jan, soos ek al jou stories leer ken het, is jy ‘n meester in eie reg !
Die beskrywings van die verskillende seks dade en besliste kennis daarvan staan vir my uit.
Ek sou egter bietjie meer vloei aan die verhaal bestee het dat ‘lewe’ kry?
Vir my te min reaksies en uitspreek van gevoelens en ‘lekkerkry’ tussen die 2 minnaars. Maar dis my persoonlike siening.
Dit bly egter gedug geskryf, baie dankie!