Elrie en die Lorrie (1)

deur Bobcat

Ek is op pad Limpopo toe met die ou trok en ‘n sleepwa vol voer vir die wild. Dit het by ons goed gereen en die gras is volop. Die trok is swaar gelaai en hy kreun al van vieruur vanoggend onder my agterstewe met sy swaar vrag. Ek het ‘n effense pishoring en die vibrasie maak dit nie vir my makliker nie. My gedagtes dwaal na Elrie se kaal vroulike lyf. In my gedagtes sien ek haar lieflike figuur onder satyn lakens. Haar swart hare met die sonstrepies wat oor die wit kussings lê …

Ek skrik uit my dagdroom toe my selfoon lui. “Riempies,” antwoord ek die foon half onbeskof oor my dagdroom wat aan skerwe lê. Ek hoor haar lag aan die ander kant en in my verbeelding sien ek haar melkwit tande, die kuiltjies op haar wange en haar rooi lippe. “E-e-elrie? Is dit jy?”stotter-vra ek. Na al die jare is sy steeds in staat om my te laat stotter en dit maak my terselfdertyd die bliksem in en moer gelukkig. “My kop fok my rond,” dink ek hardop.

“Wat sê jy Riempies?” vra sy half afgehaal aan die ander kant.

“Nee, s…sorry” antwoord ek terwyl ek lus voel om myself te skop. “Ek praat sommer hardop met die ou trok.”

Haar lag klink weer soos musiek in my ore. “Wat maak jy vandag, Riempies?” vra sy.

“E-ek is oppad wildsplaas toe vir die naweek met die trok om voer weg te vat,” struikel ek weer oor my woorde.

“Riempies … gebruik jy nie jou tru-spieels as jy bestuur nie?”vra sy en onwillekeurig gly my oё na die groot tru-spieels van die vragmotor. Agter my sien ek ‘n rooi motortjie wat se ligte aanmekaar flikker en my hart begin woes rondspring in my borskas. Ek laat die ou trok van die pad afloop en hou met ‘n gekners onder ‘n groot ou bloekomboom stil. Toe ek uitklim kom Elrie van agter die trok uitgehardloop en spring in my arms, haar bene om my lyf geknoop. Ek proe die ryp kersie smaak van haar lippe toe sy my soen en ek is intens bewus van die knop waar haar koek teen my maag druk.

Haar lippe talm op myne en ek voel hoe sy liggies met haar tong soek.

“W-wat maak jy hier?” vra ek effens uit die veld geslaan.

Sy verduidelik na die rooi motortjie en sê dat sy en ‘n vriendin en die se kêrel ook op pad is Limpopo toe vir die naweek. Sy verskoon haarself en verdwyn agter die vragmotor. Ek hoor gedempte stemme, ‘n toeter en toe trek die rooi motortjie agter die trok uit en versnel by my verby.

Terwyl ek staan en wonder oor die vinnige ontmoeting bulk die trok se lugtoeter hier agter my en ek skrik my amper in ‘n ander bloedgroep in.

“Gaan jy net daar staan of gaan ons ry?” klink Elrie se stem deur die vars oggendlug.

Ek klim met ‘n frons terug in die kajuit waar mejuffrou haarself reeds tuisgemaak het.

“Komaan, Riempies … dit gaan ‘n wonderlike avontuur wees. Adel en ou Rossouw sou in ieder geval verkies het om alleen te wees die naweek, en ek het my al byna dood verlang na jou. Jy bel nooit. Hou jy nie meer van my nie? vra sy.

Die bloed stroom na my wange en terwyl ek wonder wat om te antwoord draai sy na agter om die koffiefles by haar bagasie agter die sitplek uit te haal. Haar tietie skuur teen my arm by die rathefboom en ek laat die trok doodruk. Terwyl ek met die sleutel peuter giggel sy en soen my op die wang.
Na die koppie koffie is ons terug op die pad. Elrie sit haar oorfone aan en dop op die passasiers sitplek om met haar kop op my linkerbeen. Na vyf minute is sy vas aan die slaap en ek so ongemaklik soos ‘n standard ses seuntjie met ‘n lisp. Die pishoring is terug in volle glorie en ek te skaam om haar wakker te maak. Elke keer as ek remtrap en haar liggaam neig na voor sit ek my hand op haar skouer om haar terug te hou.

By die eerste tolhek glip ‘n poephol met ‘n dubbelkajuit bakkie voor my in en ek moet hard rem om hom nie te stamp nie. Ek gryp na Elrie, maar sy het op haar rug gedraai en my hand beland bo-op een van haar tiete. Toe ek afkyk kyk ek vas in haar twee groot grysgroen oё en baie stout kuiltjies op haar wange. Voor ek kan om verskoning vra druk sy my hand op haar bors vas.

Nadat ek amper die tolhek in sy moer in gery het en die tolgeld laat val het is ons weer op pad. Na elke ratwisseling sit sy weer my hand op haar bors, haar oё styf toe, maar haar die kuiltjies op haar wange laat my besef dat sy nie van plan is om weer te slaap nie.

Elrie begin saam met ‘n liedjie te neurie en stelselmatig skuif sy my linkerhand tot op die knop van haar vroulikheid. Ek kan die hitte van haar poesie deur haar rokkie voel en my pishoring verander in ‘n moerse ongemaklike stokstywe torpedo. My ore begin suis en stelselmatig begin ek haar warm vryf totdat haar genotgrot bultend onder my handpalm lê. Sy gooi haar regterarm oor haar skouer en voel met haar hand die hele lengte van my bobeen tot sy my meneer in die hande het.

In al my dae as man kon ek nog nooit daarin slaag om my voёl (veral as hy styf is) met een hand uit my broek te kry nie, maar binne sekondes het sy my gulp oop en my stokstywe piel uit. Laasgenoemde staan soos ‘n vuurpyl reg om gelanseer te word en sy begin, steeds met toe oё en singend, om hom op en af te trek. My hand dwaal na terug haar borste en met moeite maak ek met my linkerhand die knopies van haar rokkie van bo tot onder oop. Ek trek haar mooi wit kant-bra oor haar tiete, gee elkeen ‘n ferm druk en gly my hand oor haar kaal maag terug in die rigting van haar “volksie bonnet.”

My vingers glip maklik onder haar kantbroekie in. Sy maak haar bene effens wyer oop en my middel vinger glip gemaklik in haar liefdessappe tussen haar poeslippies deur. Ek toets die gaaitjie van haar genotgrot met die punt van my vinger en trek dan weer die lengte van my vinger terug deur haar lippies en oor haar klitoris. Toe my vinger weer voor die gaaitjie is gryp sy my hand met albei haar hande vas, lig haar onderlyf effens op en my vinger verdwyn tot diep binne in haar. Sy beweeg haar heupe op en af soos ek my vinger in en uit beweeg. Binne ‘n paar sekondes het ek twee vingers in haar met my handpalm ferm op haar klitorus.

Ek kyk vir ‘n oomblik af, sien die diep kuiltjies op haar blossende wange, haar oё half toe en met ‘n laaste vasdruk van my hand op haar poesie en ‘n diep sug voel ek hoe sy opnuut, maar meer intens sopnat word. Rillings spoel deur haar lyf toe sy kom en ek haar “G-spot” met my vingerpunt masseer. Dit voel of sy my hand gaan afbreek toe sy hom teen haar vasdruk en skree: “ek kom … ek kom …”

Vir die tweede keer die oggend ry ek amper iets in sy moer in. ‘n Vakansieganger met sy karavaan het op die geelstreep, maar effens in die ryvlak stilgehou en in my jagse waas het ek hom net betyds gewaar.

‘n Kilometer of wat verder trek ek van die pad af terwyl Elrie ongestoord aan my horing trek en suig. Ek stop redelik ver van die pad onder ‘n boom en voordat ek die enjin kan afskakel swaai Elrie haar broekielose been oor die stuurwiel en kom sit reg op die punt van my horing. Ek gly die sitplek agtertoe sodat sy tussen die stuurwiel en my lyf kan inpas en sy sak sonder enige moeite teen my skag af totdat ek voel hoe haar sappe weerskante van my balle en in my lieste afloop. Haar borste is voor my mond met tepels wat tergend orent staan. Ek begin hulle soen en suig terwyl my hande haar boude vashou terwyl sy my op en af ry.

Sy ruk my hemp oop en my lippe gly van haar borste oor haar keel en ek begin haar nek soen en suig terwyl haar tepels wipplank ry teen my bors. Ons asems begin jaag en die vensters begin wasem. Toe ek haar oorlelletjie begin suig ontplof sy vir die tweede keer en word slap in my arms. Ons sit vir ‘n rukkie so en vry terwyl ons asem skep.

Sy het haarself stadig van my afgelig en op haar rug op die passasiersitplek gaan lê, bene effens oop met haar kop weg van my.

“Naai my asseblief … hard en diep,” smeek-vra sy.

My pielkop pols toe ek eers op my elmboog gaan lê en my tong tussen haar nat poeslippies deurtrek. Die smaak van haar Eva’s vy maak my rasend en ek sak tussen haar kniёe in. Sy vat my voёl in haar hand en speel bietjie met sy kop op haar kittelaar voordat sy hom in haar genotgrot indruk. Ek is by alle selfrespek en terughouding verby en stamp myself diep binne in haar in, trek stadig uit en stamp weer diep weg. Sy begin kerm gooi haar regterbeen oor die rugleuning van die sitplek en krul haar linkerbeen om my lyf. Wanneer ek uittrek laat sak sy haar boude en wanneer ek indruk lig sy hulle op met die gevolg dat dit vir my voel of my piel met die indruk slag teen haar longe gaan vasdruk.

Ek druk my linkerarm onder haar nek deur en met my regterhand gryp ek haar aan die boud sodat “fielefooi” net effe druk op haar kringspier toepas wanneer ek indruk. Sy begin my intens te soen en ek voel hoe haar regterhand se naels teen my voёlskag kap as ek indruk. Die blote gedagte dat sy haarself stimuleer terwyl ek haar raps maak my rasend jags en ek begin om haar soos ‘n hings te naai.

Haar naels slaan in die vlees van my rug in toe sy kom en die seer daarvan laat my binne in haar ontplof. Ons lê vir ‘n wyle so voordat sy my nek begin soen en vra: “lus vir ‘n ontbyt by die Ultra City?”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Elrie en die Lorrie (1)

  • April 4, 2017 at 9:16 am
    Permalink

    Bobcat ek benei jou….. sal graag plekke wil ruil….
    Wag vir die opvolg by ultra city….

    Reply
  • March 31, 2017 at 12:46 pm
    Permalink

    Dit was nou ‘n lekker nat maak lees! Ek is nou so lus!

    Reply
  • March 31, 2017 at 9:09 am
    Permalink

    Mooi gedoen Bobcat. Ons wag vir die vervolg.

    Reply
  • March 30, 2017 at 4:39 pm
    Permalink

    Lekker ene, Bobcat, ek het dit ULTRA geniet !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)