Die Vreemdeling
deur Frik
Dit is Vrydagmiddag ek is oppad na n wildsplaas … moeg na n rowwe week nou net lus om alleen te ontspan … en as die son stadig in die weste begin sak, stop ek voor ontvangs, word na my suite geneem, my goed klaar afgelaai … maak ek my tuis op die stoep met n glasie rooiwyn en verkyk my aan die sonsondergang en luister rustig na al die voëlgeluide.
Die volgende oomblik gaan ‘n skuifdeur (by die suite oorkant myne) oop … ek skrik my boeglam … dis stikdonker … moes ingesluimer het, nou wawyd wakker. Jy kan terwyl jy stort of bad, die deure oopmaak en oor die bos uitkyk. ʼn Man met donker hare verskyn voor my oë, hy het ‘n kort PT broek en T hemp aan … hy trek sy T-Hemp oor sy kop en laat val dit op die vloer. Sy bruingebrande vel vertoon duidelik teen die badkamer lig. Dit voel of hy direk na my kyk hier waar ek in die donkerte sit.
Dan draai hy om en maak die stortkrane oop en verstel dit … volgende is sy PT broek wat waai voor hy onder die stort instap, sy piel is stokstyf … terwyl hy sy bors begin seep smeer dan af beweeg … oor sy maag. My vingers streel oor die materiaal van my broekie … asof onder hipnose … ek kan nie wegkyk nie … hy begin seep aan sy paal smeer … en begin homself stadig pluk. Sy oë is nou toe en as ek ‘n bietjie vorentoe leun kan ek hom dophou terwyl hy stort. My vingers druk-druk my klittie deur die material. Ek kan die hitte van my jagsheid deur die materiaal voel …
In my amper gehipnoseerde toestand vryf my hand liggies oor my borste en vind dan stelselmatig die pad na my heuweltjie. Hoe meer ek my lippies deur die materiaal streel, hoe natter word hulle. Ek kan voel hoe my lippies opswel … my hand knoop my bloes los. Ek trek nou my bra weg. My tepels is hard. Ek skuif my broekie eenkant toe en druk my vingers in my nat gleuf. My klit is erg opgehewe, my paradys is sopnat en baie gevoelig. Ek vryf met my middelvinger oor my klit en kreun onwillekeurig as my middelvinger aan my knoppie raak … af in die sloot dan druk ek my middelvinger diep in my paradys in. My vingers is almal al papnat. Hulle gly in en uit … in … uit … in… my vinger beweeg al vinniger en meer intens … terwyl ek kyk hoe hy ook nou wild pluk tot hy rukkend en met n straal tot klimaks kom. Oe, hel die mooi… flits dit deur my brein. Ek vryf hard oor my klitoris. My rug begin styftrek … my dosie se spiertjies trek saam terwyl ‘n helse orgasme deur my woed!
‘O vrek, dit is hemels’.
As ek my oӫ oopmaak, is hy nog in die stort. Hy lê agteroor teen die kant van die stort en kyk in my rigting met n smile voor hy stadig en rustig begin was. My bene is lam, ek bly net so sit met toe oӫ, bang om op te staan … wat as hy my gesien het? Later as hy sy lig afsit, sluip ek skuldig na my kamer en skakel die lig aan en trek uit om te gaan stort … onder die stort … my gedagtes bly by hom … my paradys soek hom. So begin ek my lyf ook seep smeer … maak my oë toe … sy stywe piel voor my … hy soen my kaalgeskeerde dooslippies, hy lek en suig en druk hom stadig in … so staan ek met die water wat oor my val en droom terwyl my hand oor my nog steeds gevoelige dooslippies vryf, eers saggies streel met my vingerpunte voor ek hulle oor my heuwel streel en toe my vingers in my sopnat gleufie laat ingly. Dit laat my snak na my asem. Dit voel asof my sappe uit my uitborrel … my lyf ruk deur nog ’n heerlike orgasme … lank het ek net so onder stort bly staan … wat is verkeerd met my? Ek is hier om te rus … hoe kan ‘n wildvreemde man dit aan my doen?
Dit is ’n heerlike Saterdagoggend hier in die Bosveld. Ek is vroeg vanoggend al na die watergat om te kyk hoe die diere kom water drink en speel. Dan merk ek hom daar langs die water so ’n ent van my af op. Ek was so opgeneem in my eie gedagtes dat ek hom nou eers sien, hy staan half met sy rug na my. Ek kyk weer na hom en sukkel om nie te staar nie. Hy begin stadig kop onderstebo in my rigting stap en ek voel die opgewondenheid in my roer.
Hier naby my sê hy skielik : “Goeie more”
“Hallo” kry ek uit ’n droë keel uit.
My stem klink so simpel. Hy glimlag en mik om verby te stap.
“Pragtige dag,” wurg ek uit en my stem klink nou of dit van baie ver kom.
“Dit is,” sê hy en kyk met stunning bruin oë na my.
“Ai, dis darem rustig hier,” gooi ek die senuagtige lyne uit en hy stem saam.
“Sit gerus” sê ek met n skor stem.
Hy aarsel ’n oomblik. ” Ja, dit sal lekker wees, maar pla ek nie?”
“Glad nie,” antwoord ek vinnig” en skuif op. Ek is maar te bly om geselskap te hê, my voorneme om alleen te wees vergete. “So, waar’s jou chalet?” vra ek so onskuldig moontlik.
Hy beduie my en sê die nommer.
“Hi, dis reg oorkant my”
Hy glimlag net en ‘n ongemaklike stilte volg.
Ek kyk op my horlosie en om die spanning te verbreek stel ek voor dat ons gaan ontbyt eet en hy stem in. So in die loop gesels ons oor alles en niks. Hy is ook daar vir die naweek. ‘n Ruk later sit ons en koffie drink terwyl die gesels nou makliker vloei. ”
Hoe gereeld nooi jy vreemde mans vir ontbyt?”
“Nie baie nie,” skerts ek terug.
“Jy het my lekker afgeloer gisteraand, nè?” bars hy die bom terwyl hy vir my kyk en glimlag.
Ek bloos bloedrooi.
“Ja, ek het, en voel baie skuldig,” kom die erkenning voor ek my self kan keer.
“Jy hoef nie. Solank jy dit net geniet het,” lag hy. “Sjoe, nie gedink ek het daai effek op vrouens nie.”
En hy lag. Dit was die ysbreker. “Kom ons gaan stap”, hy hou sy hand na my uit. Ons bekyk die blomme, die voӫls. Die wind speel liggies met my somersrok. Hy kan nie sy oë van my af hou nie en kyk telkens na my borste, dan bloos hy as ek hom betrap. Kan nie help om die knop in sy broek op te merk nie … en het voel self hierdie warm nattigheid tussen my bene. Later gaan op n wildtoer en geniet ons middagete saam. Ons praat, eet … kom tot die slotsom dat ons baie in gemeen het.
Na ’n ruk sê hy: “Kom ons gaan sit op daai bankie. Dit is stil daar.”
Ons maak so, ek is nou baie bewus van sy lyf so naby my. Skielik trek hy my nader en hy omvou my lyf en trek my styf teen hom vas. Hy soen my liggies op die mond. Sy tong raak-raak net aan my lippe en hy terg hulle. Dan soen hy my weer saggies, maar uitlokkend. Sy lippe styf teen myne, beter as enige van my drome. Hy soen my dieper en harder. Ons soen makeer met oop, honger monde en sy hand gly outomaties af na my boude toe dan terug. Sy hand streel saggies oor my nek dan stadig en saggies oor my rug … dan terug na my boude … ek het al twee my arms om sy nek, sy mond op myne ons tonge maak nou vurige liefde, daar is n nattigheid tussen my bene. Ek is nou al goed jags. Ek wil hom hê, my onderlyf brand om hom te voel.
“Ek dink jy moet vir ons ’n lekker warm bad gaan tap.”
“Mmm, dit klink na ’n goeie plan al is dit 3 uur in die middag,” antwoord ek, nou met ’n glimlag. Ons is vinnig na my suite toe … daar ingeloop is ek badkamer toe … ek sit kaal in die wasem op die rand van die bad, vingers speel in die water.
Om vir n vreemde man te val – dit het ek vanoggend nooit kon droom nie.”
Toe hy binnekom staan ek op en omhels hom. Ons lippe raak mekaar effens en dan begin sy tong tussen my lippe speel. My tong vind syne en gou ontwikkel dit in ’n diep, passievolle soen … terwyl ek hom help van sy kleure ontslae raak. In die bad week ons liggame in die heerlike hitte van die warm water, ek lê half langs hom, met my kop op sy bors.
Hy draai my op my rug in die water en kom sit wydsbeen oor my sy piel nou naby my mond. Met my vinger volg ek die naat van sy piel, oor sy skrotum tot by die sensitiewe plekkie daaragter waar ek hom nou liggies masseer terwyl die punt van my tong die rand van sy kop gulsig omsirkel. Ek lek en suig, my hand op en af teen sy skag … sy een hand speel met my tepels terwyl sy ander hand tussen my bene inbeweeg … hy kan my hitte en klammigheid seker voel, sy hand gaan nog nader en sy vingers raak aan my lippies. ’n Sagte kreun ontglip my mond, ek lig my been hoër op en maak dit vir hom makliker om aan my te raak. Ek voel sy vinger voor my opening tussen my lippies … sy vinger begin net voor die deur speel. Met my tong en lippe speel ek oor die hele lengte van sy nou stokstywe piel en voel hoe die sensasies deur sy lyf gaan. My klit is al kliphard en duidelik goed opgewerk en sopnat … besig om op te bou na ’n klimaks.
“Ek soek jou nou … asseblief… fluister ek terwyl ek my bene rondom sy lyf en met my arms om sy nek, myself opgetrek boontoe oor sy bene tot sy piel sonder enige moeite my kan binnegaan … my heupe begin beweeg asof ek perd ry. Ek kan voel hoe elke spier binne my al hoe stywer trek … my asem raak al hoe meer gejaagd en skielik hoe die wêreld onder my ontplof en golf op golf kring uit oor my hele liggaam … terwyl hy sy warm liefdesap diep in my inspuit. Genoegdoening duidelik op sy gesig – en ons wegraak in tyd en in mekaar.
Later begin hy my seep smeer en was my saggies van kop tot tone sy skuimhande oor my rug tussen my bene dan my hare terwyl ek toe oë die genot inneem. Dan is dit my beurt om die waswerk te doen. Ek streel oor sy rug, sy bors, druk my tepels liggies teen sy rug … ek hoor hoe hy na asem snak … en lek die water druppels speels van sy lyf af … glimlag oor die paal wat in sy volle glorie bo die water uitsteek. Ek besef dat ons met elke streling en aanraking mekaar se plesier net weer aanblaas … ons klim uit en maak beurte om mekaar af te droog tussen die gesoen deur oppad na die bed.
Ek draai my rug na hom, buk vooroor met my hande en knieë op die bed. My paradys verskyn, die lippies steeds opgeswel reg voor hom. Hy vryf met sy hand daaroor, voel die glibberigheid van ons liefdesappe en bring homself in posisie, maar dring my nie binne te nie. Hy terg my met die kop van sy penis tussen die vou van my boude, van bo af, tot by die geswolle lippies, dan skei hy hulle effens met sy piel se punt, maar penetreer my nie … begin weer voor tot ek dit nie meer kan hou nie … ek gryp sy piel vas, beweeg my lyf agtertoe en sluk hom in. Dan kry ons lywe ritme en neem heeltemal oor.. sy voël is diep binne my… so ry hy my … stadig en diep en intens. Toe vinniger en harder. In een kreet kom ons saam. My lyf ruk en bewe. Ons gryp mekaar vas soos twee drenkelinge en gee absoluut uiting aan hierdie wonderlike oomblik. So raak ons aan die slaap, ek half in die holte van sy arm. Deur die nag word ek wakker as ek sy hande oor my rug en heuwel voel. Hy draai my en my warm nat paradys is weer reg vir sy stywe piel. So soek ons weer mekaar se plesier sonder om genoeg van mekaar te kry. Dit is seker vanselfsprekend dat ons die res van die dag min son sal sien.