Die Vreemdeling

Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Uther Pendragon

“Moenie dink ek sien jou nie daar in die skaduwee nie!” giggel sy en loer skalks verby die sluier, wat haar gesig half verberg.

Hy glimlag net vir haar en staar haar soepel lyf se ritmiese gang agterna. Hy verorber elke besonderheid van haar jong lyf – die sensuele swaai van haar heupe wat nou baie meer opvallend is en die stadiger tree van die kaal voetjies in die stofpaadjie wat na die put toe loop. Sy kom stadig met die paadjie terug van die put met die kleipot op haar kop. Haar sluier hang nou argeloos op haar skouers. Haar raafswart hare glans in die son. Hy kan sien dat sy dit vanoggend uitgekam het – anders as die vorige dae toe dit woes en wild om haar pragtige gesig gestaan het. Sy doen haar bes om haar blik voor haar in die rigting van die huisies te hou, maar loer-loer so onopsigtelik moonlik na die figuur van die groot man wat steeds in die skadu van die olyfboombos sit. Haar ongeërgde houdingtjie sou meer geloofwaardig gewees het as sy die pot op haar kop regop kon hou, maar regoor die bos moet sy opreik om die pot vas te hou wat begin kantel. Hy sien die water oor haar bruingebrande arm spoel, langs haar oksel af en dan binne-in haar rok oor haar ferm tiet wat nou diktepel teen die lap kleef. Sy stap vasberade nou na haar huisie en ignoreer hom bot terwyl ‘n blos oor haar wange kruip.

* * *

Dis vroegoggend en die koel lenteluggie warrel tussen die huisies deur. Die dorpsmense is al van voordag besig met hul dagtake. In die veld daarnaas is iemand besig om agter sy esels aan te stap met sy ploeg.

“Alweer jy!” sê sy toe sy die deur net ‘n besem in haar hand oopmaak en die vreemdeling op die muurtjie voor die huisie sien sit. Sy vee besonder lank die stof by die voordeur uit sonder om te vorder. Naderhand sit sy die besem teen die muur neer en vra reguit vir hom: “Wat wil jy he? Wie is
jy en waar kom jy vandaan?”

Hy antwoord met ‘n besondere diep stem wat hoendervleis oor haar lyf laat uitslaan: “Ek is ‘n reisiger. Ek reis van dorp na dorp en onderskraag mense. Ek het baie name: sommige noem my Heimdal, ander die Allvater, Bliksemdraer, die Groot Ondersteuner, die Vertrooster – ek het soveel
name as wat menslike behoeftes het. Jy kan jou eie naam vir my kies en ek sal na jou toe kom as jy in nood is. Trouens ek is altyd by jou”.

Sy kyk na die ernstige oë wat stip van onder swaar oogbanke in haar siel inkyk en sy weet dat dit waar is. Sy ken hom eintlik al van lank – soos sy wasdom bereik het, het hy haar al hoe meer dikwels in haar drome besoek. Sy voel hoe ‘n swaar lui sensuele gevoel deur haar lyf spoel. Haar ore druis
en niks anders maak meer saak nie – sy verwelkom sy staar wat oor haar lyf tas – hy het haar dan al so dikwels in haar rustelose wellusdrome nakend op die bed voor hom sien rondrol. Haar tepels verstyf terwyl ‘n blos oor haar bors en nek en gesig sprei. Sy is bewus van elke bietjie vroulikheid in
haar wat na sy oorweldigende manlikheid uitreik en oopblom. Daar is egter geen skaamte of verboureerdheid in haar nie soos die geweldige sterk behoefte haar lyf oorneem.

In ‘n laaste rasionele asem probeer sy die kompleksiteit van haar lewe aan hom verduidelik: “Ek is verloof Vertrooster, maar my verloofde is oud … ek is nog ‘n maagd na maande van verlowing! Hy kan nie … ek het al so hard probeer … en hy moet ‘n erfgenaam hê! As ek nie een vir hom kan
verskaf nie, sal hy ‘n ander vrou vat” en haar lyfie ruk soos sy begin snik.

Sy het die groot man nie eens sien inkom nie. Skielik is sy omhul deur sy groot, sterk manlikheid en sy bevind haar op die bed in die hoek van die eenvertrek huisie. Sy kyk met groot bruin oë na hom terwyl hy hulle verklee. Sy groot lyf is bonkig en harig. Elke krieseltjie van haar bestaan gil
vroulikheid uit in reaksie op sy oorweldigende manlikheid. Sy piel staan soos ‘n dik stok voor hom uit – sy het nog nooit so iets gesien nie, ten minstens nie op die enigste man wat sy tot dusver naak gesien het nie. Sy besef met ‘n wellustige siddering dat dit soos ‘n dier se paringsorgaan lyk – dik, beaard, pers en druppend.

Hy kyk na haar wulpse lyfie voor hom op die bed. Haar gepunte tiete dein op en af saam met haar asemhaling. Hy streel met sy groot hand oor haar lyf en haar oë val toe soos haar mond slap oop hyg. Hy sluit sy groot bruin hand oor haar wit tiet en druk dit sag maar ferm tot die wit vleis tussen
sy vingers uitbult. Haar ligbruin tepel punt teen sy palm. Hy buk oor en soen haar en haar mond gaap gewillig en nat onder sy tong en lippe oop. Hy streel oor haar wit dye wat nou gretig oopstrek sodat hy met sy hand tussen haar dye kan streel.

Haar reuk word al sterker soos hy met sy hand heen en weer oor haar poeslippe streel. Hy voel hoe haar slym sy palm besmeer terwyl haar lippe al dikker swel. Hy voel haar asem teen sy gesig jaag en kyk na haar – haar oë nou groot en wild op hom gerig terwyl hy ‘n dik middelvinger tussen haar
slymnat lippe indruk. Hy druk sy vinger al dieper in haar slymnat warmte tot hy die maagdevlies onder die punt van sy vinger voel span. Maar eers…. eers moet hy vir haar, haar eerste geskenk gee. Hy sak tussen haar oopgesperde dye af. Hy voel haar vingers in sy hare in afwagting en
verwondering en verwarring kriewel.

Sy is in die war toe hy sy mond oor haar slymdrellende pienk vleisblom vasklamp maar gee haarself aan die sensasie en wellus oor. Haar poeslippe spleet gretig onder sy groot tong oop. Sy is glad nie meer skaam oor hoeveel slym sy uitskei nie. Skielik maak alles sin en sy is pervers trots op die feit
dat sy die rede is hoekom daar morsige slurpgeluide in die kamertjie opklink terwyl sy tong haar skaamte penetreer en tevergeefs alles wat sy uitskei probeer oplek. Hy stut homself op sy elmboë en trek haar lippe met sy duime uitmekaar – haar poes spleet donkerpienk en nat oop. ‘n Straal
slym drel oor haar pienk poephol en plas op die bed onder haar boude. Hy trek ‘n bietjie verder en sien hoe haar stywe vleisstafie blinkkop tussen haar dik poeslippe uitpeul. Hy klamp sy mond op haar haar neer en begin suig tot sy begin kerm. Sy mond is nou vol poesvleis maar hy hou aan suig
terwyl sy tong haar dik stafie sensueel streel. Skielik skop haar bene weerskante van sy lyf styf en hy loer op na haar van waar hy besig is, om te sien hoe haar beswete rooi gesig op die mat swart hare heen en weer ruk voor sy oopmond en witoogdoppend haar ekstase uitkreun.

Met een beweging is hy oor haar en nog voor sy uit haar ekstase-beswyming kan bykom dring sy massiewe orgaan haar met een harde stoot binne en bars deur die vliesie asof dit nie ooit daar was nie. In haar bedwelmde staat gee sy net een snak soos sy vleis haar ingewande vul. Sy het nooit kon
droom dat dit so sou voel nie. Sy kyk op na sy groot lyf wat hare verdwerg en sy maak haar bene so wyd moontlik oop om sy pompende heupe te akkommodeer.

Hy kyk af na haar. Haar ooglede hang swaar oor haar oë en haar swart hare kleef in slierte teen haar nat voorkop vas. Sy steun ritmies soos hy haar heupe ry. Hy voel haar lyf wulps onder hom kantel terwyl sy haar voetjies op sy boude rus en in tandem met sy pompe hom in haar intrek. Die enigste
ander geluide in die kamertjie is die nat morsige geluide wat haar oopgebreekte poes onder sy pielstote maak en die klapgeluide wat sy swaar balle teen haar boude maak. Hy voel hoe sy balle naderhand nat van haar slym en bloed is. Sy bewegings word dieper en meer doelgerig en dan oorweldig sy orgasme hom en sy boude trek in spierhompe saam soos hy sy sperms diep in haar jong kontjie opspuit. Dit is my tweede geskenk aan haar jou dink hy met ‘n glimlag toe hy sy piel rooi en slymnat uit haar gapende bemorste poes trek.

* * *

Terwyl hy aantrek gooi sy haar rok oor haar nat lyf. Sy stap lui na die pot en giet water in ‘n erdebeker. Sy neem ‘n diep sluk en maak dit weer vol en hou dit na hom en sê: “My verloofde sal vroegmiddag van die mark terugkom. Dit sal beter wees as jy dan al weg is en nie hier rondhang nie.”

Hy vat die beker by haar en ‘n hulpelose uitdrukking kom oor haar gesig en sy vra: “Wanneer gaan ek jou weer sien?”

Hy vee die straaltjies water wat oor sy baard gebiggel met die agterkant van sy hand af en sê: “Jy sal my nie binnekort weer nodig he nie.”
Sy gaan staan voor hom en sit haar kop op sy bors. “Ons is hier tot in die winter want mid-winter gaan ons na my verloofde se tuisdorp toe.”

Hy hou haar teen sy lyf vas en sê: “Dit maak nie saak nie want ek sal altyd by jou wees.”

Foto: Danae deur Gustav Klimt

3 thoughts on “Die Vreemdeling

  • Willewill

    Saluut, Uther !
    Jy vang my vas in jou denke en metode van aanbieding van ongelooflike stories iedere keer as ek ‘n nuwe storie van jou lees.
    Voorwaar ‘n unieke styl van jou eie en al is dit dalk nie in almal se smaak nie, verkneukel ek my daarin…
    Dankie en doet gerus so voort!

    Reply
    • Ek moet hier met Willewil saamstem, veral die: ” verkneukel ek my daarin”

      Reply
  • Dankie Uther! Ek geniet jou stories baie!

    Reply

Leave a Reply to Jack Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)